Page 1

Rijk Tulbagh groete….

geniet die vakansie! www.rijktulbagh.co.za / Facebook - Rijk Tulbagh School


Uit die hoof se pen / From the headmaster’s pen

Spogblad

Beste Ouers Die nuwe rigting van die akademiese proses (CAPS), het meegebring dat 2017 met ietwat van ‘n onsekerheid afgeskop het. Tog was daar groot opgewondenheid in ons gemoedere, omdat die doel van CAPS is om die administratiewe las op onderwysers te verminder en konsekwentheid in die leer- en evalueringsprosesse te verseker. Ons as opvoeders het dus net weer bewus geraak van die integrale rol wat ons in die opvoeding van ons kinders speel. With the above in mind, I came upon this letter from Abraham Lincoln to his son’s headmaster:

Christelle Joubert maak ons som-

“He will have to learn, I know, that all men are not just, all men are not true, but teach him also that for every scoundrel there is a hero; that for every selfish politician, there is a dedicated leader... Teach him that for every enemy there is a friend. It will take time, I know, but teach him, if you can, that a dollar earned is of far more value than five found...”

tweede plek behaal in die Cape

This made me contemplate about the dream that we are reaching for. I would like to assure you that every teacher at Rijk Tulbagh School is a dedicated professional who is a specialist in his/her field. We shall use this year, the year of the teacher, to pursue our dream by adding value to each and every household in this community. Ek vertrou dat elke nuwe leerder en gesin nou al goed ingeburger is en tuis voel by ons na die eerste lang kwartaal. Dit was ‘n vol kwartaal met baie aanpassings en uitdagings, maar soos maar net die Rijk Tulbagh span dit kan doen, het ons saamgestaan en die wa deur die drif getrek.

mer baie trots! Sy het deelgeneem aan die Ashburton National

MTB Series in Grabouw. Daar het sy eerste in haar ouderdomsgroep gekom en ‘n algehele tweede plek behaal. Sy het ook ‘n Argus, Cape Town MTB Chal-

Willem Visagie is Rijk Tulbagh se Tafeltoets Kampioen van 2016. Baie geluk Willem!

Ons wag in spanning om te sien of Willem sy titel gaan behou in 2017 en of iemand hom gaan uitstof!


Ons tweede kwartaal is een vol sportaktiwiteite en fondsinsamelings wat weer groot opwinding en genot sal verskaf. We encourage you to be part of your child’s education by taking part in all the activities provided and thus joining the Rijk Tulbagh School family. We would also like to express our gratitude towards all parents who show their commitment to our school by diligently paying their school fees. In the words of Vince Lombardi: “Individual commitment to a group effort – that is what makes a team work, a company work, a society work, a civilization work.”. Laaste maar nie die minste nie, wil ons dankie sê aan elke leerder wat die kwartaal getrou geoefen het en deelgeneem het aan wedstryde of sportbyeenkomste. Ons is bewus van leerders wat ook prestasies behaal het op sportgebied en so ons skool se naam hoog gehou het. Baie geluk aan elkeen van hulle en ons is voorwaar trots op hulle. Mag elkeen goed uitrus en begeesterd terugkom om ‘n propvol tweede kwartaal aan te pak met lus en ywer. Vriendelike Groete

M van Rensburg SKOOLHOOF

“The larger the island of knowledge, the longer the shoreline of wonder.” Ralph W. Sockman


Mnr. van Rensburg

Sarieta de Kock

Marisa Boshoff

Janca Theron

Heleen Maass

Valentynsdag met hope pret, liefde, rooi, harte en sjokolade! Ons bederf Huis Disa met kaartjies.


