Circum, Term 2, 2018

Page 23

BRL: Ons vriende en Mnr van Niekerk.

Hoe het dit gevoel om voor so ‘n groot gehoor deel te neem? Neo: Ek was eers bang en baie op my senuwees. Toe die klomp mense vir my begin skree en my aanmoedig, het ek egter meer gemaklik begin voel.

Vida & Anneleen: We are in the school choir, and are going to participate in the musical. BRL: Ja, ons is onderskeidelik in die koor, musical en VCSV band. Natuurlik sing ons daagliks in die stort ook. What is next?

Vida & Anneleen: It was thrilling and very delightful. Even though we had butterflies. Being on stage filled us with joy.

Neo: Ek dink daaraan om ‘n YouTube kanaal te begin waar ek video’s van my dans sal oplaai.

Yaaseen: Dis nie die eerste keer wat ek voor 500+ mense dans nie, ek het ook al deelgeneem aan Goudini’s got Talent. Dus was die gevoel min of meer dieselfde. Ek het gewonder wat almal gaan dink van my en soos ek op die verhoog gestap het, het my bene lam geraak. Ek dink egter dat ek besig is om al gewoond te raak daaraan om op te tree.

Yaaseen: Meer inspirasie vind, meer oefen, meer video’s maak vir my YouTube channel en hopelik World of Dance 2019. Wie weet, miskien sien julle my weer volgende jaar by Gimmies got Talent, ouer en meer ervare.

Who did you think were your biggest competition? Neo: Yaaseen Yaaseen: Almal wat daar deelgeneem het, was vir my ewe goed. Almal is gekies omdat hulle baie talentvol is en ‘n geleentheid moet kry om hul talente te kan deel met die skool. Ek dink nie ek kan kies nie. Ek het net geweet dat ek my alles moet gee, no mercy.

BRL: Vir nou moet ons eers fokus op skool en eksamen, maar ons het groot drome vir die toekoms. The world is our oyster.

It is safe to say that these talented students definitely have a bright future ahead of them. And with hard work and determination they can conquer the world. One day when they are famous, they will hopefully remember that Worcester Gymnasium was one of their stepping stones to greatness.

By Leandrie du Toit Photos by Abigail Drake

BRL: Vida en Anneleen Dink jy daaraan om jou talente verder te vat ? Neo: Ja, ek wil eendag ‘n spertyd professionele danser word Yaaseen: Definitief, ek hoop om volgende jaar deel te neem aan “World of dance SA” in die junior afdeling BRL: Ons sal seker aan kompetisies deel neem vir die fun. Gebruik jy jou talente in jou allerdaagse lewe? Indien wel, waar ? Neo: Nee, ek tree net so min of meer 2 keer ‘n jaar op, verder dans ek net omdat ek dit geniet.

PHOTO BY CARLA WOLSTENHOLME


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.