Issuu on Google+

9:00 – Nagmaal Ds. Jaques Grobler

19 Augustus 2012

LOFLAND: 09:00 LOFTJOKKERS 09:00

Tienerselgroep: 18:00 By Eugene Marais Pastorie

Inpas:    Ds.   Corneil  du  Plessis   Tema:    Jesus  leer   ons  om  te  doen   wat  Hy  sê.  

Besoekers en nuwe intrekkers Ons wil graag met jou in verbinding tree. Vul asb. die intrekkersboek in die voorportaal in of kry in die rakkies by die ingange lidmaatregistrasievorms, ook op ons webwerf www.albertonsuid.com wat jy na voltooiing by die kerkkantoor kan inhandig of faks dit vir ons na 086 243 5887 in die kerkkantoor. Vergaderings: Kerkraadsvergadering 20 Augustus om 19h00 Lidmaatskap Ontvang Belydende lidmaat Maria Cecilia Elizaberth du Preez van NG Whitfield.


Aandag Selgroepe Enige selgroepe wat bereid is om te help met 'n wegneemete beurt op Vrydagaande moet asseblief vir Ds Jaques Grobler skakel by 082 812 6785.

CMR ALBERTON CMR ‘n bruikbare sitkamerstel benodig vir hul nuwe beradingskamer. Ons wil die kamer ook gebruik wanneer ons ‘n paneel het of as ons ‘n rustige atmosfeer moet skep vir kliente. Skakel vir Irene of Ankia by die kantoor by 011 907 2922 van 8:00 tot 16:00 en Vrydae tot 14:00.

PROJEK carpe diem: Emmers is beskikbaar na die diens in die Dak by die Toonbank. Tienernuus: Weens Helpmekaar Kollege en Leeuwenhof Akademie skoolvakansies sal daar geen pelgroepe wees van 5 Augustus tot en met 2 September nie. Pelgroepe word weer hervat op 9 September. Die tienerselgroep vind wel steeds plaas op Sondagaande by Jaques se huis om 18h00. Onthou ons tienerkamp 28 September – 1 Oktober. Koste R300 per persoon. Besoek ons kerk webblad vir meer besonderhede

SOPKOMBUIS Die sopkombuis benodig skenkings met soupmix en ander bestanddele. Dit kan afgelewer word by die kerkkantoor(weekliks 08h30 tot 13h30) of by Phantom Straat Pastorie. Ilva Strauss 083 557 8087

Beleef jou sekerheid ‘’n Bybelstudiegroep saam met Ds. Willem Strauss. Dit is aan die hand van ‘’n boek van Prof. Jan du Rand oor 1 Johannes. Dit sal tenminste 16 weke strek. Die kursus sal op Maandagoggende om 09h00 wees en Woensdagaande vanaf 19h00. Dit begin vanaf 20 Augustus 2012. Sien inskrywingsvorms by deure of skakel die kerkkantoor. Skryf so gou moontlik in-die boek wat gebruik gaan word, is uit druk en ons is afhanklik van bestaande voorraad.

 


Datum 20 Augustus Maandag 21 Augustus Dinsdag 22 Augustus Woensdag 23 Augustus Donderdag

26 Augustus Sondag

Tyd

Gebeurtenis

19:00

Kerkraadsvergadering

13:00

Gemeente Gebedstyd

06:00

Manne van die Woord – By die Boma

10:00

Senior Selgroep

08:30 09:00 09:00 09:00 18:30

Biduur in gebedskamer Erediens – Ds. Jaques Grobler Lofland Loftjokkers Inpas – Ds. Corneil du Plessis Tema: Jesus transformeer ons lewens.

Ellen van Deventer 011 869-7277 / 073 530 9428 , Marlene Visagie 011 869-4045/ 082 385 9319 , Susan van Zyl 011 869 1787 , Tommie Dijzel 011 907-4009, Hannes Jooste 082 412 2072, Kobus Greyling 084 588 8218 , Lizanne Coetzee 083 635 8442, Lynette Harman.

Ivor Oosthuizen lyk aansienlik beter waaroor ons baie dankbaar is. Bid steeds vir hom en Martie. Tel No.: 082 588 8690 Oom Pieter Jansen van Rensburg lyk ook verstommend beter, hy het vir Ds. Willem herken en hom groet met die hand. Joke Klut – is Dinsdagmiddag geopereer nadat sy geval het en ‘’n been in haar knieg gebreek het. Tel No.: 011 864-1547 Francois van Loggerenberg is in die hospitaal met ‘’n opstruksie. CT scan wys darem geen gewasse nie. Gaan verdere toesê ondergaan. Tel No.: 082 854 3004


19 Augustus Sondag 20 Augustus Maandag 21 Augustus Dinsdag

Daleen Stapelberg, Marisa van den Berg, Erik de Jager, Michelle Nel, Monette Gildenhuys, Paul du Randt. Jenny Alberts, Michael Jonker, Ria Janse van Rensburg, Dirk Beukes, Tarien Laubscher, Lianie van Eck, Kobus Myburg, Luan Herbst. Ginie Naude, Tannie Hendrina van der Merwe, Oom Danie Wiesner, Mark Lyons, Ockert Coetzee, Johan van der Ryst,

22 Augustus

Jorg Westhof, Nicolette Vermeulen, Emile van Wyk, Christo Janse van

Woensdag

Vuuren, Wikus van Zyl.

23 Augustus

Santa Schmidt, Michelle Pienaar, Belinda Jordaan.

Donderdag 24 Augustus

Hennie Venter, Samuel Ferreira, Wybrand de Kock.

Vrydag 25 Augustus Saterdag

Oom Kierie Strauss, Jaco Stapelberg, Juanisa Brits.


Afkondigings 19 Augustus 2012