TygerBurger Brackenfell Edition 07.12.11.pdf

Page 9

Nuus/News

Woensdag 7 Desember 2011

TygerBurger Brackenfell Bladsy 9

Destinatus Privaatskool in Proteahoogte

Derde Laerskool in Brackenfell Openingsaand

Anina King (Pre Graad R)

Aneen Cooks (Graad R)

Lutzia Burger (Graad 1)

10 Januarie 2012 om 19h00 De Vijgenstraat Brackenfell

• Pre graad R (4-5 jaar). • Graad R (5-6 jaar). • Graad 1-5. • Inname van Graad 6-7 vanaf 2013.

Voorsorg- en Nasorg fasiliteite word voorsien. Anneri van den Berg (Skoolhoof)

Individuele aandag

Catherine Filander

• Dubbelmedium onderrig. • Nasionale kurrikulum. • Geregistreer by die Nasionale Departement van Onderwys. • Hoogs gekwalifiseerde onderwysers. • Buitemuurse aktiwiteite.

Open 9 Januarie 2012

Klasgroottes beperk tot 20 leerders

Rekenaarlokaal

Registrasies nou oop!

• Binne en buite speel area. • Veilige en rustige omgewing. • Sterk Christelike Etos.

Kuns & Kultuur

Speelareas

Ons sê dankie Ons wil graag ons dank betuig aan Gerhard Conradie, eienaar van GLC-development. Gerhard, baie dankie vir die vertroue wat jy in hierdie projek stel. Dankie vir jou manne, George, Marius en Derek, wat hard gewerk het om die gebou klaar te kry. Mag jy net soveel vreugde in die projek vind as wat ons tans daaruit put.

Borge: Michelle Louw Eiendomme • Karin Hanekom Prokureurs • Bond Logic

Kontak Tielman Germishuys by 084 299 7059 • info@destinatus.co.za • www.destinatus.co.za Skool sal teen einde Januarie 2012 voltooi wees.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.