Page 15

ZOUTPANSBERGER

24 Augustus 2012 15

Die top Graad 11 akademiese presteerders van Hoërskool Louis Trichardt na afloop van die tweede kwartaal is bekendgemaak. Voor, van links na regs, is Sipho Mbadaliga, Janeska Pretorius, Gideon Scheepers, Carin Barkhuizen en Talita Kloppers. Agter is Russel Jhamba, Lumbedzani Bulasigobo, Andisani Malitsha en CP van Wyk. Afwesig: Jacques Labuschagné.

Die top Graad 10 akademiese presteerders van Hoërskool Louis Trichardt is bekendgemaak, gegrond op hulle prestasies in die tweede kwartaal. Voor, van links na regs, is Madzie Nembahe, Elouise Spies, Payal Upadhyay, Jaco Linde en Derrick Bouwer. Agter is Andries Louw, David Kotzé, Johan Fick, Liesbet Voigt en Daniél Coetzee.

Onderwysers van regoor die Limpopo Provinsie ontvang tans opleiding ten opsigte van die verandering in die kurrikulum met die implementering van die KABV (Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring) wat in 2013 in werking tree vir die intermediêre fase (Graad 4 tot 6) in skole landswyd. Laerskool Levubu se onderwysers ontvang ook dié noodsaaklike opleiding vir al die vakke in dié fase. In die foto verskyn die lenwensvaardigheid-opleidingsspan saam met die personeel. Van links na regs is me. Liezl Joubert (onderwyser), me. T. P. Matidza, me. M. C. Mphelo, me. Schalcha Erasmus (onderwyser), me. M. F. Libago, mnr. A. I. Bongwe en mnr. P. H. Mageza. Foto verskaf.

Hoërskool Eric Louw in Musina se koshuisprefekte vir 2012/13 is, van links na regs, Modeline Sitauze, Carol Sitauze, Sakhile Sibanda, Sinikiwe Ncube, Nadine Jordaan, Ralph Ndawana, Brendon Mutema, Ipfi Mphugana, Johansson Mathe en Fortunate Manyame. Foto verskaf.

Hierdie groepie Graad 9’s van Hoërskool Louis Trichardt is die top 10 akademiese presteerders in hulle graad na afloop van die tweede kwartaal. Voor, van links na regs, is Daniel Minnie, Daphné Eybers, Eliam van de Vyver, Emmanuel Motloung en Amari Kotzè. Agter is Gloria de Vasconcelos, Carol Nelson, Lana Steyn, Nic Grobler en Coreen Meiring.

50ppm DIESEL

Hoërskool Louis Trichardt se top Graad 8 akademiese presteerders na afloop van die tweede kwartaal is aangewys. Voor, van links na regs, is Bianca Spies, Rotondwa Netshia, Marli Muller en Sahl Essa. Agter is Rolivhuwa Mulaudzi, Lian van Emmenis, Riané Prinsloo, Caylee van Rooyen en Pieter Guillaume. Afwesig: Rofhenya Ratombo.

PETROL DIESEL PARAFFIEN

NOU BESKIKBAAR BY

EdenOil

Aflewering binne 24 uur PETROL DIESEL Trotse verskaffers van CaltexPARAFFIEN Produkte CALTEX OLIE EN GHRIES BESKIKBAAR Kontak Fanu Booyens Tel: 015 516 1570/1 Faks: 015 516 3098 015Straat 516 1570 P Faks: 516 3098 Unikastraat. 3Tel: Unika O Box015 3104 Louis3 Trichardt Posbus 3104 Louis Trichardt E-pos: admin@gtoil.co.za admin@gtoil.co.za PETROL

PETROL

DIESEL

DIESEL

Tel: 015 516 1570/1 Faks: 015 516 3098 3 Unika Straat P O Box 3104 Louis Trichardt admin@gtoil.co.za

PETROL

PARAFFIEN

Tel: 015 516 1570/1 Faks: 015 516 3098 3 Unika Straat P O Box 3104 Louis Trichardt PETROL PARAFFIEN admin@gtoil.co.za

DIESEL

DIESEL

PARAFFIEN

Tel: 015 516 1570/1 Faks: 015 516 3098 3 Unika Straat P O Box 3104 Louis Trichardt PARAFFIEN admin@gtoil.co.za

Tel: 015 516 1570/1 Faks: 015 516 3098 3 Unika Straat P O Box 3104 Louis Trichardt admin@gtoil.co.za

Posbus 1246 Louis Trichardt 0920 Tel: (015) 516 4041 • Faks: (015) 516 2196

Zoutpansberger 23 August 2012  
Zoutpansberger 23 August 2012  

Local newspaper bringing you the news, sport and more from Louis Trichardt and surrounding areas in Limpopo province, South Africa.

Advertisement