Issuu on Google+

Nº 11

newsletter from the

Vlakteplaas skool

De Rust - South Africa

there’s Magic in Vlakteplaas… The past six weeks have been just remarkable 30th August I received the ATKV National Premier Award 2013 in Life recognition of my film career - and for the success of Vlakteplaas UCC Primêr. But as important was the Take Beyond leadership project of the dynamic Groenvlei High School in Cape Town that launched a South Africa’s educational first NOEM MY OP MY NAAM “Believe in Yourself ” project on 18,19,20 September at our Vlakteplaas UCC Primêr! Bryan Slingers, Groenvlei’s Patron stated: “Vlakteplaas is, in our collective view, a vibrant and living example of

the wonder that is possible when the educational purpose pivots around a fulcrum of excellence, together with the determination to boldly engage and celebrate the human potential of its charges.“ Alles wat ons bereik is, en bly, egter slegs moontlik met die ongelooflike ondersteuning van ons donateurs, veral Annemarie Hermans, Tiger Brands en Shoprite Checkers, en ons oorsese bondgenote - stigtings KarooCare Nederland, Karoocare London, iThemba België. Jans Rautenbach


ATKV Prestigetoekenning Die Gala aand van RSA se Filmers Silwerskermfees, Kaapstad, 30 Augustus 2013

‘n Roerende oomblik toe Jans Lewenslange Erkenning ontvang vir sy filmloopbaan en vir die nasionale sukses van Vlakteplaas UCC PrimĂŞr.

Content

Jans met Willine de Villiers gesiggestremde Vlakteplaas dogter

2

Magic in Vlakteplaas ATKV Prestigetoekenning The magnificent fourteen arrive Something wonderful... Die vreugde van kind wees Enjoying games together Change the world... My naam is my erfenis Valourise your own heritage Noem my op my naam How proud you can be Walter Die toekoms roep / Contacts

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12

Thereza Bothma, direktoraat Spesiale Onderwys, WesKaap Regering en Shama Nathoo, Parlementere Skakel, Ministerie Wetenskap & Tegnologie, Kaapse mentors van Willine, nou by Athlone School for the Blind.


The magnificent fourteen arrive... They came, proudly carrying the Groenvlei High School Take Beyond leadership torch to a faraway rural world where open arms awaited in warm embrace. Anslin Gysman Adrienne Henniker Musfiqa Simon Aqeela Barron Shakeela Barron Ruqaiyah Charles Ayakha Magxotwa Limpho Mafa Tholakele Zilwa Ameenah Hendricks Ganiefa Sapat Charne Heynes Daniela Van Der berg Byron Davids

They wore their names with heads held high as ambassadors of a new future!

Nasieba Jamie, Godfrey Hendrickse, Jans Rautenbach, Bryan Slingers, Gail Prodehl and Desima Jordaan.

3


Something wonderful about to happen... The morning of day one across the divide of a million yesterdays a first step into history as the children of Groenvlei and Vlakteplaas embrace each other.

The Take Beyond Leadership Project is a non-profit, Section 21 Company established in October 2005 for the purpose of designing, supporting, managing and encouraging such social initiatives as would precipitate new realities in the lives of marginalized and previously disadvantaged South African communities. This company is presently incorporated within the Bester Burke Slingers Marketing and Advertising Group of which Bryan Slingers is the Executive Chairman...

4


Die vreugde van kind wees Ons leef met swaarkry en weinig en hulle leef in stedelike verarming en ellende maar in die saamspeel en saamlag word ons almal een in vreugde!

5


Enjoying games together... ...and with the song and dance of “peel the banana� a carpet of joy rolled out so that children could play on the golden threads of love

6


Change the world one classroom at a time

We need to create the conditions that enable our pupils to walk tall in their own stature, and are determined to learn from and follow the Vlakteplaas example in this regard. Vlakteplaas is, in our collective view, a vibrant and living example of the wonder that is possible when the educational purpose pivots around a fulcrum of excellence, together with the determination to boldly engage and celebrate the human potential of its charges. Consequently, we have decided that Noem My Op My Naam will become the “ceremonial centre-piece� of the Groenvlei Take Beyond Initiative and will lie at the foundation of our engagement with the Vlakteplaas School.

Bryan Slingers, Patron of Take Beyond

7


My naam is my erfenis ‘n bloedsverbond met my familie...

Elke Vlakteplaas kind het A5 toevou houer ontvang met ons skoolwapen voorop, die spesiale “naam” gedig binne, asook pragtige foto van haar of hom, plus boonop glans-emalje naamplaatjie wat op elkeen se bors pryk.

8


Valourise your own heritage...

