Page 1

Holiday Issue Dec 2013, Jan – Feb 2014

Issue 01 | Free

KOOS KOMBUIS ‘n Tikkie Blou

Die Ystervolstruis Gerrit Rautenbach kuier op Yzer

It’s a Brew my Darling

West Coast Food Heroes

WEN

!

met K oo & Ger s rit

YZERFONTEIN

2013

PARROTS

Festival

Q&A

Events

SUN AWARENESS Summer Sun Protection


from us

O

ns is ongelooflik trots om die eerste uitgawe van die I Love Yzer Darling tydskrif aan julle bekend te stel. Nie een van ons het ooit gedink dat ons na bietjie meer as ‘n halwe jaar soveel projekte sou aanpak onder die I Love Yzer sambreel nie! Dit is ‘n voorreg om deel te wees van hierdie gemeenskap en om betrokke te raak om ons dorpies te bemark. Yzerfontein en Darling is soos twee susters wat nie sonder mekaar kan leef nie. Baie dankie aan al die besighede en individue wat bygedra het tot hierdie tydskrif. Julle insette word opreg waardeer!

Editorial Team Publisher Content Layout & Design Advertising, Marketing & Distribution Contributors

I Love Yzer Nadine le Roux Eldré Strydom Christéle Breedt Nadine le Roux Nadine le Roux Eldré Strydom Christéle Breedt Koos Kombuis Gerrit Rautenbach Rudi Botha Hannelie Stemmet Uiters Geheim Magda Kotze Dr Anel Coetzee Megon Burden Charles Withington Gill Fereira Yzerfontein Tourism Darling Tourism

Competition’s Terms & Conditions

The winners will be the first entries drawn after the closing date. The judges’ decision is final and no correspondence will be entered into. The prize is not transferable and may not be converted into cash.

Die vakansie gees kan jy sommer al inasem as jy by jou voordeur uitloer en die heerlike seebriesie voel. Die I Love Yzer Feesmark op die 16de Desember gaan die vakansie afskop met lekkernye, tafels propvol geskenke vir Kersfees en speelplek vir die kinders. Op 28 Desember kan jy weer lekker kom kuier saam met Koos Kombuis en smul aan ons heerlike piekniek mandjies. Hou lekker vakansie saam met ons en laat weet asseblief wat julle van ons tydskrif dink! Groete, Nadine Christéle Eldré

nadine@iloveyzer.co.za christele@iloveyzer.co.za eldre@iloveyzer.co.za

‘n Spesiale dankie aan ons drie mans, Henré Pretorius, Jaco Breedt en Rohan Strydom. ♥

I Love Yzer Darling magazine is published quaterly by I Love Yzer. © Copyright 2013. All rights reserved. Reproduction in whole or in part without written permission is stricltly prohibited. While every care is taken in preparation of this magazine, the publisher cannot be held responsible of the accuracy of the information herein, or any consequence arising from it. The views and opinions expressed in this publication are not necessarily those of I Love Yzer.

facebook.com/ ILoveYzer

pinterest.com/ iloveyzer

@ILoveYzer

iloveyzer.co.za

contents 4

From You

6

Koos Kombuis ♥ ‘n Tikkie Blou

8

Rudi Botha ♥ Bly kalm

9

Profile ♥ Douglas & Roné

11

Gerrit Rautenbach ♥ Die Ystervolstruis

12

Business Directory

14

Heal Yourself ♥ Magda Kotze

15

Megon Burden ♥ Sun Protection

16

‘da’ Pig’s West Coast Food Heroes

17

Uiters Geheim Burger

18

Charles Withington ♥ Boring vs Exploring

19

Dr Anel Coetzee ♥ Parrots

22

Events Calendar

19 9

11 16

Holiday Issue 2013

I LOVE YZER DARLING 3


from you Foto Inge

La Maison en pierre

Mong

(huis van klip)

deur Hannelie Stemmet Ons kliphuisie by die see wat sal ons nie nou gee om vir altyd hier te kan bly want hier is ons so gelukkig en sorgvry!

LOVE julle inisiatief, met “iloveyzer”, n lekker oplewing vir ons dorp.

– Louise Swanepoel

Ek dink julle doen ‘n great job!!!

– Hilda van Schalkwyk

Ons sien baie uit na die mark op die 16de Des!

– Goghan Gifts

As we are ex Yzerfonteinians we applaud you all, keep it up. – Ashton Wilson I LOVE YZERFONTEIN

– Estelle Becker

Dankie vir al julle efforts girls. Julle entoesiasme is aansteeklik! – Rone Wheatley

Ons loop elke dag kaalvoet op die strand se sagte wit sand en met Emma op haar leiband is dit moeilik om te glo dit is nie ‘n droom maar hier is waar ons nou woon branders wat kliphard teen die rotse slaan die son wat elke dag in die see ondergaan duiwe wat ons in die oggende wakker koer en die wildsbokkie wat in die aand vir ons loer tarentale wat skree en voeltjies wat sing het hier vir ons vrede en geluk gebring. Ons het nog ‘n lang pad om te gaan om die lelike eendjie te verander in ‘n swaan maar met elke oomblik van bloedsweet sal ons twee nooit vergeet ons is geseënd en bevoorreg dat ons kliphuis geplaas is op ons weg want die seuns is nou groot en ons het die paadjie geloop wat ons hierheen sou lei om op die hemel se stoep te kom bly!

HANDMADE SINCE 1998

4 I LOVE YZER DARLING

Holiday Issue 2013

Timber Homes | Extentions | Brick & Timber | Loft Conversions Exposed Roofing | Wooden Decking www.hentonhomes.co.za

Holiday Issue 2013

I LOVE YZER DARLING 5


‘n Tikkie Blou deur

D

Koos Kombuis

aar is iets wat mense wat nie langs die see grootgeword het nie, eenvoudig nie verstaan nie. Iemand wat naby die see grootgeword het, wil altyd naby aan die see wees. Al gaan stap jy selde op die strand, al swem jy nie eens nie, al het jy nog nooit in jou lewe ‘n visstok opgetel of op ‘n boot geklim nie. Dit gaan oor die sout-reuk. Dit gaan oor die vars lug. En, bowe alles, dit gaan om die tikkie blou.

