Page 1

Tel/Faks: 058 303 2805 Sel: 078 095 2254 jamaritz@telkomsa.net

Top plekke vir wiskunde fundi’s

VREDE WARDEN MEMEL FREE COPY

VREDE: Vrede Hoërskool neem vir die afgelope 20 jaar deel aan hierdie Nasionale Olimpiade. 80 000 leerders het ingeskryf vir die kompetisie. 9 van VHS se leerders het na die 2de rondte deurgedring. DeWet Gerber (Gr12) eindig onder die top 54 in die Vrystaat. Emily Castro en Anchen Gerber (albei Gr9) eindig onder die top 57 in die Vrystaat – Juniors.

12/09/2018

072 757 0514

www.rekordmediafs.co.za

Sport complex nears completion

MEMEL: Residents in Memel/Zamani will soon have acces to the new sporting complex . The project is being managed by Phumelela Local Municipality is close to completion, The facilities include new Netball, Tennis courts and a soccer field with a

open air stadium. A date has not been announced yet for the opening but plans are well underway to ensure the facilities are used by a number of sporting codes.


NEWS

■ NEWS Stephen Vermeulen 072 757 0514 rekordnews@gmail.com Deadline: Friday 17:00

■ ADVERTISING Shaun Smit 072 757 0514 rekordads@gmail.com Deadline: Friday 17:00

Receive your FREE digital copy of Rekord by e-mail/WhatsApp Send your name, surname, town to 072 757 0514 or e-mail rekordmedia1@gmail.com

■ Om ons lesers... volledig, betroubaar, objektief en geloofwaardig in te lig oor die nuusgebeure in ons gemeenskap.

■ Ons verbind ons... tot geen politieke party of ideologie nie.

■ Ons streef na... die waarheid, objektiwiteit en die belange van die gemeenskap in ons beriggewing.

■ Ons beywer ons vir... persvryheid, menseregte en die ekonomiese en maatskaplike opheffing van die dorpe waarin ons koerant versprei word. This newspaper is published by the Proprietor, Livero Media, Tinnie van Rooyen Street 3, Clocolan Telephone number: 072 757 0514 E-mail : rekordmedia1@gmail.com Editor: Gerhard Olivier This newspaper is printed by Clocolan Printers.drukkery 061 593 4581 Distributed by Kokosi Vervoer, Bethlehem All rights concerning any advertisements and/or other material contained in this newspaper is expressly reserved in terms of Section 12 (7) of the Copyright Act. This newspaper subscribes to the Code of Ethics and Conduct for South African Print and Online Media that prescribes news that is truthful, accurate, fair and balanced. If we don’t live up to the Code, within 20 days of the date of publication of the material, please contact the Public Advocate at 011 484 3612, fax: 011 4843619. You can also contact our Case Officer on khanyim@ombudsman.org.za or lodge a complaint on our website: www. presscouncil.org.za

Vroue wat die oggendtee by dieHoeksteenkerk in Panorama, Bethlehem bygewoon het, is van links Annatjie van Rooyen van Warden, Liezel van Rooyen, ook van Warden, Lizette van Sittert van Bethlehem, gasvrou van die pragtige tafel, Anni van der Merwe van Kestell, en Salomé Raubenheimer van Vrede

