Page 13

Weslander

Wat gebeur What's on

FEBRUARIE ) Enjoy roosterkoek at the West Coast Fossil Park every Saturday. Freshly baked roosterkoek on an open fire while you wait. Availa­ ble from 10:00 with various delicious fillings from R15 each. Contact 022 766 1606. FRIDAY 22 ) Paternoster Full Moon Market from 18:00 – 22:00. Stalls, delicious food, arts and crafts. Family fun at the Stone Fish Studio. Contact Di on 082 824 8917. ) Blokfluit-ensemble van Hoërskool Piketberg hou geldinsameling-konsert saam met Emo Adams. Kaartjies is R100 en by Piketberg Apteek te koop. Hoenderburgers en koeldrank vooraf vanaf 17:30 te koop voor die kerksaal. Vertoning begin om 19:00. ) Voortrekkers vergader van 17:00 tot 18:00 (net vir laerskool vandag as gevolg van vlot­ vaart vir hoërskool). Bel Elize Herbst by 082 332 3553 of eherbst@mussels.co.za vir meer inligting. ) Wegneem-etes aangebied deur die NGK Saldanha se vroue om 17:30–19:00 by die kerksaal. Heerlike disse soos bobotie, hoen­ derpastei, lewerkoekies, sosaties, worsbroodjies en pampoentert. VRYDAG 22–SATERDAG 23 ) Hoërskool Voortrekkers hou ’n vlotvaart op Bergrivier van Springersbaai tot by Ri­ viera Hotel. Bel Elize Herbst by 082 332 3553 of eherbst@mussels.co.za. SATERDAG 23 ) Karverkoping en markdag word deur Moorreesburg & Koringberg Toerisme by die mu­ seum­terrein om 08:00 – 13:00 aangebied. In­ skrywings is R30 per stalletjie. Bel Annelize Cor­ don by 022 433 1072 of 082 574 0357. ) West Coast Bird Club outing to Afrisam/Tortoise Reserve near Jacobs Bay. Phone

21 Februarie, 2013 Gill on 082 736 6673. ) Comedy Night at Mykonos Casino featuring Andrew The Magic Man. Doors open at 18:00 and the show starts at 20:00. Admission is R140 and includes a hearty buffet meal. Boo­ kings are essential. Phone the Charlie Noble Res­ taurant on 022 707 6975. ) Denlyn Park Craft Market. Delicious home­bakes, superb craft and kiddies entertain­ ment. Phone Lynne on 082 935 5497 or Denise on 022 772 0638. WOENSDAG 27 ) Vredenburg-tuinbouklub uitstappie na Magic Organic. Vertrek van­ af NG Moederkerk om 09:15. Bel Annelie by 082 445 3162 of Olga by 022 713 3017.

Contact Heidi on 083 779 5127 or heidi.engel­ brecht@gmail.com. ) Die-Stoep op Velddrif hou markdag op die eerste Saterdag van elke maand. Geniet ’n ietsie van alles. Bespreek ’n stalletjie (R50) by Amanda’s Photo Journeys by 082 363 0903. Sluit aan by Die­Stoep Velddrif se Facebook­groep. ) The Mill Country Market. A great market experience with fresh produce, local art and all things Hopefield. Stalls still available. Contact Liz­ ana on 073 100 0357 for more information. ) Basaar by die NG Kerksaal op Velddrif. Liplekker kos en hope stalle­ tjies. Almal is welkom. Bel Linda by 022 783 0005 of 082 738 3454. THURSDAY 7 ) Langebaan Animal Care: Annual General Meeting @ 17:00 at the Langebaan Yacht Club.

THURSDAY 28 – MONDAY 4/03 ) Jazz on the Rocks mu­ sic festival at Tieties Bay. Go to www.jazzontherocks.net or call 021 591 5208. MAART ) Enjoy roosterkoek at the West Coast Fossil Park every Saturday. Freshly baked on an open fire while you wait. Available from 10:00 with various deli­ cious fillings from R15 each. Contact 022 766 1606.

