Tygerburger Kraaifontein 14 Nov 2012

Page 12

TygerBurger Bladsy 12

Kuns & Vermaak Entertainment

Onderr edaksievan: van:M arita MSteyl eyer Onder redaksie Louisa

Woensdag 14 November 2012

Almal gaande oor nuwe DVD LOUISA STEYL

Die liedjieskrywer en sanger, Luna Paige, sal op 24 November haar DVD Storielied in die Kaap bekendstel.

Luna Paige is op 24 November by Die Malle Meul. Foto: Hannie du Plessis, Fisheye Photography

Die DVD is by die Durbanville-ouditorium in Junie opgeneem. Dié produksie is Luna se eerste tree in Afrikaanse musiek. Luna skryf al tien jaar lank Engelse musiek. Verlede jaar het sy besluit om van Suid-Afrika se mooiste stories deur die land se mees bekroonde skrywers te toonset, en só is die konsep vir Storielied gebore. Haar optredes by KKNK vroeër vanjaar het haar ’n staande toejuiging en ’n positiewe resensie in die feeskoerant (Krit) besorg en is as een van die hoog-

tepunte van die kunstefees deur Die Burger gelys. Luna het ’n grootskaalse weergawe van die vertoning by die Durbanvilleouditorium opgevoer. Dié produksie het ’n vyftienstuk-orkes met dansers ingesluit. Luna het al verlede maand met die DVD en lewendige CD-formaat begin toer. Luna sê die reaksie van aanhangers teenoor Storielied is tot dusver interessant. Sy sê selfs Engelse mense wat al die vertoning gesien het, is gaande daaroor. Luna vertel hoe sy die stories agter die liedere vooraf verduidelik, sodat almal dit kan verstaan. Luna het al uittreksels van die DVD op Facebook gelaai en sê die reaksie is baie positief.

Sy onderhandel nog oor verspreiding van die DVD en CD, maar vir eers het Luna ’n span ambassadeurs wat haar met verkope help. Daar is nog ruimte vir meer ambassadeurs in Luna se span, wat voordele kry soos gratis toegang vir al haar optredes. Luna sal op 24 November by Die Malle Meul in Philadelphia met haar Storielied-DVD wees. As daar groot aanvraag is, sal sy ook op 25 November optree. Kaartjies kos R160, ’n ete ingesluit, of net R110 vir die vertoning. Bespreek by 021 972 1097 of info@diemallemeul.co.za. . Luna het vir TygerBurger-lesers ’n voorsmakie van die DVD gegee op ons oranje bank. Besoek www.tygerburger.co.za om die video te sien.

Twilight vampire saga draws to bloodthirsty end Liggieboomfees: Andriëtte Norman en Jan Kriel se “kinders in die dennebos” bied die Liggie­ boomfees op 24 November by die Jan Krielskool in Kuilsrivier. DIe vertoning begin om 19:00. Die kaartjies kos R80 vir volwassenes en R30 per leerling. Bespreek by 021 903 0434.

. Emo Adams will be at Die Boer tonight and Thursday with his band Take Note. R120. Call 021 979 1911 or 083 406 0111 to book. . The Schalk Joubert Band will be at Die Boer on Friday. R80. Call 021 979 1911 or 083 406 0111 to book. . Marulaboom Doen die sexy hoender vrydag by Jamrock Theatre in Brackenfell met die Pluk Band. R70. Bespreek by 021 981 1313 of admin@jamrocktheatre.co.za. . Mel Botes is Vrydag by die Ou Meulteater met Die Beste van Mel Botes. R100. Bespreek by 083 564 00 56 of Vicky@oumeulteater.co.za. . The Cadillacs will perform a tribute to Creedence Clearwater Revival on Friday at The Stage. R80. Call 021 914 3151 or 082 817 6016 to book. . Patrick Canovi will be playing at Quay 4 every Friday from 16:30 to 19:00. . Wendy Oldfield is at Die Boer on Saturday. R80. Call 021 979 1911 or 083 406 0111 to book.

