Tygerburger bellville 16 apr 2014

Page 38

38 TYGERBURGER Bellville

SPORT

Woensdag, 16 April 2014

DF se atlete ryg WP­medaljes in

Local hero Anthony Raynard is set to perform at the MSA South African national champi­ onship. PHOTO: KOLESKY/RED BULL

Raynard set to dominate again O

ver the Easter weekend Cape Town will host two different South African national motocross events which are sure to showcase some dirt madness. The first event of the weekend, Round 2 of the MSA South African national championship, will be hosted at Zone 7 (just off the N7) on Friday 18 April. The track is known for its fast, gnarly racing which keeps the competition tight. Cape Town’s MX hero, Anthony Raynard (Big Bay), has dominated every regional event at this track this year and looks to do much the same at the national event as all of SA’s best line up for quality racing. Saturday and Sunday will then bring

all the Round 2 competitors from the WOMZA TRP Distributors South African Motocross Nationals series to the Melkbos MX track (on the R27 outside of Melkbosstrand). This is definitely the sandiest track of the lot and the guys will have to bring some serious heart to fight their way through the track. Melkbos played host to the nationals last year and the racing certainly delivered. Round 1 of the WOMZA national series took place in Port Elizabeth last month where Raynard placed third. Since then he’s been putting in the hours to make sure he dominates at home this weekend. Both races are bound to go down to the wire.

Die D.F. Malan­atlete het vanjaar weer eens die baan behoorlik aan die brand gehardloop. Hulle verower 52 medaljes tydens die WP­kampioenskapsbyeenkoms, ’n verdere 21 medaljes tydens die Wes­Kaapse byeenkoms op Oudtshoorn en drie medaljes tydens die afgelope ASA­jeugbyeenkoms. Hier is 22 van die 25 atlete wat vanjaar hul WP­kleure in atletiek verwerf het, (agter van links) Darren Williams, Ulrich van Tonder, Carla Werth, Jean­Pierre Luise, Jaco Engelbrecht, Nika Jordaan, McMarshall Hartzenberg, Ruben van Tonder en Monique Koen. Middel: Christelle de Jongh, Suné Faure, Rowhaldo Ratz, Carlo Visser, Jancke du Toit, Lize Rossouw en Anika van der Merwe. Voor: Tegan Abrahams, Anuska Enslin, Tamzyn Groenewald, Anja van Heerden, Femke Swanepoel, Danelle Kotze. Caioly Gabriel en Melindi de Beer. Carla Laubscher was afwesig.

D.F. Malan se senior netbalspan het homself deeglik laat geld by die netbaltoernooi, wat geduren­ de die Aprilvakansie by die Hoërskool Outeniqua in George afgehandel is. Hulle het vriend en vyand verras en deurgedring na die eindronde, waarin hulle teen die gasheerskool, Outeniqua, te staan gekom het. Hulle hou toe ook hul beste vir laaste en net om te wys dit was nie ’n vloekskoot nie, klop hulle Outeniqua in ’n baie spannende wedstryd met 17­12. Dié wenspan is (agter van links) Demi Smith, Nika Jordaan, Anika van der Merwe, Megan van Wyk, Megan Witte en Caioly Gabriel. Voor is Dillian Pienaar, Anna­Michelle Roux, Elfrieda Luyt (afrigter), Saskia Stander (kaptein) en Claudia van Rooyen.

Kom deel in die pret en plesier in 'n poging om die vorige rekord waar 443 skaapkoppe op een terrein voorberei en ge-eet is, tot 500 te verberter!

Bushman’s Cave Bergteater, Clanwilliam Saterdag 10 Mei 2014 vanaf 14:00 (ete om 18:00) R150 per persoon / skoliere halfprys alles ingesluit. (Skaapkop- of Potjiekos-ete) Kom geniet die superrugby wedstryd tussen die Stormers en die Bulle op ons grootskerm, vanaf 17h00, saam met ons spesiale gas, Chester Williams!

Fredi Nest en Desmond Wells Hoofborg

Geniet ons Olof Bergh kunstenaars Fredi Nest, Desmond Wells en Manie Gordon vanaf 15h00 tot 17h00 en weer na die rugby vanaf 19h00!

Kunstenaars geborg deur

Media, bemarking en borgskap-navrae-Marius Opperman - marius@ekspo.co.za of 082 570 5758 Logistieke navrae - Erik de Milander - erik@bushmanscave.co.za of 027 482 2918


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.