Nuwe denke is nodig in Suid-Afrika ■ Susan Maré BETHLEHEM: Suid-Afrika het nie net vaders nodig nie, maar ook moeders. In ‘n land waar feminisme en sekulêre humanisme hoogty vier, is dit nog om anders te begin dink. Mense moet weer fokus want Suid-Afrika het sy doel verloor. Sy mense moet herposisioneer en nuut begin dink – hulle moet by die Koning se voete gaan sit en luister Só het Arno van Niekerk, akademikus, skrywer, motiveringspreker en Christen by ‘n oggendtee vir vroue in Hoeksteenkerk in Bethlehem gesê. Hy was saam met Johnny Louw wat ‘n Christelike bediening het en ook in Suid-Afrika bekend as motiveringspreker by die gemeente om die vroue toe te spreek en te bemoedig. Van Niekerk sê vroue is onder groot druk. Hulle moet werk, ma wees en sterk.” staan in ‘n mal geruis en gejaag. Waar pas hulle in en wat is die Here se plan met die vroue in die land? Wat die morele verval in die land betref is dit nodig dat standaarde herstel moet word. Dit begin in die huis. Vroue het ‘n goeie aanvoeling vir die tydsgees. Hulle is die krag van elke huishouding. Dit is nodig dat Suid-Afrika weer begin fokus en by ‘n punt van eerlikheid kom. Hulle wat weet en glo dat God ‘n plan met alles he, moet vra, “Here, hoe wil U my gebruik?”. Van Niekerk sê: “Herposisionering en nuwe denke is nodig. Hoeveel keer moet ons jammer sê? Ek glo dat vergifnis Suid-Afrika kan red sodat ons God se eenheid kan bereik. In hierdie proses is vrou en moeders nodig.“God wil Suid-Afrika omdraai om ‘n lig vir die nasies te wees. Ek glo ons is hier om genesing te bring. Wie kan wonde beter verbind as ‘n vrou? Daar is ‘n uitroep van weeskindmentaliteit in ons land. “Waar die Here mense oprig en sentraal in hulle lewens staan, begin dinge verander. Keer terug na God. Terug na Sy kruis. Die kruis van Jesus is genoeg, ook vir Suid-Afrika. Die land het genoeg vir almal om van te leef. God is genoeg – Hy is per slot van sake die EK-IS-antoord op elke probleem en behoefte in SuidAfrika


NEWS


NEWS

Brendan kom Warden toe!

Memel Primary clinches 3rd place in Free State Spelling Bee

Dirkie Uys Warden bied op 13 Oktober 2017 ‘n vertoning deur die gewilde sanger Brendan Peyper aan! Slegs R200 per persoon! Kaartjies verkoop vinnig so spring gou vir joune! Vir navrae kontak Elrina -0586430253 Alta- 0827773947 Louisa- 0721288894

Write to us at rekordmedia1@gmail.com We welcome letters for publication. 300 words or less. Anonymous letters will be published on condition your real name and contact number appears in the letter and is known and verified by the editor. The opinion is expressed in letters is not the opinion of the editor or this newspaper. Rekord only accepts e-mails. No faxes.

MEMEL: Memel Primary school participated in the Provincial IsiZulu Spelling Bee competition in Bloemfontein. Miss Mhlongo and Zondo accompanied Noluthando Zwane to participate. There were many learners for different languages who participated. The competition was very tough. Noluthando was not worried and represented the school and community well. It was an expierence she wno’t forget. We are proud to share that Noluthando obtained the 3rd position in the Free State!


