Page 1


12 * ONS KONTREI - 7 JUNIE 2013

Hierdie spasie is beskikbaar teen R400 + BTW per plasing.

Hierdie spasie is beskikbaar teen R400 + BTW per plasing.

Kontak ONS KONTREI by 027 213 2074.

Kontak ONS KONTREI by 027 213 2074.

Modder stryd tussen Franschhoek en Nuwerus

Op die foto gee Jan Nel die bal uit.

Eerste liga Span

Moorreesburg Clanwilliam

Tweede liga

Punte

Span

Punte

34

Porterville

31

32

30

Vredendal

32

Vredendal Moorreesburg

Porterville

30

Nuwerus

27

CalVilliers

28

Citrusdal

23

Franschhoek

21

CalVilliers

19

Citrusdal

20

Franschhoek

18

Nuwerus

15

Rawsonville

18

Rawsonville

8

Clanwilliam

28

17

MATZIKAMA/CEDERBERG: Die 2013 seisoen van die Boland Sosiale Liga nader die halfpadmerk en dit sal ongekende insig vereis om 'n ooglopende wenner te voorspel. Dit is die mees kompeterende liga in jare, beide in die eerste en tweede liga. Die verdedigende kampioen, Moorreesburg, het sy voete gevind na 'n stadige begin tot die seisoen, maar beide Clanwilliam en Porterville kan hom verbysteek by die halfpadmerk. Clanwilliam en Porterville het nog 'n wedstryd in die hand. Vredendal het homself reggeruk na 3 verlore op 'n streep en die afgelope naweek met Citrusdal afgereken. Nuwerus beleef 'n teleurstellende eerste rondte, maar begin momentum optel en speel voortaan bykans alle wedstryde tuis. Nuwerus se eerste span het op Saterdag na ‘n wedstryd in ‘n modderbad as wenners uit die stryd getree teen Franschhoek. Die tweede span het nie gespeel nie. Die

plaaslike spanne van Vredendal, Clanwilliam en selfs Nuwerus is dus almal in die wedloop. Soos die kompetisie hierdie jaar gestruktureer is, kan selfs nommer 5 op die punteleer kwalifiseer vir die finale. Dit is egter in die tweede liga waar die poppe gaan dans. Met die eerste liga spanne wat bonus punte verdien vir deelname en sukses van die tweede spanne, asook groot prys- Op die foto is Nuwerus se eerste span geld vir die wenner van die in aksie teen Franschhoek. tweede liga, is die aandag stip Foto’s: Anja van der Westhuizen gevestig op die Boland Sosiale Liga tweede liga. Die dominantespanne in die tweede liga oor die afgelope paar sei7 Junie soene, Nuwerus en Moorrees* Kyokushin Klub kampioenskappe burg, lê weer goed. Die verrassing is egter Porterville, wat NG Moedergemeente Kerksaal om reeds vir 'n paar opskuddings 16:00 gesorg het. Die uitgestelde * Inskrywings vir die derde jaarlikse wedstryd tussen Nuwerus en ISUZU Ride the Rock: Cederberg MTB Porterville, wat op 22 Junie Multi Stage Race wat plaasvind van 7 plaasvind, behoort beslis vir tot 14 Februarie 2014, open vuurwerke te sorg.

Sport dagboek!

Nog foto’s op Facebook!

12 Week Challenge opvolg prysuitdeling VREDENDAL: Die opvolg prysuitdeling van 2012 se 12 Week Challenge is op Saterdag, 1 Junie aangebied. Ses maande het verloop nadat die wenners van dié kompetisie aangekondig is. Net die persone wat vordering getoon het en deurgedruk het, is in ag geneem. Slegs vyf van die oorspronklike top 20 was suksesvol. Daniël v/d Heever en Marieke Moller is aangewys as die wenners van die dames en mans afdeling. Renay Kotze eindig tweede in die dames afdeling terwyl Elbie Louw en Wendy v/d Heever onderskeidelik ‘n derde en vierde plek behaal. Die resultate is as volg (oor nege maande): Daniël v/d Heever verloor altesaam 14 kg en 'n totaal van 26 cm, Marieke Moller verloor 26 kg en 29 cm, Renay Kotze 10 kg en 35 cm, Elbie Louw 11 kg en 45 cm en Wendy v/d Heever 10 kg en 32 cm. Op die foto vlnr is: Wendy v/d Heever, Daniël v/d Heever, Marieke Moller, Elbie Die volgende 12 Week Challenge begin Louw en Renay Kotze. Augustus . Foto: verskaf

automotive engineering

JG Drilling Blakesteel 027 216 1411

027 213 5809 Fax: 027 213 5235 Rivierstraat, Vredendal

TE HUUR

25ton Kraan

Diens van voertuie:

* Bakkies * Motors * Vragmotors asook die herbou van petrol en diesel engins. Kontak ons gerus vir kwaliteit diens.

TE HUUR

Gerrit Overbeek 083 627 1272 Hennie Coetzee 083 227 3622

R800 per maand

TLB

(Aflewering & kolleksie ekstra) Kontak: Pierre by 0738882007 of

blakesteel@wanspot.co.za

17 Junie * Matzikama Munisipaliteit o/13 Sokkertoernooi Vredendal-Noord Sportgronde van 09:00 tot 17:00 Vir meer inligting kontak Elizna Mouton by 082 871 5897

Gerrit Overbeek

rs ine a t n Co

6m x 2.4m Boor van rotsgate en screengate, sowel as prospekteer werke.

8 Junie * Tafeltennis “Roadshow” Gemeenskapsaal/Thusong Sentrum te Ebenaeser om 10:00 * Pro-Gymnastics Boland Trampolien NG Kerk Moedergemeente Kerksaal vanaf 09:00 * Vredendal vs Moorreesburg * Nuwerus vs Rawsonville * Namakwa Jag bied "Ghong Challenge" aan Deelnemers gaan na verskillende grootte Ghongs oor afstande van 100m tot 350m skiet. Benodig 20 patrone om aan kompetisie deel te neem. Inskrywings begin 08:00 Skakel 084 2490439 vir meer inligting.

prcivils@kingsley.co.za

Vervoer van Mense & Pakkies

Deur tot Deur Tussen Kaapstad Clanwilliam en Lambertsbaai Charl-073 392 0421

brightidea2714@gmail.com

Verhuring van toerusting: · Excavator ·Diggerloader · Lowbed · Spitdolwerk

Skakel 083 627 1272

Burger aand

Woensdag 12 Junie Groot verskeidenheid burgers om van te kies. Word bedien met chips & slaai vanaf 18:00 tot 22:00

vanaf R35 pp Slegs op bespreking Tel: 027 217 1516

ons-kontrei-7-junie-2013  
Read more
Read more
Similar to
Popular now
Just for you