Issuu on Google+

Chef from Bangkok

3

Cash Injection of R50 k

4

WEN met DHL

STORMERS

11

Unbeatable young cricketers

12

Jaar 1 | Uitgawe 6 Maart 2012

GRATIS/FREE

Riviernuus Mond van die Dwarsriviervallei

#"/)0&, r ,:-&.03& r +0)"//&4%"- r 1/*¯- r -"/26&%0$ r (3005 %3",&/45&*/

'n Maart van Feeste Die Dwarsrviervallei en sy buurdorpe beplan ‘n fees of basaar vir elke naweek in Maart. Die feeste bied iets vir elkeen en beloof om groot vermaak te verskaf. Dit gaan bietjie aan ons sak vat, maar gelukkig kan ons onself berus dat die opbrengste van elke fees en basaar vir ‘n goeie doel aangewend sal word. Die maand skop af met die bekende Woordfees aangebied deur Universiteit van Stellenbosch van 2 tot 11 Maart, die Pampoenfees in Pniël keer terug op die 10’de, PC Petersen Primêr vier sy 100’ste bestaansjaar met ‘n basaar op 17 Maart, Solms Delta is volgende aan die beurt met hul Oesfees op die 24’ste en die maand sluit af met Pniël se gewilde kerkbasaar op die 31’ste. Riviernuus gaan elke fees besoek en moedig alle lesers aan om dieselfde te doen. Wie weet, miskien plaas ons jou foto in die volgende uitgawe. Sien julle daar! Sien bladsy 6 & 7 vir meer informasie.

Foto: Jeff Lackay

Maak julle gereed om behoorlik fees te vier hierdie maand!

pampoenfees PNIËL ERFENIS EN KULTUUR TRUST

PC Petersen

BASAAR

Pniël Congregational Kerk

Groot pret met groot pampoene vir oud en jonk by die Pampoenfees op 10 Maart 2012, 10:00, Pniël Werf

Stellenbosch Blinds & Shutters


2

REDAKSIE

Riviernuus

Van ons kant

Betaal vir Riviernuus

SIMOND BERG? ONE MOUNTAIN, ANOTHER VIEW...

It’s festival season in the Dwars River Valley this month! The perfect way to say goodbye to summer. Yes, they are held to raise funds, but it is a great way of hooking up with the rest of the community.

In our previous edition we illustrated the different views of Simonsberg and mentioned that this iconic mountain was named after Simon van der Stel, the first Governor of the Cape of Good Hope.

To motivate her claim, Florence mailed us an article by Prof Christo Viljoen, retired Dean of Engineering at Stellenbosch University and amateur genealogist, in which the Prof explained that the name of the mountain was indicated as Simond Berg in historical documents. His article, which appeared in Die Burger on 12 October 2002, made reference to a 1776 painting by Johannes Schumacher with an inscription: “Simond Berg biy Stellenbosch in welke de Silwermijn was”. Exactly when the mountain became Simonsberg, is unknown. What do you think? Send your opinion to wendell@riviernuus.co.za

Contact us Editor: 8FOEFMM-BXSFODF Tel: 021 - 885 2392 Email: wendell@riviernuus.co.za Design & layout: 4IBOBÊ-BDLBZ Publisher: 4XFZ%FTJHO, Kylemore, Stellenbosch Printers: $511SJOUFST$BQF5PXO Riviernuus subscribes to the South African Press Code that prescribes news that is truthful, accurate, fair and balanced. If we don’t live up to this code, please contact the Press Ombudsman at 011 - 484 3612/8.

Illustrasie: Gerald Maketees

Florence Phillips from Pniël contacted us and shared some interesting information. According to Florence, the mountain was named after Pierre Simond (1651 - 1713), the first pastor of the Huguenots. Our neigbouring town, Simondium, was also named after this cleric.

I married someone who stays in Kylemore, but whose roots are still firmly in Pniël, the ‘other side’ of the Dwars River. Marrying into the family meant that I should participate in family activities, which included the Pniël Church Bazaar, an event I knew of, but never attended. Still fresh from honeymoon, I was asked by my father-in-law to help at the fruit and vegetable stand. I reluctantly agreed but on the day I felt like Sting (a legal alien in Pniël). To make a long story short, this year will be my fifth year behind the same stand, selling fruit juices! Looking back, those initial ‘alien perceptions’ quickly disappeared as I was treated as part of the community. The same can be said for my wife, Shanaé, who has also been accepted as part of the Kylemore community. One doesn't have to go to extremes such as marrying across ‘river’ lines to integrate! You can just hop into a car or taxi and cross the Dwars River. The festive month of March gives us the perfect opportunity to integrate with different communities. The Pampoenfees is on the 10’th, Kylemore’s Bazaar is on the 17’th and Pniël’s on the 31’st. Let us support each other as residents of the Dwars River Valley. Apart from the integration, your money will go towards very good causes. The goods on offer are also remarkably cheap, so please go out and support the different initiatives. Speaking of support and low prices:

BRIEWE

Skryf aan ons en die wenbrief ontvang R100. Epos: wendell@riviernuus.co.za

WENBRIEF: BENEVOLENTFONDS

sopkombuise of die uitdeel van komberse wat net tydelike verligting bied. Langtermyn Ek was onlangs tot in my skoene geruk deur ondersteuningsnetwerke en inisiatiewe is ‘n verwese familie wat van deur-tot-deur maar net ‘n droom en die sugte van “ai foeitog” gegaan het om geld in te vorder om ‘n familie- weerklank in ons gesprekke. lid ter aarde te bestel. Die pyn en vernedering was vlak in hul oë...vernederend dat daar Hoeveel van ons belowende en verdienstelike nie fondse of ‘n opbetaalde polis is om op ‘n studente kan nie eers inskryf by tersiëre eerbare wyse afskeid te neem van hul geliefde instansies omdat ma en pa nie die registrasiegelde kan bybring nie. Baie van ons sportseuns nie. en dogters se sportloopbane lê aan skerwe Die omstandigheid is onbelangrik maar net die omdat daar bloot nie ‘n ekstratjie is nie. “Dit wete dat in hul daaglikse stryd om oorlewing, is tog so jammer van so-en-so” is die ou refrein. daar nie genoeg geld was om na ’n polis om te sien nie – Die betrokkene se totale stryd was Ek wil derhalwe ‘n nederige pleidooi gefokus om net huis en haard bymekaar te op die redaksie van Riviernuus doen hou. Om ietsie weg te sit vir ‘n begrafnispolis om die stigting van ‘n Benevolentfonds is die laaste ding wat mense aan dink as die (Welwillendheidsfonds) sterk te oorweeg. stryd om te lewe oorweldigend is. Sommige Trustees kan aangestel word vir die bestuur mag redeneer dat dit blote “slegheid” is van so ‘n fonds wat daarop gemik moet wees om maar was hulle al daar? Diegene moet eerder verligting te bied en ook om die opheffingstaak ons Hemelse Vader loof dat ‘n soortgelyke in die Dwarsriviervallei op ‘n volhoubare wyse aan te spreek... sodat ‘n familie nooit weer omstandigheid hul nog nie getref het nie. hoed in die hand rond te gaan om hul geliefde Dit is pynlik en ek het eensklaps besef dat op ‘n eerbare wyse onder die grond te kry nie! dit die hartseer werklikheid van ons pragtige vallei is. Ons maak nie genoeg tyd om die - Mike van Wyk lower groen blare weg te krap om te sien wat daaronder aan die gebeur is nie. Ons vermy gesprekke oor armoede en die gepaardgaande Redakteur: Baie goeie voorstel Mike. Ons ellendes en sus liefs ons gewetens met sal dit ondersoek.

