Page 1

BILTONGLAND NOVELTY Overberg Sentrum (Langs Tops) BREDASDORP

Kry alle foto’s aanlyn by awsumnews.co.za

WhatsApp: 072 730 3362 | Tel: 028 425 3295

Bees, Kudu, Volstruis, Springbok Droëwors, Wieletjies Bacon Biltong Neute, Droë Vrugte

MAY THE BEST TEAM WIN! BREDASDORP 35 Dirkie Uys Street | 028 425 1814 STRUISBAAI 5 Struis Crescent | 028 435 6170

www.buildit.co.za

17 AUGUSTUS 2019

5 Goodshed Street Industrial area, Bredasdorp, 7280 Tel: 028 425 2911 / Fax: 028 425 1031 Email: info@bhgroup.co.za

Marius Cronje Manager Email: marius@bhgroup.co.za Fax: 086 720 1199 www.bhgroup.co.za


Boodskap van

Bredasdorp

Dit bly elke jaar ‘n voorreg om deel van ‘n tradisieryke interskole te wees. Oor verskeie jare het leerders, personeel, afrigters en ondersteuners bygedra tot die kompeterende, dog vriendskaplike interskole tussen BD’s en Monties. Oudskoliere praat steeds met trots van hul skoolwedstryde, derhalwe sal hul ook 2019 se groot dag op 17 Augustus, vir niks misloop nie. Die feit dat 32 wedstryde deur die jaar bepaal het watter skool die trofee wen, maak die interskole meer spesiaal. Elke deelnemer se bydrae, gees en tyd het dus ‘n rol gespeel. A hearty welcome to all the Monties and BD’s learners, educators, coaches and supporters. We know that you will enjoy this wonderful occasion and make lifelong memories and build good friendships. Baie dankie aan die organiseerder , mnr Van Niekerk, asook al die ander personeel, OOV- en Ondersteunersklublede wat bygedra het tot die suksesvolle dag. Dit sluit ook die skeidsregters en noodhulppersoneel in. Ons is ook dankbaar vir MOOV wat as hoofborg van die dag optree en ons ook op verskeie terreine ondersteun. I trust that Interschools of 2019 will be remembered for many years to come. Bredasdorp and Montagu High Schools are annually building and developing on sound foundations laid by old boys and old girls, teachers and supportive parents. Thank you for the loyal support of our communities, sponsors, parents, old boys and –girls!! We also honour our Heavenly Father for His blessing on both schools.

Gideon Muller Retief | Skoolhoof Hoërskool Bredasdorp - Gasheerskool van 2019

102 skole maak gebruik van ons

AWSUM App vir skole es in 2019, vir aw tg ui le ko rs te in 0 5 1 s En on yd, wys ons is sportgeleenthede landsw passievol oor skolenuus!

DISCLAIMER All information was correct and up to date at the time going to press. VRYWARING Alle inligting was korrek en op datum teen druktyd. Page 2

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL BREDASDORP vs HOËRSKOOL MONTAGU 2019


Dirigente Hoërskool Bredasdorp Voor: Jaco Swart. Agter: Yulan Roman, Kelsey van Ster, Naomi Wichall, Pieter-Jan Rossouw, Courtney Summers, Corné Oerson, Kyle Morkel.

Hoërskool Bredasdorp Sjampanjenooi Amy Engel

Hoërskool Montagu Sjampanjenooi Anke le Grange

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL BREDASDORP vs HOËRSKOOL MONTAGU 2019

Page 3


HOËRSKOOL BREDASDORP EERSTE XV

2. Wade Williamson (K) Haker

1. Ruan Vollaard Loskopstut

3. Craig Swart Vaskopstut

4. Ebert Nel Slot

5. Francois Groenewald Slot

6. Ernst Kotze Flank

7. Matthew Hannie Flank

8. Lucian Snyman Agtsteman

9. Jaco Swart Skrumskakel

10. Antonio Vywer (o/K) Losskakel

11. Mitch McCann Linkervleuel

12. Angus Strydom Binnesenter

13. Yulan Roman Buitesenter

14. André Swanepoel Regtervleuel

15. Tristan Faroa Heelagter

Page 4

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL BREDASDORP vs HOËRSKOOL MONTAGU 2019


