Page 1

Kwartaal 2 2015

P R O F FRANK

fortune cookie

ONGELOOFLIKE feite oor CHINA

FLIEKS

BOSVARK I’ve got the

POWER! What do you do when the power cuts out?

Kwartaal 2, 2015

CIRCUM|


EDITORIAL REDAKTRISE|CARINA KLOPPERS SUB-REDAKTRISE|DEEVYA NAROTAM JOERNALISTE EMKE HUGO DANELLE ZEEMAN MARIKE FOWLER ANGELIQUE BANTOM WILLA MARIÉ ROUX REINI SCHEEPERS MICAELA DAVIDS

ANNEMIE DU PLESSIS ANEEQ JACOBS LINÉ BREDENKAMP JACOMI BREYTENBACH ROBYN VILJOEN HELEEN THERON

Editor's Letter It is funny what things you turn out to miss and struggle to let go of. My turn in the editor’s chair didn’t come without hiccups and some distorted surreal dreams about the Circum. This made me secretly count the days until I could pass off the buck to Deevya and enjoy sleeping again. This doesn’t mean I didn’t enjoy it. On the contrary the last two terms working on the Circum alongside Miss A Le Roux has been nothing but a blast… But I still looked forward to my freedom. The irony probably lies in the fact that I’m finding it extremely hard to ‘Let It Go’ and I genuinely miss the weight of the responsibility on my shoulders, but I realise the time has come for me to move on and focus on academics (bleh!). So, ladies and gents, this edition is my swansong and might I add that I am quite proud. Thanks to the initiative of Miss A Le Roux we have gone online and in next term’s Circum you can discover why. I hope you enjoy this edition. We attempted to have the perfect blend of factual and fun-toread articles. The Circum has also undergone somewhat of a face-lift and now features a whole new colour palette and quaint graphics. If you have a cool idea or a story worth writing be sure to let the new editor – Deevya Narotam – or new sub-editor – Jacomi Breytenbach – know and not me. My last words? Thnks Fr Th Mmrs. (It should be spelt like that.)

HOOFFOTOGRAAF| KEANU DAMON FOTOGRAWE JOHANNES APPEL LIZE JOUBERT MARGO GALANT RUTH PRETORIUS SEYMOUR LOTTERING ANDRÉ SCHOEMAN HYMNE LEY

Kwartaal 2, 2015

CIRCUM|2


Inhoud DERBY 2015 Derby Scoreboard Derby Photospread

SPORTVERSLAE Hokkie, Rugby en Netbal

BOSVARK LOOKALIKES UIT DIE SKOOLKOMBUIS Maklike sjokolade Brownies Gasvryheidstudiefoto’s

YOU’VE GOT THE POWER! When the power goes out

VRL-VERSLAG

Kwartaal 2, 2015

FORTUNE COOKIE ON PROF FRANK FUN FACTS China & Teachers

KOORVERSLAG

MICELLANEOUS PHOTOSPREAD FLIEKVLOOIE MUSIC: WG TOP 10 AANHALINGS

CIRCUM|3


DERBy 2015 deur MARIÉ ROUX & LINÉ BREDENKAMP

Die dag van die jaarlikse Derby het soos enige ander sportdag begin. Dit was koud en die spanne wat vroeg moes speel het soos gewoonlik gebibber. Tog was dit anders as enige ander sportdag.

DIT WAS DIE JAARLIKSE “CLASSIC CLASH”, DIE DAG WAAROP TWEE VAN DIE BESTE SKOLE IN WORCESTER KRAGTE MEET. Op hierdie dag elke jaar stroom die hele Worcester na Bosvarkpark om hul skole te kom ondersteun, almal teen die koue gepantser in dik baadjies. Dis die eerste jaar dat die nuwe astrohokkieveld ook deel vorm van die verrigtinge. Die Derby het Vrydagmiddag afgeskop met netbalwedstryde. Gim was trots op die wonderlike uitslae, met net een span wat die onderspit gedelf het. Worcester Gimnasium se hokkiespanne het soos