'n Vriendelike Versoek...

ons op

Lees Riviernuus aanlyn: www.riviernuus.co.za

Ons het vele versoeke van lesers ontvang dat ons dit ernstig moet oorweeg om Riviernuus elke maand te verkoop i.p.v gratis uit te deel. Ons is baie gevlei dat julle Riviernuus so hoog aanslaan en die kwaliteit van die ontwerp, papier en berigte waardeer. Miskien sal ons eendag ‘n maandelikse fooitjie vra, maar vir nou is Riviernuus gratis. Soos genoem in ‘n vorige uitgawe: Bad News Sells, Good News is Free! Daar is egter ‘n manier hoe jy vir jou koerant kan betaal... Ons plaas elke maand advertensies van maatskappye en instansies en sonder hulle vertroue sal dit onmoontlik wees om die koerant te publiseer. Hierdie adverteerders glo in Riviernuus en die mense van die Dwarsriviervallei. Hulle advertensies word egter nie geplaas om die koerant vol te maak nie. Dit word geplaas om lesers bewus te maak van hul goedere en dienste. So, ons versoek aan Riviernuuslesers: Lees elke advertensie en indien moontlik, ondersteun die adverteerders. Sodoende sal hulle aanhou adverteer, wat beteken die koerant sal elke maand gratis uitgegee kan word. Indien daar ook van julle is wat iets het om te adverteer (of van iemand weet), kontak ons en ons sal ‘n plan maak om dit aan die vallei bloot te stel, teen ‘n baie bekostigbare tarief natuurlik. Dít is hoe jy vir jou maandelikse kopie kan betaal. Op daardie noot: Ek hoop om julle elke naweek in Maart te sien! Mooi bly


OUR PEOPLE

Riviernuus

Sharing experiences

3

From 5IBJMBOE to the Wineland For the past year, the Dwars River Valley had an unique visitor to our shores. His name is Akarawin Mayuramas, a student from Bangkok in Thailand. Akarawin was part of the student exchange pragramme YES (Youth Exchange and Study) and attended Kylemore High School. During his stay, he shared the home of Mr and Ms Ruben and Sandra November in Pniël. Akarawin is nicknamed Chef, and says every child in Thailand is nicknamed by their parents, as most names are too long. Chef’s father passed away five years ago and his mother, older brother and sister have raised him since. “In South Africa I was very lucky to be part of a big family that took great care of me. They also took me to many different sites in the Western Cape,

including Cape Point, Table Mountain, Oudtshoorn and Knysna,” said Chef. “The people in Pniël are also like a big family where everyone greets each other, even when they see one another at the mall! This is very different to Thailand where the most you will get is an occasional smile. “Most of the people in Thailand think of South Africa as a country where lions, elephants and other wild life roam around freely. My fellow Thai citizens also warned me to be careful of terrorists. However, I did a bit of research before coming here, but was still pleasantly surprised by the South African lifestyle. I encountered no lions, elephants or terrorists,” he jokingly said. Chef’s main reason for visiting the Cape Winelands was to learn more of the South African culture and at the same time introduce his.

CHEF'S PNIËL FAMILY: (Back left) Brothers - Stéphan, Josh and Robyn, Father - Ruben, Chef and Mother - Sandra

ADMINISTRATIVE HELPER: Chef and Mr Adam de Vries Like 95% of Thailand’s population, Chef is also a Buddhist, which made his stay in Christian-dominated Pniël even more interesting. Despite his religious beliefs, he was given the opportunity to address the Pniël Congregational Church during the morning service on Sunday 26 February where he thanked the community for welcoming him into their homes with open arms. Chef also made a passionate plea to all children to appreciate their parents while they are still alive and be grateful for the privileges they have.

“The people in Pniël are also like a big family where everyone greets each other, even when they see one another at the mall! " According to Ms Sandra November, who is also mother of three sons, housing Chef was an honour and quite a revelation for her family. “It was a great pleasure to have Chef in our house and his humbleness was unbelievable. He even insisted on ironing his own shirts (much better than a lot of us are able to do) and watering the garden,” she said. “He is a very shy person and quickly had to get used to our frequent big family gatherings. One of the most interesting experiences was over Christmas where he was overwhelmed with all the gifts from the family. He was also treated like a brother by my sons and we are going to miss him tremendously.”

Despite already completing Grade 12 in his home country, Chef attended classes with Kylemore High Grade 12’s of 2011. Initially he found this to be very difficult as most classes were in Afrikaans. However, Chef is a fast learner and today he follows most conversations and even converse in Afrikaans. His favourite word is ‘gemaklik’ and during this interview, he unknowingly referred to the school’s secretary as the ‘sekkie’! According to school principal, Mr Adam De Vries, Chef was later used to assist with the administration where his computer skills came in very handy. “School life in South Africa is a bit different than in Thailand,” says Chef. “Our classes are a lot bigger with more than 50 students in a class. We do not have prefects, as we do not need someone else to take care of us,” Chef sincerely said. “Thailand has a population of over 60 million people and our schools are therefore more spacious with much bigger buildings than in South Africa.” Chef returned to Bangkok on Tuesday, 28 February, to start his studies in Linguistics. This aspiring teacher left with a completely new culture and a few Afrikaans words under his belt. At the same time the Novembers and their extended family, Chef’s school friends as well as the community of the Dwars River Valley are left with exposure to a new culture and the memories of an extremely humble human being that reminded us to be appreciative of one another.


