Zoutpansberger 30 Maart 2012

Page 11

ZOUTPANSBERGER

30 Maart 2012 11

CALENDAR / WHAT’S ON? KALENDER / WAT GEBEUR? (Contd from P10) “Kids will learn the truth about how extraordinary they are. They have been created to know God and have a personal relationship with Him. During the three-day camp, kids will learn to break stereotypical barriers and mindsets that lead them to think that they are too small to communicate with their Creator,” says organiser Anke Hermsen. The camp is from 08:00 to 13:00 and cost R120, including lunch and crafts. The venue is the Agapé Christian Centre. For more information or enrolment, Anke can be contacted at 076 223 3179.

• SPESIALE PAASDIENS BY SHAMMAH ‘n Spesiale Paasdiens met ‘n

besondere tipe nagmaal soos in die Bybelse tyd word op Vrydagoggend, 6 April, om 09:00 by Shammah Bedieninge in Rissikstraat aangebied. Almal is welkom om die diens by te woon, met die tema “Jesus Christus, ons hoop op heerlikheid” en saam te kom besin oor die waarde van Paasfees en wat daarmee gepaard gaan. Op Sondag, 8 April, sal alle dienste by Shammah Bedieninge gesluit wees. Vir verdere navrae, skakel past. Francois Strydom by 082 785 0265.

• LET YOUR IMAGINATION RUN WILD Ladies Circle 4 (LC 4) in

Louis Trichardt invites young and old to let their imagination run wild and join them for a theme party in aid of Levubu Laerskool on 14 April. “Whether you want to fight a battle against cowboys and indians, find your Jane in the wildest jungle or simply dress in elegance for a James Bond premier - you need not imagine any further,” say the girls from LC 4. The cost of participation is R1 000 per table seating 10 and R300 per table for 10 children. Each table is responsible for their own decoration and food. Big prizes to be won for the best table. The party starts at 18:00. For more information or bookings, phone Ria at 073 573 0690 or Marlie at 084 601 2070. • WINDPOMPFEES Limpopo se jaarlikse Windpompfees vind vanaf 26 tot 28 April weer op Mookgophong plaas op die terrein van die Euphoria Golf Estate. Van die land se top kunstenaars soos onder meer Nicolas Louw, Manie Jackson, Snotkop, Karlien van Jaarsveld en Bok van Blerk sal oor die drie dae optredes lewer. Baie meer aktiwiteite is vanjaar op die spyskaart soos ‘n 4x4-safari vir die hele gesin saam met André de Villiers van Safari Centre. Daar sal ook gholf, bergfietswedrenne, ‘n hengelkompetisie en perdesport wees. Die Potgietersrus DLU, in samewerking met Afriforum Jeug, sal ook op 27 April weer ‘n aanslag op die braai van die langste boerewors maak en gaan poog om 2011 se rekord van 514,5m te verbeter. Vir die bore sal daar wild- en veeveilings wees, asook ‘n skou vir klein vee en stoetvee. Buiten die stalletjies, is daar ook kompetisies vir die skoner geslag in die vorm van die Mej. Waterberg/Windpompfees kompetisie. Vir meer inligting hieroor, skakel Nadia Human van Rensburg by 082 748 6802 of 071 6730 491. Meer inligting oor die fees self is beskikbaar Gwen van Emmenis by 076 533 4513 of besoek www.windpompfees.co.za

SPCA LOUIS TRICHARDT DBV

Insp Lawrence Khodobo Cell 082 965 5151

nual Family Fun Day on Saturday, 5 May. “Come and enjoy our games, stalls, craft market and events. Lots of prizes to be won!” invites the school.

• LOCAL-IS-LEKKER VLOOIMARK Die volgende Local-is-Lekker vlooi-

mark in Louis Trichardt vind op 5 Mei by die toerisme inligtingsentrum plaas. Meer besonderhede van uitstallers sal nader aan die tyd bekend gemaak word. Vir meer inligting of om ‘n stalletjie te bespreek, skakel Marie by tel. 082 437 0747.

