Zoutpansberger 20 Desember 2013

Page 2

2

ZOUTPANSBERGER

20 December 2013 Deur Isabel Venter

Talle gearresteer ná polisie toeslaan by “dobbelhuis” Talle mense is verlede week voor stok was om ‘n internettransaksie te doen. Sy die polisie nie ‘n geldige lisensie op die gekry toe die Makhado polisie toege­ is later toe wel vrygelaat. Nog ‘n kliënt, perseel kon vind nie. slaan het op ‘n vermeende dobbelhuis in teenstelling hiermee, was weer baie Die koerant het ook vasgestel dat aanwat bedryf is onder die dekmantel van beïndruk dat sy foto dalk in die koerant lyn-dobbelary onwettig is in Suid-Afrika. ‘n internetkafee. gaan kom. “Neem my foto, ek wil be­roemd Dit is aldus ‘n bevel in September vanjaar Drie mense, insluitende die eienaars wees,” het die man bly sê terwyl hy in die deur die Suid-Afrikaanse Appèlhof. Die van die Internet Entertainment Lounge by vangwa gelaai is. beslissing het gevolg nadat Piggs Peak Makhado Crossing, is summier gearresteer Binne-in die winkel het daar talle Casino, ‘n Swazilandse onderneming, en moes ‘n nag in die selle spandeer. Die raakskermrekenaars gestaan, verstar op teen ‘n Hooggeregshofbeslissing, wat 19-jarige Zonica Naudé en haar kêrel, ‘n aanlyn-speletjie. Die polisie het later beveel het dat aanlyn-dobbel onwettig is, Jacques Jansen van Vuuren (19), is verlede bevestig dat hulle op hierdie toerusting geappelleer het. Donderdag saam met ‘n werknemer, beslag gelê het, en dat daar ‘n totaal van Suid-Afrikaners mag slegs dobbel by Lorraine Ndivhuwo Sadiki (28), deur ‘n 15 rekenaars was. gelisensieërde afsetpunte. taakspan van die polisie gearresteer. Volgens Masogo word die publiek In terme van die dobbelwette in Aldrie het Vrydag in die Louis Trich- mislei deur kennisgewings wat buite op Suid-Afrika is die volgende aktiwiteite, ardt Distrikshof verskyn, waar hulle die winkel geplak word om te dink dat dit met betrekking tot internetdobbel, onaangekla is op klagtes wat verband hou ‘n internetkafee is. Hy het verwys na plak- wettig: met onwettige dobbelary in terme van kers met die name van sosiale media soos • Internet-operateurs wat aanlyn dob­ die nasionale en provinsiale dobbelwette. Facebook en Twitter wat op die Internet belaktiwiteite aanbied vir Suid-Afrika­ners. Borg is vasgestel op R1 000 elk en hulle Entertainment Lounge se deur geplak is. • ‘n Speler of ‘n dobbelaar wat deelneem sal weer op 17 Januarie volgende jaar in Hy het verder verduidelik dat kliënte glo aan aanlyn-dobbelary transaksies. geld betaal aan ‘n kassiere, maar slegs • Persone, entiteite of organisasies wat Jacques Jansen van Vuuren (19) en sy meisie Zonica Naudé (19) verlaat die hof moet verskyn. Polisie op die toneel het bevestig dat om aanlyn-dobbelspeletjies te speel, en die voorsiening van aanlyn-dobbelary hulle winkel, die Internet Entertainment Lounge, nadat hulle gearresteer hulle al ‘n geruime tyd dié sogenaamde nie om die internet te gebruik nie. As ‘n fasiliteer, insluitend ‘n internet diensis deur die Makhado SAPD verlede Donderdag. internetkafee ondersoek het, nadat lede kliënt klaar gespeel het, versoek hy net ‘n verskaffer of finansiële diensverskaffers van die publiek gekla het dat daar glo uitbetaling van sy speletjie se krediete, wat soos banke, gedobbel word. “Ons verdra nie onwettige sy wengeld is, van die kassiere. • Persone, entiteite of organisasies wat aktiwiteite in ons dorp nie en hulle sal ver­ Persone wat dobbelhuise besit, het aanlyn-dobbel adverteer of fasiliteer soos antwoordelikheid moet aanvaar vir hulle Masogo gesê, moet in besit wees van ‘n radio, televisie uitsaaiers en die gedrukte dade,” het die sektorbevelvoerder van lisensie wat uitgereik word deur die Lim- media. (Nasionale Dobbelwet, Wet 7 van die Makhado SAPD, brig. Alex Seopa, popo Dobbelraad. Die lisensie moet op die 2004, Limpopo Dobbel Wet, Wet 4 van gesê. Hy was op die toneel tydens die perseel vertoon word. Daar is verneem dat 1996). arrestasies. Mnr. Philly Masogo, ‘n senior wetstoepasser van die Limpopo Dobbelraad, was ook Donderdag teenwoordig ge­wees tydens die arre­ stasie. Hy het bevestig dat Naudé en Jansen van Vuuren hulle besigheid bedryf het sonder die nodige lisensies. Daar is Donderdag ‘n totaal van nege mense, wat die polisie binne-in die winkel aangetref het, in hegtenis geneem. Hierdie klante is met Residents of Musina were saddened this week by the sudden passing polisievangwaens na die away of the 22-year-old Nicole Cotty (née Putter) and her three- aanklagkantoor geneem year-old son Declan. They were killed in a motor accident on the waar hulle skulderkenroad between Vivo and Polokwane on Saturday (14th). “There are ningsboetes van R150 no words…” said the grieving family. Nicole and Declan are survived moes betaal. by their loving husband and father, Dylan, from Musina. A memorial Een vrou het baie beservice will take place this Friday (20th) at 10:00 at the El Shaddai noud vanuit die polisie Church in Musina. Neels Jansen van Rensburg can be contacted for se vangwa verduidelik Een van die eienaars van die Internet Entertainment Lounge, Zonica Naudé (links), wag saam more information at 083 603 5359. Photo supplied. dat sy net in die winkel met ‘n werknemer, Lorraine Sadike, vir ‘n polisievangwa om hulle op te laai. Deur Isabel Venter