Mense wat bewus is van daardie tikkie blou op die periferie van hul bestaan, haal anders asem, en hulle dink anders. Hulle gedagtes is soos die golwe wat in- en uitstu op die nat sand. Vir ‘n ou uit die binnelander mag dit vervelig en herhalend wees. Daar is nie eintlik ‘n doel om na te jaag nie, dieselfde patroontjie gebeur weer en weer.

Ek het vriende wat op Yzerfontein woon. Hulle huis het nou wel nie ‘n direkte see-uitsig nie, maar hulle sê dat as jy op ‘n sekere deel van die voorstoep op jou tone staan, kan jy ‘n stukkie blou van die oseaan sien.

Mense wat naby die see woon, is wel deeglik bewus daarvan dat alles nie so herhalend is soos wat dit vir buitestaanders lyk nie. Die see is byvoorbeeld nooit een enkele dag presies dieselfde kleur blou as die vorige dag nie. Elke sonsopkoms en elke sonsondergang het subtiele verskille. Die see het sy buie; soms driftig en omgekrap soos ‘n puntenerige ou vrou, soms plat en spieëlglad soos ‘n stuk rustige kerkmusiek. Maar in die see, en naby die see, en diep agter die turbulensie en die gewoel van die water, is daar altyd troos, is daar altyd die wete van ‘n dieper betekenis, ‘n groter wysheid, ‘n eindelose lafenis.

Daardie klein spatseltjie blou mag baie klein wees, maar dis genoeg. Dis verteenwoordigend van ‘n allamintige groot klomp water. Mense wat naby aan die see woon, het ‘n ander soort ritme waarvolgens hulle hul daaglikse roetine beplan, waarvolgens hulle die voor- en die teenspoed van hul eie lewens meet. Gautengers leef volgens die hartklop en die hoofpyn van die hoofweg-spitsverkeer, hulle dae is gevul met elektroniese bliep-geluide en die geskerts van radio- en TV-aanbieders, die geblêr van hysbakmusiek, die geknal van deadlines in hulle agterkop.

En tog.

Wanneer ek vir ‘n wyle myself moet ontwortel – soos die keer toe ek vir iets soos sewe jaar lank ononderbroke my lewe in Pretoria en Johannesburg moes slyt – voel ek elke liewe dag die afwesigheid van die see aan my lyf. My vingers dop af, my vel verdroog, my keel snak na asem, my siel verdor.

Dis nie dat ek snobisties is oor die binneland nie. Daar is fantastiese mense, om die waarheid te sê ek het nou nog meer vriende daar as hier in die Kaap. Ek bewonder die feit dat die mense daar so oop is vir nuwe idees, so hardwerkend en innoverend is, so stiptelik by afsprake opdaag. Gemeet aan hulle, lyk dit heel moontlik asof ons beach bums hier in die Kolonie gedurig half aan die slaap is, in onsself gekeer, stadig en – sal ons dit erken? – dalk selfs ‘n bietjie lui. Dis alles soms waar. Ons is nie in alle opsigte noodwendig beter mense as die mense in die res van die wêreld nie. Sommige van ons het ook maar ons dinge, ons geite, ons klein, sluimerende kleindorpie-snobisme, ons onvermoë om verandering te aanvaar. Maar ons het iets wat niemand anders het nie, wat niemand anders werklik verstaan nie, en wat niemand ooit van ons kan wegvat nie. Ons het die tikkie blou. En daardie tikkie blou dra ons in ons harte saam, waar ons ook al gaan, waar ons ook al reis, op watter paaie die lewe ons ook al mag stuur. Daardie tikkie blou sorg dat ons altyd weer een of ander tyd die paadjie huis toe kry, na daar waar die lug anders ruik as in die grootstad, daar waar ‘n ketel water langer vat om te kook, waar die koffie in mens se koppie lippebrand-warm is pleks van louwarm, daar waar mens vis kan bestel in ‘n restaurant en virseker weet dit is ‘n paar uur gelede gevang sommer hier anderkant die jettie. Wat kan beter wees as dit? O, ek het ook al die genot ervaar van kampvure in die Bosveld. Ek het ook al in die nag na die sterrehemel opgestaar op die vlaktes van die Groot Karoo. Ek was al op die sneeubedekte kruine van die Drakensberge, op die nimmereindigende duineveld van die Namib, en natuurlik ken ek die polsende opwinding van al die groot stede van die wêreld, daardie oerwoude van glas en teer en beton waar niemand ooit werklik diep slaap nie en waar mens beduisel word deur die voortdurende opwinding van flikkerende liggies, nuwe gesigte en ‘n konstant veranderende landskap. Maar wanneer al hierdie wonderlike en begeerlike reise verby is, wanneer ek moeg raak van swerf en soek, is daar maar net een plek waarheen ek wil terugkeer. Daar is net een plek waar ek in my eie bed kan insluimer met die rus en innigheid wat nêrens anders so ryklik te vinde is as hier nie. In my eie huis, naby die geruis van my eie branders, en binne kyk-afstand van my eie tikkie blou. ♥

Koos Kombuis Kompetisie

Drie lesers kan elk ‘n Koos Kombuis geskenkpak wen! Om in te skryf epos jou kontak besonderhede na: iloveyzer@gmail.com Kompetisie sluit 28 Feb 2014.

6 I LOVE YZER DARLING

Holiday Issue 2013

Holiday Issue 2013

I LOVE YZER DARLING 7


Bly kalm...

deur

N

Rudi Botha

a hierdie afgelope paar maande se waansin in Egipte, Kenia en Sirië kon ek nie anders as om op my eie moedige manier ‘n reeks skietgebedjies boontoe te stuur nie. Suid-Afrika is weliswaar nie die land van melk en heuning nie, maar hier het ons tog nog die vryheid en vrede om maneskyn te bewonder en rosegeur in te adem.