Kwartaal 2, 2015

gewoonlik uitstekend gedoen en al die spanne het uitstekend presteer. Net so is ons baie trots op die skaakspan se ongelooflike resultate. Voor die eerste rugbyspan se wedstryd het Gimnasium se dansers vir ons gewys hóé om te dans. Die singsongs was oorverdowend en het vir Drostdy goed die skrik op die lyf gejaag. Die eerstespan rugbywedstryd was die laaste item van die dag, soos deur tradisie bepaal. Die adrenalien het gepomp en dit was ongelooflik opwindend om saam met die skare vasgenael die wedstryd te aanskou. Almal het op hulle voete gespring en gejuig toe Adriaan daardie laaste skop gee. Daarna was daar geen keer aan die Gimmies nie: almal wat kon het op die veld gehardloop en trots uit volle bors “School in Inion” gesing. Al die spanne van die dag het fenominaal gespeel. Elke speler het met passie gespeel en goeie sportmangees aan die dag gelê. Wen of verloor, ons skool is regtig die beste. Hierdie is ’n Derby wat ons vir lank sal onthou.

CIRCUM|4


Scoreboard RUGBY 19A wen 20 - 18 19B verloor 3 - 10 19C verloor 0 - 20 16A verloor 0 - 26 16B verloor 3 - 34 15A verloor 3 - 88 15B verloor 0 - 24 14A verloor 0 - 29 14B verloor 0 – 53 NETBALL u.18A won 25 - 13 u.18B won 19 - 14 u.16A won 16 - 8 u.16B won 12 - 10 u.16C won 16 - 6 u.15A lost 15 - 19 u.15B won 10 - 7 u.15C won 16 - 8 u.14A won 20 - 9 u.14B won 21 - 3 GIRLS HOCKEY u.18A win 8 - 0 u.16A win 3 - 1 u.16B draw 0 - 0 u.14A win 2 - 0 BOYS HOCKEY u.18A draw 2 - 2 u.16A win 3 - 0 u.16B win 3 - 0 u.14A win 2 - 0 SKAAK WG wen 9.5 - 0.5

Kwartaal 2, 2015

CIRCUM | 5 f CIRCUM|5


Kwartaal 2, 2015

CIRCUM|6


netball RUGBY Hockey ROBYN VILJOEN

HELENE THERON

DANELLE ZEEMAN

The first term of hockey “hitoff” with a bang and our hockey players have been keeping the Bosvark name high on the field and the Astro so that by the end of the second term Worcester Gymnasium had scored a staggering total of 110 goals, 70 of which came from pure girl power, whereas a mere 42 goals were scored against us. However the term was a challenging one due to the fact that more than half of our games were played away and not on our beloved astro, but we quickly found our way on grass just like the good Worcester Gimnasium se rugby was hierdie seisoen uitstekend. Nie net het ons eerstespan die Derby 20 - 18 gewen nie, maar hulle het vir Hugenote 36 - 13, Hermanus 19 - 8 en Swartland 'n behoorlike uitklophou van 42 - 7 gegee! Baie geluk aan Mias Coetzee, Bradman Grove en Julian Lodewyk wat vir die Boland Akademie rugbyspan gekies is sowel as Steyn Olivier, Denver Prins, Adriaan van der Bank en Gustav The tension was tangible, the stakes were high and the crowd was wild with excitement as Worcester Gymnasium’s netball girls started off the annual Classic Clashes. The weather was gloomy, and a threatening storm only added to the feeling we all experienced: This was war! Our younger teams started off the day spectacularly, as Worcester Gymnasium defeated one “Donkie” after another. Our defenders were on point, the mid-field was on fire, and the shooters didn’t let the howling winds get them down.

Kwartaal 2, 2015

old days and excelled continuously. Our terrific teams for this term include the u/14 A boys who have yet to lose a game tallying 20 goals with only one ball against them, and the u/18 B girls with a total of 13 goals and only one against them. Next term we face De Kuilen for interschools, the match we have all been waiting for where the hard work and determination of the last term will finally pay off. A particular team rearing to conquer De Kuilen is the first boys team. First team captain, Brendon Augustus has commented that they are “going all out” and added their team motto, “if God is with us, who can be against us?” They will strive to bring home the trophy and the rest of the Bosvark sports teams will follow. September wat vir die Boland Cravenweekspan gekies is. Ons is baie trots op al ons rugbyspanne en ons sê dankie vir julle harde werk en ure se ui t mergelende oefening!

