Page 1

Stellastraat NG Gemeente Tel: 012 460 8570 Faks: 012 346 2701 Epos: admin@stellastraat.co.za

Stellastraat 158 Waterkloof 0181

Bankbesonderhede: Bank - ABSA Tjekrekeningnommer 540580022

VOLG ONS OP FACEBOOK!

Voorbidding ... 883 6797 is siek. • •

www.stellastraat.co.za •

452 6826, gaan vir ‘n skoueroperasie. Maggie Marais van Frieslandstraat 420, 083 600 0463, is baie ernstig siek tuis. Gerhard de Villiers, broer van Zottie de Villiers van Mackenziestraat 214, 082 445 0403, is ernstig beseer na ‘n fratsongeluk. Bernard Koortzen, seun van Hennie en Marithta Koortzen van Frieslandstraat 412, 083 986 0110, is Woensdag skierlik oorlede. Ons dink aan hulle en die familie. Ross Coetzee, seun van Martin en Hanlie Coetzee van Julius Jeppestraat 365, 083 986 0110, is Donderdag oorlede. Ons dink aan hulle en die familie.

Nuwe Lidmate Indien jy ‘n lidmaat van Stellastraatgemeente wil word, kan jy na die erediens die predikant by die Nagmaaltafel ontmoet en jou inligting in die Nuwe Lidmate boek invul. Andersins kan jy in die week die kerkkantoor skakel (012 460 8570). Verjaarsdae 15 - 21 April 2018 Ons wens graag die volgende lidmate geluk met hul verjaarsdae

16 April Annamarie Boer, Uys Grimsehl, Francé Grobler, Liana Gunter, Estiaan Kotzé, Susan Louw, JP Maree, Jean-Pierre Roux, Susanna van Blerk, Anouk van Niekerk. 17 April Louis Burger, Lynette de Lange, Antoinette Minnaar, Johan Minnaar (Jnr Jnr), Petra van Huyssteen, Elzette van Zyl, Melissa von Berg, Charl Wilken. 18 April Inge Barnard, Susan Colesky, Anneliese Goslin, Rein Hulme, Marliné le

15 April 2018

• Meisie de Lange van Kingswood Aftreeoord C1/2, 082

15 April Chriséle du Preez, Derick Pienaar, Eljani Ras, Thénell van der Westhuizen, Marseille van Rooyen, Christine van Zyl, Hailey Vorster.

Aankondiginge

• Lizette Lombaard, van 6de Straat Wes 8, 079

Roux, Annelie Rabie, Terien Richter, Ronel Roeloffze. 19 April Hannes Beukes, Zettie Campher, Francois Castelyn, Franco de Jager, Adelynn du Preez, Nico Erasmus, Maryke Janse van Rensburg, Alida Jonker, Swannie Swanepoel, Luan Swart, Mienke van Zyl. 20 April Kiaras du Preez, Emile Fourie, Marie Geldenhuys, Marina Heyns, Donald Oosthuizen, Floris Venter. 21 April Pieter Greyling, Susan Jordaan, Nadine Kruger, Izelle le Grange, Charlotte Lewington, Heinrich Regenass, Nikolai Ruttkamp, Lené van Staden, Marzel van Zyl, Natasha Wilken.

22 April 2018 Erediensversorgers Koördineerder - Faan Grundlingh Sel 083 325 1704 08:30

10:00

18:00

Faan Grundlingh (Koördineerder) Hein Hamann Antoinette Minnaar Elma de Bruin Poets van der Vyver Gustie van der Vyver Cathy Pretorius Cecile Ziervogel

Altus Lambrechts (Koordineerder) Leon van Wyk Graad 4’s

Edward Leach (Koördineerder) Adél de Beer Ouers

Deurdiens 08:30

10:00

18:00

Suzette Truter Maryke Herbst

Gr 4’s Theresa de Bruin Talita van der Merwe

Ouers

Tee-Team Na eerste diens

Na tweede diens

Caritas Omgeegroep

Caritas Omgeegroep

Na aanddiens

Wat nou … rabbi Jesus is weg?

Datums om dop te hou!