• LOUWTJIES VIER VYFTIG JAAR Hoërskool Eric Louw in Musina nooi

alle oud-Louwtjies en vriende na die skool se 50ste verjaardagvieringe op 11 en 12 Mei. Die feestelikhede skop 11 Mei af met ‘n gesellige braai saam met Pieter Koen as gaskunstenaar. Toegang vir volwassenes en hoërskoolleerlinge is R100 per persoon en R60 vir laerskool en jonger kinders. Braaipakkies sal te koop wees, terwyl pap en sous voorsien sal word. Op 12 Mei word die gemeenskap gevra om Louwtjies se rugby-, netbal- en hokkiespelers te ondersteun in hul kragmeting teen Stanford College. Die dag beloof hope pret met stalletjies, speletjies en vele meer.

• WOMEN’S EVENING AT AGAPÉ

American actress Erin Bethea, who played in the film Fireproof, will visit Louis Trichardt. Erin will be the guest speaker at a women’s evening on Saturday, 12 May, at 18:00 at Agapé Chrisitan Centre in Munnik Street. In the film, firefighter Caleb (Kirk Cameron) accepts the challenge to rescue his marriage by winning his wife, Catherine (Erin Bethea) back through the Love Dare principles. The Love Dare book followed, with more than 7 million copies in print. Love Dare is designed to enrich good marriages and save marriages that are falling apart.

• DR PEASLEY TO MINISTER AT AGAPÉ Dr Harold Peasley, executive

director of Multi Ministries, will minister at the Agapé Christian Church on Sunday, 13 May, at 09:00. Multi Ministries is based in Roodepoort and Dr Peasly conducts conferences in South Africa, Europe and the USA. The Multi Ministries vision flows from the Great Commission and includes developing projects and bringing teams from other parts of the world to minister in and around Southern Africa. Dr Peasley will be accompanied by a USA team from Sherwood Ministries who were involved in producing Christian films like Fireproof and Facing the Giants.

• ONS TUISTE HOU BASAAR

Ons Tuiste Ouetehuis in Louis Trichardt hou op 25 Mei vanaf 08:00 weer lekker basaar op hul voorstoep. Heerlike pannekoek, worsbroodjies, • HERVORMERS HOU RANDtuisgemaakte konfyt, kerrie-en-rys, groente, REKKER-BASAAR Die Hervormde koek, tert en ander gebak, asook nuttige handKerk Louis Trichardt-gemeente se jaarlikse werk sal te koop aangebied word. Daar sal ook winterbasaar, oftewel hul Randrekker-basaar, is deurentyd boeremusiek wees, aangebied deur die om die draai en vind op 4 en 5 Mei plaas. 2 Crocs (Daan Snyman en John Kuhn). “Koop “Ons sal weereens poog om alle aankope vir ‘n pannekoek en geniet ‘n koppie koffee of tee u die moeite werd te maak met bekostigbare en gratis,” nooi die tehuis. gehalte produkte. U moet in selftevredenheid kan Vir navrae, skakel 015 516 0997 tydens sê ‘ek het my rande voorwaar kon rek soos selde kantoor-ure. tevore’,” sê die gemeente. • SOUTPANSBERG KUNSFEES Daar sal weereens tradisionele basaarprodukte Dit is weer tyd om inskrywings vir die jaarlikse wees soos vleis, groente en vrugte, gebak, panSoutpansberg Kunsfees gereed te kry. nekoek, nagereg, hamburgers, boereworsrolle, Die inskrywingsvorms is by Laerskool Louis sosatie rolle, rib rolle, jaffels, stokworse, stokkie- Trichardt beskikbaar en die sluitingsdatum vir aartappels, kerrie-en-rys, ‘n wit-olifantstalletjie, inskrywings is 23 April. Die kunsfees vind vanaf ‘n boekverkoping en ‘n plantstalletjie. 28 tot 31 Mei by die skool plaas. Nuut op die program is ‘n pap-en-kaiings ete Belangstellendes kan inskryf vir sang, dans, en ook ‘n afval-ete op Vrydagaand, waarvoor sanggroepe, revues, koor, spreekkoor, voordrag kaartjies vooraf bekom moet word. Daar sal ook en drama, redenaars, lees, literêre werke en kunsaktiwiteite vir die kinders wees. werke. Die inskrywingsfooi is R15 vir individu-

MEI

• RIDGEWAY HOSTS FAMILY FUN DAY Ridgeway Independent School

outside Louis Trichardt will be hosting their an-

ele items en R10 vir groepitems. Vir meer inligting kan me. Annelle Pauer by 071 334 0447 geskakel word.