WAANTOE?

pale toe

Ending the day with the game everyone was waiting for, the 1st team blew the competition away and sealed the deal – the “Donkies” were sent home with long ears and their tails between their legs. Well done ! We would like to congratulate all the teams with their stellar start to the netball season, and wish them luck for games to come. Congratulations to Nashitah Africa (u/14), Leandré Ketch (u/14), Margot Vlok (u/14) and Natalie van der Vyver (u/16) for achieving Western Cape Netball and Tasneem Oppel (u/14), Cathy-Ann Hugo (u/15) and Joy Fortuin (u/17) for achieving Boland Netball.

Good luck for the season! CIRCUM|7


Separated at birth? JACOMI BREYTENBACH

CerĂŠt Goosen & Karla de Bod

Francois Prinsloo & Pierre Joubert

Moegamat Luqmaan Bryan & Whalied Johnson

Emilio Castano & Lleyton Claassen

Kwartaal 2, 2015

CIRCUM|8


maklike sjokolade brownies

Bestanddele: 2 koppies witsuiker 1 koppie botter Halwe koppie kakoapoeier 1 teelepel vanieljegeursel 4 eiers

1 koppie koekmeel Halwe teelepel bakpoeier Halwe teelepel sout Halwe kopppie pekanneute (opsioneel)

deur LINÉ BREDENKAMP

Metode:  Verhit die oond tot 180°C  Smelt die botter of margarien  Meng al die bestanddele met die botter in die gegewe orde.  Bak vir 20 – 30 minute in ‘n 9 x 13 cm gesmeerde pan.  ‘n Lekker happie vir daardie koue, reënerige en niks-doen-lui-wees-voor-die-televisie-dae.

b u t is cooking anART

Kwartaal 2, 2015

CIRCUM|9


H OE OM BESIG TE BLY TYDENS NAGTELIKE BEURTKRAG. Ons almal verwens vir Eskom wanneer die elektrisiteit afskop en ons ewe gedwee in die duisternis moet sit. Maar het jy al hierdie tegnologie-vrye tydjies probeer aanwend vir iets produktiefs of interessants? Wat doen jý as die krag afskop?

1

SLAAP Daardie lang gape in die klas weens laatnag-uitsendings van jou gunsteling reeks kan nou iets van die verlede wees. Ligte af? Ligte uit!

2 3 4 5

LEES Jou ouers smeek jou al ‘n geruime tyd om meer te lees. Gryp ‘n paar kerse of ‘n gaslampie en volg hulle raad. GOUE OUES Wat is lekkerder as ‘n impromptu pot wegkruipertjie, aanaan, donkerkamertjie, blindemol of musical chairs? Al die bogenoemde in die stikdonkerte! (Hou ‘n paar pleisters byderhand).

Upcoming Astronomic Events

AUGUST 12, 13: Perseids Meteor shower AUGUST 29: Full Supermoon SEPTEMBER 28: Full Supermoon SEPTEMBER 28: Total Lunar Eclipse OCTOBER 1: Comet Catalina BOU ‘n FORT Bou ‘n D ECEMBER 13, 14: Geminids kombers-en-kussing-fort in Meteor Shower. die sitkamer. Jy kan ‘n toegangsreël maak soos dat almal wat jou fort binnekom FOR MORE INFORMATION: verbied is om te praat oor http://www.seasky.org/astronomy/ enigiets wat met elektrisiteit astronomy-calendar-current.html werk. Pimp jou fort uit met battery-gedrewe liggies, kussings en eetgoed.