COLUMNS

Hoe proe pouse vir jou? Die klok lui en ek weet ek het presies twee min om veilig by die badkamer uit te kom, my hart klop al hoe vinniger en die sweet tap my af. Dis pouse en my verskonings raak oud. Boelie-beef broodjies is op special vir almal wat gelabel is. Moffie, nerd, pizza face, binoculars, koek oorgewig, maergat, te lig in die broek. Op skool word jy aangemoedig om jou stem te vind maar dis nogal moeilik as jou stem dof onder die water van die matriektoilette weg gespoel word Ek het al ‘n hele periode in ‘n asblik spandeer wat deur testosteroon aangedrewe sotte beman word omdat hulle bietjie entertainment nodig gehad het. Hoe proe pouse vir jou? Ek moes wegkruip sodat die bietjie trots wat ek oorgehad het nie ook op gespoeg word nie Mens kou maar moeilik aan boelie-beef broodjies as jou kakebeen uitgehak is Mens let maar moeilik in wiskunde op as jou kop bly klop Mens lees maar moeilik as jou bril onder iemand se skoensool sit Mens eet maar min as alles na bloed begin proe. Hoe proe pouse vir jou? Die ‘moffie’ dra makeup omdat hy jou vingerafdrukke probeer toe maak omdat hy nie meer antwoorde het op die ‘wat het gebeur’ vraag nie omdat hy nie meer vernedering kan hanteer nie So dit is hoekom hy sy ma se makeup steel en in sy tas rond dra, bra ‘Hy’ is alweer afwesig, want ‘hy’ is net ‘n nommer op ‘n klaslys, ‘hy’ het nie ‘n naam of ‘n stem nie want JY laat dit toe. So Hoe proe pouse vir jou? Ek moes hulle vergewe want ek het besef hulle insecurities kan nie met onderlaag bedek word nie. Ek moes myself uit daai asblik haal, my gesig met toiletpapier afdroog en myself in die oë kyk. Jy is nie ‘n produk van jou omstandighede nie, jy is ‘n produk van jou keuses. Vandag vertel ek die storie, nie vir jou simpatie nie, maar sodat jy besef dat boelie-beef broodjies nogsteeds elke dag by die skool beskikbaar is...staan op vir jou pel, en staan op vir jouself. ► Mosaiëk is ‘n nuwe rubriek in Rekord waar daar weekliks bydraes deur ons lesers gepubliseer sal word. “Hoe lyk jou pouse?” is deur Jannes Erasmus geskryf. Lesers kan ul bydraes stuur na rekordnews@gmail.com vir plasing.

Neem my op vlerke…

Daar's duidelik geen te kort aan kreatiwiteit in Cornelia nie. 'n Inwoner in die dorp het die vliegtuig uit skrootmetaal gebou en al hoewel hy nie kan vlieg nie keer dit nie die kinders in die omgewing om aan boord te klim en die wye wêreld te verken op hul manier nie! ► Deel jou foto met ons deur dit na 072 757 0514 te whatsApp

“Kom na My toe dat julle gered kan word, almal op aarde.” (Jes. 45:22) Is dit nie die wonderlikste uitnodiging van die Here nie. Sy redding en bevryding, Sy genade en goedheid is vir almal bedoel. Oorvloedig en gratis. Joh. 3:16 sê mos: “God het die wêreld so lief gehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.” Ek sien in beide hierdie verse ’n voorwaarde – ons moet kom, ons moet glo. Sy reddende hand is uitgesteek, dit berus by ons om dit te aanvaar. Waarvan verlang jy vandag bevryding? Dalk skuldgevoelens, geheime sondes of groot foute wat jy begaan het?

Dalk hardkoppigheid en selfgerigtheid wat maak dat jy dink jy het nie die Here nodig nie? Dalk verwerping en mishandeling waaraan jy onderwerp is of was? Dalk verslawing van ’n aard? Dalk ’n diep hartseer en droefheid, of siekte? Die Here nooi jou uit om na Hom toe te kom sodat jy gered en bevry en gehelp kan word. Hy wil Sy vrede en rus in jou hart en gedagtes kom deponeer. Nader tot God en Hy sal tot jou nader – belofte! “Ek lê ’n eed af in my eie Naam, wat Ek sê, is betroubaar, dit is ’n woord wat nie onvervul sal bly nie.”(Jes. 45:23) ~ Wilna Botha


COLUMNS

Slegs skole, kerke, sportklubs, liefdadigheidsorganisasies of instansies wat ’n deel van die opbrengs van hul funksies aan liefdadigheidsorganisasies In REKORD se lesersgebied skenk, mag gratis in REKORD se dagboek kolom adverteer. E.pos ons by rekordnews@gmail.com of skakel 072 757 0514 ■ 15-16/09/2018: REITZ/FRANKFORT VKB Liebenbergsveli-Kanomarathon 2018 Begin by Reitz Waterwerke Skakel Noreen 058 863 8503 ■ 14-16/09/2018: CLOCOLAN Die Seisoen van Vrouwees Seminaar. Imla Gasteplaas Clocolan R2500 vir die naweek Andridet 082 359 1652 ■ 18-22/10/2018: ALIWAL NOORD 11de LSAN Buffelfees. Navrae: Epos admin@lsan.co.za ■ 21-23/09/2018: FOURIESBURG Twin Oaks Fees Verskeie kunstenaars tree op. Baie stalletjies en aktiwiteite. info@twinoaks.co.za ■ 22/09/2018: CLOCOLAN