4

COMMUNITY

Riviernuus

News

BTT Boosting our Valley $)"3-&4QUINT

RECEIVING R10 000 ON BEHALF OF KYLEMORE HIGH from left: Willie Keet (BTT), Michael Fraser (BTT), Craig Brown (Chairperson, School Governing Body), Adam De Vries (School Principal), Mona Kleinschmidt (BTT), Desmond Adams (BTT), Charles Quint (BTT)

The Boschendal Treasury Trust (BTT) donated a total of R50 000 to

various institutions in the Dwars River Valley at their new offices in Lanquedoc on 28 February. The BTT, chaired by Desmond Adams, is an organisation dedicated to contributing towards an improvement in the quality of life for the people of the Dwars River Valley.

The funds were allocated to all the schools in the valley which is key in contributing towards education development. Senior citizen clubs and little pre-schoolers also received financial assistance. The following organisations were beneficiaries:

SCHOOLS: t t t t

R10 000 ON BEHALF OF PNIĂ‹L PRIMARY: Lilburne Cyster (Chairperson, School Governing Body), Ruben November (School Principal)

R10 000 ON BEHALF OF PC PETERSEN PRIMARY: Pieter van der Westhuizen (School Principal), Henriette Williams (Chairperson, School Governing Body)

R5 000 ON BEHALF OF LANQUEDOC SENIOR GROUP: Eldred Kleinschmidt (BTT), Clara Goshai (member), Wilhemina Muller (member)

PC Petersen Primary (100 years) PniĂŤl Primary Nondzame Primary Kylemore High School

ADDITIONAL ENTITIES: t t t

-BORVFEPD-BORVFEPD#FKBBSEF(SPFQ PniĂŤl: Petite Pre-Primary Kylemore: De Tuine Old Age Club

On behalf of the recipients and the Dwars River Valley Community, Riviernuus would like to thank the BTT for this kind gesture.

R5 000 ON BEHALF OF DE TUINE SENIOR CLUB: Caroline Keet (Chairman), Louisa Arendse (member)

Netwerksessie by Tokara Die Dwarsrivier Toerismekantoor het hul maandelikse netwerksessie vir Februarie by Tokara aangebied. DiĂŠ netwerksessies bied ‘n geleentheid vir besighede om mekaar beter te leer ken en idees uit te ruil. Indien jy ‘n besigheid het of van plan is om een op die been te bring, sluit gerus volgende keer aan. Kontak Jomine by die Toerismekantoor by 021 885 2467 of info@dwarsriviertourism.org.za

R5 000 ON BEHALF OF NONDZAME PRIMARY: Buyisile Mphekula (Chairperson, School Governing Body), Dorris May (School Principal)

R5 000 ON BEHALF OF PETITE PRIMARY: Tonelle van Wyk (School Principal)

#*4)017*4*54 THE VALLEY The Bishop of the Anglican Church visited our valley on Sunday, 26 February, for the region’s bi-annual confirmation service. Bishop Mervyn Castle, who is responsible for the False Bay Region which includes the Dwars River Valley, conducted the service in the Millenium Hall in PniÍl as it was the only venue big enough to house all four congregations of Lanquedoc, Kylemore, Simondium and Groot-Drakenstein.

Voor van links: Richard Key (PniÍl Travel), Janine Cyster-Williams (PniÍl Travel), Benita Cyster (Lumley’s Place), Elizabeth Nicholls (CWDM), Rhian van Wyk (CWDM) en Doreen Carolissen (Dwarsrivier Toerisme) Middel van links: Henry DeKoker (Solms-Delta), Lindy Sihlabeni (Solms-Delta), Janine Williams (De Kraal), Yvonne Carolissen (Dwarsrivier Upholstery), Filda Swartland (Filla’s Canning), Cynthia Philander (Paarl Tours) en Annie Human (Naledi Enterprise & Eco-Tours) Agter van links: Liaan Jooste (Tokara), Thys Lombard (Tokara), Franie Le Kay (I&F Elegant Tours), David Williams (Davoe Tours), Ivan Le Kay (I&F Elegant Tours) en Wendell Lawrence (Riviernuus)

ANGLICAN CONFIRMATION: from left: Heneley Julies, Zandre Julies, Neale Kleinschmidt, Bishop Mervyn Castle, Father Gavin Mitchell, Hein Johannes, Laurence-Lee Julies, Petrus Snyders


NEIGHBOURS

Riviernuus

News

5

FRANSCHHOEK VALLEY Transformation Charter launched King, who is Principal of Bridge House Preparatory School, initially planted the seed of the Charter as a way to address some of the issues faced by this community, “I am inspired by this incredible initiative and am deeply invested in this community and its people.�

Archbishop Emeritus Desmond Tutu was first to sign the Franschhoek Valley Transformation Charter when it was launched at the historic Dutch Reformed Church in Franschhoek on Thursday 16 February 2012, with an estimated 600 people in attendance.

Development worker Quza says that when the founders first met about three years ago “We were inspired to work together and pursue these ideals.�

The Charter has been written by a group of locals from all walks of life who want to proactively facilitate transformation in the Franschhoek Valley, in line with the ideals expressed in the country’s constitution. The Archbishop, who has agreed to be Patron of the Charter, told the assembled residents of Franschhoek, “I am totally blown away!� He said he believed that God was smiling on the assembly, “You have started an incredible thing, you are part of God’s Revolution.� He said that the people of Franschhoek were going to “show South Africa how it is done,� “Here we often live in a prison, a prison of fear ... but you have started dreaming of a different kind of community. I want on behalf of God to thank you.� Tutu said that it was significant that the founders had called it a Charter, “I remember another Charter that had a profound influence on our country, the Freedom Charter. Let the Franschhoek Charter be as influential and powerful.� Praise poet, Zandisile Samakade, a learner at Groendal High School, gave a passionate reading of a poem he had written for the occasion which had people cheering and ululating with excitement. Everyone joined in a rousing and emotional rendition of the National Anthem, accompanied by the voices of the Uniting Reformed Church Male Choir, the Sinothando Arts and Culture Choir and Groendal Primary School Choir; several people were moved to tears.

“I remember another Charter that had a profound influence on our country, the Freedom Charter. Let the Franschhoek Charter be as influential and powerful.� - Archbishop Emeritus Desmond Tutu -

Sintu Quza, Melvin King and Reverend Bossie Minnaar, all founder members of the Charter, read it aloud in the three main local languages – Afrikaans, English and Xhosa. The Charter was developed from the realisation that, although the Franschhoek Valley has undergone major development in the past few decades to become one of South Africa’s top tourist destinations renowned for its outstanding wines, haute cuisine and natural beauty, it (like most South African communities) remains divided on many levels. Founder member

DRYDEN %0034t("5&4t"650."5*0/

Dr Ernest Messina, Chair of the Transformation Charter group, oversaw the evening’s proceedings. “Our community is relatively small but still largely divided like many other communities in South Africa. I believe that we have a moral obligation to do whatever we can to leave a legacy that is significantly better than the one we inherited. In that way we will endeavour to ensure that the human potential of the Valley’s inhabitants is realised,� he says.