KYK STERRE Ons weet dis te koud vir jou om jou neus by die deur uit te steek, maar dié beurtkragpalawer mag dalk net ‘n tydjie duur. So swot op oor die hemelruim, gooi jou kombersie op die gras oop en kyk na ‘n paar blink dinge. **Hierdie is ook ‘n uitstekende idee vir ‘n lenteaand date, Manne!**

Kwartaal 2, 2015

6

VAT VLAM Meer gepas vir die winterseisoen? Wat van ‘n lekker vuur! Nooi ‘n paar vriende en maak ‘n braai– of kaggelvuur, vertel ‘n paar grappe of spookstories, braai ‘n pak of twee malvalekkers of geniet net die romanse van ‘n knetterende vuur en goeie geselskap.

7

TOETS JOUSELF Loop rond in die huis sonder enige ligte en kyk hoe goed jy jou woning regtig ken. Kyk hoe vinnig jy van punt A na punt B kan beweeg sonder om aan iets vas te loop.

8

TYD MET FLUFFIE

9

SPELETJIES Nog ‘n lekker groepaktiwiteit is ‘n paar rondtes van jou gunstelling kaart- of bordspeletjie. Of skerp jou strategiese vaardighede op met ‘n rondte skaak.

Jou troeteldier staar al vir baie lank met leepogies na jou laptopbemoeide self. Gee hom/haar ‘n bietjie liefde!

10 11

LEER ‘N NUWE VAARDIGHEID Tree uit die beurtkragervaring ‘n meer bekwame persoon. Om bekfluitjie in die donker te speel is in elk geval baie cooler as om dit in die lig te doen.

SKRYF Skryf ‘n brief, ‘n gedig, ‘n storie, ‘n dagboekinskrywing. Wanneer laas het jy regtig ‘n gelukkige pen-enpapier-ervaring gehad?

CIRCUM|10


RCL DANELLE ZEEMAN

W

ith Derby week, staff tea and the upcoming exams just around the corner, it was a busy term for the RCL.

Derby week madness

started

off with sales, spirit building and a mountain of work for us, but everything was worth it when we stood side by side, singing

School in Union as

victors at last. Congratulations to every team that helped to send the “Donkies” back home one trophy short. This term’s staff tea was winter-themed, with homey baked goods

steaming soup on

and

the menu. Thank you to everyone who worked hard and to the teachers for everything they do for us. Exams are the next obstacle we

Kwartaal 2, 2015

have to face, as leaders, sport stars and culture vultures alike must sit down and face a mountain of challenging work. From our side we would like to wish everyone only the best. Just think, by the time you are reading this, it will be all over and done, and (h opefu l l y) all the sleepless nights would h a v e b e e n worth it! F u r t h e r more, we encourage each and every one to join in projects such as the

blanket initiative by helping to make someone’s winter a little more bearable. Your donation will make someone’s day, so strap on your humanitarian boots and step out of your comfort zone.

CIRCUM|11


Inside the fortune cookie

PROFessor FRANK ANNEMIE DU PLESSIS

NAME AND SURNAME: PEIWEI WANG FAVOURITE COLOUR: GREEN BIRTHDAY: AUGUST, 24 FAVOURITE WORD: INNOVATION HOW

SOUTH AFRICA AND HOW DO YOU LIKE THE COUNTRY? LONG HAVE YOU BEEN LIVING IN

I came to South Africa in January 2011 and lived in Stellenbosch for four years. I’ve been living in Worcester since February, 2015. South Africa is a great country. I love SA very much.

WHERE DID YOU LIVE BEFORE YOU CAME HERE? Stellenbosch, South Africa (Jan. 2011-Jan 2015), Detroit, Michigan State, USA (Aug 2008-Aug 2010), Wuhan, Hubei, China (Before 2008)

DO YOU HAVE SOUTH AFRICA?

ANY FAMILY LIVING IN

TELL

US ABOUT YOURSELF?

WHAT

ARE YOUR INTERESTS

OUTSIDE OF SCHOOL? As professor, I’ve worked in one of the Top Ten Universities in China. The University is located in a city in Central China, Wuhan, the Capital City of the Hube Province with a population of 11 million. Because of this I have an open view to the world. Soccer is my favourite sport outside of school.

