Issuu on Google+

Aankondiginge 30 Maart 2014 EREDIENSTYE Volgende 2 Sondae is weer net een oggenddiens om 09:00 en die Adoramusdiens om 18:00 in die kapel. Die Stellastraat Faith Community se diens bly nogsteeds om 15:00 in die kapel.

30 Maart 2014 09:00 - Malan Nel 18:00 Adoramus - Willem Nicol 6 April 2014 09:00 - James Kirkpatrick

Voorbidding ...

    

 Kobus Colyn van Kingswood Village C5/11, 012 348 7591  Jakes Jacobs van Sawgrass 19, Silver Lakes, 012 809 2141 Wilma Griesel van 11e Straat 23, 012 460 5304 Pieter du Toit van Oaktreelaan 35, 012 460 8914 Annette le Roux van Thomas Edisonstraat 61, 012 460 5655, gaan vir ‘n skoueroperasie Theunis Bester, pa van Lelané Basson van 3e Straat 17, 012 362 0620 Regardt Verster van Sandfordstraat 296, 012 347 1685 was in ‘n baie ernstige motorongeluk

Oorlede ... Vernon Venter, seun van Trevor Venter is oorlede. Ons dink aan hom en die familie.

18:00 Adoramus - Stefan Botha

DOOPGESPREK Ons kwartaallikse doopgesprek vind plaas op 9 en 11 Mei 2014. Hierdie gesprek is vir enige iemand wat oor die doop wil nadink. Dit is veral vir voornemende doopouers wat in April tot Julie wil doop. Kontak asseblief vir Sonja by die kerkkantoor (012 460 8570).

“Dear our friends, How are you? We are doing well. And we are praying for your health very often. Praise God for you coming back to stay at home. We are thankful for the Lord's answer prayer. Right now, we are busy with 10 new believers, thank God for 5 men and 5 ladies. I thought myself that we have more people came to church because they see the church building standing up there and almost done. For our culture, people want to see something like this to make them be sure that we are right people and right place to visit as buddist temple. Please pray for as following, 1. Pray for those new converts will have weekly bible study and have commitment come to church on Sunday. 2. Pray for the church building will finish on time and the Lord will provide need for decoration inside of the building, such as lights, air conditioning, more chairs.... 3. And please pray for the church sight or the sign that we ask the permission from District leader and he will arrange for us, we are praising God for him. Thank you very much for your prayer and your financial support, may God bless you, pastor Ben and Ong”


“Gebed van die Week”

uit

DIE GROOT GEBEDEBOEK

In elke uur van afskeid ... Here Jesus, u graf en u kruis was nie die laaste woord oor U nie. Dankie dat die donkerte van ons ellende ook nooit die laaste woord oor ons is nie, omdat U uit liefde vir ons gesterf, én opgestaan het! U weet dat die lewe ‘n manier het om ons te breek, sodat ons nooit weer dieselfde kan wees nie.

Maar dankie, Here Jesus, dat U in staat en gewillig is om óf ons situasie óf onsself so te verander dat ons bokant die donkerte en verdriet kan uitkom, wel met die merktekens van die kruis aan ons, maar tog ook met iets van die heerlikheid van u opstandingslewe in ons.

Amen Willie Jonker

“Gebed beweeg die Hand wat die wêreld beweeg.” - John Wallace Verjaardae 30 Maart - 5 April 2014 Ons wens graag die volgende lidmate geluk met hul verjaardag

30

Christie Kruger, Helet Mentz, Erica Naudé, Kotie Pretorius, Lani Schulenburg, Stephan van Niekerk

31

Saal Barnard, Henk de Leeuw, Phoebé Fouché, Wilma Lutch, Christine Markram, Katri Mulder, Carla Naudé, Tamsen van Jaarsveld, Nellie van Staden

01

Delaney du Plessis, Ellen du Preez, Nina le RouxMarais, Amy Marais, Pieter Pistorius, Gerda Smit

02

Hanlie Coetzee, Christi de Jongh, Ludwig Greyvensteyn, Pieter Henning, Pierre Marais, Carla Opperman, Riani van der Merwe, Christoff van Zyl, Moonyeen Wiehahn

03

Elaine Bekker, Cristo Bekker, Charles Ochse, Emma van der Merwe, Ethan van Eyden, Wiehan van Niekerk, Karla Wassenaar Ruald Dreyer, Marina du Plessis, Danie Hoffman, Mihandi Kirchner, Christelle Knoetze, Tina Lötter, Mari-El Massyn, Joshua Smit, Martin Steyn, Janré Verhage

04

05

Willène de Beer, Tilania du Preez, Joreta Ferreira, Anria van Heerden, Jan Verwayen

Stellastraat 158 Waterkloof 0181

Bankbesonderhede: Rekeningnaam: Tjekrekening no:

www.stellastraat.co.za ABSA NG Suidoos-Pretoria 540580022

Tel: 012 460 8570 Faks: 012 346 2701 Email: admin@stellastraat.co.za

Hierdie nuusbrief is geborg deur Sardaville Vakansieplaas Jou naweek-wegbreekbestemming! www.sardaville.co.za - 012 426 3460


Maart 30