READING THE CHARTER OUT LOUD: (from left) Sintu Quza, Melvin King, Reverend Bossie Minnaar Do you think the Dwars River Valley also needs a charter? Let us know what you think on 021 885 2392 or email: wendell@riviernuus.co.za

The Charter was carefully worded and its final paragraph sums up the basic ethos of this commitment: “We believe that our destiny is in our own hands. In everything we do, therefore, we shall demonstrate our awareness and belief that we are a diverse but interdependent community, which shares a common environment and future destiny. We want to be members of an active civil society, made up of individuals aware of their needs, rights and responsibilities. We want to live in a healthy, productive, and caring community where the dignity and humanity of ALL is upheld and celebrated. We want to be free and safe and happy. We want to proclaim our membership of Archbishop Desmond Tutu’s “Rainbow People of God�. This is not an unattainable ideal and it should not take decades to achieve. We will have reached our destination when we care for each other and our Valley in an everyday, realistic and sustainable fashion, not because anyone has told us to, but because we ourselves believe that it is in our own self-interest to do so. Let’s take hands and share the responsibility of getting there.� For more details email transformation.charter@gmail.com

OFFICIAL E.T DISTRIBUTOR www.drydendoors.co.za

Full Range of Residential & Commercial Doors and Automation Available Repairs to all of the above

We specialise in Special Design as well as Rare Wood Garage & Entrance Doors Chris: 083 290 9930 | Jacques: 074 172 8029 Mervin: 073 634 2292 5FMt"GUFS)PVST   Email: drydendoors@mweb.co.za

Financing available to approved DVTUPNFST


6

FOKUS

Riviernuus

Feeste

PC Petersen Primêr hou outydse

BASAAR

Die US Woordfees, wat van 2 tot 11 Maart op Stellenbosch gehou word, se feestema is vanjaar “groen” in alle betekenisse van die woord.

Saterdag, 17 Maart - Skoolgronde 09:00

Theo Kleynhans se feesplakkaat, die groen seuntjie met die nasionale blom van SuidAfrika wat uit sy kop groei, vang die feestema op 'n treffende manier vas. Kyk ook op die kunsroete hoe beeldryk groen beslag kry. Vanjaar doen ons allerlei groen goed soos bome plant, 'n groen maskerade-optog, 'n volmaan-staptog, 'n Velddraf met Woorde, ons praat oor die groen in die gedig, ontmoet Naas Steenkamp as Groentjie in Londen, luister na Gian Groen en veel meer.

As deel van die laerskool se eeufeesvieringe word ‘n groot makietie op 17 Maart beplan. Die skool beloof ‘n ‘outydse’ basaar met allerhande lekkernye vir jonk en oud.

Gaan gerus groen, maar geniet ook die res van ons omvattende program, beskikbaar by www.woordfees.co.za, met 'n enorme verskeidenheid uiteenlopende aanbiedings teen billike pryse, en dikwels selfs gratis. Kom geniet dus die grasie van ons groen Stellenbosch, die groen jeugdigheid van ons Maties en 'n immergroen Woordfeesspan wat u almal hartlik verwelkom by Woordfees 2012!

Op die dag gaan die skool ook ‘n foto-album bekend stel wat sal bestaan uit fotos van oud onderwysers en leerders. Indien jy enige ou fotos of stories het, wil die skool graag daarvan hoor en dit by die album insluit. Kontak die skool by 021 885 1616. Sien julle daar by die basaar!

Pniël Congregational Kerk

Kom en neem deel in die pret! Op 31 Maart is dit tyd vir die grootste basaar in die vallei. Hierdie jaarlikse instelling, aangebied deur die Pniël Congregational Kerk, is een van die hoogtepunte op die vallei se kalender en lok jaarliks besoekers van oral oor. Bekend vir sy vele winskopies, beloof hierdie jaar se basaar presies dieselfde. Verrigtinge skop om 10:00 af en besoekers word aangeraai om vroeg te kom, want die goedere vlieg behoorlik van die rak af! Elke wyk en organisasie in die kerk is verantwoordelik vir ‘n ‘tafel’ wat braaivleis, potjiekos, kerrie, koeke, gemmerbier, groente, vrugte, vrugtesappe, speletjies vir kinders, ‘n tee tuin en nog baie meer insluit. Vir verdere navrae, skalel die kerkkantoor by 021 885 1300.

31 MAART 2012


FOKUS

Riviernuus

Feeste

'SBOTDIIPFL Oesfees The Franschhoek Oesfees, hosted by the Delta Trust, a Non Profit Organisation, has been staged annually since 2008. This festival, co-sponsored by the ATKV and the Delta Trust, features the traditional, vernacular music and cuisine of the Cape Winelands in an authentic, inclusive, non- commercial musical celebration of the harvest. Complimentary tickets are given to workers of many Dwars River Valley farms around whom much of the celebration is focussed. The privately-funded Delta Trust aims to contribute to nation-building focusing firstly on a local scale and then more broadly on the Cape Winelands. Its mission

pampoenfees PNIËL ERFENIS EN KULTUUR TRUST

Ons beoog om ‘n dag vol pret en plesier te hê, daarom omskep ons 2012 se fees in ‘n oesfeesdag. Ons vra dus vir inskrywings in die volgende katogorieë: t Reuse pampoene t Pampoen-rangskikkings en kerfwerk t Verskillende pampoensoorte onder andere kromnek, butternut, skorsies, Hubbard squash, boerpampoen ens. t Mankataan t Waatlemoen t Loofah t Tamaties t Soetrissies en rissies t Enige vrugte en ander groentesoorte

Ons ontvang ook graag inskrywings in gediggies of liedere met betrekking tot pampoen (alle ouderdomme). Ook instrumentaal en sang inskrywings is baie welkom. Persone wat belangstel om stalletjies met pampoenkoek, worsrolletjies, koeldranke, vrugte, groente en dies meer op te sit kan so doen teen R50. Sluitingsdatum vir alle inskrywings is 7 Maart 2012. Kontakpersone: Sandra Matty Freddie

021 885 1223 021 885 1094 021 885 1106

is to contribute to greater social cohesion and

inclusiveness

in

South

African

communities through careful, patient and creative local cultural work.

Saterdag 10 Maart

7


8

SKOLE

Riviernuus

Nuus

PC Petersen Eeufeesviering SKOP AF

ANC $FMFCSBUFT 

ZFBSTXJUIPC Petersen A delegation of the African National Congress (ANC) visited the PC Petersen Primary School in Kylemore on Saturday 11 February 2011.

