Page 1

21 jump street

21 Jump Street is originally about a group of under-age looking cops who go undercover at high schools to catch young criminals before they become older, more dangerous criminals. --In Nerina het ons onsself hierdie jaar aan die anderkant van die spektrum bevind: in die skoene van die Stoutes. Met ‘n Maatjie en ‘n random Vaatjie was daar altyd ‘n sappige storie! Met entoesiasme, passie en ‘wie-worry??!’, wys ons hoe dinge gebeur. Paar otjies nie op hok, paar wat nog ly aan “bomskok”... Noem dit wat jy wil, hier was ons vry! Hier was ons onvoorwaardelik aanvaar! And as the lyrics go: “We never thought we'd find a place where we belong. Don't have to stand alone, we'll never let you fall. Don't need permission to decide what you believe. --I said jump, down on Jump Street!”

20

2013

flourish


champs elysees

Une section française très spéciale dans Nerina, où les plus belles dames, amusement et élégant peuvent être trouvés (A very special French section in Nerina, where the most beautiful, fun and elegant ladies can be found). Champs Elysees is nie net ’n seksie nie, maar ’n baie spesiale vriendekring.

22

2013

flourish


die laan

Cool, weird, legit, lekker mense, spontaan, kleurvol, mal, gees en ‘n groep meisies wat altyd game is vir enige iets, is die perfekte beskrywing van Die Laan’13. Ons is ‘n seksie waar daar ‘n plekkie is vir almal, waar jy net jouself kan wees, maak nie saak hoe mal jy ook al is nie. Van ou tradisies tot mal goed soos gangly het ons deur die jaar mekaar leer ken, en is nou soos sussies vir mekaar. Ons almal het ons merk gelos in Die Laan, en sal vir altyd ‘n Laaner bly! Lalalalalalalalalalaaaaaaaaaan!

24

2013

flourish


hyde park corner

In Hyde we create friendships no matter our age. In Hyde we love no matter who we are. In Hyde we have fun and embrace life to its fullest.

26

2013

flourish


mountain view

As daar nie seksie drafsessies af in Victoria straat gedoen word nie, is ons alewig besig om die volgende manskoshuis met ons eie James Bond waterpistool nat te skiet. In seksie kuiers kyk ons Youtube videos en bespreek die nuutste Suits episode. Ons het die mooiste uitsig oor Stellenbosch berg, maar om mekaar te kan hê is die spesiaalste - ons elkeen kleur mekaar se lewens in. Daar is nooit ‘n ‘dull moment’ nie en ‘opvangsessies’ met lekker koffie is ‘n weeklikse moet!

28

2013

flourish


one way

Die seksie met twee kombuise en twee badkamers. Die tuiste van een-en-twintig mooi, hardwerkende en gelukkige dames. Vlaggies, Sterrie Stumpies en bordkryt. Hier vind jy iets van alles. Ons het gees, B-Rekkers, filosowe, ingeneurs, sielkundiges en ekonome. Ons skakel heel jaar met Metanoia (Vyfster) en word wakker geserenade. Jy hoor gereeld, “Sshhh, ons wil leer” in die gange en indien jy nie gehoor gee nie ... “One Way, or another, I’m gonna find you”. Ons sing: “One Way is the only way”, ons voel: “you got to love these people”. Ons kom van vêr, dis ons huis. Hier is ons sussies, mentors, familie, grapjasse, ondersteunend en help ons mekaar. Onthou altyd “home is where the heart is”.

30

2013

flourish


quality street

Quality Street het gees, is impulsief, onverwags, is lief vir ons Nastrovia! shots en die meeste hier lei aan FOMO. Quality stick nogal saam, luister en gee vir mekaar raad, hier is kwaliteit vriendskappe en ‘n gemaklikheid met mekaar. Ons is bok vir sports en Sunset is ook bietjie bang vir ons.

32

2013

flourish


rodeo drive

Rodeo Drive is ‘n groep spontane, diverse meisies wat ‘n baie hegte band vorm. Hier is vir almal ‘n spesiale plekkie waar jy jouself kan uitleef. Daar word baie koffie en tee gedrink en oor-enweer gekuier. Daar word gelag en gegiggel tot laatnag en ook graag akademies verkeer. Home is where the heart is = RODEO.

34

2013

flourish


route 66

We are a group of diverse ladies who like to do our thing. We are hard workers but we know when to have fun. Although you don’t know a lot about us, be sure that you are missing out.

36

2013

flourish


sunset boulevard

Die seksie waar die son nooit sak nie - dit is realiteit in Sunset. Hier word gekuier, hier word getravel, hier word geleer (definitief baie geleer wat nog nooit iemand skade gedoen het nie), hier word oor en weer koffie gedrink, en wyn natuurlik. Vir ‘n beter hoek-seksie kon niemand in Sunset vra nie. Dit is hier waar ons, meer as wat dit nodig is, mans in metanoia se badkamer sien… stort? En ook groot plesier verskaf aan Minerva wat direk in ons kamers kan inkyk. Flapjacks vroeg oggend in ons sitkamer, EGIPTE REPRESENT by interseksie internationals, seksieinlywing sal altyd ‘n hoogtepunt bly van 2013 se Sunset groep asook die sonne(blom)SADE WINK WINK WINK. Simonsberg se tweepuntplug kom baie handig in die travel seksie, ook Eendrag se portret en Helshoogte se deurborde (te veel deurborde) versier ons seksie te mooi en laastens TWEEDE IN KULTUURAAND!!! Dis malligheid!!! BAIE dankie SUNSET namens almal vir julle gees, julle GEES en julle GEEEEEES!!! Julle het 2013 Sunset laat represent in liefde, rustigheid en ook opgewondenheid. DIE SEKSIE VAN LIEFDE. I LIKE THAT

38

2013

flourish


victoria street

Ons is die ouer dames van Nerina, maar moet ons nie onderskat nie, want jonk van gees is ons defnitief. Hier speel ons hard en leer ons hard. Wat Vicoria so uniek maak is ons geheimpies waarvan niemand sal weet nie, en niemand sal ook uitvind tot jy hier is nie. Almal ken almal en is een groot vriendekring, wat meer kan jy vra? Dis n baie groot eer om in Vic te bly en ons praat van ons koshuis met groot eer en respek…want Nerinas sal ons altyd bly!

40

2013

flourish


wall street

“We come together, no matter the weather, we’re gonna love each other till the end of time, WOA-AH-AHLLL…” Wall street is nie net “all work and no play” nie, inteendeel: ons is ‘n baie chilled seksie en daar’s altyd een of ander awesome dame wat sal luister na jou kla-oor-die-lewesessie, of ‘n lag-tot-jy-huil-oomblikkie wil deel. Ons seksie het vriendelike gesiggies in die gange, lang gesprekke by die microwave en emmers en emmers vol liefde. Hier is regtig ‘n unity through diversity; van die groupie oumas, tot die eerstejaar babas, van die B.Rek’kers tot die onderwysers. Dit is juis ons verskille wat ons bind tot ‘n gesellige en dinamiese klein familietjie. Die meisies hier (Cynthia inkluis) is pragtig, uniek en all togher, off (and of ) the WALLLLLL!!!!

42

2013

flourish

Seksiefotos01  
Read more
Read more
Similar to
Popular now
Just for you