VARSPRODUKTE MARK: Porterville hou eerskomende Saterdag ’n pluk-jou-eie-vye- en markdag. Twee boorde van agt hektaar in totaal word vir die eerste keer vir Jan Publiek oopgestel. By die mark is daar verskeie aktiwiteite soos druiwetrap, windbuks skiet en perdekar-ritte asook hope stalletjies wat fokus op plaaslike produkte. Figfun en Pomegranate SA het ook stalletjies.

VRYDAG 8 ) Potjiekos verkope by die VGKerksaal om 17:00. Kaartjies is by opvoe­ ders te koop teen R20 ’n bord. Bel Salomé by 072 201 6817 of by Noreen by 083 230 5672.

SATERDAG 9 ) Harvest Time Ministries bied “If I perish, I perish” by Hoërskool Diaz­ ville se saal om 18:00 aan. Kaartjies is R20 per persoon. VRYDAG 1 Bel Julia Sheldon by ) Dans en sing saam 022 714 3650. met ’n nuwe volkspeleFOTO: WORDPRESS.COM ) Spore Oppie Sandgroep by die NG Kerk op Saldanha. Kleredrag: gewone allerdaagse klere. fees in Hopefield om 10:00–22:00. Stalletjies Bel Suritha du Plessis by 083 461 3436 of surit­ van herwinbare materiale, lekker kos, kreatiewe aktiwiteite, musiek van net oorspronklike musikan­ had2@gmail.com. te, Biertent onder die bome. Fietsryers kry afslag op ingangskaartjies. Kaartjies is R50 pp, gratis SATURDAY 2 ) Car Boot Market at the Catholic Church pre­ vir kinders o.12. Bel Fransie by 082 923 6107 mises, Suffren Street, Langebaan, from 09:00 – of besoek www.sporeoppiesand.com. 13:00.

13

TUESDAY 12 ) West Coast Photographic Society monthly meeting @18:30 in Die Ou Waen­ huis, corner of Main and Church Streets, Vreden­ burg. Visitors welcome. Contact Koos on 083 944 7944 or email info@weskusfoto­ klub.co.za. ) Langebaan Community Police Forum public meeting at the Thusong Centre from 18:00. Find out how you can contribute to our safety and security. Visit www.langebaancpf.co.za. DONDERDAG 21 ) 1980 Weskus-perdeklub hou ’n reunie-braai by Oliphantskop, Langebaan om 15:00. Cowboy­tema – bring ou foto’s. R70 per persoon, bring eie vleis. Bel Babeta Ehlers by 083 541 0517. SATERDAG 23 – SONDAG 24 ) Relay for life Vredenburg vind plaas op die Vredenburg­sportterrein. Luminaria­sakkies te koop teen R10. Registreer jou span nou. Bel Johan­ na Stoffels by 0825539809 of Elfrieda Engels by 082 854 3145. DONDERDAG 28 – MAANDAG 1/04 ) Herfsmark by die Laaiplek Hotel daag­ liks van 09:00 – 20:00. Bel Marchand vir navrae en tafelbesprekings by 022 783 0248 of 081 311 4510. FRIDAY 29 ) Easter Celebration Services at the West Coast Community Church (AOG) in Glen View, Saldanha from 09:00–10:30 and on Sunday 31 March at 09:30. All welcome. Contact 073 856 5633. SATURDAY 30 ) Denlyn Park Craft Market. Delicious ho­ me­bakes, superb craft and kiddies entertainment. Contact Lynne on 082 935 5497 or Denise on 022 772 0638. ) Avrell Barends is live in concert at Wes­ ton High School. Doors open at 19:00, tickets are R50pp. E-pos dagboek@ weslander.co.za. Dagboekinskrywings is gratis Spertyd: 11:00 Dinsdae

Weslander 21-02-2013  

Weslander 21-02-2013