Page 1

GREAT BRAK

Tel: 044 620 3711 Shopping Hours 24/7 | ICE/YS | Airtime/Lugtyd | Prepaid Electricity / Koopkrag

FRESH EGGS NOURISH THE MIND

18 MEI 2019


Hoërskool Outeniqua

Bennet Nortje Eerste Rugbyspankaptein Posisie: Agsteman Geboortedorp: George Hoogte: 1.89 m Gewig (kg): 86 kg Eerste rugbyspan debuut: 2018 teen Rondebosch Bynaam: Benna

Beste herinneringe op die veld? My eerste drie wat ek vir die 1ste span gedruk het by die World Schools Tournament by Paarl Boys High in 2018. Stokperdjies buiten rugby: In gr. 12 is daar maar min vrye tyd en daarom kuier ons maar net lekker saam as vriende. Ons groep seuns voel soos broers vir mekaar. Hoe gaan dit met die voorseisoen se voorbereiding? Ons het baie hard gewerk aan ons fiksheid, sodat ons fisies en emosioneel sterk kan wees. Ons is bevoorreg om ‘n skool te hê met van die beste fasiliteite en afrigtingspan in die land. Hoekom het jy besluit om na skool Hoërskool Outeniqua te kom? Beide my ouers was in Outeniqua, end it is ‘n vooorreg om deel te wees van ‘n skool met sulke sterk waardes en beginsels. Kwaggas staan vir kwaliteit. Wat maak dit spesiaal om vir die eerstespan uit te draf? Net om te weet jy verteenwoordig jou hele skool maak dit klaar ‘n groot voorreg. Wat is jou gunsteling posisie? Agsteman. Wie is die grapgat in die span en hoekom? Curtley Smith, want maak nie saak voor of na ‘n wedstryd nie, hy bly altyd vol grappe. Wie is die gimfanatikus in die span? Jandre le Roux. Ons bewonder sy passie en harde werk. Wat motiveer jou om Saterdae jou beste te gee? Ek doen dit vir my spanmaats, skool en die talent wat die Here my gegee het. Is daar een spesiale meisie wat jou wedstryde ondersteun en indien wel, wat is haar naam? Ja my ma, Minette. Lekkerste oomblik na ‘n wedstryd? As ons, ons kreet sing na die wedstryd. Veral op ons eie veld as jy daar staan en jy sien die mooi Outeniquaberge in die agtergrond. Wie was jou matriekheld toe jy in gr. 8 was? Henco Meyers wat 1ste span slot gespeel het in 2015. Wie is die Eerste Rugbyspan se gunsteling Netbal en Hokkie speelsters? Ons het nie gustelinge nie, maar is bevoorreg om sulke mooi en talentvolle dogters in die skool te hê. Ons ondersteun mekaar! Kies Een: Tackle or Clean: Tackle Dummy of side-step: Dummy Wendrie druk of wenskop: Wendrie

DISCLAIMER All information was correct and up to date at the time going to press. VRYWARING Alle inligting was korrek en op datum teen druktyd. Page 2

AWSUM CLASHES: OUTENIQUA vs OAKDALE 2019


SUPPORTED BY

RUGBY A-VELD TYD

SPAN

B-VELD TYD

SPAN

C-VELD TYD

SPAN

09:00 O/14A

09:00 O/16B

09:00 O/15C

10:00 O/15A

10:00 O/19C

10:00 O/14C

11:00 O/16A

11:00 O/19D

11:00 O/14B

12:10 O/19B

12:10 O/16C

12:10 O/15B

13:20 O/19A

E&J PANELBEATERS AND SPRAYPAINTERS

TEL: 044 873 6358 / 044 884 0881 / 044 873 6244 FAX: 086 617 3982 • ejpanelbeaters@lantic.net STEVE 076 462 1165 / ANSIE 076 947 4847 NELSON MANDELA BOULEVARD, GEORGE.

Professional Workmanship Guaranteed


SA Home Loans offers both switch and new home loans, with a flexible range of home loan options.