Cooking, Eating, Dancing, Fashion, Singing and six a side soccer will keep you busy for the whole day! Take part or be a spectator with great prizes to be won. For more information contact 083 462 4447 ■ 27/10/2018 SPRINGFONTEIN Springfontein Cricket Sixes, Prior Oval Range, Kom speel krieket! Skryf jou span in! Bier tent, Veiling, Pretloop vir die vrouens en kinders. Stephen de Swardt 083 382 6616 ■ 10/11/2018 BETHLEHEM Maluti Motor Show at Caritas College. Saam met Affi Aarde vlooimark. A drive through the Decades. Contact Tertius 082 889 4294

5000

A5 Pamphlets printed in colour double sided for Includes delivery to your door + design of your pamphlet

Harrismith

Let Rekord help you plan your weekend getaway! Every week a new Vrystaat dorpie to go and explore! This week we are traveling to Harrismith. The town of Harrismith in the Eastern Free State Highlands is notable for its beautiful mountain range vistas, and is considered the ‘Gateway’ to the Drakensberg and Maluti Mountain Ranges. Harrismith is also the gateway to the ‘Highlands Route’ along the Lesotho border that takes in a number of pretty Free State Highlands towns and the Golden Gate National Park. Harrismith lies exactly half way between Johannesburg and Durban, and is a favoured stop-over for travellers between the two cities. A small and charming town, Harrismith features the requisite sandstone buildings that typify Eastern Free State town architecture. The loveliest of these is the Town Hall, which is a National Monument. Like almost all Free State towns, Anglo Boer War Memorials attest to the colourful history of South Africa’s central land-locked province. Despite its importance as a stop-over on the N3 and its past as a thriving centre of ‘diamond rush’ commerce and Boer culture, Harrismith has managed to stay small and typically quaint, but Harrismith is certainly worth a stop. The local newspaper, the Harrismith Rekord is published weekly in Afrikaans, English and Sesotho. The town’s small size, the barely

altered Victorian houses and sandstone churches contribute to the classic and tranquil atmosphere that makes Harrismith so attractive as a weekend break for city dwellers or a ‘cultural’ stop for hikers, artists and adventure an kiteboarding enthusiasts headed for the nearby mountains. Yes…you read correctly: For watersports enthusiasts, the nearby Sterkfontein Dam (South Africa’s third largest dam) offers a number of watersports, fishing and boating activities, as well as the Sterkfontein Dam Nature Reserve., but it is best known for superb board-sailing and kite-boarding thanks to its steady winds… The 2377m high and 9 km long Platberg (Flat Mountain) just outside of Harrismith is a distinctive landmark that also offers hiking and mountain biking trails, as well as game viewing at the Platberg Game Reserve. The Botanical Garden between Harrismith and the Platberg holds many examples of local ‘Berg’ flora and is a great stop for a picnic prior to embarking on a trek over the border into the Natal Drakensburg to see “Mont-Aux-Sources” or “The Amphitheatre”. Harrismith is also very close to The Golden Gate Highlands National Park (incorporating the Basotho Cultural Village), and the town is great base from which to travel to the Park to see its sandstone wonders – even if just for a day-trip..