Susanne Mostert

Karin Smit

Lizmi Koch

DaphnĂŠ van Huyssteen

Nico Jooste


Grade 7 funday Teacher Marissa, Waar kom Juffrou vandaan? Ek het groot geword in Ashton en het daarna in Wellington studeer. Where is Teacher’s favourite place in the world? Home is my favourite place and that is wherever my family is. Waar sal Juffrou graag met vakansie wil gaan en saam met wie? Ek sal graag saam met my man wil gaan duik in Israel en Mosambiek. What is Teacher’s favourite / Wat is Juffrou se gunsteling: food? Watermelon nagereg? ‘n Bar- One milkshake colour? White dier? My skaaphondjie, Bailey. sport? Ballet blom? Enige kleur tulpe music? Jesus culture & Bethel music What are Teacher’s goals in life? •

To reflect the fruit of the Spirit in my everyday life.

To publish children’s books.

To make a difference in my learner’s lives and to build up leaders for the future.

Teacher Lizmi, Waar kom Juffrou vandaan?

Ons het Vrydag, 10 Maart, Die Heuwel plaas gaan besoek by Tannie Heleen en Oom Frans du Toit vir ons jaarlikse pretdag. Ons moes 07:15 daar wees om alles op te stel. Daar was perde, ‘n gladiator, slip ‘n slide, quadbike, waterbalonne, boks, skiet en gesigverf. Die graad 7’s het voor die tyd kans gekry om al die aktiwiteite uit te toets. Daar was ook baie lekker eetgoed by die snoepie en ek glo al die kinders het dit baie geniet. Ons dink dat die pretdag ‘n groot sukses was. The time passed much to fast for our liking. We packed all the activities and equipment away while the rest of the school walked to the cellar. On behalf of the grade 7’s we would like to thank all the parents and teachers for organizing and helping with this lovely event.


Where is Teacher’s favourite place in the world? Any place with my family and close friends / The sea. Waar sal Juffrou graag met vakansie wil gaan en saam met wie? Daar is baie plekke in die wêreld wat ek nog graag wil besoek. Die top 3 is: Griekeland, Italië en Swede saam met my familie en my kêrel. What is Teacher’s favourite / Wat is Juffrou se gunsteling: food? Any food that my mom makes. nagereg? My ouma se gebakte malvapoeding. colour? Different shades of green, red, purple and blue. dier? Enige troeteldiere (top 2 is honde en perde) sport? Hockey and swimming blom? Protea, roos, tulpe, Barberton daisy music? I listen to a wide variety of music but I don’t like metal or dub-step music.

Deur - Alexis Pate

What are Teacher’s goals in life? •

To be successful in my field.

To do everything as best as I can and to make a difference in the lives of my students.

To have a family of my own.

To see the world.

Teacher Marissa, Mr. van Rensburg and Teacher Lizmi


Swem Ons swemmers presteer pragtig by die Gericke Uitnodigings Gala asook Citrusdal se Uitnodigingsgala. Baie geluk aan Kobus Jordaan (brons 50m vryslag / 2de in 66m vryslag, 2de in 33m rugslag en 3de in 33m vryslag), Erik Jordaan ( 3de in 33m skopbordjie) en Jac de Kock (goud in 3 items, 50m borsslag, vryslag en rugslag). Ons is trots op al ons swemmers!

Agter l.n.r. Lara Rabe, Emma de Kock, Jac de Kock, Willem Visagie Voor l.n.r. John van Niekerk, Cornelius Visagie, Kobus Jordaan, Erik Jordaan


0/13 krieket Ons krieketspan het gedurende die kwartaal twee opwindende krieketwedstryde teen Saron en WF Loots gespeel. Die wedstryde is albei weg van die huis gespeel en ons opregte dank gaan aan die ouers wat hul kinders so getrou vervoer het na die onderskeie wedstryde.

