Page 11

ZOUTPANSBERGER

24 Augustus 2012 11

CALENDAR / WHAT’S ON? KALENDER / WAT GEBEUR? (Contd from P10) The planned event follows the positive headlines made by the Makhado Municipality when the German ambassador chose Ngimiselo Masakona from Limpopo as the winner of a climate change competition initiative. Now the Department of Environmental Affairs (DEA) has joined hands with COP17 and embarked on a se­ ries of follow­up events that will bring the results of COP17 back to the people through workshops open to the public. This event will be hosted at the tourism infor­ mation centre next to the N1, from 08:00.

SEPTEMBER • AASVOËLDAG GEVIER Met Internasionale Aasvoëldag wat op 1 September plaasvind beplan Birdlife Soutpansberg, in samewerking met die Vriende van Blouberg, ‘n groot dag vir die geleentheid op Blouberg Natuurreservaat. Boere van Dendron, Vivo, Alldays en Water­ poort is die teiken groep. Daar is reeds sprekers gereël en aktiwiteite wat groot pret gaan wees word beplan. Vir inligting, skakel Johan van Wyk by 083 251 7071. • LENTEFEES OM DIE DRAAI

Die NG Kerk Soutpansberg­gemeente hou op 1 September weer hul gewilde Lentefees en vanjaar is die klem op geniet. Die fees sal oudergewoonte plaasvind in die park oorkant OK Grocer in Makhado (Louis Trichardt). Vanjaar gaan die gemeente voluit om iets vir almal te bied. Vir die jongklomp sal daar hope vermaak en speletjies wees terwyl ma ‘n draai maak in die teetuin. Pa kan op sy beurt kuier in die rugbytent waar die dag se rugbywedstryde op ‘n grootskerm televisie uitgesaai sal word. Vir die tieners sal daar die aand ‘n “Gospel Youth Bash” wees tot laatnag. Bykans 30 stalletjies is reeds bevestig, met alles van lekker gebak tot vleis teen bekostig­ bare pryse. ‘n Nuutjie sal wees ‘n troeteldier­ kompetisie, asook “rock climbing”. Vir meer inligting, skakel Riana Otto by tel. 084 400 9941. • APK PRETDAG Die Afrikaanse Pro­ testantse Kerk in Makhado (Louis Trichardt) sal weer op Saterdag, 8 September, hul gewilde pretdag by die Albasinidam aanbied. Daar sal vanaf 08:30 heerlik saam gekuier word by die Hengelparadys van Joao en Anthéa Lombaard. Soos in die verlede sal daar vir mo­ torfietsgeesdriftiges ‘n uithouwedren aangebied word. Deelnemers kan in twee klasse (twee­en vierwiel) inskryf en die wenners word bepaal deur hoeveel rondtes op die baan voltooi word. Inskrywing beloop R200 per persoon vir volwas­ senes en daar sal om 10:00 weggespring word. Hierdie jaar sal kinders ook kan deelneem. Hul inskrywingsgeld beloop R100 per kind en daar sal om 09:00 weggespring word in dié afdeling. Navrae oor die uithouwedren kan gerig word aan Peet 083 469 0138 of Dries by 082 898 8766. Vir die hongeriges en dorstiges sal daar meer as genoeg kosstalletjises soos braaivleis, stok­ worsies en jaffels wees. Daar sal ook verskeie speletjiestalletjies, ‘n glybaan en skyfskietkom­ petisie aangebied word. Toegang is gratis. Vir meer inligting kan ds. Gert Kruger by 082 770 6554 of Edward Prinsloo by 082 893 2493 geskakel word.

• STARGAZERS MEET The Sout­ pansberg Astronomy Club will have its next monthly meeting on Saturday, 15 September, from sunset onwards. With no interference from the moon, it will be an ideal time to look at some of the deep­sky objects that can be seen. Some of these are the famous planetary nebulae, M27 and M57, the Dumbbell and Ring nebulae, as well as the clos­ est planetary system to us, known as the Helix nebula (NGC 7293), only 300 lightyears away. Mars and Saturn will also be viewed before they disappear below the horizon. Club get­togethers are open to the public and everyone is welcome. Contact Kos Coronaios at elephantcastle@lantic.net for more information. • CVO VIVO REÜNIE Die CVO

Skool Vivo hou op 21 September hul 15­jaar reünie. Almal wat op welke wyse ookal deur die jare betrokke was by die skool is welkom. Vir meer inligting en om te bevestig, skakel Christine Knox by 015 593 0740.

