Page 18

18 TYGERBURGER Parow

NUUS

Woensdag, 30 Oktober 2013

Doen nou aansoek om geldkoffers aan te vul Welsynsorganisasies wat graag hul geldkoffers wil aanvul, word aangemoedig om nou reeds aansoek te doen om een van die begunstigdes van TygerBurger se 2014-Want ons Kan!-liefdadigheidskonsert te wees. Amper R2 miljoen is oor die afgelope 11 jaar met die konsert ingesamel. Van die organisasies wat al in die verlede begunstigdes was, sluit in People living with Cancer, Lucky Lucy, Tygerberg-kinderhospitaal, Iris

House, Parow-seniorsentrum en Rock a Byebabahuis. Daar word van die gekose welsynorganisasies verwag om kaartjies vir die Want ons Kan!-konsert te verkoop. Organisasies wat belangstel om ’n ekstra paar rand te maak, moet ’n motiveringsbrief, waarin gemeld word waarvoor die geld aangewend sal word en hoe beplan word om die kaartjies te verkoop, aan Hennie van Greunen stuur by henniewtf@mweb.co.za.

Grysbok okay after mongoose attack

Suleen Hamman, Manuel Escorcio en Gerhard Kotze van Radio Disa tydens Manuel se besoek aan die stasie.

Escorcio stel album bekend Manuel Escorcio het onlangs by Radio Disa in Parow gekuier om sy eerste Afrikaanse gospel-album in 34 jaar, Aan die Voete van Jesus, bekend te stel. Die inspirasie vir die album kom ná Manuel die titelsnit een oggend op ’n radiostasie gehoor het. Na ’n paar oproepe het hy by die skrywer en sanger van die lied, past. Hennie van Zyl van die Gracegemeente in Nigel, uitgekom. Die twee het vinnig hegte vriende geword. Die album is gebore uit wedersydse

hartseer wat hierdie twee mans deel. Beide het seuns aan die dood afgestaan. Manuel se seun, Chandre, is in 2008 oorlede en Hennie se seun, Carle, in 2002. Manuel dra hierdie album op aan alle Afrikaanssprekende gelowiges wat al pyn en hartseer in hul lewe ervaar het. Die album is reeds op die winkelrakke beskikbaar. V Radio Disa beplan ’n Kerskonsert met Manuel op Oukersaand. Besonderhede sal later bekend gemaak word.

NGK Parow­Welgelegen hou kunsuitstalling Die NG Kerk Parow-Welgelegen hou ’n kunsuitstalling met ’n Christelike tema tot 3 November in La Provenceweg 47, Welgelegen. Sestien kunstenaars kom hul werk uitstal en almal het ’n Bybelse boodskap.

Die uitstalling kan op weeksdae van 10:00 tot 18:00 besigtig word, en op Saterdae vanaf 10:00 tot 15:00. V Bel Marie van der Watt by 071 606 4221 vir meer inligting.

A six-month-old baby grysbok, which was injured by a water mongoose on Intaka Island at Century City, is now back with his mother after being nursed back to health by dedicated staff. Alan Liebenberg, Century City’s environmental manager, said visitors to Intaka Island spotted the baby grysbok being attacked by a water mongoose over the past weekend. “They managed to frighten off the water mongoose and summoned one of our rangers who carried the grysbokkie to safety. On examination by the vet it was established that its lame back leg was covered in bites. Thankfully this was only temporary and the bites were superficial. The vet treated the grysbokkie and we kept it in a box in the Intaka Island Environmental Education Centre with staff administering antibiotics and feeding it with a syringe and a diet of water and fresh leaves.” Liebenberg said after a few days it was almost fully recovered and it was released back onto the island. “It cried for its mother who answered its cry and obviously came to fetch it as we saw two sets of tracks close together a short time later.” Liebenberg said this was not the first time a grysbok had been attacked by a water mongoose on Intaka Island and the size of the water mongoose population on the island was of growing concern to them. “They are not only threatening the grysbok but they have chased away many of our nesting birds as they have been robbing the nests of eggs.” Liebenberg said the Intaka Island Blouvlei Environmental Committee, which oversees the running of Intaka Island, would be

A baby grysbok was nursed back to health by Intaka Island personnel after it was attacked by a mongoose. meeting with Cape Nature shortly to try and find a solution to the problem. He added that grysbok were returned to Century City in 2010, 14 years after they had last been spotted in the area. “One was a pregnant female, the other a younger male but the first offspring did not survive long.”

Management Opportunity Exciting careers with KFC

Become part of the Management Team in our leading multiple Restaurant Business. Do you have a passion for mentoring and coaching people for excellence? Do you want to gain invaluable experience in how to operate a great business? You may be our next ideal Management candidate. We will show you the tools and give you the skills to be successful at leading people and running a great enterprise. Basic Requirements: Matric or Equivalent diploma A proven track record of employment Self-motivated and willingness to learn valuable skills. Any Tertiary Education would be an advantage

   

Salary offer will be commensurate with experience.

MEET THE CHALLENGE TODAY Email your three page CV to

desiree@champsgroup.co.za Alternatively, Fax to 0216743464.

Verteenwoordig Wes­Kaap: Dié Landsdieners van die Hoërskool Tygerberg is gekies om die Wes­Kaap te

verteenwoordig op die nasionale kamp by Camp Discovery Hammanskraal. Die nasionale kamp vind plaas in Desember. Hannah Giliomee is gekies as die Wes­Kaapse leier. HIer is (agter van links) Amoné Schnugh, Armand Terblanche, Jeandré King, Deandré van Niekerk, Righardt van Zyl en Tiaan Holtzhausen. Middel: Hannah Giliomee, Kris du Toit, Isolde Gildenhuys, Tamsyn Swart en Melissa Nieuwoudt. Voor: Michelle Olivier, Dominique van Wyn­ gaardt, Marilize Morren, Marisa Fourie en Lumé Landers.

Tygerburger parow 30 oct 2013  
Tygerburger parow 30 oct 2013  

Tygerburger parow 30 oct 2013

Advertisement