Page 11

Woensdag, 30 Oktober 2013

Hier gaan Afrikaans gróót wees Van die land se grootste Afrikaanse kunstenaars sal op 15 en 16 November in GrandWest se Grand-arena bymekaar kom vir die Afrikaans is Groot-konsert. Dis die tweede jaar dat dié konsert opgevoer word en dit is reeds een van die grootste plaaslike vervaardigde konsertproduksies in Suid-Afrika. Die konsert word ook vanjaar vir die eerste keer in Kaapstad se GrandWest Casino aangebied en dit is ’n duidelike teken dat die konsert al groter word. Die breine agter die projek het sonder enige twyfel in hul doelwit geslaag: ’n Konsert met al die grootste Afrikaanse treffers – opgevoer deur die grootste Afrikaanse kunstenaars met die doel om te inspireer en om die publiek te bedank vir hul ongelooflike ondersteuning en liefde. Om ’n projek soos hierdie van stapel te stuur, vereis enorme Juanita du Plessis kundigheid, maande se voorbereiding, weke se repetisies en vele laatnagte om die saadjie behoorlik te water en later te verander in ’n immergroen boom. Met ’n produksiespan van meer as 300 persone is daar gesamentlik meer as 16 000 ure spandeer om gepaste musiek te kies, ontwerperskostuums gereed te kry, verwerkings vir die orkes te skryf, regie te bepaal en deur te voer. Steve Hofmeyr, Juanita du Plessis, Theuns Jordaan, Bobby van Jaarsveld, Bok van Blerk, Riana Nel, Lianie May, Jay, Jannie Moolman, Robbie Wessels, Karlien van Jaarsveld, Jak de Priester en Arno Jordaan sal almal daar wees. V Kaartjies kos tussen R250 en R350 en is by www.pnptickets.co.za te koop.

NEWS

60CM EYE LEVEL STAINLESS STEEL OVEN • Multi-function oven with push retractable knobs • Electronic timer • Forced air

LESS 15% ON ALL MICROWAVES

S/N 41013

40 LITRE MICROWAVE OVEN

R819999

S/N 28524

60CM EYE LEVEL STAINLESS STEEL OVEN

R319999

S/N 41015

60CM TOUCH CONTROL CERAN HOB

R419999

S/N 28541

R259999

R549999

S/N 22346

NEAS-verwysingsnommer: DEA/EIA/0001606/2012 DEA-verwysingsnommer: 14/12/16/3/3/2/446

S/N 22349

R269999

90CM 5 GAS BURNER CERAN HOB • Knob ignition • Flame failure safety device • Total power 10800 W

S/N 3333

R349999

3 GAS BURNER +1 WOK STAINLESS STEEL HOB • Stainless Steel • Ignition System • Wok Cooking

R259999 515 LITRE SIDE BY SIDE FRIDGE FREEZER

• A+ energy • Total no frost • Reversible door

• 6th Sense technology • Rotating water dispenser • No frost

R499999

S/N 35544

• 6th Sense cooling • A+ Energy rating • Reversible door

• 6th Sense cooling • A+ Energy rating • Reversible door

S/N 34283

S/N 22316

320 LITRE COMBI FRIDGE WITH WATER DISPENSER

SINGLE DOOR FREEZER

8KG CONDENSOR DRYER

R369999

• 2 Halogen lights • 3 Filters • 4 Speed settings

SINGLE DOOR FRIDGE

R749999

S/N 34282

S/N 41014

60 CM STAINLESS STEEL CHIMNEY COOKERHOOD

• Special Crisp™ System • 6th SENSE® Steam • Jet Defrost

PROSES OM BELANGHEBBENDES TE BETREK

• Multi-function oven with protruding control knobs • Electronic timer • Energy Class A

• 3 Speed plus intensive • Touch control • Grease filters

6TH SENSE 31 LITRE JET CHEF MICROWAVE OVEN

R299999

60CM EYE LEVEL STAINLESS STEEL OVEN

90 CM STAINLESS STEEL CHIMNEY COOKERHOOD

• Ceramic Glass Surface • Touch Control • Power On Indicator

S/N 22311

R459999

• 1800w • Stainless steel • 3 D microwave system

• Multi-function oven with protruding control knobs • Energy Class A • Super insulated to retain heat, save energy and reduce cooking times

S/N 34284

Openbare Biblioteke: Kaapstad-Sentraal, Plumstead, Bellville, Somerset-Wes, Delft, Delft-Suid, Belhar, Bishop Lavis, Crossroads, Manenberg, Nyanga, Philippi-Oos, Elsiesrivier, Valhallapark, Khayelitsha; • By Ontvangs van Kaapstad Internasionale Lughawe se Suidelike Kantoorblok; • SRK se Kaapstad-kantoor; en • SRK se webruimte: www.srk.co.za – Kliek op die ‘Library’- en dan ‘Public Documents’-skakel. Publieke Opedae: Vyf publieke opedae sal gehou word waar die projek bespreek sal word en kwessies en besware geopper kan word. Die opedae sal gehou word tussen 15:00 en 19:00 by die volgende plekke:

31 LITRE BUILT IN MICROWAVE OVEN

• Full touch control • 8 Power levels • Stainless Steel cavity

WEN! WEN! WEN! V Vyf lesers kan elk dubbelkaartjies na die konsert wen. Nog 10 lesers kan elk ’n CD en DVD van die opname van die Pretoria­konsert wen. Besoek www.tygerburger.co.za om deel te neem.

OMVANGBEPALINGSVERSLAG VIR DIE VOORGESTELDE HERBELYNING VAN DIE AANLOOPBAAN BY KAAPSTAD INTERNASIONALE LUGHAWE Projek: Airports Company South Africa (ACSA) is van voorneme om die bestaande primêre aanloopbaan te herbelyn en ses bykomende rybane by Kaapstad Internasionale Lughawe te bou ten einde toekomstige uitbreiding aan die lughawe te vergemaklik. SRK Consulting is deur ACSA aangestel om ‘n omgewingsimpakbepaling (OIB) vir die beoogde projek te onderneem. Die OIB het in Februarie 2013 begin. Die omvang van werk soos in die OIB bepaal, sluit die herbelyning van die primêre aanloopbaan, konstruksie van verwante lughawe-infrastruktuur en grootmaatgrondwerke in, vir ‘n groter aantal vlugte, nuwe vliegpaaie en toenemende (eksterne) padverkeer. Insae in die Omvangbepalingsverslag: Die Omvangbepalingsverslag is vir publieke kennisname en kommentaar beskikbaar vanaf 1 November 2013 by die volgende plekke:

TYGERBURGER Parow 11

R749999

S/N 34872

R1699999 8KG WHITE FRONT LOADER WASHING MACHINE

• 6th SENSE® Technology • Water effecient • Eco-friendly

S/N 22370

R529999

7 PROGRAMME WHITE DISHWASHER

7 PROGRAMME SILVER DISHWASHER

• 6th Sense technology • 13 Place settings • A + rated energy

• 6th Sense technology • 13 Place settings • A + rated energy

• B energy rating • Stainless steel drum • New airflow system

S/N 28822

R539999

S/N 6377

S/N 6388

R549999

Have a unique shopping experience with a family that cares about offering great prices and better service.

• • • • •

Parow Burgersentrum, Klein Saal, Voortrekkerweg – 18 November 2013; Solomon Tshuku-saal, Solomon Tshuku-laan – 19 November 2013; The Hague Ontspanningsaal, The Hague-laan – 20 November 2013; Pinelands-Stadsaal, St. Stephensweg – 21 November 2013; en Suidelike Kantoorblok, Kaapstad Internasionale Lughawe – 26 November 2013. Bevestig asseblief u voorneme om ‘n opedag by te woon deur die onderstaande kontakpersoon in kennis te stel. Kommentaar: Kommentaar en versoeke om as belanghebbende te registreer, kan voor of op 13 Desember 2013 skriftelik by die onderstaande persoon ingedien word tesame met die bostaande DEA-verwysingsnommers, u naam, kontakbesonderhede en ’n aanduiding van enige direkte besigheids-, finansiële, persoonlike of ander belang wat u by die aansoek mag hê. Scott Masson van SRK Consulting Postnet Suite #206, Privaatsak X18, Rondebosch, 7701; smasson@srk.co.za Faks: 021 685 7105, Tel: 021 659 3060

R499999

Cape Town: Milnerton 021-528 6700. 454 Koeberg Road, Milnerton, Cape Town Kwazulu Natal - Ballito 032-946 7400 • Umhlanga 031-570 4000 • Springfield Park 031-242 2600 • Hillcrest 031-761 7500 • Pietermaritzburg 033-328 2700 Gauteng - StrubensValley 011-858 4600 • Fourways 011-707 8000 • Centurion 012-621 6300 • Meadowdale 011-657 2400 • Boksburg 011-823 0000

Allan and Richard Hirsch

www.hirschs.co.za

ALL CREDIT CARDS WELCOME

0861 HIRSCH (44 77 24)

ALL PRICES INCLUDE VAT. WE RESERVE THE RIGHT TO LIMIT STOCK

SOME OF THE ITEMS ARE SIMILAR TO ILLUSTRATION

PRICES VALID WHILE STOCKS LAST OR UNTIL END OF TRADING ON SUNDAY

E & OE T’s and C’s apply

Tygerburger parow 30 oct 2013  

Tygerburger parow 30 oct 2013

Advertisement