SPCA LOUIS TRICHARDT DBV

Insp Lawrence Khodobo Cell 082 965 5151

• ROTSFEES AT GROOTKLIP

The programme for the Rots Fees at Grootklip on the weekend of 21 to 23 September has been announced. All are invited to come and camp for R50 per stand for the whole weekend, though stands should be booked in advance. On Friday at 18:30, Tjok­ ker and Elmé will sing, with well­known gospel singer Freda Francis starting at 19:00. On Saturday at 09:00, Joy van Eeden of Hope Ministries will minister and Betsie Joubert of Comfort Prophetic Ministries at 11:00. Esther Bester, the founder of Hope Ministries, will speak at 14:00 and Hilda Ndlovu of Moment of Truth Prophetic Ministries at 16:00. At 19:00, Sweet November, a Polokwane­based band, will be performing. On Sunday, at 09:00, it is the turn of Andrew Baird Bezuidenhout, Founder of Baird Ministries. Food and beverages will be on sale throughout and braai facilities are available. On Saturday, there will be children’s entertainment by Shammah Kingdom Kids and fleamarket stalls. A swimming pool and a jumping castle will also be available. Day visitors are very welcome, and for more information and bookings, Okkie can be contacted on 082 563 5937 or Andrew on 071 078 1631.

Lentefees

Kompetisie vir die mooiste troeteldiere ‘n Kompetisie om te probeer bepaal wie nou werklik die mooiste troeteldiere in die streek het, word op 1 September tydens die Lentefees aangebied. Die kompetisie word deur die NG Kerk Soutpansberg­ gemeente aangebied, in same­ werking met Nada’s Ark vee­ artsenydienste. Dit word ook nie net beperk tot honde nie en selfs die troeteldiere met vere kan saamgebring word.

Die beoordeling om die moo­ iste kat te vind, word met behulp van foto’s gedoen. Netjiese, geblokte of gelamineerde foto’s van die katte moet voor 28 Au­ gustus ingehandig word by die kerkkantoor of by Nada’s Ark. Die Lentefees vind op 1 Sep­ tember plaas in die parkie oork­ ant OK Grocer. Die troeteldiere sal vanaf 14:00 beoordeel word en eienaars kan hul mooiste diere in verskeie kategorieë inskryf. Daar sal pryse wees vir

en ‘n jeug ‘band’. Geen toegang sal gevra word nie. Een van die kompetisies waarvoor nou al geoefen kan word, is ‘n Hip­Hop­danskompetisie wat om 19:00 op 13 Oktober sal plaasvind. Inskrywings vir hierdie kompetisie sluit op 15 September. Die volledige kompetsiereëls is beskikbaar by aan Catherina Strydom by 072 510 3806.

• KUIFKOP BRAWN & BRAINS FESTIVAL Residents can start gearing up • BOERE-OPSKOP Die Generaal Piet

for the annual Kuifkop Brawn & Brains Festival on 29 September at the Clouds End Hotel. “Enter your team for the tug­of­war and trivia quiz competition and stand the chance to win great prizes,” invite the organisers. The first prize of R7 000 for the overall winners is sponsored by P&L Hardware. Festival­goers will also have the chance to support local charity organisations such as Agora (tombola), Ladies Circle 4 (pancakes and cakes) and more to be confirmed. Art and craft stalls are available. For more information or to book a stall, contact Laura at 083 404 6751 or 015 516 1483. • THANKS GIVING FÊTE The New Apostolic Church of Buysdorp and Louis Trich­ ardt will be holding their annual Thanks Giving fête on 29 September at the tourism information centre in Makhado in conjunction with the Local­ is­Lekker flea market. Pancakes, vetkoek, roti, boerewors rolls, second hand goods and clothing, cold drinks and much more will be on sale.

Joubert Voortrekkerkommando in Makhado (Louis Trichardt) beplan ‘n lekker boeredans op 27 Oktober. Kaartjies kos R100 per paartjie en R30 vir laerskoolkinders en sluit ‘n heer­ like bord boerekos is. Copy That sal die aand die vermaak verskaf. Vir meer inligting of kaartjies, skakel Riana Otto (084 400 9941), Rina Eybers (083 929 7730) of Marjorie Smit (082 836 9779).

NOVEMBER

hosting a fundraiser golf day on 25 August. At present, the school is looking for spon­ sors/donations of any kind that will make this a successful day. Interested persons can contact Marlene van der Merwe at Tel 082 317 5777.

• MAKOPPA TWEEKAMP Die

P&L Fietsryklub is tans druk besig met reëlings ten opsigte van hul jaarlikse Makoppa Twee­ kamp op 25 Augustus. Die tweekamp word oudergewoonte aange­ bied by Schoemansdal buite Makhado (Louis Trichardt), in samewerking met die Soutpansberg Atletiekklub. Die tweekamp begin om 14:00 en beide individuele­ en spaninskrywings is welkom. Vir meer inligting hieroor, skakel Jandré by tel. 083 288 5426.