Die wedstryd by Saron was een van daardie naelbyt wedstryde wat met elke beurt wipplank gery het. Ons boulers het hulle puik van hul taak gekwyt deur Saron vir 91 lopies uit te knikker. Die kolwers het weer op hul beurt die taak gehad om 92 lopies aan te teken teen boulers wie se boulaksies soms menige wenkbroue laat lig het. Ons kolwers, met Simon Basson aan die voortou wat 53 lopies behaal het, het die totaal van 92, met nog vier boulbeurte oor, bereik. Ons tweede wedstryd teen WF Loots het op die groot krieketveld van Wolsleysportgronde plaasgevind. Twee van ons spelers moes onttrek a.g.v. beserings en ons moes met slegs 9 spelers die magtige WF Loots span aanpak. WF Loots het eerste gekolf en ‘n skaflike 78 lopies behaal. Robert Herbst het ‘n puik vertoning gelewer met die bal en het drie paaltjies vir 17 lopies geneem. Ons kolwers het die stryd voortgesit nadat Niclas van den Berg met een van die mooiste vangskote van die dag, hulle beste kolwer laat terugstap het sitplek toe. Heinrich Skein, een van ons Witzenberg krieketspeler, het uitstekend in die wedstryd tot sy reg gekom met sy bydrae van 53 lopies, om sodoende die wedstryd vir ons te beklink met 4 paaltjies. Baie dankie aan almal wat bygedra het tot die krieket se sukses hierdie kwartaal en hartlik geluk aan Simon Bas-


Graad R / Grade R Life’s too short not to be silly! Q: Why do mommies wear high heals? A: So that their feet won’t get dirty - Tadisashe Manykaidze

V: Wat is ‘n ATM? A: Dis ‘n plek waar jy games koop -Peter v.d. Berg

Q: Why do daddies have beards? A: To keep their chins warm.

-Chloé Nesi-Dowsett

Q: Why do daddies have beards? A: Because they grow them. -Angelique du Toit


Mini-krieket Die graad 1-3 leerders het hard geoefen aan hulle balvaardighede en fiksheid. Ons span het pragtig gespeel. Hulle speel in die liga teen Wolseley, Mont Rouge en Twee Jonge Gezellen en wen 2 van die 3 wedstryde. Die mini-krieket fees by Hugo Rust in Wellington sorg vir baie opwinding. Ons krieket manne lyk pragtig hulle nuwe sportdrag. Ons speel teen 2 baie groot skole, Worcester-Oos en Drakenstein, en wen die een wedstryd en speel gelykop in die tweede. Neal Rabe en Tom Dicey word onderskeidelik aangewys as die beste kolwer en bouler van ons span.

Q: What is your favourite colour? A: Cream Soda (Green) -Beraket Rango

V: Hoekom dra mammas hoë skoene? A: Sodat skerpioene nie hulle tone

kan knyp nie. -Gideon Malan

V: Hoekom moet ons oë kan knip? A: Anders val ons wimpers daarin. -Lienke Wahl

Ongelukkig word die FD Conradie mini-krieket dag deur FD Conradie afgestel. V: Wat is ‘n posbus? A: Almal kan daarop klim en skooltoe

ry. -Rosanne Jordaan

Q: What is a doggy bag? A: A bag to pick up your dog’s poo. -Jack Dicey


V: Wanneer is iemand ‘n grootmens? A: Op 10 jaar oud, want Future Life

pap maak jou vinnig groot en sterk. -Liam Carstens

V: Wat is ‘n doggy bag? A: ‘n Sak waarin hondekos kom. -Noah Harle

Tip-Top Tennis nuus: Jac de Kock: Hy woon deel aan die Boland oefenkamp. Cornelius Visagie: Neem deel aan die Wilson Tennistoernooi. Hy is naaswenner in die Platinum Plaat o/9B afdeling. John van Niekerk: Neem deel aan die Paarl Wilson o/12A tennistoernooi en verwerf ʼn eerste plek in die Platinum Plaat afdeling. Simon Basson: Verwerf 2de plek in die SATA seuns o/14silwer groep. Heinrich Skein: Neem deel aan die Stellenbosch Wilson Tennistoernooi. Hy behaal ʼn tweede plek in die Goue Plaat afdeling.

V: Wat is ‘n posbus?

.

A: Dis ‘n bus wat pos aflaai

Willem Visagie: Neem deel aan die o/12B Wilson Tennistoernooi en behaal ʼn 4de plek in die Goue Plaat afdeling.