Bergpas weer toneel van groot ongeluk

Drie mense is ernstig beseer en ‘n Toyota Tazz, vanuit Musina se het in ‘n verkeerstou voor die talle voertuie moes Dinsdagog­ rigting, in die stilstaande, motor­ ongelukstoneel. Die bestuurder gend oor die Witvlag-pad geka­ belaaide vragmotor vasgejaag. van hierdie bakkie is lig beseer. naliseer word ná ‘n massiewe Nat en glibberige padtoestande ongeluk op die N1-noord naby dra die blaam vir die Tazz wat Teen druktyd kon daar nie die Mount Inn Hotel. buite beheer geraak het. Die presies vasgestel word wat die ‘n Vragmotor, wat in die rig­ bestuurder is ook ernstig beseer. toestand van die beseerdes is ting van Makhado (Louis Tri­ Kort hierna het nog ‘n bakkie, nie. Die polisie het bevestig dat chardt) oppad was, het met ‘n wat deur verkeerspersoneel be­ hulle besig is om ‘n saak van stilstaande vragmotor gebots en veel is om om te draai vanaf die nalatige of roekelose bestuur te omgeslaan. Die bestuurder en sy ongelukstoneel, met ‘n vragmo- ondersoek. passasier is albei ernstig beseer tor gebots wat geparkeer gestaan en na die Louis Trichardt Gedenkhospitaal gehaas. Daar word ver­neem dat die stilstaande vragmotor, met ‘n vrag twee­dehandse voertuie daarop, sedert verlede Vrydag al langs die N1 staan. Hierdie ongeluksto­ neel het aanleiding ge­ gee tot nog twee an­der ongelukke. Terwyl reddingswerkers en oprui- Hierdie vragmotor, volgelaai met tweedehandse voertuie bestem vir Dié vragmotor was oppad van Musina na Makhado (Louis Trichardt) toe dit met ‘n stilstaande mingspersoneel besig Musina, was glo die oorsaak van ‘n massiewe kettingbotsing op die N1vragmotor, in die teenoorgestelde baan, gebots en toe omgeslaan het. was op die toneel, het noord op Dinsdag.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.