Vrystaat Landbou (VL) se jaarkongres van 2019 het op 7 en 8 Augustus in Bloemfontein plaasgevind. Vir elke kongres word 'n kongresboek, wat 'n opsomming van die laaste jaar se gebeure is, gepubliseer en kry elke kongresganger 'n afskrif. Dit bevat onder meer boodskappe van bestuurslede, verslae uit die verskillende streke in die Vrystaat en VL se komitee-verslae. Kry dit alles hier!