Page 1

17 JANUARIE 2016

Met ons oë gerig op Jesus; saam as Geloofsfamilie Saamgebind deur die bloed van Jesus. Sy Liggaam. Geroep om Hom te ontdek en al beter te leer ken. Gestuur om Hom te leef. Gestuur na 'n stukkende, verlore en liefdelose wêreld om sout en lig te wees, om Sy hande en Voete te wees, om mekaar en ander lief te hê soos Jesus ons liefhet.

word? Wat wil Jesus graag op al hierdie plekke doen hierdie jaar, en hoe moet ons aan Hom gehoorsaam wees?

Hoe sal Pierre van Ryneveld lyk as ons almal uit hierdie identiteit en genade leef? Jou eie huis? Jou werksplek? Hoe sal jou lewe anders wees as mense wat nie dieselfde as jy glo nie, juis omdat jy hierdie wonderlike Godgegewe identiteit het? Hoe lyk die lewe van 'n dissipel, 'n voltydse volgeling van Jesus; wat by Hom leer, Hom volg, en al meer in Sy beeld gevorm

Ons roeping verander nie, God se Koninkryk wil steeds in ons lewens deurbreek! Wat 'n wonderlike reis, avontuur, betekenisvolle lewe en gawe van God! Vat hande die jaar. Reis saam. Vier saam. Rou saam. Groei saam. Ly saam. Alles met ons oë gerig op Jesus!

As Geloofsfamilie gaan ons saam besig wees met hierdie vrae deur die loop van hierdie jaar. Kompas in die hand natuurlik; ons stuk gereedskap wat ons help om ons pad te vind DIT IS WIE ONS IS! DIE VOORREG IS ONS S'N, en op koers te bly as God se kinders in 2017, DEUR GOD SE GENADE! waar ons ookal gaan beweeg die jaar.

WAT GEBEUR VANDAG 08:00 : Erediens en Kinderkerk (3jr–Gr3) (Stephan Joubert) 09:00 : Junior Geselsgroepe (Gr4–7) 09:05 : Bybelblits 10:00 : Erediens en Kinderkerk (3jr–Gr3) (Stephan Joubert) 13:00 : Veeltalige Erediens 17:00 : Faithbook (Gr 8–11) Senior Geselsgroepe 18:30 : Aanddiens (Ryno Meyer)

WAT GLO ONS?

LEESROOSTER

VRAAG 1 Wat is ons enigste hoop in lewe en sterwe?

Jesaja 49: 1-7

Dat ons nie aan onsself behoort nie, maar,dat ons liggaam en siel, in hierdie lewe en die lewe hierna aan God behoort en aan ons Verlosser, Jesus Christus.

Psalm 40: 1-11 1 Korintiërs 1: 1-9 Johannes 1: 29-42


Senior Aksie Die Senior Aksie nooi elkeen uit na hulle eerste byeenkoms vir 2017 op Donderdag 26 Januarie om 10:00. Gert van Tonder (wie onthou nog – Groep2; Wielie Walie, liedjies soos “Sproetjies” en “Daar is niks soos ware liefde” en vele meer) tree op. Skakel asb vir Amanda by die kerkkantoor vir verdere navrae en belangstelling vir bywoning

ONS TROU

Beplan jy om dié jaar te trou ? Dan is die vir jou! Kursusdatums 31 Januarie & 7, 14 & 21 Februarie. Bespreek by die kerkkantoor by Riana 012 662-1708 of admin@pvr.co.za

Doopgesprek Ons eerste reeks doopgesprekke om te doop in Februarie en Maart 2016 begin vandag. Die datums is Sondae 15, 22 en 29 Januarie om 16:00 by die kerk. Die fooi is R150. Registreer asseblief by Riana by die kerkkantoor.

Bybelblits Ons nooi jou graag na die Bybelblits wat vandag tussen die oggenddienste begin!


Bid asseblief saam met ons vir die volgende mense: • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • •

Charlotte de Lange wat tuis aansterk Willie Botha se gesondheid. Manie Reyneke wat in rehabilitasie is na beroerte Ansen Lamprecht wat aansterk na groot operasie Wessie vd Westhuizen wat hierdie week met behandeling begin Hennie Grobler wat hart-omleiding gehad het Naas Henning wat tuis aansterk na stamseloorplanting Karin de Beer se gesondheid Versorgingspan Jan-Hendrik de Beer se gesondheid Ruan Wolhuter wat wag vir stamseloorplanting. Byeenkoms Amanda van Jaarsveld wat herstel na skoueroperasie 23 Januarie Debbie Oosthuizen wat aansterk na operasie Anna Schoeman wat aansterk na rugoperasie om 18:30 Frans Botha wat beroerte in sy regteroog gekry het Anita van der Walt met haar gesondheid Corrie Burger wat tuis aansterk Lize Gouws se gesondheid. Izak Schoombie wat met kanker gediagnoseer is en aansterk na biopsie John en Marie Louw se gesondheid Ron Wirth se gesondheid Fritz Willmot wat tuis aansterk na groot operasie Fanus Jacobs wat tuis aansterk Johan vd Westhuizen wat aansterk na ‘n hartprosedure Polly Gouws wat tuis aansterk

Indien jy weet van iemand wat hospitaal toe gaan, of tans in die hospitaal is, kontak ons asseblief. Amanda by die kerkkantoor of Gert Jordaan (082 737 8111).

HULP MET TEESKINK EN NAGMAALBEDIENING Die Sentrum vir Lewenskuns bied: •

Verhoudings– en huweliksterapie

Rou en Trauma begeleiding

Persoonlike en karaktergroei

Kontak Elmarie Smit (Koördineerder: Lewenskuns) 072 238 0549 Kerkkantoor: Ma: 11:00–16:00 Di: 09:00–16:00 Wo - Do: 08:00–16:00 Vr: 08:00–13:00 Tel: 012 662-1708 admin@pvr.co.za www.pvr.co.za

Enige persone wat wil help met die bediening van Nagmaal tydens die Oggenddienste of wil help met die bediening van die Tee tussen die twee dienste kontak asseblief vir Amanda by die Kerkkantoor 012 662-1708 of bediening@pvr.co.za

NGK Pierre van Ryneveld ABSA Centurion Rek no.: 600 591 355 Takkode: 630 445

Sondae: Skoolkwartale

Stuur betalingsbewys na: (012) 662 0104 of finansies@pvr.co.za

13:00 - Erediens (Afrikatale)

08:00 - Erediens (Ouditorium) 09:00 - Groepe (Gr.4 – Gr.7) 10:00 - Erediens (Ouditorium) 17:00 - FaithBook & 10’er Groepe 18:30 - Aanddiens

Nuusflitse 15 Januarie  

Afkondigings vir die week.

Read more
Read more
Similar to
Popular now
Just for you