Die naam sê alles - VisKoors is vir elkeen wat ‘n passie het vir hengel. In hierdie uitgawe:
Boilie Wenke: Sedert hul ontstaan in die 1970’s het boilies die onbetwiste konings van die aaswêreld vir menigte karphengelaars wêreldwyd geword. Boilies het ‘n geweldige groot voordeel bo ander ase. Ons het vir Lewis Read gevra om vir ons te verduidelik oor die verskeie metodes wat hy gebruik om die beste uit sy boilies te kry. – Henry de Beer
Effective Float Fishing: The most exciting sight in fishing is a brightly coloured float tip diving out of sight into the murky depths. You’re never completely certain what size or type of fish has grabbed the bait. The float’s vanishing act is the climax of considerable preparation, expense and anticipation - not to say unquenchable optimism! – Paul Rawsthorne
Maar, as jy soms nie kan gaan hengel nie, en die VisKoors loop hoog... lees VisKoors!