KYLEMORE OUD-ONDERWYSERS: (Van links) Mnr Brandt, ‘Juffrouens’ Willenburg, Dreyer, Williams en Meyer

Die PC Petersen Laerskool in Kylemore het sy eeufeesvieringe op 5 Februarie in die skoolsaal afgeskop. Die geleentheid was bygewoon deur oud hoofde, onderwysers, en skoolkomiteelede. Mnr Rudolph Williams, adjunkhoof, het in sy oorsig verduidelik dat die skool ontstaan het in ‘n sinkgebou op Franschplaas in Kylemore. Oud skoolhoofde mnre, JD Brandt en ML Williams, het vertel van hul goeie herinneringe en het die skool geluk gewens met die merkwaardige mylpaal. Mnr Williams het benadruk dat daar elke jaar groot ophef gemaak word van die matrikulante se uitslae, maar dat niemand erkenning gee aan die fondasie onderrig wat sulke leerders by hul onderskeie laerskole ontvang het nie. Hy het ook onderwysers aangemoedig om skouer aan die wiel te sit om kinders in Kylemore wat by ander skole ingeskryf is, terug te kry na hul tuisdorp. Mnr Patrick Lawrence, oud skoolkomitee voorsitter, het gesê dat hy baie geëerd voel om ‘n toespraak te kon lewer. Mnr Lawrence het die gehoor meegedeel dat vanweë die skool se ligging, dit nog altyd met armoede ge-assosieer was. Hy het ook beklemtoon dat almal by die skool nog altyd as gelyk hanteer was ten spyte van geloofsoortuigings. As skoolkomiteelid was dit ‘n laagtepunt om nie al die hoogs-gekwalifiseeerde

onderwysers te kon aanstel nie, want daar was net ‘n beperkte aantal poste. Van die hoogtepunte was definitief die skoolbasaar het mnr Lawrence gesê. “Die skool se basaar was die gemeenskap se basaar.” Die huidige skoolhoof, Mnr Pieter van der Westhuizen, het die oud-skoolhoofde bedank vir hul nalatenskap, ryke kultuur en etos. Die hoof het beklemtoon dat almal betrokke moet raak om die skool se opvoeding te laat slaag. Mnr van der Westhuizen het ouers aangemoedig om nog steeds die ou beginsels toe te pas ten spyte van iPads, Facebook, en hedendaagse tegnologie wat kinders se aandag voortdurend aftrek. Me Henriette Williams, voorsitter van die beheerraad, het al die onderwysers bedank vir hul opofferinge. Me Jenny Combrinck het namens die eeufeeskomitee almal bedank vir hul samewerking tot dusvêr. Sy het genoem dat meeste van PC Petersen Primêr se onderwysers kinders is van Kylemore wat net die beste vir die gemeenskap wil hê. Sy het ook alle oud-onderwysers en skoolkomiteelede bedank vir hul deel in die 100 jaar. "Kylemore Hoërskool se uitstekende uitslae is ‘n goeie teken dat PC Petersen Primêr iets reg doen," het sy gesê. Die aand was afgesluit met ‘n pragtige sangstuk deur een van die laerskool se uitblinkers, Chelsea Florence.

The visit formed part of South Africa’s ruling party’s 100 year celebration (an achievement shared by our local primary school) that started with a ceremony at Stellenbosch Town Hall and ended at the Freedom Run outside the old Victor Verster Prison, now Drakenstein Correctional Centre. The centenary torch was presented to the school’s principal, Mr Pieter van der Westhuizen. For this special occasion, a huge cake in green, black and yellow colours that depcited the ANC and PC’s milestone, was cut by Mr van der Westhuizen, Mr JD Brandt (previous principal) and other political party leaders. Businesman and former ANC provincial chairman, Mr Chris Nissen, addressed the crowd and thanked them for receiving a part of history. Mr Nissen congratulated the two institutions on 100 years of

CUTTING THE CAKE (from left): Eva Williams (previous councillor), Zoleka Siwakamisa (ANC Province), Pieter van der Westhuizen (principal), Johannes Brandt (previous principal), Sandra Jooste (Councillor)

RECEIVING THE CENTENARY TORCH (from left): Eva Williams, Sandra Jooste, Pieter van der Westhuizen, Zoleka Siwakamisa, Kobus Williams great stories. “If a person or institution doesn’t have a story to tell, he or she doesn’t have a future. And if we really want to celebrate, we need to stand together and get rid of the social problems such as drugs and crime in our communities,” Nissen said.

Magic Muffins Improves the learning ability of children What started off as an art class for disadvantaged children, has grown into a project that supplies muffins to more than 500 underprivileged children in Kylemore and surrounds. An initiative of Imbali Western Cape together with community members, these muffins are prepared and baked on the premises of Kylemorre High School. It costs R1.89 to produce one muffin which they then sell for R2.00 each. According to Ms Jeanne Bestbier-Bloch from Imbali, the driving force behind the Muffins Project, results have indicated that the muffins' nutritional value enhance childrens' learning ability. Imbali would like to appeal to anybody to get involved with the Feed A Child A Muffin A Day Campaign. This will only cost you R50 a month. Please contact Jeanne at 083 601 2376 for further information or visit www.imbaliwc.co.za.

Manufacturers of Industrial Cleaning Chemicals and Suppliers of Related Products

Phone: +27 21 931 0284 Email: cape@marprozep.co.za www.marprozep.co.za

Photo: Imbali

Congratulations PC Petersen on 100 years of Education in the Kylemore Community. May you grow from strength to strength.


GEMEENSKAP

Riviernuus

Nuus

9

BIBILIOTEEK IS 10 JAAR OUD funda

lees Die biblioteek in PniĂŤl word 10 jaar oud op 2 April! Hierdie mylpaal sal op die dag gevier word met die burgemeester van Stellenbosch Munisipaliteit, Raadslid Conrad Sidego, wie spesiaal kom besoek aflĂŞ. Claire Mentoor, senior bibliotekares, is al van dag een betrokke by die biblioteek en sĂŞ hulle is baie dank aan die gemeenskap verskuldig. “Ons waardeer die belangstelling en die feit dat veral kinders ons gereeld kom besoek. Vir die jongspan gaan ons ‘n spesiale poppekasvertoning op Maandag, 2 April, aanbied. ‘n Leesprogram in samewerking met die Universiteit Stellenbosch se Woorde Open WĂŞrelde (WOW) projek, word ook op dieselfde dag bekend gestel. Hierdie program sal tot September aan die gang wees. "Biblioteekweek wat gewoonlik in Maart aangebied word, sal hierdie jaar saamval met ons verjaarsdag in April,â€? sĂŞ Claire. Sy moedig ook mense in die Dwarsriviervallei aan om by die biblioteek aan

read

te sluit en gebruik te maak van die vele voordele wat aangebied word. VAN DIE VOORDELE IS: t

Lidmaatskap by PniĂŤl biblioteek is geldig by enige biblioteek binne die grense van Stellenbosch Munisipaliteit

t

Volwassenes kan 10 items op ‘n keer uitneem, bv. 6 boeke, 1 DVD, 2 CD’s en 1 tydskrif

t

Kinders kan 5 items uitneem, bv. 4 boeke en 1 tydskrif

t

Die biblioteek het ook ‘n groot databasis van videos

t

Drukfasiliteite is beskikbaar

t

‘n Internetkiosk is gratis beskikbaar vir skoolprojekte. Vir privaatgebruik kos dit net R5 per halfuur

t

Besoekers kan selfs koerante soos Die Burger, Eikestadnuus en natuurlik Riviernuus hier lees!

