Page 18

Verre vormen Jy en ek is baie dieselfde In die dat ons mekaar nie verstaan nie In die dat jou helde nie myne is nie en my helde nie joune is nie In die dat ons mekaar uitdaag en seermaak In die dat ons mekaar slyp: jy mý amper niks

Jý is:

ek jóú amper niks

soos ’n beeldskone vrou

maar tog

wat ek slégs sal soen

In dat jy verdwaald is in my

op die hand

soos ek is in jou al ken ek jou hoek tot

| Barend van der Merwe www.blogs.24.com/vdmbj/

kant

19

Po-e-zine 6 Randstad  
Po-e-zine 6 Randstad  
Advertisement