Ek verkies deesdae om so min as moontlik winkels of restaurante toe te gaan, want ek weier om toe te laat dat die gebrek aan (of selfs géén) diens my dag versuur.

Dit het my bykans 37 lewensjare op hierdie planeet gekos om te besef dat, alhoewel my probleme vir my die grootste en enigste in al die sonnestelsels is, ek nie die enigste een met probleme is nie. Almal wroeg met een of ander drama in die kleine.

Met hierdie woorde in my agterkop, het ek op hierdie sombere Sondagmiddag net opnuut besef dat ons nie in winkelsentrums deur aktiviste aangeval word en dat ons regering ons nie met chemiese wapens vermoor nie.

Ek het al male sonder tal geskryf oor my ewige stryd met lekker eet. Want lekker eet maak lekker rond. So voel ek dus soos ‘n Olimpiese atleet as ek sawens in my bed kan klim met die wete dat ek die dag se listige aanslae van koolhidrate, suiker, stysel en allerlei diepgebraaide lekkerhede kon wegwys. ‘n Ander fluitende wolf wat by die agterdeur sy draaie loop, is aan een en elkeen bekend. Ons almal gaan deur dieselfde meul en moet elke jaar ‘n belastingopgawe indien. Waarom weet ek nie, maar my jaarlikse besoek aan die Suid-Afrikaanse Inkomste Diens is iets wat my soos Lot se vrou van ouds in ‘n soutpilaar laat. Elke jaar se verligting wanneer ek helaas die belastingjuk van my skouers kan pluk, is ook maar van korte duur, want volgende jaar gaan ek weer deur presies dieselfde trauma… Die grootste steen des aanstoot wat my deesdae al hoe meer opkeil, is swak diens. Hier in Gauteng kon ons altyd roem op die goeie diens wat die Goudstad jou bied.

Douglas & Roné

Afgestroop van alle hoop of agenda en die daaglikse versoekings en aanslae ten spyt, kies ek om kalm te bly en voluit te lewe. ♥

Kontak Rudi: Epos: rudi@rudibotha.tv @rudibotha_1234

Holiday Issue 2013

Enige raad vir nuwelinge op die dorp? Kom net na Buitekant Sqaure toe! Daar kan jy vir jou n huis koop, mense ontmoet in die koffie winkel, pille optel by die apteek, jou hare sny en jou naels laat doen. Alles onder een dak en in een middag!

Roné Wheatley

Douglas McNeil Wheatley

Mede Eienaar van McNeil Construction and Real Estate. 5 Yzer gunstelinge: yy Die sonsondergange. yy Die veldblomme. yy Die mense van Yzer. yy Visvang by Dasseneiland. yy Lui lekker dae op die strand saam met goeie vriende.

Noodsaaklike items vir Yzer: • • • •

‘n Vistok. Coleman vir n strand lafenissie. ‘n Ou Landy. ‘n Hondjie om op die strand mee te kan loop.

Wat is die uitdagings om in ‘n klein dorpie soos Yzerfontein te bly? ‘n Laerskool sal nice wees! Die dorp ontwikkel eers die laaste paar jare in die regte rigting. Vroeër was daar baie teenkanting teenoor verandering. Deesdae is die mense van Yzer meer goed gesind teenoor nuwe plekke en uitbreidings. Ek glo dit gaan een van die beste plekke in Suid Afrika nog word om te woon. Yzer is n diamant in die Weskus! Wat is julle visie met Buitekant Square? Van die begin af was die idee ‘n leefstyl sentrum vir die Yzer gemeenskap. Die apteek is seker die grootste

8 I LOVE YZER DARLING

aanwins vir Yzer naas die petrol pompe! Ons wou ook n plek skep wat estetiese waarde toevoeg tot die dorp. ‘n Nalatenis vir die toekomstige Yzerfontein.

Eienaar van The SPAce skoonheids salon en Pretty Cute geskenk winkel by Buitekant Square.

‘n Goeie vriend van my sê altyd dat dit haas onmoontlik is om dít wat in jou lewe gebeur te kan beheer. Waaroor jy wel die opperhand het, is hoe jy daarop gaan reageer.

Ek wil beheer neem en op die soet en die suur van die lewe reageer nes ek wil. En ek kies om dankbaar te wees. Al stem ek en my skaal nie ooreen nie. Al kry ek aanvalle omdat my belastingopgawe nog nie indgedien is nie. Al neem dit my soms vier dae om ‘n water-en-ligte rekening uit te sorteer en al kry verskeie kelners by dertien restaurante my bestelling male sonder tal verkeerd.

profile

Hoe lank bly julle al op Yzerfontein? Ons het van Desember 2006 af as permanente inwoners hier kom bly. Douglas het hier groot geword en ons het hier vakansie kom hou al die jare. So het die vakansie romanse in n huwelik ontaard! 5 Yzer gunstelinge: yy Sy mense is fantasties. Warm plattelandse omgee mense. yy Sonsondergange veral in die wintermaande. yy Mooi, wit, veilige strande. Ons is veral lief vir Swemgat. yy Natuurlik die pragtige blomme September. yy Die vars lug! As ek Kaap toe ry sien ek die verskil.

Noodsaaklike items vir Yzer: • • • •

‘n Koorspen en goeie medisyne kassie om enige iets te dokter. Die nuwe apteek gaan dinge baie vergemaklik. ‘n Wetsuit - die water is nie soos Hermanus s’n nie. Lekker stap skoene - dis heerlik om jou dag te begin met n stappie. Kennis oor jou dorp! Weet wie om te bel en as jy nie weet nie - bel vir my!

Enige raad vir nuwelinge op die dorp? Yzerfontein is wat jy daarvan maak. Skakel in, steek jou hand uit na ander en vra waar kan ek help. Dis die beste manier om mense te ontmoet. Mense wat diep in jou hart kruip en baie vir jou sal beteken. Dis jou keuse as jy heeldag op jou stoep wil sit, dis net so lekker! Soos ons hier se: Weskus is die beskus..... ♥

Holiday Issue 2013

I LOVE YZER DARLING 9


V

WOSPROP 1 CC T/A

BOU EST BUILDING SERVICES www.bouvestbuilding.co.za

EM

NO

S ON

NHBRC GEREGISTREERD U NUWE HUISE AANBOUINGS BRAAIKAMERS PROJEKBESTUUR

KARL KUNERT (ND ENG.) (DAML.PROJ. & PROD.MAN.)