Kylemore Groep 124

Ek wil graag van die geleentheid gebruik om Kylemore Groep 124 aan die gemeenskap bekend te stel. Dit is 'n plaaslike inisiatief wat hom ten doel stel om die geskiedenis van Kylemore, deur Kylemore se mense, te laat skryf. "History of the people, by the people.� Die projek kan egter net van stapel gestuur word deur bemagtiging en vennootskappe tussen Groep 124 en die hele gemeenskap. Ons voel dat elke persoon wat by Kylemore betrokke was, huidige- en oud-inwoners sowel as gebore ‘Kylemore-ders’, op een of ander wyse by die projek betrokke kan raak. Die plaas Rust & Vrede het die hele Kylemore beslaan en nommer 124 verskyn vooraan op elke titelakte, gevolg deur die erf nommer. Vandaar die naam Groep 124.

Om aan te sluit moet jy ‘n eenvoudige vorm invul, vergesel van jou identiteitsdokument (ID) of geboortesertifikaat en ‘n onlangse rekening as bewys van adres. Riviernuus wens julle geluk met julle mylpaal, PniĂŤl Biblioteek. Baie dankie vir julle diens aan ons gemeenskap en die feit dat julle uit jul pad gaan om van hulp te wees.

13:00 tot 14:00 gesluit vir midagete op alle dae

TEL: 021 808 8499

Spoedbeperkings en Oliekolle Volgens Riviernuuslesers was daar ‘n groot toename in spoedlokvalle deur die verkeersafdeling op Helshoogtepas, veral oorkant Zorgvliet. Lesers was ook ontsteld dat die maksimumspoed van 100 km/h na 80 km/h verminder is. Riviernuus het by die verkeersafdeling gaan inloer om uit te vind wat die rede vir hierdie drastiese stappe was. Volgens Me Janine Waldis, Hoof: Verkeerswetstoepassing by Stellenbosch Munisipaliteit, was die besluit om die spoed met 20km/h te verminder nie ‘n maklike een nie en ‘n baie lang proses.

SovĂŞr vasgestel kan word is daar nie 'n amptelike publikasie wat die geskiedenis van Kylemore en sy talle interesante karakters verwoord nie. Talle vrae sal in die proses beantwoord word bv. Wie was John TokkelĂ´sie, Jan Bos, oom Breakfast en hoekom was hulle sulke karakters in die volksmond? Hoeveel vroedvroue het Kylemore gehad, wat van die tuinpaadjies en hoeveel rugbyvelde het die dorpspan gehad? Was die verskillende kampe ook 'n tipe segregasie?

Me Waldis sĂŞ dat die vernaamste redes agter die spoedvermindering was om bestuurders wie vanuit Kylemore regs draai in Johannesdal se rigting, te beskerm. “Ons het agtergekom dat motoriste se sig na links belemmer word deur die bome. Indien motors uit Stellenbosch se rigting teen ‘n hoĂŤ spoed die pas afkom, kan dit ernstige gevolge hĂŞ. Stellenbosch is ook deel van die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit waar dit standaardpraktyk is om die spoed op wynroetes op 80km/h te hou.

Inwoners of persone met fotos of enige inligting kan my met graagte kontak vir meer besonderhede of 'n persoonlike onderhoud.

10:00 tot 18:00 Maandae en Donderdae, 10:00 tot 17:00 op al die ander weeksdae 09:00 tot 12:00 op Saterdae

BIBLIOTEEK PERSONEEL: Claire Mentoor, Chaylene Muller, Bronwyn Joshua Afwesig: Melinda Adams en Heather Steenberg

3"-1)JACOBS Sekretaris: Kylemore Groep 124 epos: stelldata@gmail.com

Die projek het hom ten doel om die geskiedenis van die dorp aan ons mense terug te gee en elke bydra wat ontvang word sal volle erkenning geniet.

BIBLIOTEEK HANDELSURE:

op Helshoogtepas. Riviernuus het dit opgevolg en die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit se Ingenieursdepartement het ons meegedeel dat die olie en/of diesel op die pad deur swaar voertuie veroorsaak was. Helshoogtepas word deur die Provinsiale Regering beheer en instand gehou. Die Distriksmunisipaliteit dien egter as agente vir die provinsie. Indien motoriste soortgelyke probleme ondervind, kan hulle die volgende nommer kontak: Ingenieursdepartement (Distrik) 021 – 888 5288.

Me Waldis het ook genoem dat die verkeer vanaf PniĂŤl na Kylemore aansienlik verhoog het en dat daar planne is om ‘n aparte afdraaibaan aan te bring vir motors wat by Kylemore links inry vanaf PniĂŤl. OLIE OP PAD In ‘n aparte versoek het Heike Mentoor, van PniĂŤl, haar ontevredenheid op Facebook uitgespreek oor die toenemende oliekolle