HOËRSKOOL MONTAGU EERSTE XV

1. Gurswin Jass Loskopstut

2. Revin Opperman Haker

3. Nigel Pearson Vaskopstut

4. Perrnell Mandes Slot

8. Daniel Dooreaard (K) Agtsteman

5. Llewellyn Klein Slot

6. Dirk - Louw van der Westhuizen Flank

7. Tandre Hanekom Flank

9. Sylvester Moses Skrumskakel

10. Johandre Afrika (o/K) Losskakel

11. Dimitri Moses Linkervleuel

12. Alridge Marthinus Binnesenter

13. Beon Hartnick Buitesenter

14. Kirwan Cupido Regtervleuel

15. Jandre Mallet Heelagter

Covering more than 350 school events nationally

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL BREDASDORP vs HOËRSKOOL MONTAGU 2019

Page 5


ANDER SPORT

Hoërskool Bredasdorp - Gholf

Hoërskool Montagu - Gholf

Voor: John Fourie, me Liezel van Schalkwyk (Koördineerder) en Francois Wasserman (K). Agter: Marais van Niekerk en Johan Coetzer.

Jandrè Mellet, Dirk-Louw vd Westhuizen, Mnr Olivier (Afrigter), Joshua Blacklaws, Frede Mellet.

Hoërskool Bredasdorp - Skaak

Hoërskool Montagu - Skaak

Voor: Mluleki Zimu, mev Yvonne Heunis (Koördineerder), Remi Mostert. Agter: Caleb Summers, Timna Ngcaba (K), Jeanré van Zyl.

Voor: Raynard Mitchell, Stephanie Scheepers, Geriant Segelaar. Agter: Fabio Pietersen, Denrow Conradie, Timothy Robertson.

Hoërskool Bredasdorp - Tennis

Hoërskool Montagu - Tennis

Voor: CJ Honiball (K), mnr JP Terblanche (Afrigter), Sunet Wessels (K). Agter: MG Retief, Linique Mostert, Cobus Wessels, Gemma Crafford, Marguerite Leuvennink.

Voor: Nienke Strauss, Hanel Gous, Sugnet den Engelsman, Ingrid Jordaan. Agter: Thandrè Hanekom, Jandr Jandrè Mellet, mnr Olivier (Afrigter), Frede Mellet, Tiaan Viviers.

Hoërskool Bredasdorp - Krieket

Hoërskool Montagu - Krieket

Voor: Mnr Christopher van Niekerk (Afrigter), Marais van Niekerk, Matthew Hannie, Francois Wasserman (K), Caydon January, mnr Marinus Stoltz (Afrigter). Middel: Retief Swart, John Fourie, Byron Walbrugh, Antonio Vywer, Jaco Swart. Agter: Ruoaldo Willemse, Wade Williamson, Ashwin Lourens, Kyle October.

Voor: Joshua Croukamp, Cherwin de Koker, Maxwell Klaassen, Beon Hartnick, Anwill Kana. 2de Ry: Cyril Strydom, Ju-Ryan Morris, Rewin Opperman, Dirk-Louw vd Westhuizen. 3de Ry: Gerswin Jass, Cobus Nel, Mikyle Michaels, John Wright, Pernell Mandes. Agter: Mnr Roos (Afrigter).

