Issuu on Google+

email: info@sportsescapes.com

Tel: 021 789 0142

takealot.com CAPE TOWN 10s 2015

MANGO VLUG SKEDULE Donderdag 5 Februarie 2015 Johannesburg – Kaapstad 14:15 - 16:30 Lanseria – Kaapstad 12:20 - 14:35 Durban – Kaapstad 14:15 - 16:30 Meer bestemmings en tye beskikbaar op versoek Vrydag 6 Februarie 2015 Johannesburg – Kaapstad 06:30 - 08:45 Lanseria – Kaapstad 06:45 - 09:00 Durban – Kaapstad 06:45 - 09:00 Meer bestemmings en tye beskikbaar op versoek Sondag 8 Februarie 2015 Kaapstad – Johannesburg 11:35 - 13:40 Kaapstad – Lanseria 13:40 - 15:50 Kaapstad – Durban 11:40 - 13:45 Meer bestemmings en tye beskikbaar op versoek

takealot.com Cape Town 10s TOER PAKKET Ons het die beste akkommodasie binne LOOPAFSTAND van die Hamilton’s Rugbyvelde en die takealot.com Cape Town 10s Bier Tent.

GRATIS PENDELDIENS NA DIE RUGBY

The Fountain: Offisiële Span Hotel van die Cape Town 10s • Vele nagklubs en kroeë binne loopafstand • 25 Minute se stap of gratis pendeldiens na takealot.com Cape Town 10s rugbyvelde • 24-Uur ‘carbo-loading’ area • Cape Town 10s Speletjies en kontiki kamer met groot skerm TV, sokker en pool tafels • Binneshuise swembad, gym en stoombad • Kroeg en sitkamer (oop tot laat) • Goed toegeruste en-suite dubbel kamers met sateliet TV • 24 Uur kamer diens • Draadlose Internet beskikbaar Ontbyt INGESLUIT Slegs Akkomodasie R550 per persoon per nag

Tot R100 afslag vir vroeë besprekings

.

Ontbyt INGESLUIT 2 nagte *Van af R3,820 per persoon 3 nagte *Van af R4,370 per persoon *Pryse sluit in: Retoer vlugte en lughawe vervoer


sportsescapes 4* Strand Tower Hotel • In die hart van Kaapstad se straat partytjies en op die hoek van Strand & Loop Straat • Op die amptelike FIFA Wereld Beker prêt laan na die rugbyvelde (25 minute se stap) • 4 * Tweebed en-suite kamers met DSTV, tee, koffie en mini kroeg • Swembad en sondek • Gimnasium, sauna en stoombad met ‘n ongelooflike uitsig van Tafelberg • Restaurant en kroeg

Tot R100 afslag vir vroeë besprekings

Ontbyt INGESLUIT

Ontbyt INGESLUIT Slegs Akkomodasie R695 per persoon per nag

2 nagte *Van af R4,100 per persoon 3 nagte *Van af R4,790 per persoon *Pryse sluit in: Retoer vlugte en lughawe vervoer

Back Packers – Ashanti, Groenpunt • Skoon , veilig en vriendelik • Klein Gemeenskaplike kamers (6 – 10 stapelbeddens) • Kroeg en Swembad • Baie goeie waarde vir geld • 10 minute se stap na Rugbyvelde

Ontbyt UITGESLUIT 2 nagte *Van af R3,080 per persoon 3 nagte *Van af R3,260 per persoon

Ontbyt UITGESLUIT Slegs Akkomodasie R180 per persoon per nag *Pryse sluit in: Retoer vlugte en lughawe vervoer

BESPREEK NOU!! 021 789 0142 info@sportsescapes.com www.sportsescapes.com


takealot.com Cape Town 10s (Afrikaans)