Weslander 08-03-2013

Page 14

14

Weslander

Nuus News

7 Maart, 2013

Kunstenaar stal uit in Kaap Die kunstenaar Anthea Delmotte is gefokus.

BEKENDE OP PIKETBERG: Die gewilde skrywer Marita van der Vyver het onlangs gesellig saam met Piketbergers by Plan B, die nuwe restaurant by The Art Business, gekuier. Hier is (voor van links) Sandra van Wyk, Marie van Niekerk, Eleine Mostert, Gerna Croeser en Marita van der Vyver; (agter) Lilla Treurnicht, Teresa van Niekerk, Jackie Ferguson, Marcos Andrade van Le Vaillant’s Art & Cocktail Lounge en Wiaan van der Vyver en Surita Dietrich van Plan B, die nuwe restaurant by The Art Business. FOTO: MARIETHA GOOSEN

Sy is gefokus op haar kuns, haar kinders, haar gemeenskap en haar medekunstenaars. In Maartmaand is hierdie selfgeleerde kunstenaar van Piketberg se visier gestel op haar solo-uitstalling by die galery van die AVA (Association for Visual Artists) in Kerkstraat, Kaapstad. Die onderwerp is “Portals”: ’n reeks portrette van medekunstenaars en ander wat betrokke is in die Suid-Afrikaanse kunsgemeenskap. Dit word aangebied in samewerking met Spier. Die uitstalling, wat op 11 Maart open, is maar net die begin van ’n langtermynprojek. Anthea Delmotte FOTO: SUSAN KEMP Delmotte beoog om later ’n koffietafelboek oor hedendaagse Suid-Afrikaan- is Erik Laubscher, Phillip, Barlow en Stefan se kunstenaars, inluitend haarself, uit te gee. Hundt, om maar net ’n paar te noem. “Portals” sal veral vir ernstige kunsversa“Ek is gefassineer deur kunstenaars, hoe hulle lyk, hoe hulle hulself in hul omgewing melaars van besondere belang wees, omdat organiseer, en hoe kreatiwiteit deur hulle Delmotte se talent as kunstenaar hier gekommanifesteer,” vertel sy. “Ek sien hulle as bineer word met ’n dokumentasie van die werk en lewe van haar medekunstenaars – poorte vir kreatiwiteit.” Die uitstalling open op Maandag 11 Maart faktore wat die reeks gesog sal maak. Sy het reeds in 2009 aan die reeks begin om 18:00. Kunsliefhebbers is welkom om die werk, maar tussendeur gereeld plaaslik aan opening by te woon. Delmotte het landwyd gereis, na Johannes- uitstallings deelgeneem of uitstallings en geburg en ander stede en selfs tot diep in die leenthede by haar eie galery aangebied. Sy Kougaberge in die Oos-Kaap, om kunste- het haar ook ter wille van toerisme vir plaasnaars en ander figure in die kunswêreld te like kuns beywer en gemeenskapsprojekte ontmoet en materiaal vir die kunswerk by- gereël of ondersteun. (Geskryf deur Susan Kemp) mekaar te maak. Name wat te sien sal wees,


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.