HOËRSKOOL OUTENIQUA EERSTE XV

8. Bennet Nortje (k.) Agtsteman

1. Zander Bezuidenhout Loskopstut

2. Leon Volschenk Haker

3. Henry Tromp Vaskopstut

4. Corne Struwig Slot

5. Dean Malherbe Slot

6. Francois Breytenbach Flank

7. Leonardo Coetzee Flank

9. Abre Minnie Skrumskakel

10. Chadley Josias Losskakel

11. Curtley Smith Linkervleuel

12. Tinsley Stuurman Binnesenter

13. Gerhard Ackerman Buitesenter

14. Caston Michaels Regtervleuel

15. Matthew Thorne Heelagter

Manual Gearboxes General Maintenance

GE

Diffs, clutches

D

AR

S

Converters

G I U E’ O

Tel: 044 875 0179 22 Sandkraal Rd Nelson Mandela Blvd

RE

Automotive Gearboxes

BOX CENT

Posbus 3097, George Industria, 6536


HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE EERSTE XV

1. Petri Steyn Loskopstut

2. Vernon Paulo Haker

3. Neil Francis Vaskopstut

4. Gustav Smit Slot

6. Sybrand van Dyk (k.) Flank

5. Corné Rahl Slot

7. Janus Ferreira Flank

8. Gerbrandt Conradie Agtsteman

9. Nico Pietersen Skrumskakel

10. Hendrik Victor Losskakel

11. Elkan Willemse Linkervleuel

12. Alwich van der Linde Binnesenter

13. Creflo Witbooi Buitesenter

14. Keaton Busch Regtervleuel

15. Matthew Stephens Heelagter

Kry alle foto’s aanlyn by awsumnews.co.za


Hoër Landbouskool Oakdale

Sybrand Moolman van Dyk Eerste Rugbyspankaptein Posisie: Flank Geboortedorp: Heidelberg Hoogte: 1.83 m Gewig (kg): 83 kg Eerste rugbyspan debuut: 9 Maart 2019 teen Stellenberg Bynaam: Sybie

Beste herinneringe op die veld? Eerste wedstryd in die Wittrui. Stokperdjies buiten rugby: Jag Hoekom het jy besluit om na die skool Hoër Landbouskool Oakdale toe te kom? Dit was van ‘n jong ouderdom af my droom om deel te word van die vriendelike klomp plattelandse seuns op Oakdale. Oakdale staan bekend vir sy unieke waardes. Nog ‘n rede is die sport. Wat maak dit spesiaal om vir die eerstespan uit te draf? As ‘n graad 8’ie het ek altyd opgekyk na die matrieks in die eerstespan. Hulle was my heroes. So om in hierdie ouens se voetspore te volg is vir my ‘n groot eer. Dan is daar ook die ‘Wittrui’. Ek hoef nie eers veel hieroor te sê nie, want die trui praat vir homself. Wat is jou gunsteling posisie? Flank. Wie is die grapgat in die span en hoekom? Creflo. Met sy unieke dansies en allerhande wolhaarstories, kry hy maklik ‘n glimlag op die ouens se gesigte. Ek wil net by sê, op die veld is hy ook die ernstigste een. Wie is die gimfanatikus in die span? Vernon. Wat motiveer jou om Saterdae jou beste te gee? Die Bloubaadjies op die paviljoen. Is daar een spesiale meisie wat jou ondersteun en indien wel, wat is haar naam? My ma. Lekkerste oomblik na ‘n wedstryd? Om Oakdale’s Call voor die skool te sing en die kreet op die middelkolletjie. Wie was jou matriekheld toe jy in gr. 8 was? Die hele eerstespan. Manne soos HP van Schoor, Bertie de Bod, die Eybers-tweeling, Boeta Hamman en Ewan Coetzee. Kies Een: Tackle or Clean: Tackle Dummy of side-step: Dummy Wendrie druk of wenskop: Wendrie

Page 6

AWSUM CLASHES: OUTENIQUA vs OAKDALE 2019


AWSUM CLASHES: OUTENIQUA vs OAKDALE 2019

Page 7


Hoërskool Outeniqua - Dirigente

Hoër Landbouskool Oakdale - Dirigente

Voor: Anika Stenvert, Lee-vern Fanelo, Shani Elstad. Middel: Winston Klassen, Claude vd Schyff, Alisha Hannes. Agter: Nika Wolmarans, Chandre Swart, Joshua Oliphant.

Ruhan Els, Ajay Oelofsen, Handré Steyn, Regardt Erasmus en Charlie de Beer.