Sop en sjerrie vir nuwe lidmate

22 April Ouers@Jeuggroepe 24 April Diensgroepe vergader Administrasie Onderlinge Sorg Toerusting Uitreik

Dit moes vir die volgelinge van Jesus ‘n angstige en leë tyd gewees het. Hulle rabbi, op wie hulle al hulle hoop geplaas het, is weg. Eers was dit die wrede kruisiging, wat niemand verwag het nie. Toe is daar die kortstondige verskyning. En toe is hy weg. En nou is hulle alleen. Wat gaan van hulle word? Gaan hulle nie ook vervolg word nie? Gaan iemand hulle met Jesus verbind en besluit hulle is die oorblyfsel van ‘n rebellegroep? Al wat vir hulle oorbly is om volledig terug te keer na die tempel en te vergeet van Jesus aan wie hulle geglo het as die beloofde messias. Hoewel die verskynings van Jesus hulle aangegryp het, was hulle waarskynlik verleë en bang. Dit is aan dié tyd wat ons nou in die kerklike jaar ook dink. Eersdaags is dit Pinkster, en dan verander alles. Dan kry die Jesusbeweging momentum. Maar tot dan is ons verbind aan onsekerheid, aan nadenke, aan wonder.

27 April Vryheidsdag 30 April Skoolvakansiedag Kantore gesluit

Eerskomende Donderdag, 19 April 19:00 in die binnehof, is daar ‘n byeenkoms vir al die persone wat vanjaar lidmate van Stellastraat geword het. En ons gaan dit vier met sop en sjerrie! Almal wat in 2018 vir die eerste keer lidmate geword het, sal in die week gekontak en persoonlik uitgenooi word, maar daar mag ‘n foutjie insluip. Hou asseblief Donderdagaand oop en kom kuier saam. Indien jy nog nie amptelik ‘n lidmaat is nie, maar graag meer wil hoor, is jy ook welkom! Die doel van die geleentheid is net om mekaar weer te sien, om die ander personeel van die gemeente te ontmoet, en om te hoor hoe loop die inskakeling.

15 April 2018

22 April 2018

08:30 - Erediens

Anton Pienaar

James Kirkpatrick

10:00 - Erediens

Marina de Wet

Tienie Bosman

Eredienstye

10:00 - Kleuterkerk

3 Jaar tot Gr 0

3 Jaar tot Gr 0

1 Mei Werkersdag 8 Mei Diensgroep Erediens vergadering 10 Mei Hemelvaartdiens 13 Mei Moedersdag Pinkster begin 14 - 17 April Pinkster 20 Mei Pinksterfees Nagmaal 24 Mei Snr Lidmate byeenkoms 27 Mei Drie-Eenheidsondag Bybel in ons lewe

Jeuggroepe Gr 1-6 10:00

Joh 20:1-18 “Ek glo Jesus het opgestaan”

Gr 7 10:00

Hnd 5:1-11 “Ananias en Saffira doodeerlik”

15:00 - Stellastraat Faith Community 18:00 - Erediens

Peter Maruping

Peter Maruping

Fouché de Wet

James Kirkpatrick

Seniors 18:00

Rom 6:5-11 “Hoor jy die Paasfeesklokke?”

18:00 - Adoramus

Stefan Botha

Willem Nicol

VB

Gebed “Sê jou sê”


Nuus

Bladsy 2

Heilige ruimte en meer beskikbaar

Bladsy 3

Geloof en sake van die dag

Huur ‘n pastorie

Kom praat gerus saam

Die pastorie in Olivierstraat is te huur. Vir die wat nog nie gehoor het nie, James en Mari gaan van Meimaand af in hulle eie woning bly. Hulle wil die aftree-gevoel gaan voel! Nee, hulle gaan nie nou al aftree of weg nie, hulle wil net solank gaan voel hoe dit voel!

Elke Woensdag 18:00-19:00 vergader ‘n paar mans by Stellastraat om te praat oor kontensieuse sake. Dit is nie ‘n formele Bybelstudie nie, maar ons probeer om die lig van die Bybel en die wêreld van geloof op die gebeure van die dag te laat val.

Dit beteken dat die gerieflike huis in Olivierstraat beskikbaar is vir verhuring. Huurders kan staatmaak op ‘n hele paar Bybelstudieboeke en graad 1-lesse wat die Kirkpatrick’s as ‘n bonus daar sal los, maar jy sal jou eie meubels moet bring. Navrae oor die verhuring kan gedoen word by Susan tydens kantoorure (012 460 8570).

Vinknes Die Vinke kom Woensdag 18 April om 09:45 in lokaal 1 bymekaar. Ds Tienie Bosman kom gesels. NB: Onthou asseblief om Appelkooskonfyt en Boelie Beef te bring.

Gasvroue: Magda en Thea.

Laaaang naweek 27 April - 1 Mei Let asseblief op dat die kantore gesluit sal wees op Maandag 30 April.