Tel/Faks: 022 451 2816 Sel: 082 718 0581 E-Pos: bouvestbuilding@vodamail.co.za

IN BEDRYF SEDERT 1990

Die

!

EN

DO

Posbus 355 Yzerfontein 7351

BLINDS SHUTTERS AWNINGS FLOORING

www.jsblinds.co.za Johan 083 266 1089 | Henry 082 447 6770

All Types of Blinds - New. Repairs to Blinds Also Done. For Best Prices and Service.

ystervolstruis deur

Y

zerfontein is nie sommer net nog ’n plek nie, sal elkeen wat daar bly vir jou sê. As jy wil weet hoekom sal hulle jou vertel dat die 16 kilometerlange strand die langste aaneenlopende strand op die Suid-Afrikaanse kus is. En stories vertel oor die vredeliewendheid van mens teenoor dier. Jy kry maklik bokkies in die hoofpad. Skilpaaie, hase en allerhande voëls wemel daar rond. Daar was mos die twee wilde volstruise wat in die see kom swem het. Volstruise het inderwaarheid ’n groot liefde vir die plek. Nou soos dit met enige plek met karakter gaan, is daar gewoonlik baie legendes en slimstories oor waar die plek aan sy naam kom. Dis ook net so met Yzerfontein. Dié lekker dorp was natuurlik eers plaas en baie mense reken daar was ’n fontein met roesrooierige water wat sterk na yster gesmaak het. Siedaar. Ander weer reken die yzer is Nederlands vir ysig en die fontein se water was glo ysig. Siedaar nommer twee. Die derde siedaar is die storie dat daar ’n groot ysterklip by die fontein was. Ander mense weer slaan die rigting in van die spelling van die naam. Oorspronklik was die plek Eijzerfontein en Eijzer is mos ’n Hollandse naam. In 1723 was daar ’n Kompanjiedienaar genaam Jurijan Eijzer aan die Kaap. Is die plek na hom vernoem? Dis ietwat vergesog, want niemand weet of hy ooit so ver wes was nie.

° Film reels (8mm or Super8) ° 35mm Slides ° Filmstrips ° Old printed photos ° VHS cassettes ° HI8 cassettes These old audio/visual technologies, or appliances, are not readily available anymore today. The VCRs and projectors that are still doing the rounds, break down, or damage the films by repeated playing. The best way to preserve those memories is to convert them to digital on DVD or memory-stick. You can then watch them on either your laptop or PC, or on your TV through your DVD player.

Maar nuwe feite wat aan die lig gekom het, is dat sy agterkleinkind wel in die middel 1800’s daar was. Ene Joachem Eijzer. Hy het spesifiek soontoe gegaan om by die ellelange strand te wees vir een van sy eksperimente. Want sien, hy was eintlik Professor Eijzer wat biologiese telingswonderwerke gedoen het. Hy was sy jare ver vooruit en besig met ’n ongelooflike eksperiment te make met die manipulering van volstruise. Soos ons al vroeër gesien het, hierdie groot gevleueldes is lief vir die strand en waters van Yzerfontein. Buiten dat die lang strand ideaal was vir sy eksperiment, was die afgeleë eensaamheid vir hom perfek, want hy wou nie gehad het dat mense hom moes sien eksperimenteer nie. Hulle sou hom toesluit. Almal het al lankal prontuit gesê hy is so mal soos ’n haas. Sy eksperiment het die skepping van ’n nuwe subspesie volstruis behels. In notas van die prof wat onlangs

10 I LOVE YZER DARLING

Holiday Issue 2013

info@harco.co.za / www.harco.co.za / 082 780 2583

Gerrit Rautenbach

ontdek is, het hy na hierdie nuwe subspesie verwys as die Vierstruis. Ja, dis absoluut korrek: Die vierstruis is ’n volstruis met vier bene, want hul vlerke is in elk geval nutteloos het die prof gereken. En dis waar die 16 kilometer-lange strand perfek ingekom het. Daai vierstruise het daar afgewiel soos vetgesmeerde blitse wat Beep-Beep the Roadrunner na ’n mank eendvoël laat lyk het. Die probleem was net dat, nadat hy een geteel en losgelaat het, dit die laaste sien van die blikkantien was. Dis waarom hy een keer besluit het om ’n vierstruis op te saal en saam te ry. Dit was toe ook die laaste sien van prof Eijzer. Daar is blykbaar nog ’n paar van hulle oor, maar onse mense is mos ongelowige Thomasse en reken net sien is glo. Wel die probleem is dat vierstruise nou eenmaal net te vinnig is vir ons om raak te sien. Maar tog, so elke nou en dan lê daar sulke diep ploegspore op die lang strand en die Yzerfonteiners raak dan kwaad vir die een of ander stoutgat laaitie wat met sy motorfiets daar gaan staan en afjaag het. Tog, gaan kyk ’n slag mooi, jy sal nie motorfietsspore in daai moot sien nie. ♥

Gerrit Rautenbach is a well-known travel writer and was the founding editor of Mooiloop magazine. To date he has undertaken more than twenty trips through Africa, but calls Stellenbosch home. His previous collection of stories, Kopreis, was published by Queillerie in 2011.

Wen ‘n getekende kopie van Hartepad deur Gerrit Rautenbach. Stuur jou kontak besonderhede na iloveyzer@gmail.com teen 31 Desember 2013. ‘n Spesiale voorlesing deur Gerrit vind 3 Jan 2014 by Wild Flour Cafe, Buitekant Square, in Yzerfontein om 17:30 plaas. Die wenner sal daar aangekondig word.

