Tygerburger Kuilsrivier 21 March 2012

Page 32

Geklassifiseerd/Classifieds

TygerBurger Kuilsrivier Bladsy 32

Sales Consultants needed Earn a substantial good income by working for a stable medical company and earn up to R20 000 for the month of March 2012. Ecellent income package including basic plus extraordinary commission structure.

BEMARKINGS KONSULTANTE Nationale maatskappy benodig selfgemotifeerde en doelgerigte konsultante vir ons kantoor in Bellville. Ons verskaf kliënte en opleiding. Eie vervoer word vereis.

Vacancies available immediately, so apply now to avoid disappointment. You need to have your own car and licence. Call Chantelle at 021 903 8475 for an interview. Viamed Investment Holdings (pty) Ltd.

Marketing Assistant Grade 12 General admin experience Computer/ Internet/ E­mail literate Communication skills.

Send CV to 086 694 7976 REF.: VIA/MKT 429

Woensdag 21 Maart 2012

461

Oorses Betrekkings Overseas Vacancies

Teach in Thailand NO degree NO experience Major intake April/May 2012 Age 18­60 can apply. Answer in 2­3 days.

E­mail: lizl@twabroad.com

Jobs

A fantastic opportunity currently exists for a Repairs Technician to join our dynamic and successful company; interested in the repairs fo Tools and Machinery. Minimum Requirements is a Senior Certificate. We are preferably seeking an individual with a proven track record in repairs of items found within our product range. Items include Compressors, Generators, Power Tools, Welders, Engineering and Woodworking, Pneumatic Tools, Petrol and Diesel Motors, etc. To view our full range of products visit www.tooltime.co.za The ideal candidate will be technically minded with solid experience as a Repairs Technician in a similar environment. Salary: Negotiable Company benefits available. Working hours: Monday to Friday 08:00 ­ 17:00 and Saturdays 08:30 ­ 13:00 If you meet the requirement of this position please forward you CV to charl@adendorff.co.za; and quote the reference 'CPTRepairs' in the subject line. Should you not receive feedback In die within two weeks of your application, please consider your Saterdag 14 Augustus application as unsuccessful. (as jy ‘n nuwe werk soek)

talent

soek jou

talent KRY SUID-AFRIKA AAN DIE WERK

UITNODIGING AAN ALLE BESIGHEIDSONTWIKKELING DIENSVERSKAFFERS

Kontak 021 946 2268 vir 'n onderhoud.

Die Departement van Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme het ’n mandaat om die Klein-, Medium- en Mikro-ondernemings (KMMO’s) in die Wes-Kaap te bevorder, te ontwikkel en te ondersteun. Die Departement het as deel van sy strategie om aan hierdie doelwit te voldoen die Erfenis Mentorskap, die Onderneming Mededingendheid en die Koöperatiewe Ondersteuningsprogramme gekonseptualiseer. PROGRAMDOELWITTE: • Verhoog ondernemings wat gestig word asook bestaande ondernemings wat sake in die Wes-Kaap doen se oorlewingskoers • Verhoog begunstigdes se vaardigheidsvlak in die verskeie programme • Verhoog die produktiwiteit en bedryfsdoeltreffendheid van begunstigdes • Fasiliteer begunstigdes se toegang tot gespesialiseerde ondernemings ondersteuningsdienste • Stel klein ondernemings aan vaardighede bloot wat nie normaalweg vir hulle toeganklik is nie. ’n Omvattende Ondersteuningsdiens van diensverskaffers (mentors, konsultante, afrigters, fasiliteerders, adviseurs, ens.) wat as ’n verwysingsbasis en netwerk vir KMMO’s by die Departement gebruik sal word is kritiek tot die suksesvolle implementering van die Programme (Erfenis Mentorskap, Onderneming Mededingendheid en Koöperatiewe Ondersteuningsprogramme). DIENSVERSKAFFERS WAT GETEIKEN WORD: • Professionele mentors/besigheidsafrigters/konsultante/ afrigters/fasiliteerders/adviseurs. ’n Intensiewe evaluering van kwalifikasies en ondervinding sal gedoen word voor aanvaarding tot die databasis • Afgetrede en semi-afgetrede bestuurders, met onderneming-/bestuurof korporatiewe ondervinding wat daarin belangstel om van hul tyd aan mentorskap en afrigting af te staan • Maatskappye wat bereid is om hul kundigheid beskikbaar te maak. DIENSVERSKAFFER KUNDIGHEID - ERFENIS MENTORSKAPPROGRAM: • Besigheidsbestuurvaardighede: oordrag van algemene besigheidsbestuur, finansiële bestuur en hulpbronbestuursvaardighede • Stelsels: ontwikkeling en implementering van finansiële stelsels asook die oordrag van vaardighede om die geïmplenteerde stelsels doeltreffend te gebruik • Bemarking/Handelsmerkuitbreiding: ontwikkeling en implementering van bemarkingstrategieë- en planne • Bedryfsbestuur: implementeer kostedoeltreffende produksielyne, ontwikkel kosteberekeningstelsels, implementeer koste-minimalisering bedryfsmodelle. DIENSVERSKAFFER KUNDIGHEID - KOÖPERATIEWE ONDERSTEUNINGSPROGRAM: • Bewese prestasie van werk met koöperasies • Ondervinding in die koöperatiewe opset en die verskaffing van raadgewende dienste aan koöperasies • Ondervinding in die implementering van opleiding en kapasiteitsbou-ingrypings vir koöperasies. DIENSVERSKAFFER KUNDIGHEID - ONDERNEMING MEDEDINGENDHEIDSPROGRAM: • Konseptualisering en implementering van omkeerstrategieë • Konseptualisering en implementering van ondernemingverbeteringstrategieë • Geakkrediteer vir die implementering van ondernemingsverbeteringsprosesse (bv ISO 9001/HACCP) • Implentering van ondernemingverbeteringstelsels (Finansieël, Menslike Hulpbron, Bedryfs ens.). As ’n eerste fase vir skakeling met die diensverskaffers, wil die Departement alle besigheidsontwikkelingsdiensverkaffers (BOD) asook vrywilligers uitnooi om hul dienste en kundigheid op die Departement se databasis te registreer. Daar is geen koste vir registrasie nie en alle potensiële diensverskaffers is welkom om te registreer. Boddokumente is beskikbaar om afgehaal te word tussen 08:00 en 15:30, Maandae tot Vrydae, vanaf die Departement van Ekonomiese Ontwikkeling & Toerisme, NBS Waldorf Arkade, 9de Verdieping, St George’s wandelgang 80, Kaapstad. Die volgende dokumente moet saam met die boddokumente ingedien word: ’n voorblad van nie meer as een paragraaf nie waarin u spesifieke navorsingsgebiede van kundigheid aandui; waarom u dink dat u geskik is vir die posisie. ’n Gedetailleerde CV en kontakbesonderhede van drie werkverwante verwysings wie gekwalifiseerd is om oor u werk kommentaar te lewer moet ook ingesluit word. In ooreenstemming met die Plaaslike Regering se Voorkeurverkrygingsbeleid sal voordeel gegee word aan HDIkandidate. Die sluitingsdatum vir die inhandiging van aanbiedinge is Donderdag, 3 Mei 2012 stiptelik om 11:00. Vir bodnavrae kontak asseblief vir me Samantha Berry: 021 483-9157. Vir tegniese navarae kontak asseblief vir mnr Keagan Carr: 021 483-9437. elke Saterdag

Human Communications C94136A


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.