-Lorindy du Plessis

V: Wat wil jy eendag word? A: ‘n Queen

- Mienka Loubser

Q: What is a doggy bag? A: A bag for a doggy to rip. –Rebecca Wilson

“Tennis is die heel beste sport wat daar is! Al wat jy nodig het is ʼn rakket en ʼn bal en net soos dit het jy ʼn AWSOME Saterdagmiddag. Ek oefen baie hard en lang ure, maar vir tennis is dit die moeite werd. Jy maak nuwe vriende met elke wedstryd wat jy speel. Dit maak nie saak of jy wen of verloor nie, solank jy dit net geniet. Jy kan tennis speel tot jou ou dag. Tennis is FANTASTIES!


Tennis

Q: At what age is someone an adult? A: At 16. -Levi Theron

Wedstryde: Uitslae F.D Conradie

Dogters Wen 5-2

Seuns Verloor 4-8

Breë Rivier

Wen 4-2

Wen 6-0

Koue Bokkeveld

Verloor 5-7

Verloor 4-9

Gericke

Verloor 5-7

V: Wat wil jy word as jy groot is? A: ‘n Skool Juffrou, want ek kan nog nie ‘n

brandweertrok bestuur nie. -Rhodé Muller

Verloor 1-11

“Die tennis die kwartaal was baie lekker. Ons eerste wedstryd was teen F.D. Conradie. Ons almal het dit vreeslik geniet en baie ervaring gekry. Ons het nog baie ander wedstryde gespeel. Ons het ook ʼn nuwe tennisjuffrou gekry en is almal baie lief vir haar.” -Heinrich Skein Seuns no.1

V: Wat wil jy word as jy groot is? A: 7jaar oud -Bianca Loubser

V: Wat is ‘n doggy bag? A: Ons sit patats en klere daarin. -Leané van Heerden

Baie geluk aan al ons tennisspelers! Dit was ʼn goeie tennis kwartaal. Die leerders het almal dit geniet. Ons het selfs nuwe maats gemaak op die tennisbaan. Ons glo dat ons die volgende tennisseisoen nog lekkerder en beter sal speel.

V: Hoekom moet ons oë kan knip? A: Sodat ons kan slaap. -Eric Smith


Dit was werklik ‘n baie suksesvolle en geseënde atletiekseisoen en ek wil graag elke onderwyser(es) en ouer vir hul bydrae bedank. Van julle bereidwilligheid om as beamptes op te tree tot al die km’s wat daar agter byeenJonathan la Kock

Stefan Richard

Nina

Pretorius

komste aan gery is- dit word opreg waardeer. Aan elke Rijkie atleet- baie geluk met jul prestasies en onthou: “Every champion was once a contender who refused to give up!”

Lisa

Jumari

Madison

Adelé

My agt Graad 1- kabouters, Van ABC tot 2 + 2, My liggaam, gesonde gewoontes en die weer… om julle juffrou te wees is een groot eer! Julle het hierdie kwartaal so baie nuwe dinge geleer, huiswerk gedoen en tot koekies gesmeer! Dankie vir al julle liefde, drukkies en vriendelike gesiggies. Tyd vlieg- die eerste kwartaal is al klaar verby, maar onthou altyd- jy is kosbaar vir my! Baie liefde


Atletiek 2017 Se atletiekseisoen het met ‘n “bang” begin met Wolseley se atletiekbyeenkoms wat alreeds die eerste Saterdag van die skooljaar plaasgevind het. Ons leerders het in massas deelgeneem en die Rijkies het behoorlik geseëvier. Na hierdie byeenkoms was nog ‘n hoogtepunt op die Atletiek kalender die Amalgamated byeenkoms. Hier het die top atlete van Rijk Tulbagh, Breërivier, Wolseley, Twee Jonge Gezellen en Mont Rouge teen mekaar gekompeteer vir ‘n plek in die Amalgamated span. 18 Van ons atlete is in hierdie span opgeneem en hulle het nie net ons skool nie, maar ook hul span se naam hoog gehou by die Tulbagh en Distrikte byeenkoms. Hier het Lara Rabe, Sumieke Roux, Christelle Joubert, Jenika Joubert, Karla Grobler, Tamika Groenewald, Anchen Theron en Robert Herbst ‘n plek in die Tulbagh en Distrikte span losgeslaan. Hulle het op 11 Februarie ons distrik in die Koue

