Issuu on Google+


REDAKSIE Medewerkers Redaksioneel

MENSE

4 4

Wie Corlea is | Positief Rebellie in ‘n voorstad Kate Roberts: Van val en opstaan tot inspirasie Ballade vir ‘n Bovril-botteltjie Iewers Nice tussen die blomme Op soek na die Madonna Halftyd Immergroen stories vir kinders | Foto-artikel Anderkant die cliché | Kortverhaal Webbe

Visual Brand Communication

Brand Name Logo / Brand Development (Corporate ID) Tagline / Slogan / Strapline Packaging Design Brand Application

8 16 17 20 24 29 32 37 48 52 60

GESOND Mense Hulks Groen, groener, gesondste Die vraag oor organies Die resep vir ‘n gesonder toekoms

Creative Concept Development Comprehensive Marketing Strategies Printing Publications

64 68 70 72

Advertising Media Print Media Multi-Media


ISSN nommer 1990-2611

Kopiereg Artikels mag slegs met die Redakteur se goedkeuring gereproduseer word. Kopiereg van alle materiaal wod voorbehou. Menings en stellings wat in hierdie tydskrif uitgespreek word, is nie noodwendig verteenwoordigend van die uitgewer en redaksie nie.

FOTO

| Peter Dowdle

i n hou d | 2 0 12

UITGEWER | Firehorse Publications PLASINGSAGENTSKAP Mponeng Media Kellnerstraat 76, Westdene, Bloemfontein, 9301 Posbus 29075, Danhof 9310 Drukker PAARL WEB | +27 (21) 868 9000

LEEFSTYL Groen sonder geite Maak organies tuin Hoe om jou eie rooi erdwurm boerdery te begin Organiese kompos in jou agtertuin

AKTIEF 80 86 89 93

| Belle lewe passievol Herwin jou klerekas Groenvye se konfyt Lenteslaai | Drive Green Motoring ... sort of | Kreatief Kweek jou eie idees!

Interactive Digital

Digital ProďŹ les Electronic Invitations Multi-Media Presentations Video / DVD Productions Website Design

051 448 9231 info@xpozure.co.za www.xpozure.co.za

100 106 110 112 116 120 122

Ons voorbladfoto deur Peter Dowdle


Die

span

4

| Willemien Marais | Charlene Stanley | Lisa-Claire Le Breton | Henry Oosthuizen | Peter Dowdle | Kobus van Wyk | Miquette Caalsen Teksredakteur Uitredende Grafiese Ontwerp Grafiese Ontwerp Fotoredakteur Grafiese Ontwerp Intredende Redakteur Uitvoerende Redakteur

pass | 2012 GROEN


UITTREDENDE REDAKTEURSBRIEF Ek onthou ons eerste ontmoeting nog goed . Jy was skielik net daar, langs die kasregister van Prellerplein Spar. Vol belofte, vol verrassings. Pragtig. Ek het jou opgetel en jy het gemaklik in my hande en my hart kom lê. Soos ‘n ou vriend. Dit was ‘n voorreg om vanaf jou tweede uitgawe in verskillende hoedanighede betrokke te kon wees by jou unieke wasdomwording – ook as redakteur. Maar die tyd het nou gekom om eers ‘n paar ander drome te jaag. Sterkte vorentoe pass . Mag jy nooit jou wortels vergeet nie. Mag jou toekoms so groen wees soos in ‘n John Deere advertensie. En mag ons paaie dalk weer vorentoe kruis.. Groete

INTREDENDE UITVOERENDE REDAKTEURSBRIEF Ek is nog ‘n bietjie jonk vir die tradisionele “Halftyd” soos Igno beskryf later in die uitgawe, maar hierdie is beslis vir my ‘n loopbaan verskuiwing! As groentjie redakteur is dit erg ironies dat die uitgawe van pass vanwaar ek intree juis die Groen uitgawe moet wees. Maar ook tog heel gepas. Die uitgawe het vorm gekry gedurende die lente, die tyd van herlewing en nuut begin. So ook dan vir my, wat ‘n nuwe vlak in my geliefde loopbaan betree. Nou is ek in daai ander weiveld waaroor joernaliste so lief is om te brom. O gaats! Nou moet ek oor myself kla … hmm, kyk uit in opkomende pass uitgawes vir ‘n (moontlike) artikel oor interne twis … Gelukkig het hierdie Groen uitgawe genoeg wenke om te keer dat sake te vêr gaan: gesonder eetgewoontes, natuurlike hulpmiddels en in geval van nood – ‘n naweek weg in Bloemfontein se eie groen gordel! Charlene, ons gaan jou kalm sekerheid en insette baie mis. Ek wil sê jy laat enorme skoene agter om te vul, maar dames hou nie daarvan om skoengroottes te bespreek nie so ek sal nie. Ek neem nou die vaandel met respek en deernis by jou oor. En jou selnommer op speeddial ...

Charlene

Mag julle almal ‘n wonderlike, veilige, verfrissende feestyd ervaar! Miquette

FOTO| Nico van Loggerenberg

ME DE WE RKERS

SKRYWERS: Miquette Caalsen Charlene Stanley Willemien Marais Annatjie Bouwer Igno van Niekerk Liezl Liebenberg Johan Steyn Zander Olivier

FOTOGRAWE: Niël Stemmet Jaco Jacobs Stefan Lotter Andy Galloway Wollie Grobler Werner Nieuwoudty

Peter Dowdle Nico van Loggerenberg Johan Steyn Marelize van Niekerk Rian Horn

pass | 2012 GROEN

5


“GROEN” ontwerp deur Henry Oosthuizen van



2 passi15