Hayfever could be a genetic condition, claim scientists Hay fever could be a genetic condition in nearly one in ten people who have it, according to a huge study of 900,000 people – the largest ever on the allergy. Known medically as allergic rhinitis, hay fever is the most common allergy on the planet and happens when the immune system reacts to plant pollen and dust. It is not well understood why some people's bodies develop the allergy but research has revealed 20 new genes which could be responsible for the condition. Some of the genes change the DNA in the immune system which could be why they change how the body reacts to pollen. The research almost doubles the number of genes known to be linked to hay fever, which scientists say could help improve treatments for the allergy. It also claims that as many as 32 million people with hay fever worldwide could have their DNA to blame for their itchy eyes and runny nose. The research by the German Research Centre for Environmental Health and the University of Copenhagen looked at past studies of nearly a million people. It is the largest ever study on hay fever, which is thought to affect 400 million people around the world and an increasing number in the West. And the findings reveal that as many as eight per cent of cases – potentially 32 million people – are down to genetics.

Klitsie het al van mense gehoor wat so vas in iets glo dat hulle later oortuig is dat dit so moet wees. In die geval weier onse Jakob om te aanvaar dat die waarheid tog die waarheid is. Jakob se girl is nie die committed tipe nie en commit elke nou en dan saam met ‘n ander man maar sodra Jakob van dit vertel word is die hele wêreld teen hom askuus, hulle verhouding en soek net rede om die twee op te breek. So gebeur dit dat Jakob se girl eventually confess dat sy nie net in Jakob se bed slaap nie maar dat daar ook ‘n paar stewels of twee ook in die kooi oorgeslaap het. Jakob vestaan en vergewe en Jakob se girl belowe om nou so soet soos die tuisnywerheid se heuning te wees. Maar soet goed trek bye en hier loop een van die stewels die dorp binne en ewe skielik is Jakob baie onseker oor sy girl. Jakob se girl word onder 24 uur bewaking geplaas en waar Jakob gaan gaan die girl saam. Of dit kafee toe is of selfs werk toe sal jy Jakob se girl aan sy sy kry. Of so dink die Jakob. Jakob se girl vrek oor ‘n selfoon en sorg dat ou stewel ingelig bly oor waar sy haar bevind. Jakob vra nie as sy girl so lank badkamer toe gaan nie. Sal seker oor 9 maande ook nie vrae vra as hy dink hy’s die pappa van die baba ook nie...


COLUMNS

Bacon And Broccoli Pasta Pots INGREDIENTS 250g SPAR pasta screws 3ml SPAR salt 200g SPAR Butchers Best bacon, chopped 50g SPAR butter 40g SPAR flour 500ml SPAR low fat milk 125g SPAR grated cheese 250ml SPAR Freshline broccoli, cut into florets 4 SPAR Freshline cherry tomatoes

072 757 0514

METHOD Cook the pasta in boiling salted water for 10 -12 minutes until al dente. Drain. Melt the butter in a small pot. Add the bacon and fry until crispy. Add the flour and stir for a minute or two.Remove from the heat and stir the milk in. Return to the heat and stir until the sauce thickens and is smooth. Place the broccoli florets into boiling water and cook for 6 – 10 minutes. Drain. Add the cooked pasta, grated cheese, broccoli and cherry tomatoes to the sauce. Place into 6 – 8 ramekin dishes. Top with extra cheese and serve

Hi.. My name is Cosmo. And I belong to Pule Mokhathi from Lindley

Pa stuur aan sy seun in die tronk 'n brief."Ek sal nie die jaar aartappels kan plant nie. Die lande is nie omgespit nie, want jy is nie hier om uit te help nie." Seun skryf terug:" Dit is ook maar goed, want die geld wat ek gesteel het, is in die lande begrawe. "Die volgende dag toe is die polisie daar en spit alles om opsoek na die geld maar kry niks. Seun skryf weer aan sy pa:" Pa kan nou maar plant, dit is die beste wat ek kon doen van hier af!" Deur Danie Cronjè