The Groenvlei Theatre Society selected fourteen pupils to work with actress and musical director Michele Maxwell in a structured process to equip them to give effective and dramatic expression to the central purpose and meaning of Die Naam Projek, and enable them to tell their own stories, and valourise their own names and heritage. Bryan Slingers

Michele Maxwell She is a legend - actress, singer, pianist, choreographer, musical director, teacher - truly a Master in the Theater of Life! How fortunate we were to experience her dedication in the “Naam� activities she visualized and with which the Groenvlei fourteen inspired us.

9


Noem my op my naam... Dit is my biografie. My handtekening op die samelewing. In my naam le opgesluit my storie en die storie van my mense. Dit vertel wie ek is, waar ek vandaan kom, van my hartstog en my hartseer. My naam is my erfenis, die direkte lyn na my voorvaders, ‘n bloedsverbond met my familie. Dit plaas my in konteks en tog sonder dit my ook uit. As simbool van my uniekheid, is my naam my nalatenskap. Net klanke, letters aanmekaar geslaan en tog hou my naam ‘n krag veel groter as wat ek somtyds besef. Dit gee betekenis aan my as mens. Noem my op my naam en jy erken my menswees, my reg tot bestaan, my reg tot respek. My naam is die vlagpaal van my menswaardigheid. Daarsonder is ek ‘n niks, ‘n niemand, ‘n onbenoemde een sonder plek of posisie. Maar Godgegewe en onveranderlik is my naam my geboortereg. Solank as wat ek daaran vasklou kan jy my nie ontwortel of ontneem van dit wat tereg myne is nie. My naam is my oorlogskreet!

Bryan Slingers Hoe menswarm is dit om jou te ken. Om jou vriend te noem. Jy die opvoeder wat vreesloos opgestaan en gesê het: “Tel my by dié wat veg teen die ongeregtigheid van rassisme.” Vandag is jy kunsteliefhebber, sakereus, leier, beskermheer van honderde kinders in bitter lewens, entoesias wat aanhou soek na nuwe horisonne vir dié om jou wat in die donker van wanhoop dwaal. Ek noem jou naam met trots Bryan! Jans

10


How proud you can be Walter... ek noem jou op jou naam en al het ek jou nog nooit ontmoet ken ek jou baie goed want jou ambassadeurs het die jubel en die vaandel van eie trots my skool ingedra en aan almal gesê noem my op my naam ek is Groenvlei High ek hou my kop hoog ek is kind van Walter Adonis! how proud you can be as father of a great school to send but only fourteen emissaries talented students to carry your enthusiasm dedication creative spirit into the mountains of a faraway world to where a hundred

rural children eagerly awaited the dream of friendship of love of joy for Life and Groenvlei came dancing and singing the rhythm of peel the banana and in one single moment strangers became friends hunger became a feast thirst became a well of joy yesterday’s sadness became today’s war cry “noem my op my naam!” the magnificent fourteen wore a badge of honour that shone into every corner into each of our souls and where there was despair they sowed seeds of hope so that before long flowers bloomed in the fields of grey lives and children cried

with happiness as they hugged a new found strength in their own identity their very own war cry “ek is spesiaal ek staan met my kop hoog ek het ‘n toekoms noem my op my naam!” I salute your Magnificent Fourteen who carved their names with pride into our hearts so that we will forever remember the magic they brought to our beloved Vlakteplaas UCC Primêr how proud you can be today Walter Adonis!

Jans Rautenbach 23 september 2013

11


Die toekoms roep…

Enver Groenewald, Godfrey Hendrickse, Nikita Montanus, Gail Prodehl, Tarin-Lee Hercules, Nasieba Jamie, Jans Rautenbach, Bryan Slingers Greta Smagghe, Patrick Hendrickse, Almeri Rautenbach, Desima Jordaan, Michele Maxwel, Roger Vande Wiele

Christen en Muslim het oor ‘n honderdjaaroue kloof mekaar omarm in ongekende passie, trane en liefde!

Groenvlei Hoërskool, Kaapstad, het hande gevat met Vlakteplaas Plaasskool.

“Noem my op my naam! My naam is my herkoms, my erfnis, my geloof, my slagkreet!”

THE KUDU NEWSLETTER Editor & contact: Jans Rautenbach Design: Roger & Greta Vande Wiele

12

nr. 11 • Oktober 2013

contacts

Voorste opvoedkundige, gemeenskaps- en sakeleiers na die eerste ongelooflik geslaagde baanbreker brugbou tussen stad en landelike kinders ooit in ons land.

Engels, Xhosa en Afrikaans het saam gedroom en die hartroerende lied van ‘n nuwe toekoms gesing!

THE NETHERLANDS Stichting KarooCare te Diemen John Willemse/secretaris www.karoocare.nl informatie@karoocare.nl

BRITAIN Karoocare Charitable Trust VNORMAN@parallelprivateequity.com 49 St James's Street, London, SW1A 1JT

SOUTH-AFRICA Roger & Greta Vande Wiele rogergreta@rogergreta.co.za

BELGIUM Karen Moser www.ithemba.be ithemba@skynet.be


Kudu11