Page 4

Nuus/News

TygerBurger Parow Bladsy 4

Woensdag 9 Mei 2012

Dood laat jou anders dink, sien, hoor, hoop Die dood laat jou vir altyd anders dink, sien hoor en hoop! Veral as dit iemand naby aan jou is wat sterf sal jou lewe nooit weer dieselfde wees nie. Twee sterfgevalle, op twee agtereenvolgende dae, wat ek baie intens en traumaties beleef het, en ook die herinnering van spesiale vriende oor hoe hulle vir altyd deur die dood van ’n kind verander is, het my hierdie week weer intens daaraan herinner. Niks, en niemand, kan jou voorberei vir die verskriklike effek en gevolge van die dood nie. Selfs nie eers die dood van my ouers nie (tragies én traumaties), nie meer as tweehonderde doodsberigte as weermagkapelaan nie, nie ’n paar honderd sterfgevalle oor die dertig jaar van my bediening as predikant nie, nie verskeie kere se bysit om te wag op die einde nadat die masjiene afgeskakel by ’n breindood-jong-

mens nie, niks nie, kan jou ooit gewoond maak aan die dood nie! Die dood laat jou definitief anders dink. Dikwels kan jy nie glo hoe vinnig dit gebeur dat ander nie meer aan jou (oorlede geliefde) dink nie – terwyl jy elke dag daaraan dink. Mense dink dat jy vinnig oor “die ding” moet kom – terwyl jy dink jy gaan nooit daaroor kom nie. In ’n Sakbybeltjie wat ek as kapelaan “op die grens” gedra het, kry ek, ná baie jare, weer ’n kaartjie wat my oor lewe en dood laat dink. Dit sê: ”You have never lived until you have almost died.” As dit al is wat die dood kan regkry – dit laat jou ten minste anders dink oor die lewe. Dood laat jou anders sien. Vir meeste mense, wat dit intens self beleef het, is dit onmoontlik om ooit weer die lewe anders en sonder dood te sien. As jy iemand verloor het wat vir jou kosbaar was, is dit

logies dat jy die lewe altyd sal ervaar as relatief – veral relatief tot wat en wie jy gehad het. Jy kan nooit vergeet nie, jy kan nooit weer dieselfde wees nie. Jy sien die lewe dus, vir altyd, deur die (donker?) bril van die dood. Dood laat jou anders hoor. Ja, jy hoor nooit weer die persoon wat nie meer daar is se stem nie, maar jy hoor ook ander mense vir altyd op ’n ander manier. Jy hoor hoe leeg ander se “Hoe gaan dit?” klink. Jy hoor hoe min die “kenners” verstaan wat jou wil vertel hoe “jy darem nou al daaroor behoort te wees”. Jy hoor dat mense nie regtig

weet wat om vir jou te sê nie. Jy hoor God ook anders, en dikwels, en vir lang tye dalk, ook glad nie (meer) nie. Dood laat jou anders hoop. Soms verloor jy alle hoop. Ander kere wil

jy nie (meer) hoop nie. Baie keer kan jy nie verstaan dat ander probeer om op oppervlakkige en kunsmatige maniere met leë woorde vir jou hoop te gee nie. Soms word God en godsdiens juis hier ingesleep. “Dit is die Here se wil” en “Die Here het die mooiste blom vir Homself nodig gehad” is bekende woorde wat die laaste bietjie hoop, wat jy nog oor het, finaal kom versmoor. O, ek hoor jy vra waar is vandag se handevol hoop? Dit is in jou hande om uit te deel aan hulle vir wie die dood alles vir altyd verander het. Gaan sit jou hand op iemand se skouer vandag, huil eerder saam en moenie eers probeer wys of sê dat jy verstaan nie. En as jy iets moet sê, sê dat jy net een ding weet: In Romeine 8 staan dat selfs die dood ons nie kan skei van die liefde van Jesus Christus nie.