HOOF: VERKEERSWETSTOEPASSING Me Janine Waldis


10

COMMUNITY

Riviernuus

Opinion

Lanquedoc Ongesond? "T O CFLPNNFSEF JOXPOFS WBO -BORVFEPDJTFLHFOPPQPNEJFWPMHFOEF LPNNFOUBBS BBO 3JWJFSOVVT UF TUVVS Die stand van sake in die Lanquedocgemeenskap is nie gesond nie. Naweke kan jy maar totsiens sĂŞ vir slaap. Inwoners van PniĂŤl kan selfs die geraas hoor. In elke straat is daar klipharde musiek en ons praat van 11 uur die aand tot vroeg oggend. So kan dit regtig nie aangaan nie. Niemand het meer respek vir mekaar nie en op menseregte; ’n stil en ‘n gesonde samelewing; word getrap. Jy hoor nie net die musiek nie maar ook die mense se geraas daarby. Die Polisie is nie van veel hulp nie. Voor jy die polisie skakel moet jy eers sorg dat daar genoeg lugtyd op jou selfoon is, want jy gaan 4 tot 5 keer moet skakel om hulle uit te kry. Ek praat van ondervinding. Die ander teer en netelige punt is hoe lede van die Lanquedoc gemeenskap dronk en slinger-slinger in die pad loop. Partykeer met hulle kis ‘voggies’ op die skouer. In ’n normale samelewing kan sulke gedrag nie geduld word nie. Ons jeug, mĂ´re se leiers, beskou dit klaar as normaal om besope in die openbaar te loop. Wat sĂŞ dit van die gehalte van ons jeug wat ons voorberei om die nuwe leiers van mĂ´re te wees? Lanquedoc het ’n tekort aan rolmodelle. Persone na wie ons jeug kan na opkyk en

sĂŞ: “sĂł suksesvol wil ek wees.â€? Die vorige uitgawe van Riviernuus het vertel van dogters in Kylemore wat hul grade verwerf het by die Unversiteit van Stellenbosch. Sulke nuus moet uit Lanquedoc ook kom. Suksesverhale. Maar op hierdie tydstip is dit net negatiewe nuus. Waar is die instansies wat ons jeug, spesifiek ons matrikulante, moet help met beurse of andersyds met ’n werk? Op die oomblik is die druiwelorrie of Wonderland jou enigste heenkome in Lanquedoc. Ek hoop van harte die gemeenskap van Lanquedoc lees hierdie kommentaar, verander hul leefwyse, respekteer die volgende persoon en dat instansies na vore sal tree om Lanquedoc se toekomstige leiers te help skep.

GEVAAR:

Skerp Punte met (&33*5 AFRIKA

Gevaar: Skerp Punte is die opinie van die skrywer en nie noodwendig die van Riviernuus nie.

  + " $ , :  G O L I AT H

UINSAKE

Besturende Direkteur, De Fynne Kwekery

Welkom terug by ons tweede tuinrubriek. Verbeel ek my, of is daar soggens en saans so effens ‘n nip in die lug? Ja wat, klimaatsverandeinge is defnitief aan die orde van die dag. Februarie is bekend om vele hitte golwe en warm dae te hĂŞ. Ongelukkig, of gelukkig, was hierdie Februarie darem nie so erg soos in 2011 nie. Wie weet wat nog vir ons voorlĂŞ in Maart? Kom ons kyk hoe ons ons tuine kan hanteer met die veranderende klimaatstoestande in ons vallei. UITERMATIGE HITTE: Oorhoofs: Intense hitte is bekend om plante, groot of klein, te skroei. Dit kan gebeur al is die grond waarin die plante geplant is, nat. Plante moet beskerm word met ‘n oorhoofse filterskadubedekking. Materiaal wat gebruik kan word is 'n 30% tot 50% skadunet, plasing van oorhoofse riete, takke, dun pale, ens. Maak seker dat die oorhoofse bedekking nie te donker is nie. Dit sal veroorsaak dat plante rek en skeef begin groei op soek na lig. Gedurende baie warm dae kan plante afgekoel word deur die area en plantblare met minimale water nat te maak. Onthou: dit moet net dien as afkoel, en moenie die plant oormatig nat maak nie. Te veel water kan plante laat vrot. Natmaak van grond moet verkieslik baie vroeg in die oggend of laat in die dag geskied wanneer die weer koeler is. Grondmengsel: Gronde kan koel gehou word deur grondbedekkings (Mulch) te gebruik. Dit kan wees in die vorm van plantmateriaal wat as grondbedekkers groei, ‘n dik laag Dennenaalde (onthou dat dit die grond suurder sal maak), gebreekte of heel vrugtepitte, dik lae hooi, goed gekomposteerde bas stukke (vars bas sal ook grond suurder maak), afvalmateriaal van tuin bv. plantsnoeisels, onkruid wat

uit getrek is, blare wat afval van bome asook ‘n dik komposlaag. Grondbedekkings sal ook help om onkruid te onderdruk. Die afbreek en dekompostering van die grondbedekkings sal ook help om voedingstowwe aan die grond terug te besorg. MATIGE KLIMAATSTOESTANDE: Indien ons wel ons Maart klimaatstoestande kry soos dit moet wees, sal ons koeler oggende en aande begin beleef. Nagte begin langer word en die dae korter. Temperature tussen nag en dag sal ook heelwat koeler wees as in die eerste twee maande. Onthou om minder water te gee aan plante, omdat die plante ook sal aanpas by die klimaatstoestande. Onthou ook om die oorhoofse bedekking by plante wat gedurende die warmer periode bedek was, te verwyder. REĂ‹N EN KOUE TOESTANDE: Onthou jy die perske- en pruimbome wat vroeĂŤr begin bot het in 2011 omdat daar koeler weer vroeĂŤr in die jaar teenwoordig was? Plante pas defnitief aan by die verskillende klimaatstoestande. Doen asseblief al aan die einde van Maart voorbereidings vir die reĂŤnmaande wat nog voorlĂŞ (nee, dit is nie te vroeg nie!). Maak ook seker dat alle dreineringsslote en afvoerpype skoongemaak is vir die onverwagte reĂŤnbuie wat kan kom. Kyk na areas waar gronde maklik erosie kan veroorsaak en help dit verhoed. Tuinmaakgroete tot ‘n volgende keer!

24 MARCH 2012 ENCOUNTER MINISTRIES (old Samburg Inn) PniĂŤl TIME: 19:00 ENTRY FEE: R30 / CHILDREN R10 DATE: VENUE:

(This Concert is in aid of Raising funds for her Afrikaans CD)

The Return of Gospel Artist WILMA BROOKS

Special appearance: K. Brooks (like father like daugther), Christal Swanson, Encounter dancers, Praise & Worship and much more! Pastor Reggie Hendricks (Firm Foundation radio presenter as the remarkable MC for the evening) For any queries contact her manager at 078 279 8695

PniĂŤl Congregational Churh Choir presents

Come Walk with Me At Rivendell we pride our horses not only for their beauty and quality but for their temperament, ridability and spirit. Our wide range of stallions also ensures we have something to suit your needs, whether you are looking for a top eventer, a dressage champion or a steady all rounder.

