Tygerburger kraaifontein 11 sept 2013

Page 2

2

NUUS NEWS

Talle oud-Bokke by Jabes se kuieraand Huis Jabes se rugby-kuieraand ten bate van liefdadigheid is Woensdag 18 September vanaf 18:30 vir 19:00 by Bloemendal in Durbanville. Huis Jabes belowe ’n heerlike gesellige aand met bekende oudSpringbokke. Die seremoniemeester is Andries Vermeulen en onder die gassprekers is Rassie Erasmus, Rob Louw, Jan “Boland” Coetzee en André Vos. Die koste beloop R400 per persoon. Die drag is informeel en daar is ook ’n kontantkroeg beskikbaar. V Vir besprekings en navrae, kontak Adri Klindt by 083 564 3313 of info@so­ strust.co.za.

www.tygerburger.co.za Photo gallery

TYGERBURGER | KRAAIFONTEIN Woensdag, 11 September 2013

Polisiebroers daag ander uit om ook kant te bring T

erwyl die plaaslike polisie-broers, Bouwer en Laurentius Schoonwinkel, regmaak vir die groot stap van Die BurgerKersfonds in Brackenfell in Oktober, rig hulle ’n uitdaging aan ander polisiemanne. “As lede van die polisie wil ons graag ’n uitdaging rig aan die polisielede van die Wes-Kaap. Ons gaan persoonlik elkeen R100 skenk aan die fonds, en daag ander polisielede uit om dit te ewenaar,” sê Laurentius Schoonwinkel, wat so pas saam met Bouwer en hul spanmaats silwermedaljes verower het in die Kannaland-Vasbyt. “Ons probeer elke jaar geld insamel vir Die Burger-Kersfonds. Ek dink dis ’n wonderlike geleentheid om in die jeug van SuidAfrika, veral in die Wes-Kaap, te belê,” sê hy. Die Burger-Kersfonds bied gratis vakansieverblyf aan kinders van drie welsynsorganisasies, naamlik Badisa, ACVV en Mfesane. Dit sluit ’n week gratis verblyf by Die Burger-strandhuis, etes, asook opvoedkundige uitstappies vir groepe van gemiddeld 54 kinders op ’n slag, in.

Sirkelroete Die Schoonwinkels beoog om op Sondag 13 Oktober weer vir 13 uur lank ’n 5 km-sirkelroete vanaf die Brackenfellsportvelde te stap. All the action from the Kimberley Diamond Cup “Ek en my broer sal van 05:00 tot 18:00 Grand Slam skateboarding competition held in op ‘n aflosbasis stap, en elkeen wat wil Canal Walk on Sunday. saam stap, sal gevra word om ’n donasie van minstens R5 aan die fonds te maak. Video Stappers kan enige tyd van die dag by ons aansluit,” sê Bouwer. Die plaaslike maatskappy, 3D Crystal Creations, het homself reeds by die projek geskaar en het twee trofees geskenk, wat oorhandig sal word aan die man en vrou wat die verste afstand aflê. “Die idee vir die 13 uur-stap is 1 uur vir elke R100 000 wat die Die Burger-Kersfonds beoog om in te samel,” sê Bouwer. Die fondsinsameling-inisiatief word ondersteun deur die Brackenfell-polisie, die TygerBurger en die Brackenfell-atletiekklub. Die broers hoop dat die hele BrackenBeauty without Cruelty protest against eating fell en omgewing by hulle sal aansluit. meat at a church’s meat festival in Sonstraal. “Ons sal graag die hele gemeenskap en ook ander atletiekklubs wil betrek, sowel Competition as die sakesektor. Verskeie maatskappye Deel jou snaakste braaistorie en staan ’n kans om een van vyf Molly & Wors­geskenkpakke te wen. Dit sluit in twee kaartjies na die voorver­ toning van die fliek, ’n mini braai en Molly & Wors­produkte. tygerb.mobi facebook.com/tygerburger twitter.com/tygerburger(@TygerBurger) youtube.com/tygerburgerweb

Laurentius Schoonwinkel, Wessie van der Westhuizen, Louis Vermeulen, Bouwer Schoonwinkel, Ian Payton­Ash en Werner Smuts het almal silwermedaljes verower by die onlangse Kannaland­Vasbyt naby Ladismith. het reeds spanne ingeskryf”. Maatskappye kan spanne van 10 lede of minder inskryf teen ’n eenmalige inskrywingsfooi van R1 500.