Properties for Sale Advertise your property here for only R100 per week. Published in all 17 Newspapers. Call Tebello 072 757 0514 ORANJEVILLE: Groot 3 slaapkamer huis te koop. Garage met 6 buitegeboue en solder, 4 erwe in totaal 3 754 kubiekemeter, sterk boorgat. Foto's beskikbaar op versoek. R1 5000.00 onderhandelbaar. Rosa by 073 403 9246 CORNELIA: 3 bedroomed House with a swimming pool R350 000 WhatsApp me for pictures 065 199 8698

Start your SMS or WhatsApp with the town you reside at, the details and the price. Include one cell phone number and send it to

WARDEN: 4 slaapkamer/kombuis/ eetkamer/bar/sitkamer sandsteen huis. 3 houthuisies vir gaste. 2 drank lisensies drankwinkel en bar/restaurant - geldig. +/400 rose in tuin. Albert - 083 273 1748 CLOCOLAN- house for sale. 4 bedroom 2 bathroom. Kitchen dining area tv room and sun room. Garage. R650 000 Phone Wikus Fourie 083 485 9691

BETHLEHEM: Wit Camry 95 handrat baie goeie toestand R80000. 082 776 4091 FICKSBURG: Gevriesde en verwerkte vis te koop, vir navrae kontak 073 851 1910 BETHLEHEM: Mazda Drifter double cab 2.5 TDi 2007 R105 000. Cedric 084 671 2831 ROSENDAL: 240m fibre cable for internet contractor. Still new. R3000. 083 267 8985 ROSENDAL: About 300m of used industrial power cables for sale. From old chicken coops. R15000. 083 267 8985 FRANKFORT: Home Therapy Passive Slimmer Skudmasjien 063 687 3605 MEMEL: Opel Mokka 1.4t, Model 2015, 8000km. Prys R250000. Kontak Marius 072 130 6564 LADYBRAND: Dixon 6 channel powered mixer. R2500. 073 353 2013 BETHLEHEM: For sale.HP Deskjet Ink Advantage 4615. Print, scan, fax,copy. R300.00. 074 547 9275 FRANKFORT: Elektriese rolstoel te koop R10 000 – 082 744 5553 REITZ: Red Tip Boa plus tank and equipment. R2500 – 079 233 1765 LADYBRAND: Empisal Express 889 Naaldwerk masjien R2200 - 072 569 2895 LADYBRAND: Wasmasjien. nuut. Sharp Kragsaver R2500 - 072 569 2895 REITZ: Vrugbare Potch Koekoek eiers R6 elk. 072 097 8664 VILLIERS: Langbeen foxterriers...vier reun hondjies 0827406541 CLOCOLAN: Ford safire 2 l te koop of te ruil kontak Attie op 061 100 7737 BETHLEHEM: Wit Camry 95 handrat baie goeie toestand R80000. 082 776 4091 LADYBRAND: Hyundai Tucson 2007 2.0 Diesel FWD / 203 000km / R85 000 neg. Hennie 082 3260 349 FRANKFORT: 4x14;s mags swart 063 687 3605 CLOCOLAN: 3 dubbel bed breimasjiene te koop. 2 Empisal en 1 Passap plus breikaarte en patrone. Almal saam R1300. 078 459 4055 CLOCOLAN: XTC Speakers for sale. 2x2000w 2x3000w R350.00 each. WhatsApp me for pictures 082 975 6563 FRANKFORT: Tata Indica 1.4i R45 000 – 063 687 3605 CLOCOLAN: JVC High Fi/Movie Theatre with 4 Speakers 335 r m s/channel R3500.00 WhatsApp me for pictures 082 975 6563 CLOCOLAN: 2 Stage lazer lights R800.00 WhatsApp me for pictures 082 975 6563 LINDLEY: Elektriese rolstoel te koop. Kry ʼn loopraam by. R3000.00 kontant. CLOCOLAN: Opsoek na Tarentaal/Kwartel eiers 073 847 2468


ADVERTS

PRINTED BY CLOCOLAN PRINTERS 061 593 4581

WARDEN REKORD  
WARDEN REKORD  
Advertisement