LAERSKOOL GRENS GRONDSLAGFASE Hokkie Bokkies
Grensies rugbymanne
Die o/9 hokkiemeisies is reg vir hul eerste hokkie-wedstryd van die seisoen teen Crewe.
Ons is trots op ons o/9 rugbyseuns wat so oulik rugby speel hierdie seisoen. Dankie aan mnr. P Sieberhagen wat hulle so mooi leer.
Netbalmeisies
Skaak
Radikale Redenaars
Die o/9 A & B netbalspanne van Laerskool Grens Grondslagfase wen hul eerste wedstryd van die seisoen teen Kingsridge.
Baie geluk aan Keegan Simpson met ‘n 1ste plek o/8 en Gustav Cronje met ‘n 3de plek o/10 in die skaaktoernooi van 30 April.
Esna Pretorius, Xian Erasmus en Anché Grobbelaar dring deur na die Oos-Kaap Finaal vir Radikale Redenaars wat in September sal plaasvind.
HUDSON PARK PRIMARY SCHOOL Gold medal winners • Samantha Mouton (Silver in the 100m Backstroke and Gold in the 50m Backstroke girls u/10 at the National level 1 gala held in Cape Town ) • David Emslie (won the U-10 div Billabong SA Grommet Games in PE – SA U-9 champion) • Alex Fanicchi (SA National Track Championships, placed 1st in the 2500m Team Pursuit event with a new SA National Record) • Daniel Emslie (won the U-12 div Billabong SA Grommet Games in PE – SA U-13 champion and surfer of the contest with three perfect 10 point rides in the event) • Mr Lyle Hansen (completed the full iron man competition in PE). Well done on your excellent achievements!
The u/13 A boys hockey team had a successful tour to Knysna. They only lost one match. Well done boys!
Our Grade 5 and 6 learners were very excited about receiving their iPads at the beginning of the term.
FRONT: Syleshan Rajagopal, Saige Casoojee (vice-captain), Mr Russell Samson (manager), Ross Liddell (captain), Mr KJ Friend (coach), Jordan Roebuck, Tyler Stagg. BACK: Dylan Kutan, Brayden Coles, Adam Murray, Daniel Richter, Nqaba Bashe, Luke Barratt, Daniel Emslie, Simon Kemp, Jarred Genders.
LAERSKOOL NAHOON Hamergooi-prestasie Corné Vosloo het by die ASA Atletiekbyeenkoms in Germiston deelgeneem. Hy het ‘n tiende plek in die Hamergooi in die sub-jeug seunsafdeling behaal. Dit neem ‘n atleet omtrent drie jaar om hierdie tegniek te bemeester. Dit is nou eers die eerste jaar dat Corné hierdie sportsoort beoefen. Ons is baie trots op jou, Corné.
(t) 043 735 3668 (e) office@nahoonskool.co.za
Dié bekkies moet jêm kry Ons leerders word van vroeg af geleer om hul sê te sê. Drie leerders is gekies om die Oos-Kaap tydens die ATKV Redenaarskompetisie se semi-finale rondte te verteenwoordig. Baie geluk aan Elné Moolman (Graad 2), Egan-Quinn du Plessis (Graad 4) en Marco Sprong (Graad 5). Hulle kom op 20 Mei teen die Suid-Kaap leerders in George te staan. Baie sterkte.
Elné Moolman
AWSUM NEWS, MAY 2016
(t) 043 726 3205 (e) office@hphs.co.za
Hockey
iPads
FRONT: Samantha Mouton, David Emslie, Alex Fanicchi and Daniel Emslie. BACK: Mr Lyle Hansen.
Page 4
(t) 043 722 6855 (e) admin@grensvbs.co.za
Egan-Quinn du Plessis
Marco Sprong
Mammas word bederf vir Moedersdag Die Graad 1, 2 en 3-leerders het hul mammas bederf met ‘n oggendtee en heerlike lekkernye. ‘n Spesiale program vir Moedersdag is aangebied en is met ‘n modeparade deur die leerders afgesluit. Al die klere wat gedra is, het uit Pappa en Mamma se klerekas gekom. Dit het vir groot pret gesorg.