Issuu on Google+

21 Maart 2010 09:00

Doop Erediens: Ds. Werner Schroeder Tema: “Die prys van ’n lewe”

GEEN DAKDIENS!

NEEM KENNIS Doop vandag Babaseuntjie Jan-Daniël Adendorff van Gerhard en Germarié Adendorff. Babaseuntjie Ivan Jordaan van Chris en Sandra Jordaan. Lidmaatskap ontvang Belydende Lidmaat Lize-Mari van Heerden vanaf Ned Herv Potchefstroom. Belydende lidmate Jaco van Zyl en Miranda Donald (nou van Zyl) en dooplidmaat Wikus van Zyl vanaf NG Alberton Moedergemeente. Besoekers en nuwe intrekkers Ons wil graag met jou in verbinding tree. Vul asb. die intrekkersboek in die voorportaal in of kry in die rakkies by die ingange lidmaatregistrasievorms, ook op ons webwerf www.albertonsuid.com wat jy na voltooiing by die kerkkantoor kan inhandig of faks


Selfverdediging Kursus Selfverdediging kursus begin 14 April by Randpark se kerkgebou. Kostes R350 per persoon vir ’n 2 maande kursus. Kontak persoon Pieter Malan 083 297 0622/Ilva Strauss 083 557 8087. Groente vir die suide! Saterdag 27 Maart 8-10vm pak ons groente vir 300 gesinne by die NG Kerk Klipriviersberg. Kom geniet saam met jou gesin ’n geleentheid om ’n verskil te maak. Ons vertrek 7:30vm vanaf ons kerk. Kontak Helene Botha 082 520 7990. Pak n Sak Baie dankie vir elkeen wat ’n vormpie t.o.v. Pak ’n Sak ingevul het (So. 31 Jan) en baie dankie vir elke sak kruideniersware vir die Suide! Die UITDEEL VAN DIE SAKKE by ons 48 tannies in Suidheuwels sal elke laaste Donderdag (5nm-6nm) van ’n kwartaal plaasvind – dus Donderdag 25 Maart vir hierdie kwartaal. Ons vertrek 4:45 nm vanaf ons kerk. As jy kan help kontak asseblief vir Kobie 084 582 8630. Dis ’n uur uit en tuis wat verseker ’n verskil sal maak!! Nuwe Erediens tye in 2de Kwartaal Daar is by die Kerkraadsvergadering van 15 Maart besluit dat daar weer 2 eredienste sal wees Sondae. Die nuwe dienstye sal vanaf 2 Mei begin. 09:00 Informele Diens – NG Alberton-Suid gebou 09:00 Formele Diens – Randpark Kampus Kerkkantoor Die kerkkantoor sal gesluit wees vanaf 19 Maart 2010 tot 11 April 2010. Skakel Strauss op 011 907-5758 of 082 779 4389

Ds Willem


LIEF EN LEED • Leon Burger het maar min asem en hulle het ons gebede baie nodig (082 598 4041; 011 908-3498) • Marlene Brits Is terug by huis en lê na rugoperasie vir 2 maande. (011 867-2389) • Tannie Bettie Baker Haar nekoperasie het suksesvol verloop en sy sterk stadig aan. (072 616 9643; 011 864 9820) • Lettie Potgieter is in ICU Mulbarton – Steeds baie siek. ( 011 867-3637; Jan 082 677 7982) • Pieter van der Westhuizen Is tuis vanaf Hospice maar is baie siek en swak. (011 864-2393; Joey 082 548 1846) • Innige simpatie met die familie van Tannie Susan Fourie wat Maandag oorlede is. • Tannie Marie Lötter Gewas vanaf haar nier verwyder en was nie kwaadaardig. Sy sterk aan. (011 869-9861) Bid asb vir verskeie kankerlyers.

Dagboek van die week 22 Maart Maandag

Openbare vakansiedag

24 Maart Woensdag

06:00 08:15 13:00 15:30 19:00 19:00

JIK Gebedsbyeenkoms vir tieners in die Dak REACH CSV Kinderkrans Woordskool: Drie Enige God 3 Herstelvreugde

25 Maart Donderdag

10:00

Senior Selgroepe by kerk

26 Maart Vrydag 28 Maart Sondag 40 Dae Vas tot Goeie Vrydag 2 April.

Skole sluit Palm Sondag 09:00

Erediens Ds. Willem Strauss Tema: “Swaai jy ook Palmblare en skreeu Hosanna?”

17:30

DAKdiens: Ds Werner Schroeder


Lekker verjaar

Hartlik geluk aan, Attie Nel, Tannie Violet Lock, Magi Martin, Linette Vorster wat vandag (21 Maart 2010) verjaar!!! 22 Maart Anton Beneke, Imanuel Ungerer, Hanlie Maandag Kriel, Susan van Zyl, Stephan Coetzee, Yvette Ferreira, Joha Kroukamp, Rentia Human, Lynette Jardine, Lizette Vorster, Charles Smith, Tannie Nollie Joubert. 23 Maart Oom Piet Ferns, Maryke Niemann, Dinsdag Tannie Hilda Strydom, Lizé Knox, Alida Pelser, Tannie Louise van Vuuren, Anton de Jong. 24 Maart Adri Terblanche, Tinus Maritz, Tannie Woensdag Bettie Richter, Luitha Jansen van Rensburg, Gareth Smith, Chanique Herbst, Louise van Heerden-Wolfe. 25 Maart Bryan Helberg, Oom Jan Breedt, Gerda Donderdag van Staden, Corné Schoeman, Desire Smith, Tannie Sarie Linde, Melinda Williams, Andreas Louw, Estelle Steyn, Elené Swanepoel. 26 Maart Ina Pretorius, Johan Weideman, Andre Vrydag Labuschagne, Gabriella Nel, Jean Louw, Oom Willie Liebenberg, Oom Chris du Plessis, Anna Pretorius, Melanie van Staden, Riaan Vos, Pieter van den Berg, Peet Boshoff, Kobus Pieterse. 27 Maart Aryna de Klerk, Mari-Lese Pretorius, Saterdag Renier de Ru, Monjea Smith, Hester Barnard, Barend Kotze, Liaan le Roux.

NOODNOMMER 082 972 1149-MAAK GEBRUIK


21032010