Holiday Issue 2013

I LOVE YZER DARLING 11


Yzerfontein Garden & Landscaping Services: 072 819 9640

Healing Hands Massage Studio: 082 352 6837

The Darling Wine Shop: 022 492 3971

The Catwalk Clothing: 022 492 2515

Pretty Cute Gift Shop: 076 991 6894

Engen Darling: 022 492 3434

Dassen Seafoods: 022 451 2232

Buitekant Square: 076 734 3853

Retail Shops:

Wild Flour Coffee Shop: 082 325 4907

Whale Tale Studio Café: 022 451 2292 • 076 626 0970

West Coast Farmstall: 082 351 2722

JP Renovators & Plumbers: 022 451 2067 • 073 786 8893

Rawson Properties • Heleen: 082 700 5212

Rawson Properties • Marijanne: 022 451 2445 • 072 207 2135

Pam Golding Properties: 022 451 2188 • 079 395 0842

McNeil Real Estate: 082 041 5383

ChasEveritt Properties: 022 451 2029 • 082 873 2414

Property:

Yzerfontein Veterinary Clinic: 022 451 2087

Tiny Bubbles Pet Grooming: 073 005 1101

The Village Vet: 022 492 3780

Darling Veterinary Clinic: 022 492 2545

Spotless Windows Yzerfontein: 022 451 2073

Pink Lady Haberdashery: 022 492 2440

Lee–Roche Floral & Décor: 082 655 2944

Services:

Windor Services: 082 650 5838

West Coast Cement: 072 941 5461

Steve’s Electrical: 022 492 2522 • 082 458 2755

Prestige Cabinet Design: 083 266 1089 • 082 447 6855

McNeil Construction: 082 772 8848

Leroi’s Lighting: 022 451 2476 • 083 565 9190

Kids:

The Marmalade Cat: 022 492 2515

Interior Images: 072 136 0398 • 072 152 4415

Pets:

Yzer Oefenklasse: 076 581 3948

Meeurots Café & Restaurant: 022 451 2608

Henton Homes: 083 234 6633

JS Blinds: 082 447 6770 • 083 266 1089

West Coast Fossil Park: 022 766 1606

Kaijaiki Restaurant: 022 451 2858

Hardie van Schalkwyk Architecture: 021 913 3254

GPS Plumbing: 082 974 1343

Giles Matthew Bespoke Furniture & Interiors: 082 374 9046

Bou Vest Building Services: 022 451 2816 • 082 718 0581

Tati's Jumping Castles: 084 677 0077

Swartbergsvlei 4x4 : 084 593 2745

Groote Post Vineyards: 022 492 2825

Vygevallei Farmstall & Nuweland Wines: 022 492 2586

Leisure:

The Cutting Crew: 079 160 6939

Tharienb Makeup & Photography: 082 490 2584

Construction & Renovations:

Yzerfontein Garden Girl: 082 839 8452

Hair on Main: 022 492 2487

Salon Megz: 022 451 2794 • 074 231 6648

Tony’s Garden Service: 082 853 7943

Darling Pharmacy: 022 492 2782

Health & Beauty:

Gardening:

Michadri Art & Creativity Classes: 022 451 2725 • 073 174 7439

Carine Carstens Garden Service: 083 232 7147

Yzerfontein Armed Response: 022 451 2747 • 082 961 0366

Jewellery by Roger: 022 492 2111 • 082 899 1844

Arts & Crafts:

Safety:

Yzerfontein Vulstasie • Shell Shoppe: 022 451 2682 Multisafe Lexan Clearbars: 022 451 2110 • 082 469 3351

Speciality:

Yzerfontein Property Developers: 073 190 5895

Yzerfontein Kwikspar: 022 451 2628

Water • Yzer: 022 451 2366 • 022 487 9400

Tourism Bureau • Darling: 022 492 3361

Tourism Bureau • Yzer: 022 451 2985

Sewerage Services • Yzer: 022 451 2366 • 022 487 9400

SPCA • Darling: 022 492 2781

Snake Catcher • Johan Snyman: 082 370 9168

SAPS • Darling: 022 451 2314

Pharmacy • Darling • Emergency: 022 451 2463

NSRI: 082 990 5974

Municipal Office Yzer: 022 451 2366

Law Enforcement Officer • Yzer: 022 451 2366 • 082 925 2244

Hospital • Swartland: 022 482 1161

Hospital • Netcare Blaauberg: 021 554 9000 • 021 554 9231

Harbour Manager: 082 921 1192

GP • Dr Lindie Walters • Yzer: 022 451 2941 • 083 270 6914

Fire • Malmesbury: 022 487 9479 • 022 487 9400

First Choice Medics & Ambulance: 083 316 7607

Electricity • Yzer: 022 451 2366 • 022 487 9400

Dentist • Dr. G Husselman • Darling: 022 492 2671

Emergency Numbers:

Willem Conradie & Associates: 082 464 0829

Vivo La Sol: 082 572 3169

Proeflees & Taalversorging in Afrikaans: 084 506 5496

Judyskoo Creative: 084 633 3858

Greta Wilson Publicity: 083 491 7236

Harco Media Solutions: 082 780 2583

Bellamy Consultants & Brokers: 082 767 5685 • 086 111 5284

Yzies Grub on Wheels: 072 874 8172

Sotheby’s International Realty: 083 383 2659

Yzerfontein Drankwinkel: 022 451 2998 • 083 303 3586

Droograk Coffee Shop: 022 451 2257

Die Stal & Pizzeria: 078 327 3715 • 074 408 9489

Die Rooi Granaat: 022 451 2501 • 072 901 9133

Club Café Take Aways: 078 452 8132

Places to Eat:

Whale Tale Studio Café: 076 626 0970

Swartbergsvlei Self Catering: 084 593 2745

School House Cottage: 082 707 8535

Michadri Self Catering: 022 451 2725 • 073 174 7439

Kariza Self Catering Apartment: 022 451 2210 • 083 453 2336

Kaijaiki Country Inn & Restaurant: 022 451 2858

Delarey Guest Farm: 082 808 1114

34 On De Jongh B&B/Cottage: 022 451 2876 • 083 548 7340

Accommodation:

Yzer & Darling | Listings Issue 1:

business directory


health

Heal Yourself

by Magda

beauty

shop

Sun Awareness

by Megon

Kotze

A

s an alternative healthcare practitioner who longs to end suffering and teach people to optimize their chance to live a long, vital, healthy life, I always search for answers. I believe that people are at a dead end with the chemicals and allopathic drugs that are prescribed to them to help heal their bodies. So they are wisely seeking other alternatives to keep themselves healthy. In my life and in my practice I experienced great success and rapid healing with some patients and then also, with the same treatment, achieve lessor success with slow or no healing on a next patient. This phenomena kept me searching for answers.

