Page 5

Nuus/News

Woensdag 7 Maart 2012

TygerBurger Kuilsrivier Bladsy 5

We Make it Ourselves FREE PARKING AVAILABLE AT ALL STORES!

UTILITY 5 DRAWER

BUY DIRECT AND

SAVE!!

BALMORAL BED

PINE DOUBLE BUNK

WHITE

RRP R799

R399 Letitia Mouton en haar “aanneemma”, Geraldine Pretorius.

ALSO AVAILABLE IN OAK/IMBUIA/ IVORY

Foto: Jessica Botes

“Met die Adopt a Matriculant-projek help ons nie net die studente met finansiële probleme nie, maar ons help hulle ook met emosionele ondersteuning,” sê Geraldine Pretorius van Kuilsrivier en lid van dié projek, wat in 2009 deur lede van die gemeenskap begin is. “Gedurende Hoërskool Sarepta se voedingskema het ons die behoefte vir leiding onder matriekstudente geïdentifiseer,” sê Dawn Roode, ’n gemeenskapsleier. In 2011 het Pretorius ’n matriekstudent, Letitia Mouton, deur die projek “aangeneem”. Mentors help studente deur te sorg dat skoolgeld betaal word, ouers geraadpleeg word as dit kom by emosionele ondersteuning van die kind, studente elke maand die nodige toiletware het, hul vordering in die skool gemonitor word en hulle aangemoedig word om hard te leer. “Sy het my geleer om hard te werk en om altyd te probeer om my ouers trots te maak,” sê Letitia. Met Pretorius se hulp en leiding het Letitia haar sokkies opgetrek en baie

hard studeer vir haar graad 12-eindeksamen. “Ek het met goeie punte geslaag en gaan volgende jaar by Northlink-kollege aansoek doen,” sê Letitia. Vir Pretorius is haar rol as mentor vir die jeug baie belangrik. “Ek het Letitia aangeneem as my eie kind en vir my het dit nie hier geëindig nie. Ek mentor haar nog steeds want sy het hulp nodig om nie die pad byster te raak nie. Mentors moet empatie hê en hulle moet verstaan dat hierdie kinders al deur baie traumatiese ervaringe is en dat hulle liefde en aanvaarding nodig het.” Met die projek beoog die gemeenskap om kinders te help om bo hul omstandighede uit te styg en om ’n sukses van hul lewe te maak. “Ek wil ook net baie dankie sê vir al my familielede wat gehelp het om Letitia se skoolfooie te betaal,” sê Pretorius. “Ons wil graag al die kinders help, maar ons het hulp nodig. Ons vra die publiek om na vore te kom en aan te bied om hierdie kinders te help,” sê Roode. Kontak Dawn Roode by 081 380 4668 vir enige navrae of om aan te sluit as ’n mentor in die projek.

MATTRESS OPTIONAL EXTRA

R459

Matrieks word só gehelp JESSICA BOTES

92 cm wide

TWINKLE BABY COMPACTUM

White & Ivory Colours extra

DOUBLE SLEIGH BED

RRP R1599

White / Ivory Pedestals, Colours and Mattress optional extra

R799

RRP R3799

R1899

ZAP COMBO

RRP R2999

R1499

PEDASTALS OPTIONAL EXTRA

UTILITY MINI MULTIROBE TWINKLE COT WHITE

WHITE/IVORY, EXCLUDES NET, COLOURS ARE EXTRA

RRP R3999

RRP R7799

R2399

R1999

MATTRESS OPTIONAL EXTRA

UTILITY ROBE

SLIDE UNDER COMBO White/Ivory

WHITE RRP R3999

R1999 CABIN COMBO

RRP R2599

R1299

wings optional extra mattress optional extra colours extra

RRP R1399

R699

RRP R5999

R2999

KUILS RIVER N1 VALUE CENTRE OTTERY: THE MEGASTORE

WHITE/ IVORY Colours & mattress optional extra

RRP R7999

R3999

TEL: 021 903 5254 TEL: 021 595 2909 TEL: 021 704 0349 TEL: 021 703 8622 MITCHELLS PLAIN INDUSTRIA TEL: 021 376 5699

LOFT COMBO

Business hours: Mo. - Fr.: 9 am - 5:30 pm SA.: 9 am - 4 pm

RRP R7199

R3599

WHITE/ IVORY Colours & mattress optional extra

Tygerburger Kuilsrivier 7 Maart 2012  

Tygerburger Kuilsrivier 7 Maart 2012

Tygerburger Kuilsrivier 7 Maart 2012  

Tygerburger Kuilsrivier 7 Maart 2012

Advertisement