Page 1

na familiedienste en kinderkerk by

plantasiestr. 3 sondae om 09:00 (023) 316-2422 Volume 17 no. 4

Friday, February 7, 2014

Telephone: (023) 316-2021 I

Fax: (023) 316-2023

Ooreenkoms Ooreenkoms met België word versterk

I

Toekenning Korkom vereer Gys du Toit vir jare se betrokkenheid

Editor: 082-468-2649

R5.00

nuus@witzenbergherald.com

www.witzenbergherald.com

4-dag weervooruitsig

3 3

ceres@shofaronline.org

Donderdag 6 Februarie

18/34 Vrydag 7 Februarie

21/35

Saterdag 8 Februarie

18/31 Sondag 9 Februarie

19/32 Bron: Weather24.com

CERES PLANT HIRE ☎ 086-111-5193 Voortrekkerstr. 133, Ceres

ALLE TIPE GAS

Een van die top drie klein dorpskoerante in Suid-Afrika vir 2009 en 2012 asook die wenner van beste voorblaaie in 2005, 2009 en 2011.

Vier sterf

‘n VRAGMOTOR met ‘n vrag perskes was op pad na Wolseley toe die helfte verlede Donderdag omstreeks 10:00 by die treinspoor afgeval het. Hier is ‘n kontrakwerker besig om die perskes uit die pad te vee en die toneel op te ruim.

Nuwe voorsitter van die Moerkwekersforum TIEKIE de Kock van Ceres Aartappels is tydens die onlangse vergadering van die Moerkwekersforum as die forum se nuwe voorsitter aangewys. Hy volg Desmond Hyman op wat as voorsitter uitgetree het. As voorsitter van die Moerkwekersforum beklee mnr. De Kock ex officio ook die amp van voorsitter van die Nasionale Moerkomitee en dien hy op die direksie van Aartappels Suid-Afrika.

Fruit & Veg Cucumbers each R 599 Sweetcorn 4’s each R 1199 Deli Hot foods Hake & Chips combo/Snoek & Chips combo R 2500 Bakery Milk tart each R 1600 PRICES VALID 6 FEBRUARY - 12 FEBRUARIE 2014

Butchery C grd Stewing Beef p/kg R 3300 Bulk Oukraal Wors p/kg R 4400 Swimming pools Intex Easy Set Pool was R999.99 now R80000 Intex Swim Centre Family Pool was R299.99 now R20000

VIER mense wat Vrydagaand agterop ‘n bakkie gesit het op pad huistoe, is die afgelope paar dae oorlede. Die bestuurder van ‘n Ford Bantam bakkie was Vrydagaand omstreeks 20:45 met nege passasiers vanaf P.A. Hamlet na Esperanto onderweg toe hy beheer verloor en die bakkie verskeie kere gerol het. Volgens ‘n voorlopige polisieverslag het die regter agterband vermoedelik gebars en die bestuurder het in die draai tussen Bokveldskloof en Esperanto, beheer oor die bakkie verloor. Agt van die beseerdes het agterop die bakkie gesit ten tye van die ongeluk. Een van die beseerdes is Saterdag met die noodhelikopter na Tygerberg hospitaal vervoer. Christo de Bruin (23) van Esperanto en werksaam op Verdun, is op die toneel dood. Michael van Wyk (28), van Esperanto en ook werksaam op Verdun, is later die aand in die Ceres provinsiale hospitaal oorlede. Twee jong vroue, Cathleen Snyders (21) van Bronaar is Saterdag in die Ceres provinsiale hospitaal oorlede en Kayleen Klein (18) van Esperanto is Maandag in die Tygerberg hospitaal oorlede. Sy het Vrydagaand net ‘n saamrygeleentheid na die plaas gevra. Ses mense is beseer in die ongeluk en word nog in die Tygerberg en Ceres hospitale behandel vir ligte tot ernstige been, kop en inwendige beserings. Die beseerdes is Stuart Prins (24), Andrew Louw, Jolandi Pass, Karien van der Merwe, Suzette de Bruin en Adrian Smit. Die polisie probeer nog vasstel wie bestuur het. Een van die beseerdes wat nog in Tygerberg hospitaal is, beweer hy het bestuur terwyl ‘n ooggetuie beweer dat iemand anders wat net ‘n leerlinglisensie het, bestuur het. Die polisie moet nog verskeie verklarings

afneem en word die voorval nog ondersoek. Begrafnis Twee van die ongelukslagoffers se begrafnisreëlings is al gefinaliseer. Michael van Wyk word Sondagoggend 11:00 vanuit die P.A. Hamlet gemeenskapsaal begrawe. Cathleen Snyders se begrafnis vind Sondag 12:00 vanuit die VGK Op-die-Berg gemeente plaas.

Oorlede

MICHAEL van Wyk CATHLEEN (28), van Esperanto. ders (21).

Sny-

01 Februarie 2014 - Voorblad  
Read more
Read more
Similar to
Popular now
Just for you