AWSUM Joburg North Mid-Year Achievers - July Edition

Page 4

Q & A met ALKAPTEIN

TB CAYLEN JENKINS CHILLIE NE

KRUIN

VAN LAERSKOOL HELDER

Wat maak dit spesiaal om vir Laerskool Helderkruin se eerstespan te speel? Om die naam van my skool met TROTS te dra en bekend te wees as die Chillie-span se senter.

Wat is julle span se grootste oomblik die afgelope 5 jaar? Om deel deel te wees van ‘n Gauteng-liga span en saam alle emosies deur te gaan.

Wat is die sterkpunte van julle span die jaar? Elke liewe speler in hierdie jaar se span het besonderde individuele talent en dra by tot ‘n besonderde sterk netbalgees en span.

Wie is die grapgat in die span en hoekom? Jessica ons “VV”. Sy maak baie kere die spanningsvolle oomblike meer verdraagsaam met haar ontydige grappies.

Wat motiveer jou om Saterdag na Saterdag jou beste op die baan te gee? My passie is netbal. Ek verkies netbal bo enige iets anders. Ek glo dit beatwoord die vraag.

Wat is die lekkerste oomblik na `n wedstryd? Om na ‘n tawwe wedstryd as die wenspan af te stap en te weet ons het ons hart uitgespeel. Persoonlik elke liewe “S” van die Chillie-span, omrede dit my posisie is waar my passie is en my laerskool droom die Chillie-span is.

Julle span kom al 5 jaar saam. Wat maak julle span spesiaal? Om as span na een van die grootste toernooie uitgenooi te word, gees-beker te wen en as die span bekend te wees waarvoor almal op hul hoede moet wees en op hul tone te hou vir die afgelope 5 jaar.

Q & A met GBYKAPTEIN ETHAN BARKER KWAGGA RU

KRUIN

VAN LAERSKOOL HELDER

Wat maak dit spesiaal om vir Laerskool Helderkruin se eerstespan te speel? Die eerstespan is ons skool se trots, en dit is vir my spesiaal om deel te vorm van die tradisies wat die Kwaggas vir ons skool beteken.

Wat is julle span se grootste oomblik die afgelope 5 jaar? Een van ons groot oomblikke was toe ons die eerste keer vir Laerskool Fairland wen, nadat ons ‘n paar keer net-net teen hulle verloor het.

Wat is die sterkpunte van julle span die jaar? Die band wat ons oor die afgelope tyd gebou het, het baie versterk toe ons almal Kwaggas word. Ons was bereid om alles te gee vir mekaar op die veld.

Wie is die grapgat in die span en hoekom? Ek kan nie enige spesifieke persoon kies as grapgat nie, omdat ons almal grappe met mekaar maak.

Wat motiveer jou om Saterdag na Saterdag jou beste op die veld te gee? Dit is vir my belangrik om die Kwagga naam hoog te hou sodat die jonger seuns wat na ons die trui oor hulle koppe trek, die tradisies kan ervaar.

TBALKAPTEIN

TAETUM BAPTISTA CHILLIE NE

KRUIN

VAN LAERSKOOL HELDER

Wat is die sterkpunte van julle span die jaar? Vertroue, deursettingsvermoë en ons baklei vir die beste plek.

Wie is die grapgat in die span en hoekom? Linka is die grapgat in die span, omdat sy altyd iets positiefs te sê het in ‘n negatiewe oomblik en dit maak ons soms net lag. Wat is die lekkerste oomblik na `n wedstryd? As ons almal saamkom en kan terug kyk na ‘n wedstryd en besef dat ons, ons beste gegee het en dit geniet het. My droom het waar geword om ‘n Chillie te wees, want ek het hard gewerk daarvoor.

Q & A met GBYKAPTEIN

WIAN DELPORT KWAGGA RU

KRUIN

VAN LAERSKOOL HELDER

Wat maak dit spesiaal om vir Laerskool Helderkruin se eerstespan te speel? Dit is ‘n groot eer om vir LS Helderkruin se eerstespan te speel, die Kwaggas. Dit is ook ‘n tradisie wat al vir baie jare aangaan met baie geskiedenis agter ons naam.

Wat is julle span se grootste oomblik die afgelope 5 jaar? Om te speel teen Laerskool President Steyn in die Goue-Leeus Semi-finaal. Ons het almal alles gegee en ons beste gedoen. President Steyn was net die beter span op die dag.

Wat is die sterkpunte van julle span die jaar? Ons het ‘n baie goeie mengsel van graad 6 en 7 spelers hierdie jaar. Ons was baie sterk op die aanval en ons het baie goed verdedig en nooit opgehou nie.

Wie is die grapgat in die span en hoekom? Danté Scheepers, hy weet darem hoe om slegte situasies beter te maak.

Wat motiveer jou om Saterdag na Saterdag jou beste op die baan te gee? Ek geniet netbal en speel uit my hart uit en dis genoeg motivering om elke Saterdag op die baan te wees.

Wat motiveer jou om Saterdag na Saterdag jou beste op die veld te gee? Om daardie wit en rooi trui oor jou kop te trek en jou skool se naam hoog te hou.

Julle span kom al 5 jaar saam. Wat maak julle span spesiaal? Die feit dat ons al vir 5 jaar saam speel maak ons sterk as ‘n span en dit is spesiaal.

Julle span kom al 5 jaar saam. Wat maak julle span spesiaal? Ons het al ‘n baie sterk band gebou en ons is nie net spanmaats nie, ons is broers.

Wat is julle span se grootste oomblik die afgelope 5 jaar? Ons grootste oomblik vir my was toe ons die o.11 Winter-liga se geesbeker gewen het.

Kies een: • Tackle of Clean: Tackle • Dummy of side step: Dummy • Wendrie druk of wenskop: Wenskop

Julle span kom al 5 jaar saam. Wat maak julle span spesiaal? Ons span voel soos ‘n klomp broers wat omgee vir mekaar.

Q & A met

Wat maak dit spesiaal om vir Laerskool Helderkruin se eerstespan te speel? Die feit dat ek gekies was vir die Laerskool Helderkruin se Chillie-span is reeds ‘n groot prestasie. Al die netbaldogters van die skool kyk op na die dogters van die eerstespan en dis belangrik om ‘n voorbeeld te stel.

Wat is die lekkerste oomblik na ‘n wedstryd? Na ‘n wedstryd kuier ons lekker as vriende saam.

Wat is die lekkerste oomblik na ‘n wedstryd? Om te weet dat jy jou beste gegee het. Maak nie saak of jy gewen of verloor het nie. Wie is jou rugbyheld? Brendan Venter is nog altyd my held. Kies een: Tackle of Clean: Tackle Dummy of Side-step: Side-step Wendrie druk of wenskop: Wendrie


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.