HISTORIESE UITSLAE

Page 8

JAAR

SKOOL

JAAR

SKOOL

2000

Outeniqua

2010

Oakdale

2001

Outeniqua

2011

Oakdale

2002

Oakdale

2012

Outeniqua

2003

Outeniqua

2013

Outeniqua

2004

Outeniqua

2014

Oakdale

2005

Outeniqua

2015

Oakdale

2006

Outeniqua

2016

Oakdale

2007

Outeniqua

2017

Outeniqua

2008

Outeniqua

2018

Oakdale

2009

Outeniqua

AWSUM CLASHES: OUTENIQUA vs OAKDALE 2019


Vir die nuutste skolenuus in jou omgewing gaan na www.awsumnews.co.za


OUTENIQUA RUGBY A-SPANNE

Rugby o.19B Voor: Thando Waxa, Devan Frans, Neil Bouwer, Keanu Lindoor, Winslin Klassen, Tiaan Burger, Theron Human, Jay Jay Snyman. Agter: Ayden Booysen, Auburn Bezuidenhout, Bladen Hector, Jean-Louis vd Watt, Charles Jackson, Dillon Lamprecht, Marnu de Koker, Tiaan Papier, Johan Jordans, Brayden Booysen, Schalk Vermeulen.

Rugby o.16A Voor: Fadeel Hendricks, Dewanley van Rensburg, Keagan Ganga, Zander Stammer, Denver Olivier, Aubrey Adams, Elzaine Terblanche, Marquin Kiewiets, Caleb Hector, Reynard Bredenkamp. Agter: Russel Tenteni, Johan du Plessis, Shaldeo Davids, Brandon Smuts, Laluma Dyanti, Ludik Muller, Oliver Kurz, Heinz-Lee Hendricks, Ulrich Labuschagne, Lawrence Burton, Johan Leonard.

Rugby o.15A Voor: Xander Gelderblom, Clayton Clasen, Gustav du Plessis, Alwerique Krige, Keith Syster, Jamil Pretorius, Henri van Huyssteen Antonio Bruinders. Agter: Cammi Schoeman, Arno Schutte, Emile Goedhals, Patrick Kitete, Shalon Martins, Brandon Prinsloo, Ethan Myners, Michael Lamont.

Rugby o.14A Voor: JT Strydom, Brendan Gouws, Cornay Stoffels, Anton Muller, Clayton Burns, Ashwin Damons, Jude Frans, Sanchez Damons, Le-mar Pedro, Nathan Smith, Luwayne Wagenaar. Agter: Jacques Gericke, Tiaan Pienaar, Baynalekhem Misland, Jeffwin Wesso, Dewald Gerber, Peter Kinghorn, Al-Therin Meintjies, Julian Levendal, Wihann Cloete.

McDonald’s George

They’re more than just burgers.. Page 10

AWSUM CLASHES: OUTENIQUA vs OAKDALE 2019

Tel: 044 873 4032 mcdonaldsgr@gmail.com McDonald’s George, Western Cape


OAKDALE RUGBY A-SPANNE

Rugby o.19B

Rugby o.16A

Voor: Hendré Rademeyer, Michél Stemmet (k.), Ajay Oelofsen (o.k.) en Malcolm Joseph. Middel: Jan-Hendrik Louw, Ashwin Botha, Tino Singe, Lian Myburgh en Herman Otto. Agter: Monré de Ridder, Niel Engelbrecht, Marnitz Mellet, Zach Stander, Kaylim Cordier en Janco Goosen.

Voor: Riaan Swart, Paul de Villiers (k.), Morné Els (o.k.) en Enrique Arendse. Middel: Kurtley Kiewiet, Jacobus Esterhuyse, Armand de Lange, Dieter-Steyn van Niekerk, Taine Till en Neil le Roux. Agter: Matthew Golden, Dian Heunis, Welmar van der Mescht, Johan Dürr, Philip Kleynhans, Johan Balt en Hennie du Plessis.

Rugby o.15A

Rugby o.14A

Voor: Lleyton Buys, Marcel Strydom (k.), Dihan Rabe en Armand Combrinck. Middel: Pieter Marais, Morné Scheepers, Reuben Waterson, Keagan Coerecius, Francois du Toit en Ehrard Visagie. Agter: Duan Roberts, Marco Conradie, Gino de Witt, Werner Groenewald, Jorik Meyer, James Jonker en Jurgen van Staden.

Voor: Lukas Olivier, Hennie Otto (k.), Devon Windvogel (o.k.) en Therlow Prins. Middel: Laurenze Laminie, Michael Mostert, Juhan Venter, Jared Erasmus, Pedrie Schutte, Hanno Louw en Karol Truter. Agter: Shaydon Fradie, D’Niel de Wet, Kasselman van der Westhuizen, JL van Rensburg, Stiaan Venter, Louis Fourie en Wandré Groenewald.

AWSUM CLASHES: OUTENIQUA vs OAKDALE 2019

Page 11


Hoër Landbouskool Oakdale foto’s geneem deur: Waterson Fotografie

Profile for AWSUM News

Outeniqua vs Oakdale 2019  

Outeniqua vs Oakdale 2019  

Profile for tiemedia