Page 9

Donderdag 17 Mei 2018

Pinksterdienste gehou Die AGS-kerk Welkom-Noord se Pinksterdienste word van Sondag (20/05) tot Woensdag (23/05) gehou. Almal word genooi om die dienste Sondag om 10:00 en 18:00, en dan elke aand tot Woensdag om 18:00, by te woon. Die kerk is op die hoek van Tempest- en Volksweg geleë. Skakel 072-851-8219.

Vista 9

Eredienste vier Pinkster

Kerk hou ‘Kersfees in Junie’ Die NG gemeente Ventersburg hou op Saterdag 2 Junie sy jaarlikse basaar met die tema “Kersfees in Junie”. Die verrigtinge sal in die kerksaal plaasvind, met ontbyt wat van 09:00 af bedien word.

Die senior burgers se program begin om 11:00. Die basaar open amptelik om 12:00 en daar sal ’n verskeidenheid van stalletjies wees. ’n Kwekery sal deel van die uitstallings wees.

Teen 17:00 sal sop, brood en glühwein bedien word en die basaar sal met ’n filmvertoning afsluit. Bel Charlotte van Wyk by 073-275-1921 of Amanda Louw by 082579-2768.

Die Pinkster Protestante kerk te 53 Tempest-straat, Bedelia, se Pinksterdienste begin Sondag (20/05). Dienste word deur dr. Marius Higgins waargeneem. Skakel 071-139-9437.

19 MAY 2018

FORMULA VEE LOTUS CHALLENGE SATURDAY MODIFIED PRODUCTION CARS 19 MAY 2018 SUPER SALOONS TICKETS R50 PER CAR PRE'66 SPORTS &GT CARS R100 PER MINIBUS PRE'90 SPORTS &GT CARS KIDS UNDER 12 FREE SKF PRE'66 LITTLE GIANTS HISTORIC ENDURANCE SERIES INVESTCHEM FORMULA FORD KENT SKF PRE'66 LEGENDS OF THE 9-HOUR™/U2 CARS CHARLIES SUPERSPAR HISTORIC PURSUIT SERIES MARLBORO CRANE HIRE PRE'80 HISTORIC SALOONS

CONTACT: 082 468 9200 NEWNEW-VI170518

NEWNEW-VI170518

X1UK5815-VI170518

Vistanewsvi 20180517  
Vistanewsvi 20180517  
Advertisement