Page 1

RTPS News/ Nuus

Term/ Kwartaal 1


Uit die kantoor: 'Die slim man ken al die paaie....die wyse man ken die een regte pad.' - C.J. Langenhoven’ Dit is met hierdie woorde van Langenhoven wat ek hierdie kwartaal wil afsluit. In hierdie voortdurend veranderende en onsamehangende wêreld, moet die leier voor wees om verandering en groei aan te moedig en te wys hoe dit gedoen moet word. So ‘n leier is Rijk Tulbagh Skool wanneer dit kom by die akademiese groei en ontwikkeling van kinders. With that in mind, nothing we do at Rijk Tulbagh School could ever be achieved without the dedication and perseverance of our staff. The persistence and initiative they demonstrate is uncommon, and I really appreciate the dedication and professionalism they portray at all times. The parents at Rijk Tulbagh are the most engaged and enthusiastic I have ever worked with, and Rijk Tulbagh would not be what it is without your support and the effective partnerships we have built. Op die sportveld het ons leerders op verskeie terreine hul puik van hul taak gekwyt. Daar is atletiek-, tennis-, swem-, mini-krieket-, krieket- en rugbyprestasies om van te kies en keur. Ons opregte dank gaan aan elke deelnemer wat met entoesiasme deelgeneem het en aan al die presteerders in die verskillende sportsoorte. ‘n Spesiale gelukwensing aan die tennisspelers(John, Willem en Cornelius) met hul prestasie tydens die Wilsontoernooi asook aan Niclas vir sy insluiting in die onder 13 Tulbagh-en Distrikterugbyspan. Our Grade 7s once again showed what they were capable of this term with their annual Grade 7 fundraising project. We believe that every learner in Rijk Tulbagh School has enjoyed working together as a team and we thank them for the positive attitude they have displayed. Then there was also the very successful and enjoyable FUNWALK. We trust that you have enjoyed this fundraising project as much as we did. Jou waardes bepaal in ’n groot mate hoe jy na die wêreld kyk, jou karakter, geloof, optrede en leefwyse. Daarom het ons vanjaar met ‘n gesinsperiode begin. Gedurende hierdie periode word gepoog om ons leerders toe te rus met spesifieke waardes wat sal bydra tot die vorming van hul menswees en die kweek van ‘n positiewe selfbeeld en‘n sterk karakter. Die eerste drie waardes nl. Respek, Verantwoordelikheid en Deursettingsvermoë is die afgelope kwartaal behandel. The highlight of our term is definitely our academic achievements and, as you will see in the reports, our learners achieved top marks in the various grades. We are extremely proud of every learner who has done his part and especially of the learners who have distinguished themselves in academics. Graag wil ek vir een en almal 'n BAIE geseënde Paasfees toewens. Laat ons die ware betekenis daarvan onthou en bewus word van die stryd, maar ook van die wonder van die opstanding. Vriendelik groete/ Kind regards M.v. Rensburg


Welkom, Juffrou Bennedine Klaase!


Graad 2 Grade 2


Grade 3 Graad 3

Adriaan bring vir ons 'n slangvel skool toe. Ons meet eers die slangvel en daarna elkeen van die Gr.3 maatjies. Ons stel vas dat daar 3 kinders is wat net so lank is soos die slangvel.


Juffrou Carla se inklusiewe klas spog met hulle werk:


Valentine’s Highlights


Krieket Alle krieketwedstryde is vroeg in die kwartaal a.g.v. die watertekort in ons gebied, gekanselleer. Daarom het ons O/13 krieketspan gedurende die eerste kwartaal net een wedstryd gespeel . Die seuns het hul puik van hul taak gekwyt en 96 lopies in twinting boulbeurte aangeteken. Die wedstryd teen WF Loots was ‘n titaniese stryd en hulle het met twee balle oor, die wedstryd in hulle guns beklink. Ons beste kolwer was John van Niekerk met ‘n skaflike 12 lopies. Hartlik geluk aan ons seuns met die puik vertoning en uitstekende gedrag wat hul altyd openbaar op die veld.


Mini Cricket

Mini Krieket

Profile for Rijk Tulbagh School

RTPS News / Nuus 1/2018  

Rijk Tulbagh nuusbrief / newsletter

RTPS News / Nuus 1/2018  

Rijk Tulbagh nuusbrief / newsletter

Advertisement