T

he holiday season is here and it is time to focus on sun awareness. Before you hit the beach, let’s look at some facts. We get UVA (the ageing ray), UVB (the burning ray) and UVC rays. The UVC ray does not penetrate the stratosphere and has the shortest wavelength.

2

1

I ask myself many times why some people can heal themselves and others couldn’t. My humble believe is that your mind, body and soul are so infinitely, perfectly designed by our Creator, that it must have the means to heal itself. I read this book and came across sound, clear scientific answers that have been mentioned in many books before. Please read Lissa Rankin, M.D.’s book MIND OVER MEDICINE. I fully agree with her: “The only way to truly heal is to engage in radical self-care born of genuine love and compassion for yourself. Listening to the wise, caring voice of your Inner Pilot Light will help you do this. As you learn to send your Gremlin to time out, you’ll find that you are your own best friend, and as you trust the knowing voice of your truth, your body will relax and your self-repair mechanisms will be able to kick in…when your life is out of alignment with your Inner Pilot Light and the stones of your Whole Health Cairn are out of balance, your mind gets stressed, and when your mind is under stress, your body suffers.” ♥ Magda Kotze ♥ 0827714751 ♥ Bio-Energy Practitioner

Burdon

Therefore always check that your SPF (sun protecting factor) contains UVA (long wave) and UVB (medium wave) filters, since they are the two rays that can cause destruction to the skin, especially UVA rays. UVA rays penetrate through to the dermis and have the potential to cause cell mutation that can lead to skin cancer.

3

There is nothing that can block out the sun 100%. That is why it’s called a sunscreen. Scientist has not yet developed a complete sun block. Protective clothing and a big sun hat is key! And ladies, no perfume in the neck or chest (décolleté) area, it causes hyper pigmentation (dark spots) also known as poikiloderma. I can recommend Environ’s RAD SPF 15 and RAD lips (CANSA approved). ♥ Megon Burdon ♥ 022 451 2794 ♥ Megz

SPF 15 compared to SPF 100 does not necessary mean more protection. The higher the SPF the more chemicals are added; therefore it’s called a chemical sunscreen.

4

5

Physical sunscreens, for example SPF 15, have ingredients like titanium dioxide and zinc oxide that immediately reflects the rays from the skin. In comparison, a SPF 50 will give approximately 2% better protection than a SPF 15. The secret is to re-apply every 20 – 30 min.

6

1. Mane ‘n Tale Conditioner ♥ R128 ♥ West Coast Farmstall ♥ 082 351 2722 2. Environ RAD ♥ R177 ♥ Megz ♥ 022 451 2794 3. Environ RAD Lips ♥ R190 ♥ Megz ♥ 022 451 2794 4. UPF 50 Sunhat ♥ R380 ♥ Pretty Cute ♥ 076 991 6894 5. MIES Hard Hand Lotion ♥ R110 ♥ Pretty Cute 076 991 6894 ♥ West Coast Farmstall 082 351 2722 6. Simply Bee Shampoo ♥ R65 ♥ West Coast Farmstall ♥ 082 351 2722

16 DES 28 DES Fees Mark

Koos Kombuis

Delarey Plaas

Yzerfontein www.facebook.com/ILoveYzer www.iloveyzer.co.za @ILoveYzer

Vivo la Sol

Hair Accessories, Flip Flops, Sun Glasses, Nail Polish, Hoodies, Shorts, Caps, Key Rings, Toys, Tee’s for Ladies, Men, Kiddies, Toddlers and more …

Even Design Your Own Image ….

14 I LOVE YZER DARLING

Holiday Issue 2013

COME AND VISIT OUR SHOWROOM AT Shop 1/33, Rosenpark Highstreet Center, Durban Road, Bellville Holiday Issue 2013 I LOVE YZER DARLING 15

www.vivolasol.co.za / info@vivolasol.co.za / 021 914-6262


review

‘da’ Pig’s West Coast Food Heroes:

It’s a Brew, my Darling!

A

foodie’s scope for defining “food” is really very broad. In actual fact it does not just include food but basically anything (delicious) that can be consumed, and this obviously includes beer. Craft beer is a phenomenon that is taking the SA beer market by storm. Like most SA men (and a good many ladies) I enjoy beer, so much so that about 6 months ago I started brewing my own. Whilst I am still a novice at brewing, I have started enjoying Craft Beers and now hardly ever buy beers from the large corporate brewers. This article is not meant to be a lesson in beer, but I think I should just explain that smaller, private breweries, called microbreweries, brew Craft Beer. Because they are brewed in such a small scale, lots of love, passion and attention goes into the brewing of these beers which is evident when you drink them. This brings me to Darling Brew. My first real introduction to Craft Beer was Darling Brew’s Slow Beer, and, yes, from that moment I was hooked on Craft Beer! Darling Brew hails from its namesake town, Darling. Darling is famous for being the home town of satirical comic, Pieter Dirk Uys, who is best known for the I am not a glutton - I am an ofisfood character Evita Bezuidenhout. Soexplorer I guess it safe to say that Darling Brew is now the second most famous thing in Darling – and growing very fast!

I dig ‘da’

.com

Uiters Geheim

Burger

Easy steps to a tasty meal

1

4

2

5

Chop the onion and fry in a pan for 2 minutes. Finely crumb the Weetbix and bread in a mixing bowl. Add fried onion, garlic and oreganum to the crumbed items. Add the mince, grind some salt and pepper and mix together.

