Winderous 01-11-2012

Page 2

2

Winederous 25 Oktober, 2012

BLAAUWKLIPPEN: GOSPELFEES

REDAKTEURSBRIEF

Gaan verken jou agterplaas

D

Hier in die Wes-Kaap is ons geseën met van die mooiste natuurskoon in die wêreld, en die platteland is besaai met kos- en wynbestemmings wat wag om verken te word – van die meer aardse aantreklikheid van Worcester en die Breedekloof na die verfynde aanbiedinge van die Paarl en StellenDis altyd goed om die jaar af te sluit bosch. ’n Voorbeeld van laasgenoemde is met die gevoel dat ons nuwe dinge gedie moderne Waterkloofsien, ervaar en bereik wynlandgoed in die Helhet – en wat ’n jaar was derberg, wat terselfderdit nie vir ons nie! tyd moderne tegnologie Nadat Winederous verdie rug gedraai het en hul lede jaar die lig gesien wyne volgens eeu-oue orhet in Hermanus – met ganiese en volhoubare bedie fokus op die Walkerginsels produseer. Lees baai-wyndistrik – het meer hieroor op bl. 6 & 7. ons spoedig uitgebrei na Terwyl baie van ons se die Helderberg- en Stelbatterye hierdie tyd van lenboschwynstreke. die jaar al ’n bietjie pap is, Hierdie jaar was daar maar ons eenvoudig moét selfs nog meer verandedeurdruk totdat die varinge. Eers het Winedekansieseisoen aanbreek, rous sy vlerke versprei is koffie dalk die aangena die Paarl- en Wellingwese onderwerp. Daar is ton-wynstreke, en meer hedda.mittner@ niks beter om mens aan onlangs na die Worcehermanustimes.co.za die gang te hou nie en min ster- en Breedekloofarea. Vandeesmaand sluit ons ook die van ons kan daarsonder klaarkom. Franschhoek-wynstreek in deur te Lees meer oor hierdie wêreldgewilde versprei in die plaaslike koerant, Tat- drankie op bl. 10 en stel gerus ons resep vir ’n watertand sjokoladekoek op die ler. Ons leserstal het eksponensieel toe- proef, want wat is ’n lekker koppie kofgeneem en ons spog nou met die groot- fie sonder ’n verleidelike stuk koek? ste sirkulasie van enige kos- en wynpublikasie in die Wes-Kaap. Die gebiede wat ons dek, is almal minder as twee ure se ry van mekaar en die boodskap wat ons aan ons lesers wil uitdra is: Klim in jou kar en gaan verken jou agterplaas!

Maak nou ’n aantekening in jou dagboek vir ’n opwindendende fees op Saterdag 1 Desember, wanneer die beste name in gospelmusiek by die Blue Rock-gospelfees op die Blaauwklippen-wynplaas by Stellenbosch gaan optree. Dit gaan ’n dag van pret en vermaak vir die hele gesin wees vanaf 10:00 tot 21:00. Die kunstenaars wat optree sluit in Louis Brittz, Rouchelle Liedemann, Neville D, Ivan Siegelaar, Anders, Onbeskaamd, Louis Loock van Romanz en Heinz Winckler. Die 150 stalletjies by die gesinsmark sal iets bied wat in elkeen se smaak val – van vars produkte tot smaaklike kos en wyn, kuns, handwerk, modes en dekor. Vir die kinders is daar ook ’n optrede deur Luidkidz wat die berge in lofsang sal laat bewe. Met al die kos- en drinkgoedstalletjies byderhand, kan jy gerus jou kombers, sonsambreel of gazebo bring en ’n heerlike piekniek op die gras geniet terwyl die kunstenaars optree. Daar sal ook van Blaauwklippen se internasionaal bekende wyn te proe en te koop wees. Terwyl Ma en Pa hul Kersinkopies by die markie doen, is daar hope pret en vermaak vir die kleingoed in ’n veilige omheinde gebied. Daar word ook ’n spesiale doekruilstasie en ’n moederskamer met TV-skerms opgerig sodat nie een oomblik van die aksie op die verhoog gemis word nie. Radio Tygerberg sal ’n regstreekse uitsending van die plaas af doen en besoekers is welkom om die aksie by hul buite-uitsaaisentrum te gaan bekyk. Veilige en gemaklike parkering is beskikbaar by Tegnopark langs die R44 en pendelbussies sal deurlopend tussen die parkeergebied en die plaas

PHDS 26221/12

is moeilik om te glo hierdie is die tweede laaste uitgawe van Winederous vir die jaar. Binnekort sal Kersversierings begin opgaan en talle Kersmarkte, -konserte en -partytjies wink reeds op die horison.

Fees in die wingerd

FOR BOOKINGS +27 (0) 21 880 9500 Email: info@phstellenbosch.com proteahotels.com/stellenbosch

LESS WORK. MORE PLAY THIS SUMMER.

HOLIDAY ESCAPES FROM R270* PER PERSON, PER NIGHT. LET THE FUN BEGIN. THIS IS WHAT’S INCLUDED: 2 Bedroom semi self-catering apartment (Sleeps 4 adults and 2 children, 12 and younger stay free). Daily kids holiday activity programme. Discount voucher booklet to the value of R400. Free DVD rental from reception. Child minder between 09H00 – 21H00 daily at the in-door and outdoor kids play area. 200MB free internet. 15% Discount on massage at on-site beauty salon Bellezza. 10% Discount on entrance for kids at Butterfly World. Buy 1 get 1 free drink voucher (use at our on-site Vineyard Restaurant). Bottle of wine when seeing an Oude Libertas Amphitheatre Show. R10 discount per child attending Kids Theatre at Oude Libertas Amphitheatre Show. Blaauwklippen Wine Estate deals: Free wine tasting plus 20% off wine sales on the farm. *Terms and conditions apply: R1078* per apartment, per night. Rate based on 4 adults sharing and 2 children staying for free. R270 per person, per night for every additional occupant over the age of 12 years old. Minimum 2 night stay. Valid 7 days a week from 07 December 2012 – 01 January 2013 and valid from 11 January – 20 January 2013. Offer bookable until 31 October 2012. No cancellations or refunds allowed. Subject to availability. Full pre-payment required.

ry. Vir diegene wat van ver kom, bied Protea Hotel Stellenbosch kamers teen R420 per persoon aan. Dit sluit aandete die Saterdagaand na afloop van die fees in, sowel as ontbyt die Sondagoggend. ’n Kerkdiens word ook die Sondag by die hotel aangebied. Terwyl die son stadig agter Tafelberg sak en die Helderberge in hul volle glorie deur die sonstrale verlig word, sal die hoofvertoning om 18:30 verseker dat 1 Desember ’n onvergeetlike dag van lof en aanbidding tussen die wingerde sal wees. Kaartjies is nou beskikbaar by Computicket en kos R100 vir volwassenes en R50 vir kinders onder 12. Dit gee jou toegang vir die hele dag en sluit alle vertonings in. Vir meer inligting skakel 079 716 4593 of e-pos bookings@nuelight.co.za.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.