Maatskappye Dit duur net ongeveer 45 minute om 5 km te stap. Maatskappye wat inskryf, sal ook die geleentheid gegun word om hul reklamestalletjies by die terrein op te slaan. “Ons moedig plaaslike maatskappye aan om mekaar uit te daag,” sê Japie Scholz, eienaar van Union Cycles, en die eerste sakeman in Brackenfell om hom by die inisiatief te skaar. Dié fonds is op 6 April 1956 vir die eerste keer in die koerant aangekondig. Dit was die idee van dr. Phil Weber, die eerste voorsitter van Naspers. Op 18 Oktober 1957 is die hoeksteen van Die Burger-Strandhuis in Kaapstad gelê en die Hoërskool Jan van Riebeeck in Kaapstad was die eerste skool om die Strandhuis te besoek. Sedertdien het ander skole van die platte-

land, Die Burger-jeugleiers en minderbevoorregte kinders ook hier tuisgegaan. “Die bus-waenhuis is drie jaar ná die oorspronklike geboue gebou, en die speelsaal sewe jaar daarna. In 2001 is die nuwe slaapsale gebou, wat 32 kinders kan huisves. Die aanvanklike boukostes van die oorspronklike gedeelte was in die omgewing van 33 000 pond,” sê Folkert Top, bestuurder van die Strandhuis.

Ouerpare Hy vertel ook dat slegs 10 ouerpare die Strandhuis van 1957 tot 2012 bestuur het. ’n Storie doen die rondte dat die Strandhuis selfs al sy eie spook het. Volgens Top het een van die ouerpare ’n klokkie geïnstalleer om die rasende meisies in die aande stil te maak. Een aand het die meisies egter nie stil geraak nie, en die ouer man het woedend uitgestorm om hulle aan te praat. Hy het só kwaad geraak, dat hy aan ’n hartaanval beswyk het. Vandag maak die man blykbaar van tyd tot tyd steeds sy verskyning in die meisies se vleuel. V Skakel die broers by 0842066201 of 0833204283 om betrokke te raak of ’n span in te skryf.

Police plea: get the crime name right TINA BURGER

@kaapse_kind

The Bothasig police say residents getting the terms of crimes wrong when they call in to report them, not only confuses the police but slows down response time and a thorough investigation. “It would be very helpful if people could report the crime for what it is,” says Lt Col Patrick Jacobs of the Bothasig police. According to Jacobs housebreaking is committed by a person who unlawfully and intentionally breaks into a building or similar structure, used for human habitation and enters or penetrates it with part of his or her body or with an instrument with which he or she intends to control something on the premises. It also involves the intention to commit a crime

Diabetes and Wound Care Practice Now at Cape Gate - 48 Tanner Street We offer · Diabetes management and training · Lymph edema massage therapy · Wound Care · Home care Nursing

We claim from the medical aid, 24 hour emergency service

Tel 021 802 2861 | www.curanova.co.za

there. Robbery on the other hand has different categories and can be classified as follows: V Robbery of a motor vehicle is the unlawful and intentional forceful removal and appropriation of a motor vehicle belonging to another. V Cash-in-transit robbery is unlawful and intentional forceful removal and appropriation of money or containers for the conveyance of money being transported by security companies on behalf of the owner thereof. V Bank robbery is the unlawful and intentional forceful removal and appropriation of money which belongs to a bank from the bank, during the office hours of the bank. V House robbery is the unlawful and intentional forceful removal and appropria-

tion of property from the residential premises of another person. V Business robbery is the unlawful and intentional forceful removal and appropriation of property from the business premises of another person. Jacobs says robbery is done by suspects forcefully where a person gets threatened with any weapon or by force. When the house is broken into and the thief is still inside, the owner of such premises must contact the police immediately to apprehend such a thief or the owner can apprehend the thief if nobody’s life is in danger. A person can protect his or her family any way that is lawful. As long as such person will be able to justify his or actions to the authorities. This will include protecting yourself with pepperspray or a stun-gun.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.