DID

YOU HAVE ANY DREAMS ABOUT WHAT YOU

WANTED TO BECOME WHEN YOU WERE YOUNGER? dreamed of becoming an engineer when I was in Middle School. However, I chose Social Science as my subject to study when I was undergraduate and post graduate at university.

STATE AN INTERESTING FACT ABOUT YOURSELF. As senior Visiting Scholar in 2001, I worked in the Centre for Chinese Studies at the University of California, Berkley, USA. Some day in June I went to Stanford University and shook hands with Bill Clinton, the former president of America. To my surprise, his hands are very big! Haha!

ANY ADVICE CHINA?

FOR SOMEONE WHO WANTS TO VISIT

Learn Chinese/Mandarin. Understand and speak Chinese in certain specific everyday situations. Study and have a workable knowledge of Chinese culture. Travel in China and taste Chinese food.

At the moment I live in South Africa alone. My wife stayed with me in Stellenbosch for two years previously.

Kwartaal 2, 2015

CIRCUM|12


10 Wêreldvreemde en absoluut ‘mindblowing’ feite oor

China MARIKE FOWLER

1 China gebruik ongeveer 45 biljoen chopsticks per jaar.

2 Ongeveer 35 miljoen mense

in China leef steeds in grotte.

3 Tafeltennis is een van China se nasionale sportsoorte.

4 China hou die wêreldrekord

vir die langste verkeersknoop. Dit het ongeveer 12 dae geduur!

5 Die Chinese polisie verkies om

ganse eerder as polisiehonde

op te lei omdat hulle meer aggressief is en uitstekende sig het.

Kwartaal 2, 2015

Op 25 Junie het 'n handvol Bosvarke uit ons winderige en yskoue winter vertrek om hul Junie-vakansie in die warm en humiede China deur te bring. Ek was bevoorreg genoeg om een van hierdie leerders te wees, maar het met 'n skok besef hoe min ons eintlik van ons vakansieoord weet. Daarom het ek besluit dat dit gepas is om 'n paar van die mees absurde feite oor dié volksvreemde land te deel:

6 50% van die wêreld se varkpopulasie leef in China.

7 China het 'n pretpark spesiaal vir dwergies genaamd "Kingdom of the Little People".

8 Brad Pitt is verban uit China

omdat hy 'n rol vertolk het in die film Seven Years in Tibet.

9 Die 'Playstation' is onwettig in China.

10 China het rehabilitasiesentrums vir internetverslaafdes.

CIRCUM|13


‘n ‘Confession-session’ met die onnies van WG deur ANEEQ JACOBS & EMKE HUGO

Juffrou Gardiner verloor drie keer per week haar motorsleutel.

Juffrou Conradie is in Kanada gebore.

Meneer C. Olivier is ‘n bobaas kok en eksperimenteer tans met melkterte.

Meneer Minnie het ‘n Meestersgraad in Taalkunde en is allergies vir neute.

Juffrou Keet het ‘n honneursgraad in Duits en kan die ukulele speel.

Juffrou Phillips hou baie van dans – veral op ABBA se Dancing Queen.

Mnr. Raal is “‘n baie reguit mens” (gesê met ‘n baie reguit gesig...)

Mnr. Van Niekerk en Juffrou Sheriff het saam Opvoedkunde geswot op Stellenbosch, maar dit nie geweet tot na hulle ‘n ruk by WG gewerk het nie. Juffrouens Keet, Gardiner, Crombie en Le Roux was almal saam in die Opvoedkunde klas. Meneer Schell is ‘n eerste generasie Duitser, maar kan nie Duits praat nie.

Juffrou Snygans hou baie van wine gums.

Juffrou Gie het vir Juffrou Snygans klas gegee. Meneer Conradie is mal oor visvang.

Juffrou L. van Wyk hou van “glide”.

Juffrou Nel haat die winter en kan vlot Duits praat. Juffrou D. van Wyk se atletiekloopbaan het geëindig na ‘n hond haar in die kuit gebyt het; het in graad 8 haar voortande uitgeswem en het begin skoolgee as ‘n graad 1-juffrou.

Juffrou Hoffmeyr was op hoërskool deel van die debatspan.

Juffrou Lucy kan vlot Portugees praat.