Page 6

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL BREDASDORP vs HOËRSKOOL MONTAGU 2019


Hoërskool Bredasdorp

Hoërskool Montagu

Wade Williamson

Daniël Doorewaard

Posisie: Haker Geboortedorp: Bloemfontein Hoogte: 1.76 m Gewig: 85 kg Eerstspandebuut: 2018 teen Hoërskool Langenhoven Gimnasium Bynaam: Wadels

Posisie: 8ste Man Geboortedorp: Vanderbijlpark Gauteng Lengte: 1.78 m Gewig: 82 kg Eerstespandebuut: 2018 Bynaam: Oom Daan / Die Boer

Eerstespan Rugbykaptein

Beste herinneringe op die veld? Verlede jaar toe ek vir die eerste keer interskole gespeel het vir die BD’s. Dit was ‘n groot eer om eerste span te speel in my eerste jaar in die skool.

Eerstespan Rugbykaptein

Beste herinneringe op die veld? Toe ek my eerste 60m drie druk.

Stokperdjies buite Rugby? Stokperdjies buiten rugby? Enige ander sportsoort.

Visvang.

Hoe het jul seisoen tot dus ver gegaan? Hoe het julle seisoen tot dusver verloop? Ons het die seisoen ‘n bietjie swak begin en moes mekaar eers vind. Nadat ons mekaar leer ken het, het ons elke wedstryd beter gespeel.

Baie goed.

Hoekom het jy gekies om hierdie skool by te woon? Hoërskool Montagu is die beste skool in die Boland.

Hoekom het jy besluit om na hierdie skool te kom? Ek was eers vir drie jaar in ‘n ander skool, maar ek het besluit om huis toe te kom na waar my mense is. Ek wou graag my skoolloopbaan klaarmaak saam met die vriende saam met wie ek dit begin het en deel wees van die BD-gemeenskap.

Wat maak dit spesiaal om vir jou eerste span uit te draf? Die gevoel om as ‘n eenheid/span uit te draf.

Wat is jou gunsteling posisie? Wat maak dit spesiaal om vir jou eerstespan uit te draf? Om eerste uit te draf en die voorreg te hê om die skool se eerste rugbyspan te kan lei.

6 Flank.

Wie is die joker in die span en hoekom? Rewin Opperman, hy bring die “steam”.

Wat is jou gunstelingposisie? Ek het nie ‘n gunstelingposisie nie maar ek geniet dit om flank te speel

Wie is die fikste en vinnigste in die span? Nigel Pearson.

Wie is die grapgat in die span en hoekom? Ons het nie net een grapgat in die span nie, want ons almal is vol grappe en elkeen het maar sy snaakse oomblikke.

Wat motiveer jou om Saterdae jou beste te gee?

Wie is die gymbom in die span? Ons almal glo dis Ruan Vollaard, want hy vertel baie hoe hy by die huis gym.

Is daar een spesiale ou of meisie wat jou wedstryde ondersteun en indien so wat is sy haar naam?

Die feit dat ek aan geen ernstige gebreke lei nie en en my talente kan uitleef.

Ja, beslis, my ma.

Wat motiveer jou om Saterdae jou beste te gee? Om nie die span en skool teleur te stel nie.

Lekkerste oomblik na ‘n wedstryd? Om ‘n wen te vier met my mede-spanmaats.

Is daar een spesiale meisie wat jou wedstryde ondersteun en indien so, wat is haar naam? Ja, daar is twee spesiale persone wat my ondersteun as ek speel. Dit is Amy Engel en my ma. Lekkerste oomblik na ‘n wedstryd? Om te weet dat ek my alles gegee het op die veld en dan my naweek verder te geniet.

Wie was jou matriekheld toe jy in Gr. 8 en Gr. 9 was? Ambrose Papier.

Wie is die rugbyspan se gunstelling hokkie-of netbalspeler? Hokkie: Deborah Brown Hokkie: Nicole Hauptflesh

Wie was jou matriekheld toe jy in Gr. 8, Gr. 9 was? Ek was nie Gr. 8 en Gr. 9 in Hoërskool Bredasdorp nie. Wie is die eersterugbyspan se gunsteling netbal- en hokkiespeler, asook hokkie seuns? Hokkie: Mindie Krause en Marié Vlok (eintlik die hele span). Netbal: Franeve Koebergh en Jemimah Daniels. Hokkie: Michael Fraser. Kies een: Duikslag uitvoer of ‘n gaping slaan? Ek verkies om ‘n duikslag uit te voer of ‘n gaping te slaan, want dit is wanneer die hele pawiljoen tekere gaan.