Bokkeveld gaan verteenwoordig en weereens het die Rijkies nie terug gestaan nie. AL hierdie atlete is in die Witzenberg span opgeneem wat aan die Boland byeenkoms gaan deelneem het. Alhoewel nie een van ons atlete in die Bolandspan opgeneem is nie, het ons leerders met baie entoesiasme en groot deursettingsvermoë gaan

Ons leer meer oor kleure...


we like

Deur - Simon Basson


Tegnologie: “Ons moes kake van die lewe gemaak het. Jy moes kies of jy ʼn pneumatiese of hidrouliese-stelsel wou maak. My span het die hidrouliesestelsel gemaak. Dit was baie moeilik en kompleks, maar almal het dit darem reggekry. Die maak van ie produ was die lekkerste deel van die taak.” –Sumieké Roux


“Making clay models is fun; I like to sculpt different things -all different shapes and sizes. It is one way to show creativity. Personally I like to put in lots of detail in what I make. There is a lot of ways to make something out of clay, for example you could put in wire for support. It is one of my favourite things to do. I enjoyed doing this project!� -Lia


Agter: Altus van Eeden, Jac de Kock, Zeta Guenantin,Sumieké Roux, Lia Baverey, Miro Rittel Voor: Robert O’Neill, Heinrich Skein, Simon Basson, Lushaan Martins, Ethan Smit, Robert Herbst

Graad 7’s leer...van kuns tot Kleipret: “Dit het vir eers baie moeilik gelyk om te maak, maar toe ons begin het was dit baie lekker. Ons het vir eers rond gespeel met die klei en later begin bou. Almal sin het baie mooi uitgewerk na ʼn lang gesukkel. Dit was regtig pretvol en interessant. Dit was ook ʼn goeie kans om te sien


Graad 4 uitstappie na Tulbagh museum Die graad 4 klas gaan vind uit hoe Tulbagh dorp ontstaan het en waar die naam vandaan kom.


Teacher Helene du Toit visits the grade 4 class and tells us about the history of our lovely school Teacher Helene entertains us with stories of how RTPS was founded and what they did to start the school. The symbolic meaning of all the different parts of the emblem fascinated the grade 4 class.

Agter: Mari van der Westhuizen, Jenica Joubert, Adiéne de Willers, Emma de Kock, Lara Rabé, Alexis Pate, Anke Zeeman, Karla Grobler, Sonia Christensen,Christelle Joubert Voor: Willem Visagie, Nichlas van den Berg, John van Niekerk

Agter van l.n.r.—Amy-Lee Pieterse, Anchen Theron, Juffrou Heleen du Toit, Bronwyn Smith, Tamika Groenewald. Voor van l.n.r.— Artan Krüger, Jemma Wesso, Lente Malherbe, Mira van Niekerk, Julia van den Berg.


Ons het die Tulbagh museum besoek waar tannie Shureen vir ons meer oor die San en Khoi-Khoi kulture geleer het.

Voor van l.n.r.— Matthew Maarman, Juffrou Lizmi, Jenny van der Walt, Jason Scott. Agter van l.n.r.— Altha du Plessis, Nicola Heyns, Izak Kotze, Frans Zeeman, Zander Basson, Aidan Medder.

Zander en Frans konsentreer baie hard! Boogskutter Frans!

We made a model of our backbone for NST

Alle aandag op tannie Shureen.

Izak is hard at work

Profile for Rijk Tulbagh School

Kwartaalblad 1 2017  

Kwartaalblad 1 2017  

Advertisement