The final instalment of the Twilight saga is here. Breaking Dawn - Part two, will be released at Ster-Kinekor Cape Gate, Tyger Valley, N1 City, Bayside and Parow on Friday. After the birth of Renesmee, the Cullens

. Guitar Legends, the show featuring the music of the world’s greatest guitarists of all time is on at Jamrock Theatre on Saturday 17 November. The venue opens at 16:00 for ticket holders who want to make sure they don’t miss the Springboks’ rugby game. R80. Call 021 981 1313 or email admin@jamrocktheatre.co.za to book. . Blindemol, Ek maak my oë toe vir hierdie wereld, met Yolandé Rabe en Sophia Wessels is Saterdag by The Stage te sien. Teks, musiek en regie is deur Lucas Heinen. R60 of R40 vir studente. Bespreek by 021 914 3151 of 082 817 6016. . Dave van Vuuren and his band will do an afternoon show at Die Boer on Sunday. R100. Call 021 979 1911 or 083 406 0111 to book. . The Mark Haze band will be doing a free show at the De Waal Park in Cape Town on Sunday from 15:00 for their Summer Concert series. . Bobby van Jaarsveld en sy “band” is van Sondagaand tot Donderdag 22 November by Die Boer. R250. Bespreek by 021 979 1911 of 083 406 0111. . Nuka, Miles Sievwright and Andrew James and Steady Tiger will be at Alba Lounge on Tuesday for Troubadour Tuesdays. Entrance is free.

Elvis tree op:

Elvis Blue gaan op 18 November by die Rheboks­ kloof­wynlandgoed optree. Elvis sal onder meer van Leonard Cohen se liedjies sing. Hekke open om 17:00. Die vertoning begin om 19:00.Kaart­ jiepryse wissel tussen R130 en R180. Bespreek by Computicket.

gather other vampire clans in order to protect the child from a false allegation that puts the family in front of the Volturi. This instalment once again stars Kristen Stewart, Robert Pattinson and Taylor Lautner.

Lending Credence:

The Cadillacs will be perfor­ ming their tribute to Creedence Clearwater Revival on Friday 16 November at The Stage in Bellville. R80. Call 021 914 3151 or 082 817 6016.

Con Spirito sluit op hoë noot af Die Con Spirito-filharmoniese koor en kamerorkes sluit die jaar af met ’n finale konsert op Saterdag 17 November om 20:00 met ’n uitvoering van drie gewilde werke. Die program begin met Beethoven se gewilde Egmont-ouverture. Die Con Spiritokoor en -kamerorkes tree hierna op in uitvoering van Mozart se bekende Kroningsmis met die soliste Vanessa Tait-Jones (sopraan), Minette du Toit-Pierce (mezzo-sopraan), Nico Holtzhausen (tenoor) en André Howard (bariton). Na die pouse is François du Toit die klavier-

Likhwezi dance at V&A The Likhwezi Arts Project will be performing during the Celebration of Dance, taking place on Sunday 18 November at the outdoor Amphitheatre at the V&A Waterfront. The professional Likhwezi dancers hail from Gugulethu, Nyanga and Khayelitsha townships, and perform traditional dance routines from a number of South African cultures. The show is free and Likhwezi will be performing between 18:00 and 19:00.

solis in uitvoering van een van Beethoven se bekendste werke. Die Con Spirito-filharmoniese koor en kamerorkes word deur Erns Conradie gedirigeer. Die konsert vind plaas in die ouditorium van die NG Kerk Welgemoed in Diasstraat, Welgemoed. Kaartjies is reeds teen R95, R75 (vir pensioenarisse) en R30 (vir studente) by Computicket verkrygbaar. Dit is ook vanaf 19:00 by die deure beskikbaar. Skakel 082 571 6712 met navrae.

Acoustic:

Siren Music and productions will present their next Perfect Circle Session on Saturday 17 November at Mercury Live in Cape Town. This instal­ ment will feature Dave van Vuuren and Free the Animals, Shannon Hope and Gareth Woods, performing a stripped down, acoustic version of their songs. Entrance is R40. Dave will also be at Die Boer on Sunday 18 November at 13:30. Call 021 979 1911 or 083 406 0111 to book.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.