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL BREDASDORP vs HOËRSKOOL MONTAGU 2019

Page 7


BChD(Pretoria)

Dentist/Tandarts PR No. 5432820

Shop 14, Overberg Sentrum (Spar), Bredasdorp. Tel: 028 125 0151 | Fax: 028 125 0152 | geonowers.dr@gmail.com

RUGBY

NETBAL

TYD

SKOOL

HELFTES

TYD

A

B

08:30

0/15B

25 Min

08:30

0/14A

0/19C

09:30

0/15A

25 Min

09:10

0/15A

0/16B

0/14C

10:30

0/19C

25 Min

09:50

0/16A

0/14B

0/14D

11:30

0/16A

30 Min

10:30

0/19B

015B

0/19D

12:40

0/19B

30 Min

11:10

0/13A

SEREMONIE

13:50 14:20

019A

SEREMONIE

12:00 35 Min

12:20

19A

C


HOKKIE TYD

DORPSVELD A

08:30

0/16A Dogters

SEREMONIE

09:20 09:40

DORPSVELD B

0/19A Dogters

0/19B Dogters

SEREMONIE

10:50 11:10

0/19A Seuns

12:20

0/16A Seuns


HOËRSKOOL BREDASDORP RUGBYSPANNE

0.16A Rugby Voor: Mnr Müller Retief (Spanbestuurder), Jurie-Johan Groenewald (o/K), Jayden Treu (K). 2de Ry: Matayo Booysen, Cassidy Manuel, Jayric Steenkamp, Ashwin Lourens, Darryl Hendricks, Marlon London. 3de Ry: Retief Swart, Ruoaldo Willemse, Shirwan Arends, Dwight Williamson, Lythan Leonard, Kosie van Zyl. 4de Ry: Francois du Toit, Wihan Jordaan, Ashwill January, Peter Davids, Mikhial Lawrence, Rolind Koeberg, Jean-Luc Prinsloo. Agter: Corné Koch, Rhys Dennis, Hercules Myburgh, Kyle Ahrendse, Tiaan Koekemoer.

0.15A Rugby Voor: Mnr Christopher van Niekerk (afrigter). Anro Kellerman, Hydrian Pedro, Keanu Anderson, Rico Jaars, Cheslyn October. 2de Ry: Turlen May, Franco Konstabel, Matthew Europa, Marlu Smit. 3de Ry: Chadwill Abrahams, Denovean Gertse, Chris Cloete, Stuwayne Lewis. Agter: Wihan Jordaan (K), Dilalio de Koker, Tristan Tayob, Hugh-Robin du Toit, Daymon Klink.

0.14A Rugby Voor: Ronzeich Pekeur, Cameron Mentor, Naidé April, Lushawn Murtz, Ethan Roman, Urshwin Mageni en Barnard Cloete. 2de Ry: O’Ryan Windvogel, Handré Gabriels, Kerwin Davids, Liam Loubser, André Bothma, Kyle Afrika. 3de Ry: Sherwin Shuma, Cinetho Gabriels. Jaco Nortjé, Brandon Edwards. Agter: Cobus de Villiers (K), Harold de Wet, Janno Neethling.

Page 10

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL BREDASDORP vs HOËRSKOOL MONTAGU 2019


HOËRSKOOL MONTAGU RUGBYSPANNE

0.16A Rugby Voor: Jodan Snyman, Cyril Strydom, Sherwin Lameyer, Enrico Simson, Marco Arendse, Antonio Wildskut, John-Ross Eyberg. Middel: Juan Januarie, Rihandrè Plaatjies, Bradley Triem, Edley Mouries, Herchell Farao, Jaco Kriel, Jenovan Soldaat. Agter: Cobus Nel, Deon Potgieter, Timothy Robertson, Regiano Buis, Giovanni Marthinus, Jestin Pekeur, Johnwill Klein, Donovan Butler.

