Tygerburger Durbanville 20 June 2012

Page 12

Nuus/News

TygerBurger Durbanville Bladsy 12

Woensdag 20 Junie 2012

TOO CUTE

SESDE AANVULLENDE WAARDASIELYS TOT DIE 2009- ALGEMENE WAARDASIELYS (SV06), VIR DIE 2012/2013-BOEKJAAR Ingevolge artikel 49(1)(a)(i) van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Eiendomsbelasting (Wet 6 of 2004), hierna die “Wet” genoem, word daar hiermee kennis gegee dat die sesde aanvullende waardasielys van die 2009- algemene waardasielys (SV06) vir die 2012/2013-boekjaar vir die publiek by die lokale hieronder ter insae lê vanaf 21 Junie 2012 tot 31 Julie 2012. Die vorms vir die indiening van besware is by hierdie lokale beskikbaar. Die waardasielys is ook vanaf 21 Junie 2012 op die Raad se webwerf beskikbaar (adres hieronder). Eiendomme word ingevolge artikel 78(1) van die Wet op die sesde aanvullende waardasielys van die 2009- algemene waardasielys (SV06) geplaas indien dit: a) foutiewelik uit die waardasielys gelaat is; b) na die laaste algemene waardasie by die munisipaliteit ingesluit is; c) na die laaste algemene waardasie onderverdeel of gekonsolideer is; d) ‘n wesenlike toename of vermindering in markwaarde ondergaan het sedert die laaste algemene waardasie; e) in die laaste algemene waardasie aansienlik verkeerd gewaardeer is; f) om enige ander buitengewone rede herwaardeer moet word; g) waarvan die kategorie verander het. Ingevolge artikel 49(1)(a)(ii) van die Wet kan enige eiendomsbesitter of ander persoon wat wil, binne die gemelde tydperk ’n beswaar by die munisipale bestuurder indien oor enige saak wat op die waardasielys verskyn of daaruit weggelaat is. Besware kan slegs ten opsigte van eiendomme wat op die SV06-lys gewaardeer is, ingedien word. Die eienaars van hierdie eiendomme sal skriftelik van hul SV06-waardasies in kennis gestel word via die posadres wat tans op die Stad se databasis is. Aandag word spesifiek gevestig op die feit dat ‘n beswaar ingevolge artikel 50(2) van die Wet met ‘n spesifieke, individuele eiendom verband moet hou en nie teen die aanvullende waardasielys as ’n geheel ingedien kan word nie. Die vorms vir die indiening van besware is by die lokale hieronder genoem beskikbaar en kan van die webwerf afgelaai word. ‘n Afsonderlike beswaarvorm moet vir elke eiendom ingevul word. DATUM: 21 Junie 2012 – 31 Julie 2012

NR. NAAM VAN LOKAAL

ADRES VAN LOKAAL

BEDRYFSURE VAN LOKAAL

HERTZOG-BOULEVARD, KAAPSTAD

08:30 – 15:45

1.

14DE VERDIEPING, KAAPSTADBURGERSENTRUM

2.

BELLVILLE-BURGERSENTRUM

3.

MILNERTON-BURGERSENTRUM

4.

PLUMSTEAD-ADMINISTRASIE

5.

BRACKENFELL-BURGERSENTRUM

VOORTREKKERWEG, BELLVILLE (H.V. VOORTREKKERWEG EN QUARRYSTRAAT- LANGS SANLAM-HOOFKANTOOR) PIENAARWEG, MILNERTON (LANGS MILNERTON-BIBLIOTEEK) H.V. VICTORIAWEG EN HOOFWEG, PLUMSTEAD (LANGS CHECKERS) H.V. OU PAARLWEG EN PARADYSSTRAAT (OORKANT HIPERMARK)

6.

STRAND MUNISIPALE GEBOU

H.V. HOOFWEG EN FAGANSTRAAT, STRAND (LANGS DIE STRAND-SAAL) 08:30 – 15:45

Chloe, a two­year­old wire­haired Jack Russell cross, is an adorable, dainty little girl who is looking for a loving home. She has a very hap­ py personality. Contact Joan on 021 975 8008 or 083 356 2825 with enquiries. Visit Fisantekraal Animal Welfare on Facebook for more photographs of animals that are up for adoption.

08:30 – 15:45 08:30 – 15:45 08:30 – 15:45 08:30 – 15:45

Ingevulde beswaarvorms kan soos volg ingedien word: • E-pos – valuationsobjection@capetown.gov.za • Faks – 086 588 6042 • Pos (verkieslik per geregistreerde pos) aan – Die Stad Kaapstad, vir aandag: Die Beswaarkoördineerder, Posbus 4522, Kaapstad 8000 • Per hand – By een van ons openbare inspeksielokale Vir meer inligting: Deeloproep: 086 010 3089 Web: www.capetown.gov.za

Fluffy, a one­year­old male wire­haired terrier, is full of fun and very playful. He is ideal for the family that wants a small dog. Contact Joan on 021 975 8008 or 083 356 2825 with enquiries. Visit Fisantekraal Animal Welfare on Facebook for more photographs of animals that are up for adoption.

ACHMAT EBRAHIM STADSBESTUURDER

McCarthy Suzuki Plumstead McCarthy Suzuki Parow 22 Main Road, Plumstead, 021 763 3700

McCarthy Suzuki

PAROW Approved Pre-Owned

Tel: 021 929 3980

R94 950

R309 950

Easter art: Zoë Parks, a Grade 4 pu­

R99 950

R174 950

R149 950

R259 950

2012 Suzuki SX 4 CVT 2.0 (M) @ R199 950

pil at El Shaddai Christian School in Durbanville, is one of 10 finalists in the Easter Art Competition at Willowbrid­ ge. Her work was chosen from some 400 entries from various schools.

2012 Suzuki SX 4 CVT 2.0 (A) @ R224 950

www.parow.mccarthysuzuki.co.za

Cup tours: Marno Stander of Curro Private School in Durbanville achieved a top ranking position in the SA u.12 tennis team that will take part in the German and Nations Cup Tour in July. The team will take part in tournaments of the European Tennis Association and in the Nations Cup.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.