TygerBurger Eersteriver Edition 25.01.12.pdf

Page 1

Beste gratis gemeenskaps-

EERSTE RIVER / BLUE DOWNS koerant in Suid-Afrika 2010

B u r g e r

E-pos: tyger@dieburger.com

Woensdag

25 Januarie

2012

Tel: 021 910 6500

Faks: 021 910 6501

Horror at school

Police and rescue teams on the scene of the accident that happened at JS Klopper Primary School last Friday. Inset, the mangled wreckage of the car in which the driver was killed on impact, while two young children and another passenger were injured. Full story on page2. Photo: Gary van Dyk

) Kassier kraam langs baas se lessenaar

Baba in winkel gebore MARANA BRAND VAN HULSTEYN

Verlede Maandag 16 Januarie was taamlik blou vir die werknemers van ’n groentewinkel in Voortrekkerstraat, Parow. ’n Mens kan ook sê taamlik opwindend, afhangend van die hoek waaruit jy na ’n kramery in jou winkel kyk. Een van die kassiere, ’n 22-jarige vrou van Eersterivier, het so 10:30 die oggend ’n vreeslike pyn gekry. By aanhore van dié nuus, het die bestuurder, wat toe net in Stellenbosch

Whole & Half Veal Special Veal Chops Veal Curry Pieces (Nice for stew)

aangekom het, die winkelmense aangeraai om ’n ambulans te bel. ’n Vrou van die winkel langsaan het intussen die jong vrou, wat klaarblyklik self nie besef het wat met haar gebeur nie, te hulp gesnel. Die Stad se brand- en nooddienste het gelukkig vinnig daar aangekom en gesien dat dit te laat is om haar na ’n hospitaal te vervoer. Daar en dan het hulle die babaseuntjie in enkele minute reg langs die bestuurder se lessenaar in die lewe gebring.

39 4999 4299

99

178 8999 4 kg Chicken Leg ¼ 7599 2 kg Chicken Freezer Bags Leg ¼ 3699

5 kg Chicken Leg ¼

ma, wat moontlik nog van skok herstel. J.P Smith, burgemeesterskomiteelid van veiligheid en sekuriteit van die Stad Kaapstad, het die span noodwerkers met dié heldhaftige reddingspoging van ’n lewetjie gelukgewens. “Die span wat gehelp het, sal ’n formele aanprysing van die Stad kry, nie net vir hul vertoon van uitsonderlike vaardighede nie, maar ook vir besondere bekwaamheid op hulle werksgebied. Omdat hulle vinnig gedink en hard gewerk het, is ’n baba se lewe gered,” het hy gesê.

Poorman’s Friend

kg

Halaal Meat Emporium

Where only the Quality beats the Price!

kg

C/O SKOOL STR.& FOREST DRIVE, EERSTE RIVER kg

CHICKEN 10 kg Chicken Leg ¼

Die drama was nog nie verby nie. Die baba was in die moeilikheid en het nie asemgehaal of ’n polsslag gehad nie. Die gesiggie was blou. Die nooddienswerkers moes noodgedwonge kunsmatige asemhaling op die baba toepas. Na verskeie pogings het die babatjie weer asemgehaal. Die ma en seuntjie is gestabiliseer en na die verloskundige eenheid van Macassar geneem. Die seuntjie, onbewus van al die drama om die wêreld te betree, is perdfris en tuis by sy

99

We strive to provide affordable quality products & services

LEAN BEEF MINCE FOREST NIPPY SAUSAGE SAUSAGE

BUY 10 OR MORE BULK PRICE

Buy 2kg or more

R

2799

PER KILO

BRAAIWORS

BUY 10 OR MORE

PER BAG

BUY 20 OR MORE

LRG & EXTRA LRG EGGS

24

99

/BOX BULK PRICE

904 2720/2

BULK R

26

99

PER KILO 2kg or more

BULK

R

2799

2KILOS or MORE

ON PROMOTION 5kg CHARCOAL & 4kg BRIQUETTES 99 R /BAG FOR

19

/TRAY

29000

Whole & Half Lambs A-Grade

/BOX/12 TRAYS

FREE RANGE LRG & EXTRA LRG EGGS

2199 26000 /TRAY

/BOX/12 TRAYS

FROM

R

5699

PER KILO

PRICES VALID THURSDAY TO SUNDAY • WHILE STOCKS LAST • WE RESERVE THE RIGHT TO LIMIT STOCK!


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.