Page 1

Vandag: 08:00 – Biduur – Gebedskamer 09:00 – Doop – Ds Corneil du Plessis 09:00 – Lofland 09:00 – Loftjokkers - Vanessa 16:30 – Woordskool – Die Bybel 16:30 – Woordskool – Issues - Eerlikheid 18:00 – Dakdiens – Ds Jaques Grobler 18:30 – INPAS Dr Bruno de Meyer(Die Moslem sendeling)

11 September 2011


Besoekers en nuwe intrekkers Ons wil graag met jou in verbinding tree. Vul asb. die intrekkersboek in die voorportaal in of kry in die rakkies by die ingange lidmaatregistrasievorms, ook op ons webwerf www.albertonsuid.com wat jy na voltooiing by die kerkkantoor kan inhandig of faks dit vir ons na 011 869-1072 in die kerkkantoor. Vergaderings: Kerkraadsvergadering 19 September 2011 om 19h00 in die ou konsistorie. Gebed van die week Ons nooi die gemeentelede uit om saam met die gebedspan of in hul huise as volg te bid: Bid dat ons sal help om as volg ‘n positiewe verskil te maak: nederig sal maak (dat ons aan die eie ek kan sterf en nie beter as ander probeer wees nie), dat ons nie ‘n voorgee gees sal hê nie (maar werklik vir mekaar sal omgee omdat die Heilige Gees in ons almal woon) LAUDATE DOMINUM”. Die Albertonse Mannekoor bied op Sondag 18 September om 15.00 in die NG Kerk Alberton-Wes (Forestraat) hul jaarlikse gewyde musiekfees aan. Soos in die verlede neem die Cantare Kinderkoor en die Albertonse Dameskoor weer deel. Die kore tree op drie gallerye op wat vir ‘n besonderse klank sorg. Kaartjies kos R50 vir volwassenes en R20 vir laerskoolkinders. Tee/koffie ingesluit. Kaartjies beskikbaar by koorlede en by die deur. INPAS diens – 18 September 2011 Kom luister Sondag 18 September om 18h30 na Matthys Roets. Manne van die Woord Kom luister 14 September om 06h00 in die oggend na Freek Vermaak wat ‘n passie het vir woordbedieninge in gevangenisse by die Boma.


Datum

12 September Maandag

13 September Dinsdag

14 September Woensdag

15 September Donderdag

18 September Sondag

Tyd

Gebeurtenis

17:00 18:00 19:00 19:00

Creative Creative Divorce Care in Koffiekame Gebedsgroep - Tannie Ali 082 463 5101

13:00

Gemeente Gebedstyd

06:00 06:00 13:00 15:30 19:00 19:00

Manne van die Woord by Boma Spreker Freek Vermaak(Het ‘n passie vir woordbedieninge in gevangenisse) Randhart CSV Kinderkrans Woordskool - Ware aanbidding Woordskool – Ek en My Ouers

10:00

Senior Selgroep

08:30 09:00 16:30 16:30 18:00 18:30

Biduur in gebedskamer Belydenisaflegging, Nagmaal – Ds Jaques Grobler Woordskool – Die Bybel Woordskool – Issues - Pornografie DAKdiens – Jaques Grobler INPAS: Matthys Roets

LIEF EN LEED Ellen van Deventer

011 869-7277 / 073 530 9428

Marlene Visagie:

011 869-4045 / 082 385 9319

Miller Willemse

011 869-7888/ 082 360 1025

Maritza de Jager (082 341 2195) en Karin Grobler (079 894 9673) is byde geopereer gedurende die week en dit gaan goed met hulle. Carin Mijné se moeder is oorlede - Innige meegevoel met haar gesin.( 072 202 7588)


VERJAARSDAE 11 September Sondag 12 September Maandag 13 September Dinsdag 14 September Woensdag 15 September Donderdag 16 September

Johan van Graan, Tewis van der Ryst, Ricardo Williams, Lize van der Merwe, Cariena Jansen, Jo-Anne du Plessis, OOm Anton Swanepoel. Brian Watson, George Norman, Corne Jooste, Michelle Vorster, Christelle Stapelberg, Marais Wessels, Liam Horne, Carien Scheepers. Gerhard Mentz, Natalie Geldenhuis, Mari Rothman, Francina Basson, Tannie Mien Botha, Oom Chris Stadler, Charlotte Mouton, Danie Williams, Marethie Marais, Ronel Coetzee. Jaco de Vrye, Elize Pieters, Rouviere Gibson, Graeme Coetzee, Deon van Zyl, Edelien Jäger. Kegan Frazer, Petro Coetzee, Clinton Norman, Piet Strydom, Lenette McMaster, Herman, Joey Swanepoel, Sharon van Staden. Heinrich Nel, Andries Strydom, Danie Linde.

Vrydag 17 September Saterdag

Aston Deuchar, Jevan Bole, Ruan Klut, Wanda van der Merwe, Anton van den Heever.

Kontakbesonderhede:

Leraars:

Kerkkantoor:

Ds. Werner Schroeder 082-‐688-‐1562 werner@albertonsuid.com Ds. Corniel du Plessis 011-‐907-‐6785 corneil@albertonsuid.com Ds. Willem Struass 011-‐907-‐5758 willem@albertonsuid.com Ds. Jaques Grobler 082-‐812-‐6785

Phantomstraat 34, Raceview, Mev. Amanda Human Tel: 011-‐869-‐9700 Faks: 011-‐869-‐1072 saakgelastigde@albertonsuid.com

jaques@albertonsuid.com

Afkondigings 11 September 2011  

Weeklikse Afkondigings van die NG Gemeente Alberton-Suid

Read more
Read more
Similar to
Popular now
Just for you