Kwartaal 2, 2015

CIRCUM|14


SKAAK deur CARINA KLOPPERS EN ANDREW BELL

Ten spyte van die skaakspan se wegholoorwinning (9.5—0.5) teen die Donkies, was daar vele ander geleenthede waar ons skaakspelers Worcester Gimnasium se naam hoog gehou het. Tonia Marone, Stuart Steenberg, Mikyle Harris en Andrew Bell het elkeen daarin geslaag om te kwalifiseer vir hul onderskeie Kaapse Wynlandspanne by die Boland. Worcester Gimnasium het ook die eer gehad om gasheer te speel op 16 en 17 Mei toe die Wes-Kaap Skole Skaakkampioenskappe plaasgevind het. Tonia en Stuart het deurgedring tot hul onderskeie spanne. Tydens die Junie-vakansie, toe die res van ons voor die TV lê en hot chocolate drink het, het

Tonia, Stuart, Mikyle en Andrew hul konings gaan verdedig by die Suid-Afrikaanse Ope Skool Indidividuele Skaakkampioenskappe. Stuart het vierde gekom en Andrew het absoluut uitstekend gedoen en ‘n derde plek behaal. Dit beteken dat hy die eerste leerder van Worcester Gimnasium in twaalf jaar is om ‘n medalje-posisie te behaal op nasionale vlak. Ons is verskriklik trots op ons skaakmanne (en natuurlik die dame)! Dankie vir julle voortdurende toewyding en volharding. Ons wag in spanning om te hoor hoe julle De Kuilen tydens Interskole gaan verslaan.

Ons is ‘choir’ as jy... DEEVYA NAROTAM

Plato the philosopher once said: “Music gives a soul to the universe, wings to the mind, flight to the imagination and life to everything.”This is exactly what Worcester Gymnasium's choir has done this term.

the term - the Stellenbosch Arts Competition. The panel of judges was exceptionally impressed with Worcester Gymnasium's performance, which earned a very high A+ achievement.

With intense practices and good vibes all round, no amount of load shedding would have been able to stop Worcester Gymnasium's choir from stealing the spotlight.

The climax of the choir term was a joint performance of the choir groups of Worcester Gymnasium, Montana, Worcester Noord and Victoria Park, together with the well-known South African artist, David Fourie. This performance was held on Wednesday 27 May in Worcester Gymnasium's school hall where the audience was moved by the beautiful music while the mass choir enjoyed the exhilarating atmosphere.

The choir participated in the Paarl Eisteddfod on Wednesday 13 May. Since it was our first external performance for the year, we were slightly nervous. Nonetheless, excitement and enthusiasm prevailed and yielded inspiring and positive feedback from the judges and especially from the audience. On Sunday the 24th of May, the choir participated in its second competition for

Kwartaal 2, 2015

One thing that Worcester Gymnasium's choir has proven, is that hard work pays off

and always ends on a high note! CIRCUM|15


Kwartaal 2, 2015

CIRCUM|16


MOVIE MAGIC ANGELIQUE BANTOM Several Gimmies have taken part in a survey to ascertain what their favourite movies of the 2015 cinematic scene are thus far. These results have been compiled into a list of top 5 movies, each rated out of ten. Here are the results.

Interstellar: 7/10 Pitch Perfect 2: 6/10 Fast and the Furious 7: 6/10 Insurgent: 5/10 Fifty Shades of Grey: 4/10

We have compiled a list of the most anticipated movies of the 2015 cinematic scene for you. Be sure to check them out. Avengers: Age of Ultron: Watch the usual gang of superheroes save our little blue dot from catastrophe once again. Inside out: Set inside the mind of the 12-year old girl, Riley, the characters of this Disney remake of a classic movie represent emotions and promise to be a hoot. Mad Max: Fury Road: Watch Charlize Theron kick butt as Imperator Furiosa alongside Tom Hardy of Dark Night Rises fame. Ant man: The power of an ant is definitely the last super power anyone would pick and yet Hollywood has managed a range of comic books and a movie from the idea. With Paul Rudd as Ant Man, this movie seems to be a twist on the normal serious super hero movies anf include quite a bit of humor in conjunction with super tiny hero ANT-ics.