0.15B Rugby Voor: Wilmor Swanepoel, JT Fredericks, Lethwan Jansen, Liam Pekeur. 2de Ry: Rajal Wewers, Caleb du Toit, Hein Swanepoel. 3de Ry: Thozamile Conradie, Geraldo Scheepers, Edan de Bruyn. 4 de Ry: Will Stanfliet, Lindzay Swanepoel, Gorchen Fluks, Johan Philander, Javian Fredericks. Agter: Algurvine Everson, Timothy Scheepers, Blackie Swart (Afrigter), Keithin Wales, Chearl-Pierre Moses.

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL BREDASDORP vs HOËRSKOOL MONTAGU 2019

Page 11


HOËRSKOOL BREDASDORP NETBALSPANNE

0.19A Netbal

0.16A Netbal

Voor: Fiona Fourie, Faith Bogenhagen, Franeve Koebergh (K), Zeanné Kruger. Middel: Inge Reynicke, Nicole Madden, Mari Jordaan, Adéle Venter. Agter: Me Aliesha Odendaal (Afrigter).

Voor: Erin Simons, Ami Lochner, Cindy-Lee Snyman (K). Middel: Fatoumar Diop, Johneline Olivier, Allison van Rooyen, Eve Stanley. Agter: Me Aliesha Odendaal (Koördineerder).

0.15A Netbal

0.14A Netbal

Voor: Domminique Mars, Neesha Marais (K), Caitlin Olivier. Middel: Alicia Coetzee, Elmarie Vermeulen, Anisha Jacobs, Me Tanya de Kock (Afrigter). Agter: Linke Krause. Afwesig: Ché du Plessis.

Voor: Anelmari van Niekerk, Anja Swift, Dea-né Daniels. Middel: Me Aliesha Odendaal (Koördineerder), Lakeasha McDillon, Kuhle Feni. Agter: Antjé Krause, Elza de Kock, Delmari Visser.

Landbou Spuitdienste Trotse ondersteuner van Hoërskool Bredasdorp. Amy Neethling 082 958 9753 | amyneethling@vodamail.co.za

Page 12

Ons wens alle spanne sterkte toe met die 2019 Interskole Johan Neethling 082 369 4855 Tel: 028 424 1900 landbouspuitdienste@telkomsa.net ALL SAINTSSTRAAT 8, BREDASDORP, 7280

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL BREDASDORP vs HOËRSKOOL MONTAGU 2019


HOËRSKOOL MONTAGU NETBALSPANNE

0.19A Netbal Claudine Soldaat, Mishka Lakey, Sugnet den Engelsman, Carli Prins, Anri Gous, Feona Pekeur, Noëlgene Liwaai, Casey-Lee Wilschut, Gwen-Lynne Plaatjies, Janie Marais, Deborah Brown, mej Joubert (Afrigter).

0.16A Netbal Voor: Tesenicia Conradie, Ashlynn Hoffman. Agter: Shimonè Conradie, Zindi van Zyl, Esmarè Volschenk.

0.15A Netbal Voor: Mirnay January, Jaylee Antonie. Middel: Brooklyn Kiewiets, Ray-Lesmè v Wyk, Henrechia Wiese. Agter: Anri Gouws, Fiona Pekeur.

0.14A Netbal Voor: Luwaan Matthys, Allenay Swanepoel, Jamila Hartman (K), Jenelle Beukes. Agter: Megan Belelie, Carlene Segelaar, Cameron Adonis.

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL BREDASDORP vs HOËRSKOOL MONTAGU 2019

Page 13


HOËRSKOOL BREDASDORP HOKKIESPANNE

0.19A Seunshokkie Voor: Karel Bezuidenhout, Marich Swart, Francois du Plessis, Pieter-Jan Rossouw. Agter: Corné Retief (Afrigter), Johan Coetzer, John Fourie, Janco de Villiers, Cameron Oosthuysen, Michael Fraser (k), MG Retief (o/K), Herchel Cullum, Cobus Wessels, NP van Wyk, Janko Bezuidenhout, Elza Olivier (Afrigter).

