Page 1

Bloudruk Amptelike nuusblad van Orania CVO-skool

skoolhoof@oraniacvo.co.za www.oraniacvo.co.za

Oktober 2013 Tweede Uitgawe van 2013

Posbus 203 Orania, 8752

Wintersport eindig op hoë noot met Winterspele in Groblersdal

Die voorbereiding vir vanjaar se Ses provinsies het aan die Winterspele deelgeneem. Sewe en sewentig Winterspele het met die seekamp te leerlinge van Orania CVO-skool was deel van die Noord-Kaap-span. Die NoordJeffreysbaai begin. Leerlinge het tydens Kaap-spanne het baie goed gevaar. die tweede kwartaal hard geoefen. UITSLAE: Proewe is gehou, verskeie oefenRUGBY PLEK NETBAL PLEK dae is gereël en oefenwedstryde is gespeel.  Die leerlinge het vanjaar baie 0/7 6 0/9 6 goeie blootstelling aan wintersport 0/9 1 0/10 3 gekry. 0/11 3 0/11 3 Vanjaar se Winterspele was weer 0/13 3 0/12 1 eens ʼn groot sukses. Dit is in Groblersdal 0/15 3 0/14 4 by Gromar CVO-skool gehou. Die reëlings OOP 5 0/15 2 en geriewe was van hoogstaande OOP B 3 gehalte.  Ouers het baie opgeoffer om OOP A 2 hul kinders daar te kry.  Groblersdal is Twee van ons skool se leerlinge, Christo Aucamp en Natasha van Zyl, is in die 900 km van Orania af  Almal is dit eens dat dit ʼn baie lekker Winterspele was. BCVO se nasionale spanne opgeneem.

Matriekafskeid

Op Vrydag 6 September is daar met swier en glans afskeid geneem van die skool se 2013-matrikulante. Dit was voorwaar ‘n spoggeleentheid waarop elkeen wat by die reëlings betrokke was, trots kan wees.

Hierdie bladsy is geborg deur:

Telefoonnommer: 053 207 0106 Faksnommer: 086 510 4486 Jaspisstraat 32, Orania, 8752 E-pos: primabat2@telkomsa.net

Orania CVO Bloudruk Okt 2013  

Amptelike nuusblad van Orania CVO-skool

Read more
Read more
Similar to
Popular now
Just for you