Terminat o r : Genis ys : T h e world’s favourite body-building Scandinavian, Arnold Schwarzenegger, and Game of Thrones’ Daenerys Targaryen, Emilia Clarke, team up in the final installment of a 30 year movie franchise. Watch them fight to save the human race from its own technological advancements and use a combination of time travel and bazookas to do it. Jurassic World: Veteran filmmaker Steven Spielberg returns to the toothy franchise after 14 years. Sit back for some more hair-raising dinosaur roars and human screams. Minions: You loved them in Descipable Me, now love them in their very own movie as Stuart, Kevin and Bob embark on a hilarious journey for their new master.

Whether it’s with the girl of your dreams, your family or just by yourself, plant yourself in a cosy cinema seat this wintry season!

Kwartaal 2, 2015

CIRCUM|17


Bosvark

Top 10 REINI SCHEEPERS

Musiek. Ahhhh! Wat sou die lewe wees sonder musiek? Of jy nou musiek luister om net van jou daaglikse lewe en werklikheid te ontsnap, hard saam te sing omdat die woorde diep in jou hart kruip of omdat jy net ‘n bietjie jou lyf op die ritme van die musiek wil swaai, dit speel ‘n groot rol in ons lewens. Hier volg ‘n lys van die top 10 liedjies van die kwartaal:

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10

SEE YOU AGAIN Wiz Khalifa feat. Charlie Puth SHUT UP & DANCE Walk The Moon GERONIMO Sheppard LEAN ON Major Lazer x DJ Snake feat. Mo I REALLY LIKE YOU Carly Rae Jepson LIKE I’M GONNA LOSE YOU Meghan Trainor feat. John Legend CHEERLEADER OMI SOMEBODY Natalia La Rose feat. Jeremiah WORTH IT Fifth Harmony feat. Kid Ink TOE VIND EK JOU Karen Zoid feat Francois Van Coke

Music expresses that which cannot be said and on which it is impossible to be silent. VICTOR HUGO

Kwartaal 2, 2015

Those who dance are considered insane by those who cannot hear the music NIETZSCHE

Everything in the universe has a rhythm, Everything dances. MAYA ANGELOU

CIRCUM|18


CIRCUM QUOTES MICAELA DAVIDS We want to put a ding in the universe STEVE JOBS

You can't live a champagne life with a Coke income. UNKNOWN

If you want your children to be intelligent, read them fairy tales. If you want them to be more intelligent, read them more fairy tales. ALBERT EINSTEIN

Respect yourself enough to walk away from anything that no longer serves you, grows you or makes you happy. ROBERT TEW

If Drostdy ever dreamt about beating Gim, they better wake up and apologize. LUKHANYO MAGELE

If you want to soar like an eagle, stop hanging out with the turkeys. UNKNOWN

“Mos� impliseer kennis. JUFFROU L. VAN WYK

When life gives you lemons, make lemonade. When life gives you chips, make a Gatsby. EBARD JOUBERT

I began to realize how important it is to be an enthusiast in life. If you are interested in something, no matter what it is, go at it full speed. Embrace it with both arms, hug it, love it and above all become passionate about it. Lukewarm is no good. ROALD DAHL

When adults say "Teenagers think they are invincible," with that sly, stupid smile on their faces, they don't know how right they are. We need never be hopeless, because we can never be irreparably broken. We think we are invincible because we are. JOHN GREEN

Time you enjoyed wasting, was not wasted. JOHN LENNON

Brain during the day: Potato, potato, ching chong tomato. Brain at night: I wonder why the Earth was placed exactly here and allowed us to provide a perfect climate to sustain human life. UNKNOWN

Everyone should smile. Life really isn't that serious. We make it hard. The sun rises. The sun sets. We just tend to complicate the process. ARIAN FOSTER

Kwartaal 2, 2015

CIRCUM|19


Kwartaal 2, 2015

CIRCUM|20

Circum kwartaal 2 2015 (2)  
Circum kwartaal 2 2015 (2)  
Advertisement