Kwartaalblad 1 2017

Page 8

Swem Ons swemmers presteer pragtig by die Gericke Uitnodigings Gala asook Citrusdal se Uitnodigingsgala. Baie geluk aan Kobus Jordaan (brons 50m vryslag / 2de in 66m vryslag, 2de in 33m rugslag en 3de in 33m vryslag), Erik Jordaan ( 3de in 33m skopbordjie) en Jac de Kock (goud in 3 items, 50m borsslag, vryslag en rugslag). Ons is trots op al ons swemmers!

Agter l.n.r. Lara Rabe, Emma de Kock, Jac de Kock, Willem Visagie Voor l.n.r. John van Niekerk, Cornelius Visagie, Kobus Jordaan, Erik Jordaan


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.