I dig ‘da ’ I am not

a glutton

- I am an

explorer

.com of food

become so popular that you can now also get their beers as far a field as Jhb (and that’s a whopping distance when you consider craft beers are usually sold locally). Their beers are bottled in 550ml bottles (not those ‘nancy’ 375ml one’s) and include Slow Beer (Lager), Native Ale (Brown Ale), Bone Crusher (Wit Beer), Black Mist (Dark Ale), Silver Back (Black Wit) and Dessert Dragon (Ale). When you are next on the West Coast, do yourself a favour and make sure that Darling is added to your travel plans. Pop into the Slow Quarter where you can taste all their beers in small tasting glasses, or like me, in their burly 550ml bottles! You can also enjoy food off their al fresco menu, which has been carefully paired with Darling Brew beers. Darling Brew is one of my West Coast Food Heroes. Visit ‘da’ Pig’s website read more about Darling Brew and other West Coast Food Heroes. ♥

cook

Crack the egg into a separate container, add a dash or two of Worcester Sauce and beat. Add the beaten Gil Ferre egg into the meat mixture. Now comes the good ira bit... Use your (clean) hands to fold and mix the meat email: gi lfer@idig dapig.com web: ww together. w.idigdap

ig.com facebook : www.f acebook twitter: .com/id @whodap igdapig ig Play some cheesy

3

music and pretend you are working with clay. If Patrick Swayze appears don’t be frightened, it’s just a Ghost.

Mondays are GeheimBurger Night In Darling. UitersGeheim Burger and Chips R50. Free delivery for Darling residents only. Email orders to: Mr.DforDarling@gmail.com BEFORE 9am Mondays. Please include residential address and tel nr when ordering.

Once you feel that the meat is well mixed, compress the mixture in the bowl and, as if slicing a cake, divide into 6 more or less equal portions. Take each portion and use your hands to shape 6 patties. At this point you may come to understand why it is called a patty. Chop a little bit of rosemary into the frying pan and add some olive oil. Once the pan is warm, fry the patties for 7 minutes on each side on low heat. Have the rolls ready garnished with the lettuce and tomato, preferably picked from the garden. Season with mayonnaise or tomato sauce, or both.

Ingredients for 6 burgers yy yy yy yy yy yy yy yy yy yy yy yy

500g Lean Beef Mince 1 Small Onion 1 Slice Brown Bread (end piece) 1 Weetbix 1 Egg 1 Tablespoon Garlic Flakes 1 Tablespoon Oreganum Sprinklings of Salt and Pepper 2 Dashes of Worcester Sauce Sprig of Rosemary Sliced Tomato & Fresh Lettuce 6 Of your Favourite Rolls

Gil Ferreira email: gilfer@idigdapig.com web: www.idigdapig.com facebook: www.facebook.com/idigdapig twitter: @whodapig

Darling Brew has a range of 6 beers that one can find at many specialist liquor stores. In actual fact they have

3 1

2 1. Vis Biltong ♥ R20 ♥ Vygevallei Padstal ♥ 022 492 2588 2. Spek Biltong ♥ R200p/kg ♥ Darling Vleismark ♥ 022 492 2633 16 LOVE♥YZER Holiday Issue 3. IBrood Vanaf DARLING R20 ♥ Amelia’s ♥ 072 2542013 7722

Holiday Issue 2013

I LOVE YZER DARLING 17


dining

Parrots

The joy of discovering and trusting your taste ... by Charles Withington

Boring versus Exploring!

W

hile conventional wisdom might dictate that the best way of ensuring you always have a good wine in your glass, is to stick to your tried and tested favourites, one should also remember that nothing ventured, nothing gained! Or, one could say, boring versus exploring! Aha, you might say, all well and good to explore, but surely we need some guidelines on this journey; who are the wine experts we should be reading or following?

A tricky question indeed if you consider that the results of two premier wine judging events - the Sauvignon Blanc Top 10 Challenge and the well known Veritas awards, have not a single wine in common in their listing of the top Sauvignon Blancs. Not one of the Top 10 scored a coveted Veritas Double Gold award, or vice versa. So while everyone agrees that yes, there are really great wines out there, none of the so called experts seems to agree on who’s the best and who’s the rest. My suggestion to you, the consumer is, having read as much or as little as you choose, to seek out a good producer or wineshop, and therafter to trust YOUR taste. We are blessed in the South African winelands, and in Darling especially, to have a wide range of really good wines at hand. There are many wines out there that will woo you, regardless of preferred style, type of wine or budget. You will find the joy of discovery further enhanced, with the fun that may be had, by tasting blind, not knowing what you are sipping, and judging the wine by nothing other than YOUR taste. You will be surprised how often wines that you might well have overlooked on the shelf due to a less appealing label or less

popular varietal will have you reaching for more. That is the reward for the explorer! It is par for the course in the Wine Shop to invite customers to taste one of the wines of the day, doing so blind and without predjudice, and not tasting with your eyes. Reactions are generally one of delighted surprise. To make things really easy we have created a selection of Explorer Packs to suit different budgets and tastes. They all come ready wrapped as per example below. You can go the whole hog and do a wine tasting with friends, or you can simply share a bottle with your partner and having sipped, savoured and swirled, remove the wrapping and see what you have been enjoying!

pets by Dr Anel Coetzee

I want a parrot that is healthy, content and a valuable, loved member of the family. How can I accomplish this? yy By feeding your parrot a high quality, nutritional diet. yy By reading as much as you can about parrot behavior and training. yy By getting professional help from an avian veterinarian and bird behaviorists. yy By taking your birds for regular veterinary check-ups What can happen to my parrot if I do not feed it correctly? Birds fed a poor diet will become malnourished over time and this will result in a, sometimes unnoticeable, decline in the bird’s overall health. A bird may appear healthy for a long time, until one day, the accumulative damage reaches a stage where it is too late to save the bird’s life. A parrot eating seeds only is facing a very short life with bad health and even pain. ♥

1

2

3 1. Dog Toy ♥ R138.50 ♥ Darling Veterinary Clinic ♥ 022 492 2545 2. Slow Feed Bowl♥ R130 ♥ The Village Vet ♥ 022 492 3780 3. Dog Biscuits ♥ R30 ♥ The Village Vet ♥ 022 492 3780

t

he V il lage V et

Animal Clinic

Darling Discovery: 3 white & 3 red, R300. Wonderful White: 6 superb white wines R420. Special Occasions: 4 red & 2 white wines R600. Top of their respective trees, this is really something special!