SEPTEMBER

• GIMNASTIEKKAMPIOENS• LAS VEGAS COMES TO KAPPE Die Louis Trichardt Gimnastiekklub tree op 7 en 8 September op as gasheer van die MIKE’S KITCHEN The Limpopo Gimnastiek­kampioenskappe. Daar

girls from Ladies Circle 4 in Makha­ do (Louis Trichardt) invite one and all to put on their gaming faces and try their hand at Black Jack or Roulette during their Las Vegas • MELODRAMA COMES TO Comes to Mike’s ZOUTPANS- Kitchen evening on 3 November. BERG Round Held in conjunction with Khoroni Casino and Table Zout­ Hotel, the evening promises much excitement, pansberg 66, in with the hotel group bringing in their own tables conjunction with and professional dealers. All money raised dur­ the Roadhogs ing the event, held from 16:00 until midnight, Motorcycle Club, will go towards local charity organisations. invites one and all to their highly popular annual More information will be made available Melodrama comes to Soutpansberg on 28 and 29 closer to the event. September and 5 and 6 October. Each night, the performance will start at 19:00 for 19:30 at Louis Trichardt Primary’s school hall. Tickets cost R120 per person and are available from Rudi at Tel 082 776 8377 or Yolanda at 082 972 2060. All money raised will go towards • VUBIES GHOLFDAG VERcharity. A cash bar will be available every SKUIF Let daarop dat Laerskool Levubu se evening. jaarlikse gholfdag vanaf Saterdag, 25 Augustus, verskuif het na Vrydag, 24 Augustus. Volgens die skool was dit nodig om die dag te skuif en dit eerder ‘n korporatiewe dag te • METHODIST COUNTRY MAR- maak, weens die groot belangstelling en om al KET The Methodist Church Louis Trichardt die geborgde spelers te akkommodeer. invites one and all to enjoy fun and fellowship “Die dag bied ‘n goue geleentheid aan enige at their annual Country Market, to be held on onderneming om sy besigheid aan uitnemend­ Saturday, 6 October, from 10:00. heid te koppel,” sê die skool. There will be a tea garden and various stalls Vir meer inligting, skakel Michelle van selling plants, cakes, boerewors rolls, pancakes, Tonder by tel. 082 921 8954. second­hand books, gifts, ‘this and that’, as well • PTA GOLF DAY The parent/teacher as an exciting African stall and much more. association of Messina Primary School will be “Come and enjoy a pleasant morning with us at 79 Munnik Street,” invites the church.

SPORT AUGUST

OKTOBER

• HIP-HOP-KOMPETISIE BY JEUGFEES Shammah Bedieninge en Zoe

Youth Academy bied saam ‘n jeugfees vanaf 12 tot 14 Oktober (Vrydag tot Sondag) aan. Dié fees word genoem Juvenis Festival en skop af met ‘n jeugfees die Vrydagaand. Sater­ dag sal daar verskillende aktiwiteite by Laer­ skool Louis Trichardt se velde plaasvind, soos motorfiets demonstrasies, stalletjies, kompetisies

die mees interessante troeteldi­ er, asook die troeteldier en ei­ enaar wat die meeste na mekaar lyk. ‘n Prys sal toegeken word aan die eienaar en troeteldier wat die mooiste aantrek en ‘n spesiale prys gaan aan die ou­ likste hondjie onder ses maande toegeken word. Die troeteldiere sal ook toertjies kan doen om vir ‘n prys in aanmerking te kom. Inskrywingsvorms is by die kerkkantoor, skole of by Nada’s Ark beskikbaar.

Brrrr! Dis koud!

gaan ongeveer 300 gimnaste van regoor die provinsie deelneem. Lede van die gemeenskap is welkom om die plaaslike gimnaste te kom ondersteun. Vir meer besonderhede kan Elzabé Stewart by 082 566 3493, Giel Nel by 083 297 7272, Renette Nel by 015 516 3756 of Riekie Steyn by 082 484 1392 geskakel word.

FIRE DANGER INDEX FIRE DANGER INDICATORS: SAFE VERY DANGEROUS

MODERATE

DANGEROUS

EXTREMELY DANGEROUS

FIRE DANGER INDEX FOR THIS WEEK: Monday

61

20/08/2012

Tuesday 21/08/2012

Wednesday 22/08/2012

Thursday 23/08/2012

57 58 59

Friday

60

24/08/2012

Saturday 25/08/2012

Sunday 26/08/2012

Monday 27/08/2012

58 59 57

* Bring jou gas geyser vir ‘n diens! * Of maak sy maag vol met ‘n 9kg Handigas teen slegs R160.00 * Ons diens enige gas toerusting! Vir die beste gas pryse en aflewering kontak André by 7 Kort Straat of Tel: 015 516 1650

Zoutpansberger 23 August 2012  

Local newspaper bringing you the news, sport and more from Louis Trichardt and surrounding areas in Limpopo province, South Africa.

Zoutpansberger 23 August 2012  

Local newspaper bringing you the news, sport and more from Louis Trichardt and surrounding areas in Limpopo province, South Africa.

Advertisement