Wie kan help asseblief? Wie kan help met blokkies brei? Patroon en wol by Magdaleen du Plooy. As jy dalk êrens in ‘n kas ‘n klomp oorskietwol het wat die kaste vol lê, bring asseblief kerkkantoor toe. Ons benodig wol om die gebreide blokkies aan mekaar te hekel vir kniekombersies. Ons vrieskaste is ook leeg! Ons wil graag die voorraad bevrore kos aanvul. Polistireenborde is in die portaal beskikbaar. Vries ‘n bord gekookte kos - sodoende word iemand se honger gestil met ‘n gesonde, voedsame maaltyd. Dankie dat jy ’n verskil maak!

Dis ‘n informele gesprek en behalwe vir die inleier, hoef jy nie voor te berei nie. Jy kan maar net kom. Enige-een is welkom om te kom inskakel! Eerskomende Woensdag praat ons oor die Afrikaner se morele gewete. Neels Campher is die inleier.

Ons ken dit almal. Jy koop ‘n nuwe kar en ewe skielik sien jy net oral om jou soortgelyke karre. Die ding waarop jy fokus, neem jou brein oor. Mari vra juis hierdie week “Waaroor gaan ons praat as ons nou eers klaar getrek het?” Die laaste paar weke is trek al waaroor ons praat. Na sewentien jaar in die pastorie in Olivierstraat gaan ons weer in ons eie huis bly. En toe lees ek op LitNet die besondere bydrae van Annali Coetzee in ‘n skryfkompetisie van 2017: Huis is waar jou hart is As kind was huis Die reuk van varsgesnyde gras as ek by die huis kom van die skool af Die veilige hawe van my ma se sagte arms as ek bang is En krap van my Pa se baard as ek hom druk As tiener was huis Die donker, koue koshuiskamer wat ek met drie ander moes deel Die smaaklose kos wat vassit in my keel Die irriterende gelui van die koshuisklok As student was huis Die lang kronkelpad wat ek elke naweek moes ry Lang geselsies met my eerste regte pel Die sagte gedreun van die yskas in my eenmanwoonstel

Toer na Oberammergau in 2020

As jong getroude vrou was huis My man se warm lyf as ons lepel-lê Moerkoffie wat met liefde gemaak is En klipharde vetkoek van my eerste probeerslag

Daar was navrae oor ‘n moontlike toer na die bekende passiespel wat elke tien jaar in die romantiese Bavariese dorpie Oberammergau opgevoer word. Die volgende geleentheid is dus oor twee jaar. Ons het ‘n voorlopige bespreking gekry vir ‘n groep van 24 persone 8-18 Julie 2020. Die toer sluit ook besoeke aan bekende stede in die Oos-Bloklande in. Ons gaan onder andere besoek aflê en oorbly in Boedapest, Wene, Bratislava, Praag, Salsburg en Oberammergau. Ons gaan ons beste doen om die aand in Wene ‘n Opera by te woon. Hoe dan anders! Die kaartjies vir die passiespel is volgens die toeragentskap baie goeie sitplekke. ‘n Voorlopige toerprogram is by Anton beskikbaar. Afhangende van hoeveel belangstelling daar vir so ‘n toer is, sal ons die reëlings en die toerprogram verfyn. Kontak Anton by anton@stellastraat.co.za of 083 458 8712.

As ma is huis Die sagte giggellaggies van twee dogtertjies Bruin moddervoetjies op die kombuisvloer Rustige aandetes om die ou hout-kombuistafel Huis is nie net die tuiste waarin jy bly nie Dit is in alles wat jou omring ’n Veilige bekende kring Huis is waar jou hart is So tussen oppak en intrek sal ek probeer onthou dat huis is waar jou hart is. Dit is nie so belangrik waar ‘n mens bly nie. Dit is hoe jy daar bly, wat saak maak. - James Kirkpatrick

Gemeentebiblioteek Paulus, die 13de apostel ‘n roman - Jaco Thom “Ek kan maar net nie loskom

Diensgroep Bedrywighede Gee-Jou-Gawe-Omgeegroep Die GJG-Omgeegroep kom weer Woensdag 18 April om 09:30 bymekaar in die biblioteek.

van Jerusalem nie. Vir so lank was dit my alles; die stad waar die tempel staan, waar Gamaliël my onderrig het, waar ek ‘n groot loopbaan voor my gehad het … “

Vergadering Die volgende Diensgroepe vergader op Dinsdag 24 April 2018 om 19:00: Onderlinge Sorg, Toerusting en Uitreik.

Rakindeling: Ja/Tho

Diensgroepe Administrasie en Erediens vergader op Dinsdag 8 Mei 19:00.

Aankondiginge 15 April 2018  

Aankondiginge 15 April 2018

Aankondiginge 15 April 2018  

Aankondiginge 15 April 2018

Advertisement