Page 17

Weslander

Promosie Promotion

21 Februarie, 2013

17

Skep ’n fokusmuur met bakstene Plattelands en eenvoudig, met ’n tikkie byderwetse betowering. In Engels noem mens dit,rustic en met die slim gebruik van ’n paar bakstene kan jý ook

Dié verweerde voorkoms van die baksteenmuur skep ’n plattelandse gevoel.

FOTO’S: SHELTERNESS

dié gesogte voorkoms in jou eie huis skep. ’n Baksteen-fokusmuur in ’n vertrek kan ’n plaas- of ’n plattelandse atmosfeer skep. Versier met oudhede of nuuthede, na smaak. Hier is ’n paar oulike idees. (Bron: Shelterness.com)

Verskillende kleure bakstene kan gebruik word om ’n fokusmuur te skep.

Alle mure hoef nie gepleister te word nie. Verf die kleur van jou keuse oor die bakstene van die ongepleisterde muur om dié eenvoudige, maar stylvolle voorkoms te skep. Die fokusmuur kan ook ‘n skakering donkerder of ligter as die res van die vertrek geverf word.

the hire empire SALDANHA Tel: 022 714 0058 Cell: 083 433 3139 8A Saldanha Road www.talisman.co.za

Gedeeltes van die pleister is verwyder om die bakstene te ontbloot en skep ’n antieke voorkoms.

Weslander 21-02-2013  

Weslander 21-02-2013

Read more
Read more
Similar to
Popular now
Just for you