0.16A Seunshokkie Voor: Bertus de Jager. Middel: Zandro Rohlandt, Janru Retief, Cornél van Rooyen, Urshwin Mageni, Excellent Mini (o/K). Agter: Hannes Jordaan (K), Magda Seimons (Afrigter), Tiaan Diedericks (Afrigter), Janco Fourie, Janno Neethling, AJ Basson, Cobus de Villiers, Alexander van der Walt. Afwesig: Niven Engel.

0.19A Dogtershokkie Voor: Nuwie van der Walt (Afrigter), Marié Vlok, Corné Oerson (o/K), Mindie Krause (K), Carine Vermeulen, Liebe Neethling. Middel: Mickayle Engel, Rentia Tromp, Marnél Retief, Lize Vermeulen. Agter: Kyla Neethling, Karla Lötz, Gemma Crafford, Malica Swart.

0.16A Dogtershokkie Voor: Johané Beukes. Middel: Chloë-Ann Lourens, Leani van Lill, Mikayla Campbell, Nerine Bezuidenhout. Agter: Carli Saayman (Hulpafrigter), Miché Swart, Amanda Janse van Rensburg, Zoë Louw (k), Shani Saayman (Afrigter), Margaux Swart (o/K), Liezel van der Mescht, Laygan Valentine, Chenell Valentine.

Page 14

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL BREDASDORP vs HOËRSKOOL MONTAGU 2019


HOËRSKOOL MONTAGU HOKKIESPANNE

0.19A Seunshokkie Voor: Frede Mellet (o/K), Ferdi Coetzee (K). 2de Ry: Zaki Smit, John Ronaldson (Afrigter), JP Koul. 3de Ry: Henrè Coetzee, Pieter Joubert, Tristan Galant, Lenz Neethling, Joshua Blacklaws. 4de Ry: Christiaan Marais, Tiaan Viviers. Agter: Dewald de Swart, John Wright, Franco Hugo.

0.19B Seunshokkie Voor: Ewan Coetzee, Ryno Esau, Eben Carstens. Middel: CJ Wiese, Daniël Lewis, Christiaan Marais. Agter: Jamian Pieterse, Pieter Joubert, Dewald de Swart.

0.19A Dogtershokkie Voor: Nicole Haupflesch, Lebenique Klaasen, Sylvia Beukes, Liz Heyns. Middel: Maritsa Tereblanche, Lenè Stemmet, Ankia Ellis, Alicia Gordon. Agter: Nikkie Fourie, Carla Enslin, Tia Esterhuyse, Hanel Gous.

0.16A Dogtershokkie Voor: Kaylin Fortuin, Dedrè Deetlefs, Bertha Bopheka. Middel: Linique van Wyk, Nienke Strauss, Amy Gertsen, Bianca Botha. Agter: Anke le Grange, Hanli Viljoen (Afrigter), Shalomè Neethling.

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL BREDASDORP vs HOËRSKOOL MONTAGU 2019

Page 15


HOËRSKOOL BREDASDORP

ONDERSTEUNERSKLUB

Kry alle foto’s aanlyn by awsumnews.co.za

HSB Ondersteunersklub wens vir die BD’s en Monties sterkte toe met 2019 Interskole.

BREDASDORP VS MONTAGU

Vorige Uitslae van afgelope 5 jaar

Page 16

JAAR

UITSLAG

2014

Montagu wen 71 - 47

2015

Bredasdorp wen 66 - 59

2016

Montagu wen 74 - 52

2017

Montagu wen 66 - 59

2018

Montagu wen 69 - 61

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL BREDASDORP vs HOËRSKOOL MONTAGU 2019

Profile for AWSUM News

Bredasdorp vs Montagu 2019  

Bredasdorp vs Montagu 2019  

Profile for tiemedia