Talented gran knits up storm “I may be old, but I still enjoy good company. People are wonderful and being around them is great.” She says although she has leg ailments she refuses to let it keep her from living her life to the fullest. “I encourage everyone to do what makes them happy. You must have a hobby in your life that brings you joy. No matter how busy you are in your career, take time out to enjoy the little things in life.” After just finishing a coat, Uys says she is ready to get cracking on a brand new design. “I have so much wool and will give it some thought as to what I can design next.” Her friend Alletta Theron says Uys has so much talent, “when we see her creations it is so beautiful. It’s amazing that a woman of her age is able to create such lovely clothing”.

REYANA STEYN

Imagine seeing the most gorgeous knitwear and wanting to know who is the designer behind it, only to discover that it is indeed a woman who is nearly a century in age. Talented Helena Uys (98) spends her time in the Huis Uitsig in Parow knitting away a storm, creating beautiful cardigans and coats made from wool. “I have been knitting all my life and it is something I thoroughly enjoy,” she tells TygerBurger. “The time I take on one item depends on what I am knitting, like it took me three weeks to knit a coat for my niece.” This great grandmother of four loves her time in the old age home and says if she isn’t knitting she loves being around people.

Ready for action:

Bosmansdam Primary School announced the head learners for this year on Thursday 26 April. They are Robyn­Leigh Mostert (right) and Adnene Janse van Rensburg (left). Congratula­ tions to them both.

Helen Uys with her beautiful knitwear. Photo: Reyana Steyn

BEST QUALITY • BEST PRICES !! 6 PIECE

CLOSE-COUPLE TOP FLUSH SUITE

Supplies TEL: 021 948 1852 150 litre 600 KPA

I S O 9 0 0 1

BS SA

APPR

OVED

R

695 00

/ Each

R

1995 00

THIS WEEKS EXTRA SPECIALS: ENTRANCE ROOFING DOORS

Corrugated sheeting

60 00

R

/sheet

From

365 00

R

49

/ Each

APEX VALVE PACK 400 KPA R525

/ Each

1.2 x 460mm

22 mm PINE REVERSIBLE SKIRTING

7 95

R

DOUBLE BOWL SINK

695 00

R

45000

SHOWER DOORS

FIRST GRADE

R

495 00

R

3300 00 900mm WHITE

SINK / CABINET COMBO R

995 00

APPLY IN-STORE FOR CREDIT ON THESE SPECIALS

TILES

Terms and conditions apply

From

R

Mechanism Incl.

From

1975 00

R

VANITY CUPBOARD & TOP

Including Drain Cock and Safety Valve

5 year guarantee

R

995 00

600mm x 400mm WHITE

GEYSER

Including Drain Cock and Safety Valve

6-JET SPA BATH

FROM

R

150 litre 400 KPA

GEYSER

1.7 m BATH WHITE

VARIOUS CORNER BATHS

95 m²

PIVOT SHOWER DOOR & GLASS PANEL

BATH SCREEN

TAPS

SHOWER QUADRANT

WALL TYPE SINK MIXER

R

BLACK XXX BATTONS

/ Each

DIVERTOR MIXER

R

5 95

R

/m

175 00

/m

175 00

/ Each

SINGLE LEVER-MIXERS BASIN & SINK

KNOTTY PINE FIRST GRADE

R 9 95 /m

1395

R

Modderdam Rd BELLVILLE (behind ESKOM)

00

850 00 R1295 00

R

FROM

R

159 00

/ Each

MONDAY - FRIDAY 07:30 - 5:30 pm • SATURDAY 08:00 - 1:00 pm

PICTURES AN INDICATION ONLY• E&O.E. • WE RESERVE THE RIGHT TO LIMIT QUANTITIES • PRICES VALID WHILE STOCKS LAST

Tygerburger Parow 9 Mei 2012  
Tygerburger Parow 9 Mei 2012  

Tygerburger Parow 9 Mei 2012

Advertisement