Dierekliniek

Professional, compassionate care Professionele, toegewyde versorging • Fully equipped, modern clinic offering array of services including x-rays, blood tests & theatre facilities • Range of premium pet foods & accessories

Best news of ALL though is that we now have Darling wine-on-line. Simply visit: www.darlingwine.co.za

• Grooming parlour Please phone for an appointment Tel: 022 492 3780 11 Voortrekker Street, Darling

Opening Hours

Mon - Fri: 8:00am - 5:30pm Sat: 9:00am - 11:30am

You can send wine, wine-packs, olive oil and virtually everything Darling with nationwide delivery … this really does make giving easy! Charles Withington has over 30 years of experience in the Wine industry, and is owner of the The Darling Wine Shop. ♥

Holiday Issue 2013

I LOVE YZER DARLING 19


1

shop

4

2

6

5

YZERFONTEIN

3

1. Red Bag ♥ R390 ♥ Pretty Cute ♥ 076 991 6894 2. Box ♥ R350 ♥ The Marmalade Cat ♥ 022 492 2515 3. Cake ♥ R250 ♥ Whale Tale Studio Café ♥ 022 451 2292 4. Wooden Car Toy ♥ R98 ♥ Amelia’s ♥ 072 254 7722 5. I Love Yzer Keyring ♥ R11 ♥ West Coast Farmstall ♥ 082 351 2722 ♥ Pretty Cute ♥ 076 991 6894 6. I Love Yzer Cap ♥ R60 ♥ Vygevallei Farmstall ♥ 022 492 2586 ♥ Pretty Cute ♥ 076 991 6894

So Much More Than A Convenience Store

OPEN SEVEN DAYS A WEEK TOPS OPEN MONDAY - SATURDAY TEL: 022 451 2628

Kaijaiki

022 451 2858 | 083 335 8637

www.kaijaiki.co.za | info@kaijaiki.co.za

&

Country Inn Restaurant

36 Park Rd, Yzerfontein

Discover the secrets of the West Coast from

Pink Trees 20 I LOVE YZER DARLING

Holiday Issue 2013

B&B | Self Catering Executive Cottage | House Rental Peter Killick | 083 548 7340 | 022 451 2876

Holiday Issue 2013

I LOVE YZER DARLING 21


events SA Kite Surfing 29 Nov - 1 Dec

Art Exhibition 14 Dec - 4 Jan

Main Beach Taro Nieuhaus 083 321 448

Various Venues Ami 072 647 9661 Rose 081 832 5940

Beginners Golf Day 30 Nov

Snoek Classic 14 - 15 Dec

Darling Golf Club Ingrid Wilson 083 655 4237

Xmas Car Boot Sale & Market 7 Dec Darling Museum Dianne le Roux 022 492 3361

Yzerfontein Sport Club Eduardo 082 320 3513

CANSA Walk 16 Dec Main Beach Hester Du Roubaix 082 396 2258 Time: 08:00

Bistro 7 Potjie Competition 7 Dec Bistro Seven 022 492 3626 Entries close 1 Dec

Xmas at The Cat 7 Dec

The Marmalade Cat 022 492 2515 Time: 19:00 Bookings Essential

Yzerfontein Hill Challenge Walk 20 Dec Shell Garage Alfie 082 966 7166 Time: 06:00

♥ Happy ♥ Holidays!

Main Beach Riaan de Villiers 083 264 9094 Time: 14:00

Potjie Kompetisie 28 Des

Yzer Ontspannings Klub Karin 022 4512819 Tyd: 09:00

Dit & Dat Mark 20 - 21 Des

Xmas Carols by Candlelight 22 Dec Harbour

Koos Kombuis I♥Yzer 28 Des

Yzer’s Amazing Race 23 Dec

4 X 4 Trail

Boeresport

2 Jan

Hoofstrand André van Reenen 082 856 8745 Tyd: 09:00-13:00

Delarey Plaas Eldré Strydom 082 877 6677 Tyd: 18:00

30 Dec

Die Droograk Jan Visser 082 772 5203 Time: 09:00 - 12:00

Swartbergsvlei Thys Rentske 082 563 0865

NG Kerk Bazaar 18 Des

Mej Yzerfontein I♥Yzer 27 Des

Nuwejaars Dans 31 Des

Gemeenskap Saal Lindie van Zyl 082 873 8593

Swartbergsvlei Alicia Pullen 084 593 2745

Wild Flour Eldré 082 8776677 Tyd: 17:30

Delarey Plaas Christéle Breedt 083 663 3345 Tyd: 09:00 - 17:00

Kerksaal Gideon 083 628 4508 Tyd: 09:00

New Year’s Eve Dance 31 Dec

I♥Yzer Gerrit Rautenbach Voorlesing 3 Jan

Gemeenskap Saal Pikkie 076 581 3948 Tyd: 09:00 - 17:00

Marie Hamman 079 580 1223 Time: 18:00 - 20:00

I♥Yzer Feesmark 16 Des

Touch Rugby 27 Dec

Gemeenskap Saal Gawie Steyn 083 379 6044 Tyd: 19:30 - 01:00

Open Air Cinema 24-25 Jan Darling Lodge Guest House Stephan Moser 071 154 0243

Beethoven comes to Darling 7-16 Feb

Various Venues Chanda 074 556 4032

R27 YZERFONTEIN | 071 658 9167 www.westcoastfarmstall.co.za 22 I LOVE YZER DARLING

Holiday Issue 2013

WHITE & BROWN LIONS PARROT AVIARY PLANTS BREAD COLD DRINKS

TAKE-AWAYS PIES SWEETS & CHIPS COLD DRINKS TEA & COFFEE


Profile for Rohan

I Love Yzer Issue 1  

I Love Yzer Issue 1  

Advertisement