With the use of not only imported warmblood stallions but also some of South Africa's finest Thoroughbred bloodlines, Rivendell is producing young horses that were born to be athletes and if produced correctly they will without doubt compete on an international level.

www.Rivendellstud.co.za | Karin 084 598 5981 Photography & Design by www.TracyRobertson.co.za

&BTUFS4VOEBZ "QSJM 19:00, PniĂŤl Congregational Church Fellowship to follow


GEMEENSKAP

Riviernuus

Nuus

TRIP TO KENYA   %"7 * % C O R O L I S S E N

The Stellenbosch Municipality recently undertook a trip to Kenya in order to share lessons on the upgrading of informal settlements, poverty alleviation and the provision of water and sanitation. The delegation had a strong Dwars River Valley represenation with: David Carolissen (Delegation leader), Valerie Fernandez (Councillor responsible for Housing), Hendri Steenberg (Field worker Stellenbosch Municipality), Chrissie Kana (Lanquedoc), Trevor Masyi (Langrug), Nyameka Magele (Langrug). The team met with delegates from Tanzania, Ghana, Uganda and Kenya. The workshop was facilitated by Arief Hasan, a well-known architect and academic in Asia and an expert in development processes. Most of the delegates were from slums in the respective countries, as well as senior government officials, NGO's and academics from Universities in Dar es Salaam, Niarobi, Accra and Kampala. We conducted a number of presentations on our work in urban slums, which is regarded as truly ground-breaking by the rest of the world. This trip was the 4th we have done, to Africa and Asia.

We met with poor people in their own communities, and with high-ranking government officials in Nairobi and beyond. One of the positive spin-offs was the fact that the delegation from Langrug came to implement a savings club in their own community, inspired by what the urban poor do in sister-countries in Africa. Also, just last week a group of 26 Master students, from UCT came to work with us in slums, for at least a full semester. This initiative mirrors what is done in other countries, particularly in Kenya, under the auspices of the African Association of Planning Schools. This is a cooperation initiative by over 40 planning schools in Africa, in an attempt to create the momentum for greater change on the continent, through the revitalization of planning education and practice. We will continue to cooperate with these friends from Africa, and in our network on other continents such as Asia and Latin-America. Of course delegates from the above mentioned countries and other parts of the world have, and will continue to visit us on similar exchanges, through which we will develop a critical mass and innovative solutions, as a key vehicle for the eradication of hunger, deprivation and homelessness in the world.

BANHOEK SECURITY SERVICES

WEN kaartjies KOMPETISIE

Be Secured, Stay Assured

vs WE DO Patrolling / Access Cotrol / Guarding of Residential, Industrial & Commercial Properties

CONTACT US TODAY 021 885 2273

Een gelukkige Riviernuusleser kan twee kaartjies wen om die groot rugbywedstryd tussen die DHL Stormers en Vodacom Blue Bulls op DHL Nuweland, 31 Maart, te gaan kyk! Antwoord net die volgende vraag en stuur jou naam en antwoord na:

083 533 3163 of kompetisie@riviernuus.co.za. Sluitingsdatum: 18 Maart 2012

Vraag: Watter plaaslike dokter is die DHL Stormers se spandokter?

11


12

SPORT

Riviernuus

News

Unbeaten for two years   %"7 * % VA N W Y K

The under 17 cricket team of Kylemore High School has been unbeaten for the last two years. Cricket teams today go through many different avenues while striving for excellence and often forget the recipe for a successful cricket team. The ingredient that comes to mind is good old DAD.

Dedication, Application and Determination. This is what Alec Lyons has taught these young cricketers. Alec, the mastermind behind this success, reluctantly allowed me to be part of the team and bringing my little bit of cricket knowledge to the party. The players’ knowledge of the game coupled with the ability to communicate effectively is the key for the team’s unbeaten streak. Their passion, enthusiasm and excitement both on and off the field show that cricket is not just a game, but also a form of life.

Zamile Adams and Keaton Swartz both Grade 8 forced their way into the side and I do believe that they will play big cricket for the Dwars River Valley in the future. Keaton may be the next Henry Davids; Zamile (Mielie) is extremely quick behind the stumps; Leroy Lawrence, Kyle Davids, Derron Jason, Whilton Jackson, Kian Skippers, Reed Larry, Alfredo Julies, Cameron April, Herschelle Swartz, Romarck De Wet, Ruduwaan Johnson are the gentlemen still part of the team since their unbeaten run started. Charl Cyster (Mr. Cricket) is the inspirational captain behind this team. The word 'carnage' describes best what happened against Weltevrede recently where he scored a mammoth 120 runs off only 42 balls (not out). Alfredo Julies, Kyle Davids, Charl Cyster, Anderson Meyer have all been selected to represent Boland Central.

THE UNBEATABLES: (Back, from left) Mr David van Wyk (Teacher and Coach), Ruduwaan Johson (Vice Captain), Derron Jason, Kian Skippers, Alfredo Julies, Leroy Lawrence, Reed Larry, Charl Cyster (Captain) (Front) Romarck de Wet, Kyle Davids, Keaton Swarts, Herschelle Swartz, Whilton Jackson and Zamile Adams

Well done boys!

Rugby Derby: All Stars pak Simondium Die jaarlikse ‘derby’ tussen Lanquedoc All Stars Rugbyklub en Simondium Rugbyklub vind hierdie jaar op 10 Maart plaas. Die gewilde tweestryd sal op Simondium se tuisveld gespeel word. Verrigtinge begin reeds om 11:00 met die hoofwedstryd wat om 16:30 beslis sal word.

OM TE ADVERTEER Kontak

RIVIERNUUS skakel: 021 885 2392 of epos: wendell@riviernuus.co.za

All Stars het die laaste twee jaar koning gekraai en hoop om dit drie in ‘n ry te maak. Belangstellendes word hartlik uitgenooi om hierdie opwindende rugbydag te kom geniet.

-BORVFEPD3VHCZ Samesmelting kry Rooikaart ...vir die res van hierdie jaar Die Dwarsriviervallei het met groot optimisme uitgesien na moontlike samesmelting tussen die twee rugbyklubs in Lanquedoc (Lanquedoc All Stars en Lanquedoc Rugbyklub). Ongelukkig het samesprekings tussen die twee klubs geen oplossing opgelewer nie en eenwording in 2012 het ‘n rooikaart gekry... Volgens Lanquedoc All Stars se ondervoorsitter, Greg Viljoen, was daar ‘n werklike begeerte onder veral spelers van beide klubs om een klub te vorm. Die administrateurs kon egter nie tot ‘n ooreenkoms kom nie. Albei klubs sal dus in 2012 nog steeds in hul onderskeie ligas speel. All Stars in die Boland en Lanquedoc Rugbyklub in die Westelike Provinsie.

t t

-*5*("5*0/ $0/7&:"/$*/(

t t

%*703$&4 $3*.*/"-

t

&45"5&

21 Plein Street , Stellenbosch, 7600 T +27 (0) 87 802 0985 +27 (0) 21 883 8666


Riviernuus