Page 35

Sport

Woensdag 9 Mei 2012

TygerBurger Parow Bladsy 35

Sy visier gerig op beste in wêreld voorgestel dat ons iets kry om saam te doen. En dit is hoe ek in die sport beland het.” Om jou visier in te stel om die beste in die Francois is die Westelike Provinsie se o.17wêreld te wees ná jy alle ander denkbare opekampioen, nasionale o.17-opekampioen titels verower het, spreek boekdele van en wêreld-junior kampioen in 2009 en 2011. die talent wat Francois du Toit (16) een Die SAFTAA (South African Field Target van die bestes maak. Airgun Association) se nasionale veldteiken-proewe word een keer ’n jaar gehou om Die graad 11-leerder van Hoërskool Presi- die agt beste skuts in die land te kies waarna dent het onlangs die nasionale veldteihulle Suid-Afrika by die wêreld-kamkenskiet-byeenkoms in die jupioenskap sal verteenwoordig. nior en senior afdeling in Die proewe word oor drie Pretoria gewen. dae gehou. “Dit is sekerlik een Elke dag is daar 50 van die hoogtepunte teikens wat geskiet van my loopbaan moet word, wat tot dusver. Ek het deelnemers ’n toverlede jaar die taal uit 150 gee. junior wêreldtiDie teikens tel verower, soword tussen 10 wel as ’n sewenen 50 meter gede algehele plek plaas. Deelnetydens die wêmers kry net reldkampioeneen skoot per skap in Italië,” teiken. vertel Francois. “Ek het basies In Junie 2008 het alles bereik in die Francois sy eerste sport wat ek kan, windbuks gekry vir maar ek mik daarsy 13de verjaarsdag. Hy voor om die algehele het op 1 November aan sy beste skut in die wêreld te eerste kompetisie deelgewees. Tans kry ek nie baie tyd neem. vir oefen as gevolg van my “Ek het eintlik heel toe- Francois du Toit (16) van Pa­ skoolwerk nie, maar oefen vallig in die sport beland. row spog met die titel as Suid­ wanneer ek kan.” My ma het eendag vir my pa Afrika se beste skut ná hy die Dit is net ’n kwessie van tyd gesê dat ek en hy te min tyd nasionale veldteikenskiet ge­ voor hy die gesogte titel ook saam deurbring. Sy het wen het. agter sy naam gaan skryf. Foto: Jaco Marais STEHAN SCHOEMAN

Goue oues:

Geskiedenis is verlede naweek in die Wes­Kaap gemaak toe daar vir die eerste keer ’n rugbyspan van ouer as 45 jaar vir die Nasionale Golden Oldie­rugbytoernooi by die Durbanville­sportterrein ingeskryf het. Die span se naam, bekend as Durbell45, het bestaan uit oud­spelers van Durbanville, Brackenfell, Bellville en Kuilsrivier wat onder die naam Durbanville/Bellville gespeel het. Agter van links: Arnold du Piesanie, Adolf Gelder­ blom, Hentie de Wet, Leon Visser, Gary Burton, Dawie Aucamp en Andre Naude. Middel: Henri Smit, Stefanus Malherbe, Nico Burden, Wessel Lightfoot, Willie Theart en Thys Swane­ poel. Voor: Ferdie Rabie, Dieter Schutte, Marius Hanekom, Vivian Schiocatti en Adriaan Groenewald. Heel voor: Paul van der Hoven.

Enter our competition TygerBurger and Bosman, McNulty and Du Toit Optometrists invite scholars to enter the TygerBurger Sportstar of the Month competition. Show us your top sporting achievements

and you could get rewarded for your efforts. Entry forms can be obtained from the optometrists at 2 Kenridge Avenue, or via email from mcnulty.george@gmail.com.

WP dominates SA baseball scene STEHAN SCHOEMAN

Western Province baseball looks unstoppable as they continued their dominance on national level when they retained their IRT trophy at Marks Park in Johannesburg recently. Western Province’s A and Bteams met in the Premier League final with the Western Province Colts (u.23) taking the honours in the challenge division with a clinical performance. They were also unbeaten in their round robin matches. “To put this in perspective, we currently have 23 clubs in the Western Cape, whilst the rest of the provinces has about four clubs. We are

also excited about the new faces coming through and the level of play is exceptional,” said Matt Lewis, manager of the Western Province B team. The Colts can also feel proud of their efforts as they won all of their matches. The coaches and managers, Allan Phillips (Bellville), Neil Adonis (Athlone), Matt Lewis (Durbanville), Glen Buckley (Durbanville) and Kevin Johnson (VOB), deserve a lot of credit for what they have achieved with the players. The selectors will now pick a national squad to represent South Africa in Florida later this year. Cape Town will host the national tournament next year.

The Western Province B team made it all the way to the finals: Back from left: Glen Buckley (coach), Paul van der Merwe, Darren Burns, Jared Heynes, Brad Erasmus, Keegan Swanepoel, Jayde Thorne, Tyrone Brandt, Kyle Ettisch and Kevin Johnson (coach). Middle: Devon Koff, Bradley De Waal, P J Abrahams, Dylan Coetzee, Jayson Ripepi, Tyrone Baglioni and Ricardo Siljeur. Front: Matt Lewis (manager), Chad Jones and Andrew Norman.

PAROW

89 VOORTREKKER ROAD, PAROW

W W W. V E L O C I T Y C A R S . C O . Z A

R79 995 R84 995 R114 995 R79 995 2004 VW POLO 1.6I COMFORTLINE

2004 CITROEN C3 ATTRACTION 77,000KM

R114 995 R119 995

2001 TOYOTA RAV 4 1.8 153 000KM

2003 MERCEDES BENZ C270 CDI AUTO

2006 VW JETTA V 2.0 COMFORTLINE

OPEN EVERY SUNDAY 10:30am - 2:00pm Instalments and terms and conditions apply Proof of identity & income

2004 CRYSLER PT CRUISER AUTOMATICE

Tel: 021 911 3800/1 Fax: 021 911 3803

R59 995 R89 995 2005 VW CHICO 1.4I 142 000km

2006 TOYOTA COROLLA 140I 138 000km

R89 995 2006 VW POLO 1.6I COMFORTLINE 156 000km

R64 995 R89 995 R109 995 R89 995 R109 995

2004 KIA PICANTO 1.1 LX 144 000KM

2005 HONDA JAZZ 1.4I AUTO 93 000KM

All cars are sold with a 30 day warranty on engine & gearbox

2006 TOYOTA RUNX 105 000KM

No licence required

2007 PEUGEOT 207 1.4 XR 91 000KM

No deposit

2009 VW POLO 1.4I 94 000km

3 months bank statements

Tygerburger Parow 9 Mei 2012  
Tygerburger Parow 9 Mei 2012  

Tygerburger Parow 9 Mei 2012

Advertisement