Boeke

Tuba se nuwe boek in rakke beskikbaar Tuba van der Walt se nuwe publikasie, PENSMIS: stories uit die wild- en jagbedryf, is pas bekendgestel. Die stories in PENSMIS is humoristies en word op ‘n ligte trant vertel, maar is nie oppervlakkig nie en dra ‘n sterk bewaringsboodskap. Daar word onder die oppervlakte van die steeds-groeiende wildbedryf gekrap en kwellinge word aangespreek. Tuba se insig in die bedryf laat hom met ander oë na alledaagse situasies en besluitneming op die wildplaas kyk. Tuba is ‘n ou bekende is die Soutpansberg omgewing en sedert 1965 woonagtig in die gebied. Hy was vroeër verbonde aan die Departement Bosbou en werksaam op Tate Vondo en Entabeni plantasie. Vanaf 1984 tot 1996 was hy aan die stuur van sake by Venda Natuurbewa-

SPORT APRIL • CYCLE CENTRE CYCLING CHALLENGE Road and mountain bike

cyclists can start preparing for the annual Cycle Centre Challenge in Louis Trichardt. The challenge, organised by the P&L Cycling Club, comprise a 70.3km (07:30 start) and 35km (08:00) road race on Saturday, 14 April, and 30km (08:00 start) mountain bike race on Sunday, 15 April. All races on both days will start and finish at the tourism information centre. The entry fee for the 70.3km race is R100 and R50 for both the 35km road race and 30km mountain bike race. For more information, phone Muhammed Rasool at 082 678 6073 or Paula Stroh at 076 193 9789.

• VUBIES BIED 4X4-UITSTAPPIE AAN Laerskool Levubu bied op 27

April weer hul gewilde 4x4-uitstappie aan. Deelname kos R2 500 per voertuig met twee insittendes en R500 vir elke ekstra persoon. Kinders O/12 kan gratis saamgaan. Die koste sluit vier aand- en oggendetes, kampering en begeleide 4x4-roets in. Pafuri River Lodge sal dien as wegspringpunt. Vir meer inligting, skakel Carel by 083 41 75903 of Johan by 082 378 6222.

MEI • 4x4-DAG OP LEVUBU Die Levubu

Gemeenskapsentrum, in samewerking met Levubu Laerskool, bied op 19 Mei ‘n 4x4-dag met hope ander pret aan. Persone wat wil deelneem aan die 4x4-dag of ‘n stalletjie vir die dag wil bespreek, skakel Marie Ferreira by 082 852 8859 of Johan Schutte by 082 378 6222.

ALGEMEEN GENERAL • WEEKLIKSE BERGFIETSRITTE Bergfietsryers van alle ouderdomme

en vlakke van fiksheid word genooi om Sondae vanaf 16:00 op ‘n nie-kompeterende basis saam te kom ry in en om Louis Trichardt. Vir meer inligting, skakel Marc Archer by tel. 083 324 8495.

• WEEKLY RUN/WALK The Sout-

pansberg Athletics Club invites everyone to their weekly walk and run. “Let’s better your time on a fixed route,” invites the club. The walk and run take place every Tuesday from 17:15 at their club house, next to the municipal swimming pool in Louis Trichardt. For more information, phone Mark at 083 774 2264.

ring. Hy was onder andere verantwoordelik vir die vestiging van verskeie natuurreservate, waaronder Makuya Park, Nzhelele Natuurreservaat en Mphapuli Broodboomreservaat. Tans is Tuba die bestuurder van Ludwigslust Wildplase, ‘n area van bykans 10 000ha wes van Musina. Hy is steeds betrokke by verskeie navorsingsprojekte. In 2009 publiseer sy vrou, Retha, ‘n veldgids, Wild Flowers of the Limpopo Valley, die resultaat van hulle plantkundige opnames in Mapungubwe Nasionale Park en die Limpopo Vallei. PENSMIS is plaaslik beskikbaar by Turners@ Fulldraw en Noorde Wapens in Louis Trichardt en by NTK Landmark en Crook’s Corner in Musina. Vir enige verdere inligting kan Tuba gekontak word by ludwigslust@xnets.co.za of 079 209 6233. (Inligting en foto verskaf)


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.