30 August 2019
072 757 0514
rekordmedia1@gmail.com
@rekordmedianow
072 757 0514
RDE24
Sluit aan op ons WhatsApp groep Rekord het die afgelope week ‘n WhatsApp groep gestig vir die koerant. Die doel is om die koerant weekliks op die groep te deel asook om die gemeenskap ‘n platform te gee waar nuus en inligting en alleenlik plaaslike advertensies op gedeel kan word. Om aan te sluit stuur u naam en nommer en dorp na 072 757 0514. Indien u tans die koerant per WhatsApp broadcast list ontvang word u vriendelik versoek om by die groep aan te sluit omrede die koerant vanaf 7 Desember 2019 slegs op die groep beskikbaar sal wees. Indien u enige navrae het whatsApp ons gerus by 072 757 0514. E.pos intekenare sal nog steeds u koerant per e.pos ontvang.
Digitaal is wie ons nou is …. lees op bladsy 2